The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Groen Koei Gastehuis | TravelGround
+10

Die Groen Koei Gastehuis

B&B

Review Summary

4.1 out of 5from 15 reviews for Die Groen Koei Gastehuis
Cleanliness
4.2/5
Service
4.0/5
Location
3.9/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.1/5
Lesley-anne A - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley-anne A
With spouse/partner

Het 'n wonderlike tyd gehad.

Die diens was uit die boonste rak en die vrou wat ons gehelp het by ontvangs was baie vriendelik.

Odette A - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Odette A
Family with young children

It was wonderful, warm and felt at home.

Great stay, will definitely use them again.

Dorette D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Dorette D
With spouse/partner

Nie die standaard wat verwag is.

Die ontvangs onvriendelik en die handdoeke klam na nat.

Petrus Herodus B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus Herodus B
On business

Extra mile.

The guesthouse is prepared to take the extra mile for customers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ekstra myl.

Die gastehuis is bereid om die ekstra myl vir klante te stap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magdaleen V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdaleen V
Individual traveler

Baie maklik om te bespreek en goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Die Groen Koei Gastehuis 's response

Goeie Middag Johan,

Baie dankie vir die goeie terug voer. Hoop om julle gou weer te sien.

Die Groen Koei Gastehuis
Louisa L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa L
With friends

Very neat. Friendly staff.

A very neat guesthouse.

Ana P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ana P
With spouse/partner

Baie rustige plekkie. Love hul tuin.

Baie vriendelike ontvangsdame. Ons het net gedeurnag, maar dit was baie rustig, gerieflik, skoon en veilig. Het als wat mens nodig het. Sal weer daar oorbly.

Die Groen Koei Gastehuis 's response

Goeie dag Anna
Baie dankie vir die goeie review. Sien uit om julle weer te ontvang.
Sien gou weer

Die Groen Koei Gastehuis
Liz H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liz H
With spouse/partner

On a busy road, so traffic is disturbing. However, it is still a nice experience. Good all round.

Good, warm and interesting chalet.

Sally B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Sally B
With spouse/partner

Erge geraas a.g.v. medegaste en verkeer geraas a.g.v. kooltrokke die hele nag lank.

Ons het bagasie afgelaai en is na 'n troue waarna ons laatnag teruggekeer het om te vind dat die yskas leeg was. Daar was nie eens water in nie. Die gastehuis is geleë op 'n kooltrok-roete wat die geraas heelnag lank erg maak. Ek sal 2 keer dink voor ek weer daar inboek.

George M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George M
With spouse/partner

Rustig en skoon.

Min tyd daar spandeer, slegs daar geslaap, maar rustig en skoon.

Susarah Maryna D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susarah Maryna D
With spouse/partner

Very good service and the place is beautiful.

Very friendly and good service. Accommodation is very pretty. Can recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie diens gekry en plek is baie mooi.

Baie vriendelik en goeie diens gekry. Plek is pragtig. Sal vir enige een aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Neels L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Neels L
With spouse/partner

Nie baie aangenaam nie.

Badkamer se plafon besig om uit te val. Stort asook die traliewerk in stort baie vuil. Swaar verkeer versteur nagrus. Geen beskerming vir voertuie tydens haelbuie nie. Perseel onnet weens ou dakplate en ander bourommel wat rondlê.

Die Groen Koei Gastehuis 's response

Beste Neels,

Baie jammer oor julle onaangename ervaring. Ons stel genoemde foute so spoedig as moontlik reg. Ons is ook besig met algemene herstelwerk aan die gastehuis. Weens jaareinde maak alle kontrakteurs toe en was ons genoodsaak om eers in Januarie die herstelwerk te voltooi en af te handel.

Die Groen Koei Gastehuis
Freddie C - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freddie C
With spouse/partner

Lekker rustig!

Geen klagtes. Alles was mooi en skoon.

Charmaine G - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charmaine G
With spouse/partner

Heerlik en rustig.

Dit was heerlik gewees en die plek was mooi ingerig alhoewel ek sal aanbeveel dat hul moet oplet dat die stort nie mooi skoon gemaak word nie, daar was omtrent spinnekopwebbe in die venster gewees, so 'n mens kan sien dat dit lanklaas skoongemaak is as dit in elke hoek van die venster is. Hulle kan die pleisterklei op die vloer ook goed skoonmaak. Die lig in badkamer het nie gewerk nie. Die afstandbeheer vir die TV het nie gewerk nie. Ek moes op 'n stoel klim om die TV aan te sit.

Lumari V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lumari V
With spouse/partner

Ons het lekker oornag gebly vir 'n troue.

Die gastehuis was skoon, netjies en was definitief waarde vir geld. Sal weer daar gaan bly!

From
R790
per night, for 2 ppl
From
From R790
per night, for 2 ppl
From
R790
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 29 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 34 Moses Kotane Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxYmU4MDQ4LTk4OTAtNGUwOC05OTMyLThjMTNlMDAxYzdjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R790  per night, for 2 ppl 15 5 1 5 34 Moses Kotane Street Bethal 2310 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.461593009647 29.470038122754
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!