The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Dorpshuis | TravelGround
+16

Die Dorpshuis

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 11 reviews for Die Dorpshuis
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Marguerite Linde L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marguerite Linde L
Family with teenagers

Pragtige verblyf in die Karoo.

Skoon en netjiese huis in die Karoo wat met smaak en styl oorgedoen is. Baie aandag aan detail, lieflike stoep met braaiplek. Alles skoon en netjies met kwaliteit-beddegoed en badkamer. Jammer ons kon net een aand daar slaap. Sal definitief weer om kuier! Veilige parkering en 'n heerlike atmosfeer. Baie dankie.

Maggie J - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie J
Family with teenagers

Gerieflik, skoon, net heerlik!

'n Pragtige plek om te oornag!

Elrina V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrina V
With friends

Cosy, gasvry, bederf.

Pragtige huisie met warm, huislike atmosfeer. Aandag aan detail om die kuier hartlik te maak met sherry, heerlike koffie en groot mandjie hout vir braai. Gaan eet heerlike ontbyt by die Kamdeboo Padstal. Dankie Hannelie ons kom kuier gou weer!

Mia B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mia B
Family with teenagers

Was net 'n oornag, maar was lekker. Die huis is smaakvol en daar is letterlik alles wat nodig is.

Die gashere was bekommerd oor ons veiligheid tydens die storm op pad daarheen.

Carolyn H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carolyn H
With spouse/partner

Wonderful.

So comfortable and a great location right by the church. Hanelie is so thoughtful and really makes an effort.

David M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
David M
With spouse/partner

Fantasties, jammer ek moes vroeër as beplan vertrek.

Pragtige, netjiese plek. Jammer dit is so klein en kan eindelik net 4 mense huisves. Die eienaars verdien werklikwaar 'n pluimpie. Alles was op sy plek.

Erik O - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik O
With spouse/partner

Vyf-ster-akkommodasie in die Karoo.

Dankie Dirk en Hannelie vir 'n ongelooflike tyd in Aberdeen. Julle plekkie is een van die bestes waar ons al ooit tuisgegaan het. Julle fokus op detail en die voorsiening van alles wat jy nodig het word baie waardeer. Julle plekkie is a baie lekker oase in die Karoo.

Jacques K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques K
With spouse/partner

Rustig.

Huis is ruim, netjies en skoon. Veilige parkering.

Hannes N - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes N
With spouse/partner

Uitstekende waarde.

Goeie gastehuis en uitstende gasvrou.

Elaine E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine E
With spouse/partner

Rustige plekkie in die hartjie van die Karoo.

Met ons 21 dag motorfietstoer is ons oorweldig met gasvryheid by Die Dorpshuis. Lekker vleis en roosterkoek is net wat 'n mens nodig het om tuis te voel. Baie dankie!

Estelle P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle P
With spouse/partner

Very comfortable.

Could have Wifi. But that might increase the price, and it wasn’t strictly necessary.

From
R1 000
per night, for 4 ppl
From
From R1 000
per night, for 4 ppl
From
R1 000
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Murray Street, Aberdeen, 6270, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62f4848fe19897da40bc72bf9cb376a21126918bb972e197f87a3460445c80d8a62003a0cf91ed0b55cb8efdeec98df973c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night, for 4 ppl 11 5 1 5 8 Murray Street Aberdeen 6270 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.474477412249 24.062600164435
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!