Review Summary
Monja V - Feb 2021
Overall score
Wonderlike gastehuis.
Die Herehuis's response
Goeie dag Monja
Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon verwelkom en sien uit na jul volgende kuier hier by ons
Karoo groete
Sarika
Daniel H - Jan 2021
Overall score
Excellent.
Die Herehuis's response
Thank you so much for your wonderful review, we highly appreciate it.
Tracy H - Jan 2021
Overall score
A delightful surprise.
Die Herehuis's response
Good day Tracy
Now i have this lump in my throat...first i only saw nice but not great...o my word it sounded awfull and then i read on..... i am so gratefull to see you'll be back and that you like ouor little gem in the KAroo. Next time please stay longer... KAroo regards Sarika
David R - Jan 2021
Overall score
Vriendelik en behulpsaam.
Die Herehuis's response
Goeie dag David
Baie dankie vir die resensie was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Moet self se die omgewing kan nogal baie stil raak en is lekker om self te kan se ons is redelik veilig hier in ons straat. Is bly julle het dit geniet en dat julle van ons etes gehou het.
Karoo groete
Sarika
Nico J - Jan 2021
Overall score
Baie lekker.
Die Herehuis's response
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit regtig so baie as ons gaste die hier geniet het. Sien uit na nog vele meer kuiers. Karoo groete, Sarika.
Werner G - Jan 2021
Overall score
Die beste!
Die Herehuis's response
Goeie dag Werner,
Dit was so aangenaam om julle hier te verwelkom en ons sien uit na vele meer besoeke. Dankie dat julle ons aanbeveel en ons is so bly julle het dit vreelik hier geniet.
Karoo groete
Sarika
Chariska K - Jan 2021
Overall score
Ons sal definitief weer hier bly. Het goeie diens gekry en baie netjiese mooi verblyf.
Die Herehuis's response
Goeie dag Chariska en baie dankie vir die resensie oor ons plekkie. Dis altyd lekker om te sien ons gaste gaan hier weg en is baie gelukkig en tevrede. Ons is bly dat julle dit hier geniet het en hoop om julle sommer gou weer hier te verwelkom.
Magda V - Jan 2021
Overall score
Baie tevrede.
Die Herehuis's response
Goeie dag en baie dankie vir die resensie ons waardeer dit bitter baie. Sien uit na julle terug keer.
Karoo groete
Sarika
Sean N - Jan 2021
Overall score
Was 'n stunning plek en sal dit beslis aanbeveel.
Die Herehuis's response
Good day
Thanks for the review we appreciate, was great having you here.
Karoo regards
Sarika
Chantel D - Jan 2021
Overall score
Dit was alles die moeite werd.
Read moreDie Herehuis's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Jan S - Jan 2021
Overall score
Perfek vir gemaklike oornag vir die lang reis vanaf Johannesburg na Kaapstad.
Die Herehuis's response
Baie dankie vir die terugvoer, ons wardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Ilse W - Jan 2021
Overall score
Wonderlike diens en kos.
Die Herehuis's response
Goeie dag Ilse
Dit was net een groot plesier om julle hier te verwelkom, dankie vir die resensie wat so positief is oor alles hier by ons. Hoop om julle goe weer te verwelkom.
Karoo groete, Sarika.
Kalla R - Jan 2021
Overall score
Fantasties! Watter bederf!
Die Herehuis's response
Goeie dag Kalla, ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie. Sien vreeslik uit na nog kuiers.
Karoo groete
Sarika
Lisanne H - Jan 2021
Overall score
Absolutely wonderful oasis in the middle of the Karoo!
Die Herehuis's response
Good day, thanks for your review and the 5 stars. Looking forward to many stays here with us.
Karoo regards,
Sarika
Hendrik D - Jan 2021
Overall score
Heerlik aangenaam. Sommer net lekker.
Die Herehuis's response
Hendrik, baie dankie vir die fantasiese resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit na 'n volgende kuiertjie.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Yolandie F - Jan 2021
Overall score
Baie netjies en vriendelik.
Die Herehuis's response
Goeie dag
Dit was heerlik om julle as gaste hier te verwelkom sien uit na nog vele meer besoeke en lekker kuiers hier by ons.
Karoo groete
Sarika
Lizanne C - Jan 2021
Overall score
Fantastiese plek. Voel soos my 2de huis!
Die Herehuis's response
MIddag Lizanne was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Hoop om julle weer hier te sien. Dankie vir die stop hier by ons.
Karoo groete
Sarika
Rina C - Jan 2021
Overall score
Amazing gasvryheid.
Die Herehuis's response
Middag Rina C dit was regtig net 'n voorreg om mense soos julle by ons te kon gehad het. Dankie vir die mooi boodskap ons wardeer op reg en sien vreelik uit om julle weer in die toekoms te verwelkom. Karoo groete Sarika
Janie V - Jan 2021
Overall score
Pragtig en goed ingerig.
Die Herehuis's response
Dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was heerlik om jul by ons te kon laat kuier. Ons sien uit na 'n volgende keer.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Chante D - Jan 2021
Overall score
Amazing!
Die Herehuis's response
Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om jul weer te verwelkom. Vriendelike groete, Nicolette.
Leona V - Dec 2020
Overall score
Wat 'n pragtige opset en fantastiese gasvryheid!
Die Herehuis's response
Goeie dag Leona en dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie en ons is so bly julle het die tydjie hier by ons geniet. Wens altyd dit kon langer wees. Julle moet mooi bly tot volgende keer.
Karoo groete
Sarika
Ingrid D - Dec 2020
Overall score
Pragtige gastehuis.
Die Herehuis's response
Ingrid, dit was 'n absolute plesier om jul by ons te akkommodeer. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie. Vriendelike groete, Nicolette.
Belinda S - Dec 2020
Overall score
Ongelooflike kuier, gasvryheid is ongelooflik! Vriendelikste mense ooit. Kos was uit die wêreld.
Die Herehuis's response
Goeie dag Belinda,
Dis heerlik om sulke mooi goed oor ons te lees. Ons weet dan beslis dat die kuier hier by ons die moeite werd was.
Sien uit na nog vele sulke lekker kuiertjies hier in Beaufort Wes so, ons hoop om julle gou weer te sien.
Karoo groete Sarika
Andre V - Dec 2020
Overall score
Ontspannend en rustig.
Die Herehuis's response
Andre baie dankie vir die terugvoer ons hoop om dit volgend ekeer 'n 5 te maak.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Ingrid A - Dec 2020
Overall score
Very comfortable, kind hosts.
Die Herehuis's response
Thank you so much for your wonderful review, we appreciate it so much.
We look forward to your next stay with us.
Kind Regards,
Nicolette Scheepers
Jurie V - Dec 2020
Overall score
Heerlike rustige en netjiese verblyf.
Die Herehuis's response
Goeiedag Jurie
Baie dankie vir die resensie was net ons plesier om julle hier te kon verwelkom. Hoop op vele meer besoeke hier by ons van julle en vriende af.
Karoo groete
Sarika
Marthmari M - Dec 2020
Overall score
Baie netjies, lekker etes en gasvryheid.
Die Herehuis's response
Dankie vir die resensie ons wardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Nicolette Scheepers
Salome B - Dec 2020
Overall score
Pragtige plek. Heerlik gekuier.
Die Herehuis's response
Goeie dag Salome
Baie dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle hier as gaste te verwelkom. Sien uit na nog baie.
Karoo groete
Sarika
Erika B - Dec 2020
Overall score
The few hours we spent there after a 12 hour drive was out of this world.
Die Herehuis's response
Good day, Erika I apologise for the inconvenience of the hairdryer, I will surely look into it.
We look forward to seeing you and your family again.
Kind Regards,
Nicolette Scheepers
Sharne K - Dec 2020
Overall score
Silwerskoon en moderne gastehuis.
Die Herehuis's response
Goeie dag
Baie dankie vir die resensie, dit word opreg wardeer en ons is so bly julle beveel ons aan. Sien uit na nog baie besoeke van julle.
Karoo groete
Sarika
Stephne K - Dec 2020
Overall score
Sal absoluut Die Herehuis aanbeveel. Gasvry, die vriendelikste mense en baie heerlike kos.
Die Herehuis's response
Stephne, dit was heerlik om jul hier by ons te laat kuier ons sien uit na 'n volgende keer. Vriendelike groete, Nicolette.
Hanlie M - Dec 2020
Overall score
Baie gasvry en kamers skoon.
Die Herehuis's response
Baie dankie vir die wonderlke terugvoer. Dit was 'n groot plesier om jul hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Lyn G - Dec 2020
Overall score
Perfect stopover between Johannesburg and Cape Town.
Die Herehuis's response
Good day Lyn,
It was our pleasure having you here and we hope to see you back soon.
Karoo regard
Sarika
Michelle M - Dec 2020
Overall score
10/10.
Die Herehuis's response
Goeiedag Michelle
Dit was fantasties om julle hier te verwelkom en ons sien regtig uit dat julle weer moet kom. Dankie vir die goeie resensie. Karoo groete, Sarika.
Daan V - Nov 2020
Overall score
Uitstekend. Hoogs aanbeveel.
Die Herehuis's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word opreg wardeer en ons sien uit na die volgende kuiertjie.
Vriendelike groete
Nicolette
Gerna H - Nov 2020
Overall score
Baie netjies en weg van die hoofpad geleë, dus geen geraas in die aand.
Die Herehuis's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer ons wardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Erika H - Nov 2020
Overall score
Uitstekende kliëntediens!
Read moreDie Herehuis's response
Erika jou ma hulle is al deel van die familie hier, dis elke keer so lekker as hulle kom oornag.
Ons is so dankbaar hulle geniet hulle verblyf hier by ons.
Ons sien uit om julle en hulle weer te verwelkom.
Vriendlike groete
Nicolette
De Beer T - Oct 2020
Overall score
Baie aangenaam.
Die Herehuis's response
Baie dankie dat julle ons weereens gekies het as julle oornag verblyf plekkie hier in Beaufort Wes. Dit was heelik om julle terug te verwelkom en as ons gaste hier te he. Sien gou weer in die nabye toekoms. Karoo-groete, Sarika.
Fires V - Oct 2020
Overall score
Baie rustig en karaktervol Karoo
Die Herehuis's response
Baie dankie vir die aanbeveling, ons hoop om julle ook sommer gou weer terug te verwelkom. Karoo groete Sarika
Wouter F - Oct 2020
Overall score
Ongelooflike lekker plek om by oor te slaap!
Die Herehuis's response
Goeie dag
Dis elke keer fantasties om julle hier te verwelkom, sien gou weer
Karoo groete
Sarika
Helene B - Oct 2020
Overall score
Gemaklike, skoon, lekker plek
Die Herehuis's response
Goeie dag en dankie vir die terugvoer, volgende keer maak ons dit patatbrood met groen vye en Makataan. Vriendelike karoo groete
Sarika
Dries L - Sep 2020
Overall score
Lekker verrassing!!
Die Herehuis's response
Goeie dag en baie dankie dat julle ons gekies het as jul oornag plekkie hier in die Karoo. Ons hoop om sommer gou weer van julle te hoor en sien uit na julle volgende koms hier by ons. Karoo groete, Sarika.
Elsabe P - Sep 2020
Overall score
Dit was 'n fantastiese ervaring.
Die Herehuis's response
Baie dankie vir jul besluit om hier in ons Oase te kom oornag, dit was regtig lekker om julle hier te verwelkom. Ons hoop ons sien sommer gou weer. Karoo groete, Sarika.
Wilma D - Sep 2020
Overall score
Eersteklas gasvryheid.
Die Herehuis's response
Goeie dag en dankie dat julle hier by ons kom oornag het, was heerlik om julle ook te ontmoet en van diens kon gewees het. Karoo groete, Sarika.
Johan L - Aug 2020
Overall score
Wonderlike gastehuis.
Die Herehuis's response
Goeie dag
Eerstens baie dankie vir die gradering, wasregtig lekker om julle as ons gaste hier te kom gehad het. Hoop om julle sommer gou weer hier te sien. Karoo groete Sarika Nortje.
Carollize L - Aug 2020
Overall score
Baie goeie waarde vir geld, smaakvol en netjies.
Die Herehuis's response
Dit so lekker dat julle weer hier by ons kom kuier het. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Willie B - Mar 2020
Overall score
Dis 'n heerlike plek om oor te bly. Veilig en netjies.
Die Herehuis's response
Goeiedag
Was heerlik om jou as gas hier te verwelkom, dankie vir die sterre en mooi bly tot volgende keer.
Karoo groete
Sarika Nortje
Sonja S - Feb 2020
Overall score
Baie skoon, gerieflike oornag fasiliteit.
Die Herehuis's response
Goeiedag Sonja
Baie dankie vir die terugvoer Sonja, ons wardeer dit baie. Ons is bly dat jy altyd lekker hier by ons oornag. Ons is tans besig met beddens vervang en is eenheid 17 sin laas Maandag vervang. Ongelukkig kan alles nie op een slag vervang word nie, maar sal ons defnitief kyk na eenheid 3 waar jy geslaap het. Jammer vir enige ongerief. Sien weer, Karoo-groete, Sarika Nortje.
Tobie L - Feb 2020
Overall score
Overnight break on the way to Cape Town!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oornagbreuk op pad na Kaapstad!
Gasvryheid op sy beste. Pragtige skoon kamers. Beeldskone tuin en die wonderlikste kos in die Karoo! Die swembad is ‘n wenner in die somerhitte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Herehuis's response
Goeie dag en baie dankie vir die wonderlike woorde rakende ons plekkie, was heerlik om julle hier te verwelkom en ons sien vreelik uit na die vologende besoek.
Karoo groete,
Sarika
Jacques L - Feb 2020
Overall score
Feels like we visited old friends.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voel soos ou vriende by wie ons 'n draai gemaak het.
Jy word vriendelik ontvang en almal staan reg om te bedien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Herehuis's response
Goeiedag
Baie dankie, ons is maar altyd net te bly om ons ou gaste weer en weer terug te verwelkom. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Karoo-groete, Sarika Nortje.
Gail G - Jan 2020
Overall score
Fabulous.
Die Herehuis's response
Good day ,
It was just a pleasure having you here, we hope to see soon again
Karoo regards, Sarika Nortje.
Elsabe R - Jan 2020
Overall score
Uitstekend.
Die Herehuis's response
Elsabe so baie dankie vir die wonderlike terug voer!
Ons wardeer dit verskrkiik baie. Ons hoop om gou weer te sien.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers.
Kim H - Jan 2020
Overall score
Stunning little gem in Beaufort West.
Die Herehuis's response
Thanks for this great review we love to hear this from our guest, so glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you back soon to try ou Bobotie and Lasagne. Karoo regards Sarika Nortje
Maureen V - Jan 2020
Overall score
Voel soos familie met eienaars waarvoor geen moeite teveel is nie. Baie dankie vir die wonderlike atmosfeer by jul swembad en lapa, ons het elke oomblik geniet!
Die Herehuis's response
SO so bly julle het jul tydjie hier by ons geniet ons is geeerd om sulke vriendelike, spontane gaste soos julle hier te he. Ons sien uit na julle volgende koms
Karoo groete Sarika Nortje
Janet V - Jan 2020
Overall score
Fantasties.
Die Herehuis's response
Goeie dag
Ons is so baie bly julle het dit geniet hier by ons, lekker geeet en lekker geslaap. Sien julle dan defnitief in die toekoms weer. Karoo groete Sarika Nortje
Nicola S - Jan 2020
Overall score
An excellent choice of place to stay en route to the West Coast, Cape Town, Garden Route.
Die Herehuis's response
GOod day great hearing such good replies from you guys was super great having you here, hope to see soon again. Karoo regards Sarika Nortje
Danielle J - Jan 2020
Overall score
It was great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was ongelooflik lekker.
Sjoe. Ongelooflike ervaring. Sal nie weer op 'n ander plek oornag nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Herehuis's response
Goeiedag Danielle
Dit is heerlik om sulke goeie nuus te hoor, ons kan ook nie wag om julle terug te verwelkom nie.
Karoo groete
Sarika Nortje
Jorista T - Jan 2020
Overall score
Lovely stay at Die Herehuis!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf by Die Herehuis!
Silwerskoon en netjiese geriewe (binne en buite). Behulpsame en vriendelike personeel. Ons het vooraf gereël dat ons twee hondjies saam met ons reis, die twee het ook hul verblyf by Die Herehuis baie geniet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Herehuis's response
Jorista, baie dankie vir jou fantastiese kommentaar, ons waardeer dit waarlik so baie.
Geseende 2020 en ons hoop om gou weer te sien.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Nicole G - Jan 2020
Overall score
Luuks, modern - home away from home.
Read moreDie Herehuis's response
Goeie middag DIt was so lekker om julle hier te he, sien vreelik uit na julle volgende koms en te sien hoe groot die kleinding dan geword het. Is so bly julle het dit geniet hier by ons. Sien gou weer. Karoo groete Sarika Nortje
Amelia S - Dec 2019
Overall score
Groen hawe in Karoo.
Die Herehuis's response
Baie dankie dat julle van ons plek gebruik gemaak het vir julle oornag verblyf, was heerlik om julle te ontmoet. Sien uit na julle volgende verblyf Karoo-groete, Sarika Nortje.
Jacques R - Dec 2019
Overall score
Gasvryheid is ongelooflik.
Die Herehuis's response
Dit was heerlik om julle hier te verwelkom en ons hoop om julle gou weer te sien. Geseende jaar vir julle en alles wat mooi is. Karoo groete, Sarika Nortje.
Charles B - Dec 2019
Overall score
Ongelooflik mooi en goed toegerus.
Die Herehuis's response
Goeie dag Charles,
Dit was heerlik om julle hier te verwelkom al was dit van korte duur. Mooi jaar en sien gou weer.
Karoo groete Sarika Nortje
Jacques P - Dec 2019
Overall score
Great, sal altyd daar gaan bly. Dit was die beste. Ons het dit baie geniet.
Die Herehuis's response
Goeie dag Jacques,
Was 'n groot plesier om julle te verwelkom hier ons sien vreeslik uit na julle volgende kuier hier by ons.
Karoo groete Sarika Nortje
Riaan F - Dec 2019
Overall score
Oasis on the way to Cape Town.
Die Herehuis's response
Riaan it was absolutely amazing having you stay with us, we look forward to your next stay with us.
Enjoy your holiday!!
Kind Regards
Nicolette Scheepers
Natashe J - Dec 2019
Overall score
Jewel in Beaufort West.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Juweel in Beaufort-Wes.
Ons is weereens baie beïndruk met die verblyf by Die Herehuis. Netjiese kamer, heerlike ontbyt en aangename mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Herehuis's response
Natashe so baie dankie vir die fantastiese kommentaar, dit was vir ons so lekker om jul weereens by ons te huisves.
Ons sien uit na jul volgende kuier by ons.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Annabet V - Dec 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Heerlike oornagplek. Lekker atmosfeer. Skoon en netjies. Lieflike kamers en pragtige tuin!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Herehuis's response
Goeie dag en weereens dankie vir die goeie woord op Lekkerslaap oor ons plekkie. Dit was heerlik om julle as ons gaste te verwelkom, hoop ons het die voorreg om dit sommer gou weer te doen. Karoo groete Sarika Nortje
Annelise E - Nov 2019
Overall score
Beautiful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig!
Vriendelike en hulpvaardige diens en pragtige, skoon kamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Herehuis's response
Was great having you as our guests. Thanks for the review hope to see you soon again.
Karoo regards
Sarika Nortje
Helia A - Nov 2019
Overall score
Excellent. Friendly and neat.
Die Herehuis's response
Great having you as our guest. Looking forward to your next stay with us.
Karoo regards
Sarika
Maryke J - Sep 2019
Overall score
Verblyf en diens was uitstekend en etes heerlik.
Die Herehuis's response
Beste Maryke,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, ons wardeer dit opreg.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Johan -dirk V - Sep 2019
Overall score
Uitstekende verblyf.
Die Herehuis's response
Beste Dirk,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer - ons wardeer dit opreg!
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Louisa V - Sep 2019
Overall score
Rustig.
Die Herehuis's response
MIddag Louisa,
Dit was lekker om julle te ontvang hier by ons in die Karoo, en ja nes enige ander plek het die Karoo ook sy versteekte Perels. Hoop om julle weer te sien.
Groete en mooi bly,
Sarika Nortje
Gareth L - Sep 2019
Overall score
Excellent place. Highly recommended.
Die Herehuis's response
Middag Mari-Louise. Dit was fantasties om julle as gaste hier te kon bederf, hoop om julle sommer gou weer te sien.
Karoo groete
Sarika Nortje
Sonette D - Jul 2019
Overall score
Absoluut 'n moet, sal definitief weer 'n draai maak, vir seker!
Die Herehuis's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was so lekker om julle hier by Die Herehuis te kon bederf!!! Ons hoop om julle gou weer hier te sien.
Vriendelike groete,
Juanita Klopper
Elize B - Jun 2019
Overall score
Voel tuis en die diens is vriendelik. Mens slaap en eet heerlik!
Die Herehuis's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Elize. Elke gas se mening is vir ons baie belangrik.
Ons hoop om julle gou weer hier by ons te kan bederf!
Vriendelike groete,
Juanita Klopper
Charlene B - Jun 2019
Overall score
Uitmuntend.
Die Herehuis's response
Goeie dag Charlene,
Baie dankie vir die wonderlike terug voer, ons wardeer dit opreg.
Ons sien uit na die volgende verblyf tyd by ons.
Vriendelike groete
Nicolette Scheepers
Rudi W - Apr 2019
Overall score
What an awesome place to stay over. Would stay there anytime.
Die Herehuis's response
Thank you so much for your review, we appreciate it so much! we look forward to your future visits.
Kind regards,
Nicolette Scheepers
Willem L - Apr 2019
Overall score
Baie netjies en gerieflik met vriendelike ontvangs.
Die Herehuis's response
Thank you so much for your amazing review we highly appreciate it! we look forward to your next visit.
Kind regards,
Nicolette Scheepers
Sonja P - Apr 2019
Overall score
Sal definitief weer van hulle gebruik maak.
Die Herehuis's response
Baie dankie vir die baie mooi terugvoer. Ons waardeer elke mening. Hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete
Juanita Klopper
Retha V - Apr 2019
Overall score
Goeie kos, vriendelik ontvang, pragtige plek.
Die Herehuis's response
Beste Retha,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is altyd dankbaar vir positiewe kommentaar. Dankie ook dat julle ons altyd kies!
Hoop om julle spoedig weer hier by ons te sien
Vriendelike groete,
Juanita Klopper
Pieter M - Apr 2019
Overall score
What an amazing place, so glad we decided to spend the night there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n amazing plek, so bly ons het besluit om daar te oornag.
Sal Die Herehuis definitief aanbeveel. Ons het daar oornag op pad Kaap toe en hulle het die vakansie sommer goed laat begin. Op pad terug weer oorgeslaap en die vakansie op 'n positiewe noot geëindig. Sal definitief die etes aanbeveel, dit was heerlik gewees. Almal was so vriendelik gewees. Baie dankie aan al die personeel, julle is awesome!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Herehuis's response
Pieter, dit was so lekker dat jul hier by ons gekuier het. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
Nicolette Scheepers
Erika O - Mar 2019
Overall score
Lovely place to relax after a long day of driving.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike plek om uit te span na 'n lang dag se ry.
Die pragtige tuin, persoonlike aandag en heerlike kos maak dit 'n lieflike stop!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Herehuis's response
Beste Erika,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer elke gas se mening.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer as gaste te kan bederf!
Vriendelike groete,
Juanita Klopper