The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Dorpsmeerkat | TravelGround
+7

Die Dorpsmeerkat

37 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 37 reviews for Die Dorpsmeerkat
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Janine B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Janine B
Family with young children

Had great stay, just a pity it was only for one night.

Neat, pretty, clean, modern and relaxing! Had a great stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly, net jammer dit was vir net een nag!

Netjies, mooi, skoon, modern en rustig! Baie lekker gebly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Dorpsmeerkat's response

Baie dankie Ferdi vir die terugvoer. Ons sien uit om jul weer te ontvang in die toekoms.

Die Dorpsmeerkat
Zanthea P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zanthea P
With friends

Quiet and comfortable.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig en gemaklik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Dorpsmeerkat's response

Dankie Zanthea, vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms

Die Dorpsmeerkat
Frikkie R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie R
With spouse/partner

Rustig en netjies met ‘n plaasatmosfeer.

Die Dorpsmeerkat is ‘n lekker rustige en netjiese plek. Dis ‘n stukkie plaas in die dorp. Ons het dit vreeslik geniet om daar oor te bly. Dankie aan Linda en Benita vir julle pragtige plek!

Mabel V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mabel V
Family with young children

Uitstekende waarde vir geld!

Ons het verskriklik lekker gebly by Die Dorpsmeerkat. Skoon, netjies en lekker privaat! Als wat jy nodig het en nog meer! Sal vir seker weer daar gaan bly. Dankie vir jou gasvryheid, Linda!

Anmarie K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anmarie K
Family with teenagers

The accommodation was more than what we expected.

We spent two nights at Die Dorpsmeerkat and will definitely stay there again. The accommodation is bigger that most one bedroom apartments in town. It is very tastefully decorated with good quality furniture and gets lots of sunlight. A must for cold Bethlehem. The view is beautiful, the people and the dogs are so friendly. Our electrical blankets was switched on beforehand and there was fresh milk in the fridge. It went beyond our expectations. You will definitely see us again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was baie meer as wat ons verwag het.

Ons het twee aande by Die Dorpsmeerkat deurgebring en sal beslis weer daar gaan bly. Die verblyf is groter as die meeste een slaapkamer woonstelle in die dorp. Dit is baie smaakvol en met goeie kwaliteit meubels gemeubileerd en kry lekker son. 'n Moet vir die koue Bethlehem. Die uitsig is pragtig, die mense en tot die honde op die werf is vriendelik. Ons elektriese komberse was voor die tyd aangeskakel en daar was vars melk in die yskas. Ons verwagtinge was definitief oortref. Julle sal ons vir seker weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Dorpsmeerkat's response

Baie dankie Anmarie. Jul was ook model-gaste. Ek sien uit daarna om jul weer te sien.

Die Dorpsmeerkat
Marius P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius P
Family with young children

Presies wat ek en my dogter gesoek het. Rustig, stil en netjies.

Sien sterre.

Claudia D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudia D
Family with teenagers

Fantastiese akkommodasie, vriendelike verwelkoming. Rustige atmosfeer, net wat ons nodig het.

Ons hele ondervinding met Die Dorpsmeerkat was een groot plesier vanaf ons bespreking tot ons uitkloktyd. Pragtige akkommodasie, vriendelike verwelkoming en puik diens. Julle sal ons beslis weer sien.

Mario V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario V
With spouse/partner

Uitstekende diens, waarde vir geld met hope ekstras.

Elke keer is dit 'n plesier!

Mario V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario V
With spouse/partner

Uitstekend.

Wat 'n pragtige en veilige plek om te oornag. Regtig waarde vir geld, uitstekend toegerus, met baie ekstras. Linda is baie netjies op haar plek, en ons het baie tuis gevoel.

Stefanie J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie J
Family with young children

Pragtige plekkie! Die Dorpsmeerkat sien ons beslis weer.

Die Dorpsmeerkat is netjies, goed toegerus en gerieflik. Die aandag aan detail en Linda se vriendelike ontvangs laat 'n mens welkom voel. Ons sal beslis weer by Die Dorpsmeerkat oorslaap en beveel dit vir ander reisigers aan.

Lume R - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lume R
Family with teenagers

Friendly surrounding with everything you need and more.

Will definitely go back. Hospitable people. Very clean and neat. Felt like a home away from home, but better. We slept well!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike omgewing met alles wat ons nodig gehad het en meer.

Ons sal beslis weer hier kom bly. Gasvrye mense. Baie skoon en netjies. Gevoel soos huis weg van die huis af - net beter! Ons het baie lekker geslaap!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Emmie M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emmie M

Beautiful, clean, friendly, convenient and very neat.

One of the best places that we have stayed at in Bethlehem. Value for money, private, spacious, clean, very neat and safe and very good. We were received with hospitality and can definitely recommend Die Dorpsmeerkat, thank you Linda.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, skoon, vriendelike, gerieflik en baie netjies.

Een van die lekkerste plekke waarin ons tot nou toe in Bethlehem gebly het. Waarde vir geld, privaat, ruim, skoon, baie netjies en baie veilig, uit die boonste rakke. Ons is met gasvryheid ontvang en kan die Dorpsmeerkat beslis aanbeveel, baie dankie Linda!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janet K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet K
Family with young children

Luxury and hospitality at a good price which you'll struggle to find any place else!

Linda made an exception so we could bring along our miniature dachshunds seeing as they recently had an operation. This made things so much easier for us. Our sons enjoyed the garden so much and especially the friendly dogs in the yard. The unit was exceptionally equipped, spacious and luxuriously decorated. From now on we'll go to Bethlehem, when we go to Die Dorpsmeerkat, since it is a destination on its own. Gone are the days that we went to the Dorpsmeerkat when we had to be in Bethlehem. Die Dorpsmeerkat is definitely our only choice for all future visits to Bethlehem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Weelde en gasvryheid teen 'n prys wat jy moeilik elders sal kry!

Linda het 'n uitsondering gemaak sodat ons ons miniatuur worshondjies kon saambring aangesien hulle onlangs geopereer is. Dit alleen het dinge vir ons baie vergemaklik. Ons seuns het die werf so geniet en veral die vriendelike honde op die werf. Die eenheid is uitsonderlik goed toegerus, ruim en weelderig versier. Van nou af sal ons Bethlehem toe gaan as ons na Die Dorpsmeerkat toe gaan, want dis waardig om 'n bestemming op sy eie te wees. Verby is die dae wat ons na Die Dorpsmeerkat toe gaan omdat ons Bethlehem toe gaan. Die Dorpsmeerkat is verseker ons enigste keuse vir enige toekomstige besoeke aan Bethlehem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nic E - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nic E
With spouse/partner

The accommodation was lovely.

Clean unit, well-equipped and comfortable too.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was aangenaam.

Eenheid was skoon, goed toergerus en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riette V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Riette V
With spouse/partner

Lovely and great hospitality!

Very tidy place, and cleaning service every day!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam en gasvry!

Baie netjiese plek, met skoonmaakdienste elke dag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Dorpsmeerkat's response

Baie dankie, dis altyd lekker om sulke terugvoering te ontvang.

Die Dorpsmeerkat
Linda N - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda N
With friends

A fantastic place where I would love to stay again.

Beautiful place with everything that one can think of - even an umbrella which it turned out we needed. We were a bit early, but that was no problem - everything was neat and ready. Linda is a very friendly hostess. The furniture, linen etc. is really pretty. Well done!!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n fantastiese plek waar ek baie graag weer sal wil bly.

Pragtige plek met alles, selfs 'n sambreel wat ons nodig gekry het, waaraan mens kan dink. Ons was bietjie vroeg daar, maar dit was geen probleem nie - alles was netjies en reg. Linda is 'n baie vriendelike gasvrou. Die meubels, beddegoed ens. is baie mooi. Puik!!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Dorpsmeerkat's response

Baie dankie vir die terugvoer. Jammer ek reageer so laat maar wees verseker ek waardeer hierdie boodskap sommer baie.

Die Dorpsmeerkat
Michelle B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
Family with teenagers

Outstanding accommodation and good value.

Outstanding accommodation with regard to everything I needed for the time I stayed there. The accommodation was equipped with everything I needed and I can recommend it without thinking twice. Thank you very much had a wonderful time at Die Dorpsmeerkat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende akkommodasie en waarde vir geld.

Uitstekende akkommodasie ten opsigte van alles wat ek nodig gehad het vir my tydperk van verblyf. Die akkommodasie het aan al ons behoeftes voldoen en kan dit sonder enige huiwering aan enige iemand aanbeveel. Baie dankie dit was wonderlik om by Die Dorpsmeerkat te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus P
With spouse/partner

Hemel op aarde.

Die Dorpsmeerkat het my verwagtinge ver oorskry. Als wat ons nodig gehad het was in die wooneenheid beskikbaar. Tee koffie en tot vars melk. Die enigste negatiewe punt is die staaltrappe wat na die voordeur gaan is redelik regop en ou mense en mense wat moeilik loop en nie kan klim nie sal dit as n probleem vind.

Chris-marí L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris-marí L
Family with teenagers

Smaakvol, netjies en skoon!

Linda is 'n uitstekende gasvrou, en het ons baie tuis laat voel. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit was ruim genoeg om met ons twee kinders te deel. Dit is rustig en stil.

Etienne V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne V
With spouse/partner

Vreeslik netjies en gasvry.

Linda het baie moeite gedoen om ons verblyf genotvol te maak. Vars melk gelos in yskas. Selfs vuurhoutjies, Fireligthers en charcoal gelos in braai.

Elzabeth L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzabeth L
With spouse/partner

Plaas-atmosfeer in die dorp.

Die Dorpsmeerkat is smaakvol en so netjies en skoon. Die uitsig is ongelooflik! Gasvrye en aangename mense. Ek sal die blyplek hoogs aanbeveel.

Die Dorpsmeerkat's response

Baie dankie ek waardeer die terugvoer.

Die Dorpsmeerkat
Christiaan B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan B
With spouse/partner

Baie netjiese plek en vriendelike mense wat dit bestuur.

Die ideale plekkie om die omgewing te besoek en terug te keer na 'n dag se rondry.

Die Dorpsmeerkat's response

Baie dankie, waardeer die terugvoer.

Die Dorpsmeerkat
Marius D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius D
With friends

Ons was baie beïndruk en sal weer daar bly.

Dit was werklik eersteklas verblyf en ons het nie eens nodig gehad om vir iets te vra nie, want alles was outomaties verfris en hervul. Dis seker een van die beste plekke wat ons nog in gebly het. Stil deel van die dorp, maar tog naby alles. Ons het gedink die fasiliteite in die chalet was ver bo verwagting. Goeie waarde vir geld.

Die Dorpsmeerkat's response

Beste Marius,

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer opreg en hoop om julle gou weer te sien.

Die Dorpsmeerkat
Charles S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles S
With spouse/partner

Die verblyfplek was baie smaakvol en skoon.

Teen absoluut billike tarief! Dit was aangename verblyf met al die moontlike geriewe wat mens vir oornagverblyf nodig het. Die plekkie is besonders netjies en alles baie smaakvol uitgerus! Sal werklik dit kan aanbeveel!

Die Dorpsmeerkat's response

Baie dankie mnr Charles Steyn. Dis baie lekker om te weet gaste waardeer en geniet die verblyf. Hoop om julle weer te sien (en dat die wind dan nie so baie sal waai nie) Groete

Die Dorpsmeerkat
Charne S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charne S
Family with young children

Heerlike verblyf.

Vriendelike en behulpsame ontvangs. Kamer is pragtig en ruim. Ek sal definitief weer daar bly.

Chris S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris S
Family with young children

Lekke geslaap!

Dit was stil, rustig en aangenaam gewees.

Die Dorpsmeerkat's response

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien!

Die Dorpsmeerkat
Brenda O - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda O
With spouse/partner

Absoluut PUIK!

Ek het vir 2 dae gholf gaan speel in jul dorp. My man het wel vreeslik gesukkel om jul plek op te spoor, maar nou weet ons presies waar julle is. Hoe ongelooflik was dit nou nie. Van die aankoms waar jul seun Ben ons verwelkom het en dan die lieflike stilte en pragtig gemeubileerde vertrekke. WOW, ek sal julle altyd aanbeveel aangesien dit lekker eksklusief, luuks, skoon, netjies en baie ruim is. Nee wat, julle sal nooit 'n slegte resensie ontvang nie.

Die Dorpsmeerkat's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ek het intussen 'n nuwe naambord opgesit wat baie meer sigbaar is. Hoop om julle weer te sien!

Die Dorpsmeerkat
Riaan V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan V
Family with teenagers

Baie lekker en rustig. Dankie!

Dit was baie aangenaam en rustig. Sal weer daar gaan bly. Vriendelike diens. Sal dit by enigeen aanbeveel.

Susan K - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan K
Family with young children

Dit was vir my baie gerieflik, stil en veilig.

Ons was met ope arms ontvang, hulp was aangebied om ons bagasie na woonstel te dra en die gasvryheid was uitstekend. Dit was 'n baie gerieflike woning, stil en veilig veral met jong kindertjies, daar is genoeg afleiding vir hulle.

Elize D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize D
With spouse/partner

Ons het baie lekker, warm en rustig oornag in Dorpsmeerkat op pad huistoe. Alles wat nodig is, was daar, baie netjies en met smaak gemeubileer.

Dorpsmeerkat is goed geleë in 'n baie mooi, rustige omgewing. Die eenheid is ruim, netjies, skoon en met smaak gemeubileer, met alles wat mens nodig het. Ons beveel Dorpsmeerkat met 'n oop gemoed aan en sal definitief weer daar oornag.

Debra S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debra S
Family with young children

Value in all regards!

Very neat, quiet place. Lots of grass area for kids to play and animals to say help to. The apartment was very nicely furnished with everything you need for a night or twos stay. Main bedroom was very big, as was the bathroom (huge shower). For what we paid, I did not expect such luxury and space! Our host was very friendly and accommodated all our needs!!! We will definitely stay here again! We had such an enjoyable weekend!

Makkie D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Makkie D
Family with teenagers

Pragtig en lekker!

Lieflike blyplek, rustig en mooi.

Nico M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico M
With spouse/partner

Uiters gemaklik en goed geleë.

Die huis is uiters netjies en gemaklik. Die uitsig is regtig pragtig en jy kan in die veld tussen perde gaan stap. Huis is toegerus met alles wat jy sal nodig hê. Regtig die beste waarde vir geld wat ek in 'n lang tyd teëgekom het.

Ronelle G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle G

Goed!

Die mense het uit hulle pad gegaan om ons tegemoet te kom.

Dries H - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries H

Uiters skoon, netjies en gerieflik. Dekor is pragtig.

Ons het die afgelope jaar baie gereis. Die Dorpsmeerkat hoef glad nie terug te staan vir Europa of die Maldives nie! Dis by verre een van die beste plekke waar ons al gebly het. Dit lyk nog beter as op die foto's. Baie dankie aan Linda en haar man se hulp en vriendelikheid.

Klasie V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Klasie V
On business

Baie baie netjies, skoon en alles wat jy benodig.

Dit is die beste plek waar ek nog oornag het die hele jaar. Vriendelike mense. Lieflike beddens, platskerm TV en soveel meer. Baie veilig en stil. Sien die sterre hieronder.

Martel W - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martel W
Family with young children

Het vreeslik tuis gevoel en sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.

Die eienaars is baie gawe en aangename mense.

From R1 200
per night (for 4 people)
From R1 200
per night (for 4 people)
From R1 200
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plot 22, Bally Duff, Bethlehem, 9701, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1YzY3YjVjLThjMDgtNDZjNy1iOTU1LTA0ZmNmMmM0YWJlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 4 people) 37 5 1 5 Plot 22 Bally Duff 9701 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -28.230371991761 28.339710104465
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!