Review Summary
Betsie B - Dec 2020
Overall score
Lekker geslaap en verskriklik lekker geeët!
Ld G - Aug 2020
Overall score
Baie lekker, goed geleë en vriendelik.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop om u gou weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Geel Huis Personeel en Bestuur
Cedric M - Feb 2020
Overall score
Goeie nagrus - heerlike ontbyt.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Cedric,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te akkommodeer.
Charmaine F - Feb 2020
Overall score
Nie so heeltemal tevrede nie.
Read moreDie Geel Huis Guesthouse's response
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons is tans besig met opknappings werk en sal beslis aan u voorstelle aandag gee. Ons is ook tans besig met die installering van 'n kragopwekker. Ons sien daarna uit om u in die toekoms terug te verwelkom.
Johan A - Jan 2020
Overall score
Very friendly and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelik en gasvry.
Sal die plek enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Dankie vir u resensie, ons stel u kompliment hoog op prys.
Annelize P - Nov 2019
Overall score
Comfortable, neat and breakfast very tasty.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, netjies en ontbyt baie smaaklik.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marike S - Nov 2019
Overall score
Had a nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Kamer was skoon en netjies. Onderdakparkering. Lekker kos!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Baie dankie, ons sal beslis die komplimente oordra aan ons personeel.
Johan A - Sep 2019
Overall score
Baie netjies en vriendelik.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Baie dankie vir u tyd om hierdie resensie te doen.
Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om u binnekort weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Geel Huis Personeel
Steven W - Jun 2019
Overall score
Pleasant and very hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en baie gasvry.
Een nag oorgeslaap op pad na Namibië. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Het sommer onmiddellik tuis gevoel. Heerlike komplimentêre ontbyt. Baie geniet. Kamer was skoon en netjies. Sal beslis weer gebruik en aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Beste Steven,
Baie dankie vir u fantastiese terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om u binnekort weer terug te ontvang en weereens te bederf met dieselfde standaard van diens.
Vriendelike groete,
Die Geel Huis Personeel en Bestuur
Natasha S - Jun 2019
Overall score
Very good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie diens.
Van aankoms tot vertrek baie goeie vriendelike diens ontvang, almal hulpvaardig, restaurant maak die lekkerste kos en is bekostigbaar, sal vir seker hulle weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Beste Natasha,
Baie dankie vir die positiewe resensie, dit maak ons harte warm Ons sien uit na u volgende besoek en glo dat u dit nog meer sal geniet.
Vriendelike groete,
Die Geel Huis Personeel en Bestuur
Eurika D - May 2019
Overall score
Our visit to Die Geel Huis was really nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons kuiertjie by die Geel Huis was regtig baie lekker.
Mense kan gerus met vrymoedigheid oorslaap by die Geel Huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Eurika,
Dankie dat jy ons aanbeveel vir ander reisigers. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Eugene H - May 2019
Overall score
Dankie.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Eugene,
Dankie vir die positiewe resensie en die voorstel inverband met die tye van ons komplimentêre ontbyt.
Louis C - Apr 2019
Overall score
Gemaklik.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Beste Louis,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal aandag gee aan die kussings.
Groete,
Surina van Zyl
Elton W - Apr 2019
Overall score
Alles was reg dankie.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Elton,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee.
Hoop ons sien julle binne kort weer.
Groete,
Surina en personeel
Gerda G - Feb 2019
Overall score
Value for money and exactly what we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, presies wat ons nodig gehad het.
Ons het net 'n oornagkamer nodig gehad, die kamer was skoon en netjies, lekker stort. Heerlike restaurant waarby ons kon gaan eet, en 'n groot ontbyt ingesluit by die prys. Definitief waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Hallo Gerda,
Baie dankie vir die moeite wat u gedoen het om terugvoer te gee. Ek is so bly dat u die verblyf en etes geniet het. Dit was lekker om julle hier te hê, hoop ons sien julle binne kort weer.
Vriendeike groete,
Surina en Personeel
Maryke B - Feb 2019
Overall score
Quiet and safe!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en veilig!
Die diens is uitsonderlik, en die personeel baie behulpsaam en vriendelik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Hallo Maryke,
Dit maak my hart warm om te hoor dat die personeel julle so mooi behandel het. Ons sien uit daarna om u in die nabye toekoms weer te ontvang.
Hartlike groete,
Surina en Personeel
Erasmus D - Jan 2019
Overall score
Staff is friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Werkers is baie vriendelik.
Die kamer was netjies en skoon, die wag en kombuiswerkers was baie vriendelik en die ontbyt was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Sjoe, dit is darem lekker om so 'n positiewe resensie te kry. Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om die resensie te doen. Hoop u kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Surina en Personeel
Jurie P - Nov 2018
Overall score
Baie aangenaam met lekker kos.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoer, Jurie. Dis altyd lekker om te hoor dat iemand hulle besoek aan ons geniet het, ek dra die kompliment oor aan my personeel. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Waldo K - May 2018
Overall score
Onder gemiddeld.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Ek is jammer jou ervaring by ons was nie na wense nie, Waldo. Ons sit ongelukkig nie bedlampies in die kamers nie, omdat gaste dit breek. Daar is wel liggies bo die beddens. Hekke word snags 19:00 gesluit vir veiligheids doeleindes en daar is 'n sekuriteitswag aan diens.
Gideon H - May 2018
Overall score
Okay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Redelik.
Baie vriendelike diens. Kos was geurig. Daar was geen wasbakprop nie. Stort se vloer is hol, voel of jy gat deur die vloer kan trap. Stort was nie baie netjies nie, ander besoekers se badbenodighede was nog in stort gewees. Muurprop by bed werk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Geel Huis Guesthouse's response
Ons is bly jy het die kos en vriendelike diens waardeer, Gideon. Ons vra om verskoning vir die kamer wat nie na wense was nie. Ons sal opvolg met die personeel in daardie opsig. Om die veiligheid van ons gaste te verseker, word hekke snags 19:00 gesluit en daar is 'n sekuriteitswag aan diens.
- Capacity: 47 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 12 Vlakfontein Gedeelte, Wolmaransstad, 2630, North West
- All ages welcome