Die Groenhuis Guest House
Self Catering • 13 Koksfontein Street, Philippolis, 9970, Free State
Map of the Area
Die Groenhuis Guest House
Local Area
Die Groenhuis is op Die Rand van die dorp en herinner aan ‘n plaas. Gaan jy vir ’n laatmidagstappie kan jy enigiets van poue tot renosters en buffels raakloop. Om by die gees van die huis te pas is outydse blomme soos rose en riete geplant. Daartussen staan ‘n lekker houtbank van waar jy op die Karoo en klipkoppies kan uitkyk. Laatmiddag kom die Boeiing oor van Kaapstad na Johannesburg. In die tuin groei die kikoejoe ruig en die bloureën welig. ’n Peer- en suurlemoenboom is dankbaar vir die water wat dit deesdae kry. Die leidam is sy khoi’s kwyt nadat hulle reierkos geword het. Is dit ‘n geseënde reënjaar, dan word die Vaaljapie uit 1956 ingespan om te ploeg om die groentetuin voorteberei vir die nuwe plantseisoen.
Guests that viewed Die Groenhuis Guest House also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |
Your browser is out of date!
Update your browser to view this website correctly. Update my browser now
0860 022 102 | bookings@travelground.com