Die Malvahuisie
Review Summary
Hans P - Jun 2022
Overall score
Netjies, goed ingerig, vriendelike en gasvrye ontvangs.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie Hans!
Danie T - Jun 2022
Overall score
Heerlik.
Die Malvahuisie 's response
Baie Dankie Danie!
Amanda G - Jun 2022
Overall score
Outydse nostalgie met 'n moderne twist.
Read moreDie Malvahuisie 's response
Amanda, baie dankie. Dit word opreg waardeer. Ons het julle baie geniet en dit was 'n heerlike kuier. Kom gerus weer.
Groete
Anmarie
Di P - May 2022
Overall score
Heerlik gebly.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie, sien julle verseker weer.
Lilian M - May 2022
Overall score
Pragtig en goed toegerus.
Andre V - May 2022
Overall score
A really great place for a stopover.
Fanie B - May 2022
Overall score
Beter as internetfoto's.
Read moreDie Malvahuisie 's response
Fanie,
Baie dankie ons kyk beslis na die punte wat jy genoem het en gee beslis aandag daaraan.
Etienne G - Apr 2022
Overall score
Sorgvry.
Hennie D - Apr 2022
Overall score
Bitter lekker!
Ronel S - Apr 2022
Overall score
It was perfect for an overnight stay.
Renate R - Apr 2022
Overall score
Die perfekte halfway house.
Die Malvahuisie 's response
Baie Dankie!
Hugo B - Apr 2022
Overall score
Vriendelike gasheer
Die Malvahuisie 's response
Baie Dankie!
Jan B - Apr 2022
Overall score
Op pad terug vanaf Grey Rugby Fees met twee ou varsity vriende.
Claudia B - Apr 2022
Overall score
Silwerskoon, rustig, gasvry, vriendelik.
Die Malvahuisie 's response
Baie Dankie Claudia,verseker sien ons uit na weer n kuiertjie saam met julle!
Marinda H - Apr 2022
Overall score
Ontspanne atmosfeer.
Die Malvahuisie 's response
Baie Dankie!
Hannes B - Mar 2022
Overall score
Dit was baie lekker.
Die Malvahuisie 's response
Hannes, Baie dankie. Ja oor die algemeen is ons Wi-Fi ontvangs goed maar verseker is daar dae wat n bietjie van n probleem is, soos selfoon ontvangs van beide MTN en Vodacom ook soms n probleem is. Ons sal verseker net weer dit onder die aandag van ons verskaffers van Wi-Fi bring.
Groete
Anmarie
Tony J - Mar 2022
Overall score
Die Malvahuisie is a perfect old-world cottage, a Karoo gem. Beautifully done.
Die Malvahuisie 's response
Thank you very much.
Ralf S - Mar 2022
Overall score
Baie netjies skoon en 'n goeie plek om oor te bly.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie.
Wineen S - Jan 2022
Overall score
Heerlike oorslaapplek.
Die Malvahuisie 's response
Wineen baie dankie, dit is altyd lekker om julle hier te he. Baie dankie dat julle weer Kabbelrus gekies het vir verblyf.
Garth H - Jan 2022
Overall score
Clean, lovely, old house.
Annelise M - Jan 2022
Overall score
Netjies met als wat jy nodig het.
Joely B - Jan 2022
Overall score
Baie besonderse plekkie en baie gasvry.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie kom kuier weer vir ons.
Andre K - Dec 2021
Overall score
Baie netjies en goed ingerig.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie!
Francois B - Dec 2021
Overall score
Lekker oornag op pad.
Gert K - Dec 2021
Overall score
Baie gerieflik, baie hulpvaardig
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie, dit was alles die moeite werd vir julle. Bly dat ons kon help!
Elizabeth Y - Nov 2021
Overall score
One night in De Rust
Nico D - Nov 2021
Overall score
Warm kuier.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie waardeer.
Cathy B - Nov 2021
Overall score
Rustige, lieflike plek.
Marina F - Nov 2021
Overall score
Netjies en privaat.
Gwen R - Oct 2021
Overall score
Mooi en interessant.
Read moreDie Malvahuisie 's response
Baie dankie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Juan D - Oct 2021
Overall score
Presies soos geadverteer!
Die Malvahuisie 's response
Thank you so much.
Annelize H - Oct 2021
Overall score
Oasis in the Klein-Karoo.
Read moreDie Malvahuisie 's response
Thank you so much Annelize. Please visit us again.
Regards,
Anmarie
Babs H - Oct 2021
Overall score
Pragtig en skoon.
Eleta G - Oct 2021
Overall score
Pragtige netjiese toegeruste byplek.
Melinda V - Oct 2021
Overall score
Aangename kuier.
Rita R - Oct 2021
Overall score
Relaxed and central.
Gert R - Oct 2021
Overall score
Rus, vrede en geluk.
Joep J - Sep 2021
Overall score
Net lekker.
Elise D - Sep 2021
Overall score
Ons sal n ompad ry net hom hier te kan oornag!
Die Malvahuisie 's response
Baie Dankie Elise.
Ben M - Sep 2021
Overall score
Ons het Malvahuisie as 'n oornagtuiste gebruik.
Bernadette A - Sep 2021
Overall score
Definitely a place to stay in De Rust.
Die Malvahuisie 's response
Thanks so much we really appreciate it.
Amelia M - Sep 2021
Overall score
Relatively pleasant and comfortable unit. Great bed.
Die Malvahuisie 's response
It's just a pitty that you did not call us to help you with this problem. We apologize for your bad experience and make sure that this won't ever happen again.
Lynette V - Jul 2021
Overall score
It is like visiting family. Friendly, helpful service. Loving people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis 'n kuier by familie. Vriendelike, behulpsame diens. Liefdevolle mense.
Ek beveel hierdie gastehuis met my hele hart aan. Jy sal nie spyt wees om daar 'n draai te maak nie. Ons het heerlik gekuier en sommer nuwe vriende gemaak vir 'n leeftyd. Dankie Minika en Annemarie vir julle liefde en gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie Lynette en Johannes, hoop dat julle sommer gou weer vir ons kom kuier.
Hannelie V - Jul 2021
Overall score
Gerieflike en pragtige omgewing.
Tiaan K - Jun 2021
Overall score
Gasvry en baie vriendelike ontvangs.
Die Malvahuisie 's response
Baie Dankie!
Andries D - Apr 2021
Overall score
Heerlike oornaghuisie op De Rust.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie Andries, hoop om julle gou weer te sien!
Lizel W - Apr 2021
Overall score
Skoon, gemaklike, veilige verblyf.
Kotie V - Mar 2021
Overall score
'n Ware "gem".
Die Malvahuisie 's response
Beste Kotie
Baie Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Anmarie
Monica H - Feb 2021
Overall score
Stunning plekkie!
Marietjie V - Jan 2021
Overall score
Sien sterre.
Johan G - Jan 2021
Overall score
Pragtig. Puik. Perfek.
Christel O - Jan 2021
Overall score
Pragtige, gerieflike en skoon eenheid.
Marina V - Jan 2021
Overall score
Heerlike kuier en waarde vir geld! Ons kom beslis weer!
Sandra M - Jan 2021
Overall score
Pragtig.
Heidi E - Dec 2020
Overall score
Ongelooflik tevrede.
Natasha H - Dec 2020
Overall score
Private and comfortable.
Herman C - Oct 2020
Overall score
Eie private spasie. Alles beskikbaar wat nodig is, tot 2 sakke hout! Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer gebruik.
Pinnie V - Jan 2020
Overall score
Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring!
Willem S - Jan 2020
Overall score
Goeie, netjiese verblyf, baie stil.
Die Malvahuisie 's response
Geagte Willem
Baie dankie vir die oorbly hier by ons, ons waardeer dit.
Dankie vir die resensie, daar is altyd plek vir verbetering en om ons gaste meer tuis en gemaklik te laat voel en dit is waarna ons streef. Dit is lekker om te hoor ons inwoners is vriendelik, baie dankie.
Hoop dat julle in die toekoms weer De Rust toe sal kom. Alles wat mooi is vir julle.
Groete
Hein en Sjaan
Lorinda B - Dec 2019
Overall score
Onvermydelik. 'n Ongelooflike ervaring.
Die Malvahuisie 's response
Hi Lorinda
Baie dankie vir julle terugvoering en dankie vir al die biltong bederf. Ons hoop julle vakansie was 'n lekker uitrus en geniet tyd, dankie vir julle wat by ons oor gebly het en ons hoop dat julle weer sal kom kuier.
Groete vir die ander en alles wat mooi is.
Hein en Sjaan
Kom kuier weer.
Marius H - Nov 2019
Overall score
Fantastic and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties en stil.
Wel, vir ons was dit heerlik en as jy moeg is kan jy vir seker goed uitrus vir jou reis die volgende dag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Hi Marius
Baie dankie vir die resensie, dit is goed om te weet dat ons gaste hier ook kan uitrus om verder te reis. Baie dankie vir julle wat by ons oor gebly het dit word waardeer.
Ons kan net probeer om beter te word en dat julle weer sal kom kuier.
Groete
Hein en Sjaan
Erna V - Oct 2019
Overall score
I felt so at home in the beautiful house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het so tuis gevoel in die pragtige huisie.
Baie aangename verblyf. Dalk net swaar voertuie/busse in hoofstraat wat pla.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Geagte Erna
Baie dankie vir die terugvoering en dankie dat julle by ons oor gebly het. Ons verstaan die probleem met die swaar voertuie, ons as dorp het al 'n petisie opgestel waarin ons vir die Departement vra vir hulp want die voertuie kom ook nie altyd die spoedgrense na nie. Dit is aan ons gese dit is 'n Nasionale Hoof roete en daar kan nie "speed bumps" opgesit word. Ons kyk na opsies om die klank te verminder van die straat se kant af. Jammer hieroor en ons hoop dat julle tog weer julle pad hierheen sal vind om te kom oorbly.
Alles wat mooi is vir julle.
Groete
Hein en Sjaan
Liesl W - Aug 2019
Overall score
Baie netjiese, gerieflike verblyf met vriendelike bestuurders.
Die Malvahuisie 's response
Beste Liesl
Ons wil net baie dankie se vir die terugvoering. Dit beteken baie en dit help altyd om te kyk waar ons nog fouteer en kan verbeter. Nogmaals dankie dat julle hier oor gebly het ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Alles wat mooi is vir jou en jou gesin.
Groete
Hein en Sjaan
Anne I - Aug 2019
Overall score
Lovely stay.
Die Malvahuisie 's response
Dear Anne,
Thank you for the review. We appreciate it a lot and we are happy that you enjoyed your stay. We do hope to see you in the future again in De Rust.
May all go well for you and your family.
Regards,
Hein and Sjaan
Sane V - Jun 2019
Overall score
Gemaklik en lekker.
Die Malvahuisie 's response
Middag Sane
Baie baie dankie ons waardeer dit - ons weet daar is altyd plek vir verbetering - nogmaals baie dankie dat julle hier oorgeslaap het - ons hoop dat julle weer terug sal kom - alles wat goed en mooi is vir julle.
Groete
Hein
Herman G - Jun 2019
Overall score
Friendly, hospitable and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, gasvry en behulpsaam.
Die kamers is baie netjies en skoon en tuin is pragtig en word mooi in stand gehou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arminda S - Jun 2019
Overall score
Besonderse slaapplek.
Die Malvahuisie 's response
More Arminda
Baie dankie vir die terugvoering - ons waardeer dit baie en baie dankie dat julle ons gekies het om te kom oorbly in De Rust - ons kan altyd verbeter en as daar enige iets is wat julle nog sou wou voorstel of anders wil sien sal ek enige terugvoer waardeer.
Hoop dat julle in die toekoms weer sal kom kuier.
Mooi loop en alles wat goed is vir julle.
Groete
Hein en Sjaan
Zelda K - Jan 2019
Overall score
Pragtig popmooi, skoon, netjies.
Die Malvahuisie 's response
Middag Zelda
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Baie dankie vir julle wat ons gekies het om oor te slaap.
Ons verstaan ons gaste se terugvoer oor die pad en die trokke. Ons in De Rust het 'n petisie opgestel en geteken en oorhandig aan die Department vir Nasionale Paaie en ons hoop dat daar 'n oplossing gaan kom vir die probleem. Ons vra onverskoning daarvoor en hoop dat julle tog eendag weer hier verby gaan kom.
Alles wat mooi en geseend is vir julle.
Groete
Hein en Sjaan
Doreen A - Jan 2019
Overall score
Klassieke historiese huisie in 'n mooi dorpie.
Read moreDie Malvahuisie 's response
Beste Doreen,
Baie dankie vir die terugvoer en vir al die inligting wat jy gedeel het met jou projekte en wat julle doen - dit was vir my baie interessant en ek volg jou web.
Ek is bly dit was stil in die nag!
Alles wat mooi is en mag dit net goed gaan met julle. Hoop julle kom kuier weer.
Groete,
Hein en Sjaan
Vera W - Jan 2019
Overall score
Outydse sjarme!
Die Malvahuisie 's response
Beste Vera,
Baie dankie vir die terugvoer en evaluering. Dankie ook dat julle by ons oorgebly het, ons waardeer dit opreg.
As daar enigiets is wat julle aan ons sou wou voorstel of wat ons dalk kan verander om dit beter te maak vir toekomstige gaste, sal ons dit verwelkom.
Alles wat mooi is vir julle.
Groete,
Hein en Sjaan
Michael K - Jan 2019
Overall score
Dis 'n lekker plek om jou reis te onderbreek.
Die Malvahuisie 's response
Beste Michael,
Dankie vir die evaluering, ons waardeer dit. Dankie ook vir die verblyf hier by Kabbelrus.
As daar enigiets is wat nie reg was nie of as julle voorstelle het, sal ons dit verwelkom.
Alles wat mooi is vir julle.
Groete,
Hein en Sjaan
Deon S - Dec 2018
Overall score
Baie lekker rustig met vriedelike gasvrou.
Die Malvahuisie 's response
More Deon
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit en dit was 'n plesier. Ons toekoms planne is om Kwikkie se badkamer heel te mal oor te doen en 'n stort by te bou. Die eienaars is nou hier en ons het als op ons beplanning vir die stil tyd, dit is op ons projek lys.
Baie dankie vir die oorbly ons waardeer dit.
Mag dit net goed gaan met julle en hoop ons sien julle weer.
Groete
Hein en Sjaan
Dirk En Myra L - Dec 2018
Overall score
Heerlik, gasvry, uitstekend vir oornag.
Jan F - Dec 2018
Overall score
Accommodation was pleasant, but too much traffic noise during the night.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was aangenaam, maar te veel verkeergeraas deur die nag.
Al die oppervalaktes/neersitplekke is vol goetertjies gepak wat geen doel dien nie en net in die pad is. Die koffiemaakplek se rakkie is te smal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis P - Nov 2018
Overall score
Absoluut wonderlik! Die mooiste huis en heerlike verblyf.
Karl B - Oct 2018
Overall score
Ons het baie lekker gekuier en ontspan.
Read moreDie Malvahuisie 's response
Dankie Karl,
Julle maak ons dag. Ons waardeer dit opreg en dankie dat julle hier kom ontspan het en rus tyd gevat het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Nogmaals dankie vir gaste soos julle.
Als wat mooi is en julle moet mooi loop.
Groete,
Hein en Sjaan
HHJ M - Oct 2018
Overall score
Vriendelike mense, goeie ontvangs en skoon.
Die Malvahuisie 's response
Middag Heinrich,
Baie dankie vir terugvoer en die "rating". Ek is jammer oor die verkeer, ons probeer hard om dit 'n saak te maak by die Nasionale Verkeers Owerhede ons het ook as dorp 'n Petisie opgetrek en voorgelê dat daar iets gedoen moet word met die trokke wat so deur De Rust jaag. Ons glo daar sal gehoor gegee word en ons sal net aanhou om dit op te neem. Nogmaals dankie dat julle by ons oorgeslaap het ons waardeer dit en hoop dat julle weer hierdeur sal kom. Alles wat mooi is vir julle.
Groete ,
Hein en Sjaan
Miriam K - Sep 2018
Overall score
Oudtydse sjarme met regte boere gasvryheid.
Die Malvahuisie 's response
More Miriam
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons waardeer dit uit ons harte uit. Dit is altyd lekker om goeie kommentaar te kry en dit help ons ook om net nog beter te word.
Seëninge vir julle en alles wat mooi is.
Groete
Hein en Sjaan
Stanley S - Aug 2018
Overall score
Aangenaam verras.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie Stanley, ons waardeer die terugvoering baie. Dankie weereens aan julle vir die oorbly by ons, mag goedheid en guns met julle wees en mooi loop.
Ons sien uit dat julle weer moet kom kuier.
Groete
Hein en Sjaan
Nicola R - Jul 2018
Overall score
Cute and cosy cottage.
Die Malvahuisie 's response
Hi Nicole,
Thank you so much for the feedback and the positive review, it means a lot. We do hope to see you in future again.
May you go well.
Regards,
Hein and Sjaan
Anneke L - Jul 2018
Overall score
Ongelooflike ervaring.
Die Malvahuisie 's response
Hi Anneke,
Baie dankie vir die terugvoering - ons waardeer dit baie. Hoop dat julle weer hier verby kom eendag en kom hallo se.
Dankie dat julle by ons oorgebly het. Seeninge vir jou en jou gesin en jou Moeder.
Groete,
Hein en Sjaan
Olga K - Jul 2018
Overall score
Aangenaam, snoesig en gemaklik.
Die Malvahuisie 's response
Hi Olga,
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit opreg. Dit is gaste soos julle wat ons elke dag laat opstaan en van vooraf begin. Dankie vir julle dat julle hier oorgeslaap het en ons hoop om julle weer te sien. Hope seëninge vir julle en alles wat mooi is.
Groete,
Hein en Sjaan
Orpa H - May 2018
Overall score
Pragtige, warm en liefdevolle atmosfeer.
Die Malvahuisie 's response
Hi Orpa
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie. Dit is nie moontlik vir ons, as dit nie vir gaste soos julle is nie. Baie dankie dat julle by ons kom oorslaap het, ons sien julle 1 van die dae weer. Ek hou jou op hoogte van die Marathon verblyf.
Groete
Hein en Sjaan
Riana S - May 2018
Overall score
Warm, homely and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hartlik, huislik en pragtig.
Warm, vriendelike ontvangs van die bestuur. Die Malvahuisie bied 'n outentieke, hartlike selfsorg-akkommodasie. Ons het heerlik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Hi Riana,
Ons se baie baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit. Dit is al hoe ons leer en weet wat om reg te maak en dit is deur spesiale mense soos julle wat by ons kom oornag. Hoop om julle weer te sien.
Mag dit net goed gaan met julle.
Groete,
Hein en Sjaan
Louis B - May 2018
Overall score
Wonderlike plek en vriendelikste gaste!
Die Malvahuisie 's response
Hi Louis
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie. Ons hoop dat julle weer hierdeur sal kom en kom kuier.
Mag dit net goed gaan met julle.
Groete
Hein en Sjaan
Deon V - May 2018
Overall score
Baie netjiese plek. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Die Malvahuisie 's response
Beste Deon,
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle by ons kom bly het, ons waardeer gaste soos julle baie. Ons wens julle alles wat mooi is toe en dat dit net goed sal gaan met julle.
Groete,
Hein en Sjaan
Erich A - Apr 2018
Overall score
Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies.
Skoon en netjies. Verkeer in hoofpad ongelukkig baie lawaaierig in nag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Hi Erich
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit en dankie dat julle hier oorgebly het.
Ek verstaan die lawaai met die trokke - en ons hoop dat daar 'n manier of plan gaan wees wat ons almal hier in De Rust in die hoofstraat dit kan verbeter. Ek is jammer daaroor en ek hoop dat julle weer sal kom kuier as julle in die area is.
Mag dit net goed gaan met julle en alles wat mooi is.
Groete
Hein en Sjaan
Emma K - Apr 2018
Overall score
Die plekkie is goed geleë en uiters netjies.
Die Malvahuisie 's response
Hallo Emma
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie. Nogmaals dankie vir die kuier hier in De Rust en ons hoop om julle weer te sien as julle weer die pad vat die kant toe.
Alles wat mooi is vir julle en mag dit net goed gaan met julle.
Groete
Hein en Sjaan
Oosie O - Mar 2018
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Baie mooi, vriendelike ontvangs en goeie diens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Hi Oosie,
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit en hoop dat julle veilig tuis is.
Dankie dat julle by ons oorgebly en alles wat mooi is vir julle, hoop om julle weer te sien as julle hier deur kom.
Groete,
Hein en Sjaan
Philip N - Mar 2018
Overall score
Sentraal geleë, loopafstand van restaurante en winkels.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie Philip, waardeer die terugvoering. Hhoop julle het die laaste been van julle fietry geniet en dat julle almal veilig is.
Kom kuier weer.
Groete,
Hein en Sjaan
Barry L - Feb 2018
Overall score
'n Rys terug in tyd met gasvrye diens.
Read moreDie Malvahuisie 's response
HI Barry,
Baie dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit ons gaan beslis kyk na lugverkoeling vir Die Malvahuisie sodat ons gaste meer gemaklik kan wees in die warm seisoene sowel as die winter, nogmaals dankie dat julle hier by ons gekuier het en ons hoop om julle weer hier te verwelkom en dat jy dan nog nuwe verwikkelinge sal sien.
Groete,
Hein en Sjaan
Ferdinand G - Feb 2018
Overall score
A welcome rest after a long day of stop-go travelling due to roadworks.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie Ferdinand dit was regtig aangenaam om julle hier te hê. Lekker om julle te ontmoet en ek gaan julle terugvoering ook oordra aan die eienaars.
Ek en Hein hoop julle kom weer vir ons kuier as ons op julle pad is.
Groete en seeninge,
Hein en Sjaan
Hennie L - Jan 2018
Overall score
Baie gasvry, aangename en gerieflike verblyf.
Die Malvahuisie 's response
Baie baie dankie Hennie ons waardeer julle en baie dankie vir die terugvoering.
Hoop julle kom kuier weer vir ons.
Groete,
Hein en Sjaan
Nicolaas F - Jan 2018
Overall score
Kort maar lekker.
Die Malvahuisie 's response
Hi Nicolaas
Baie dankie ons waardeer die terugvoer - dankie vir gaste soos julle wat graag by ons wil oorbly - dit sit 'n glimlag op ons gesigte en ons voel gewaardeerd. Groete en alles wat mooi is.
Monique L - Jan 2018
Overall score
Awesome, amazing, pragtig!
Die Malvahuisie 's response
Hi Monique
Ons sê baie, baie dankie vir die kompliment en ons waardeer dit baie. Ek gaan jou boodskap aan Cobus en Minika oordra. Alles wat mooi is en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Sjaan
Anna M.k. F - Oct 2017
Overall score
Fantasties! Wil dit so gou moontlik weer doen.
Frieda P - Sep 2017
Overall score
Baie gasvry, netjies en gerieflik.
Antionette D - Sep 2017
Overall score
Ongelooflike plekkie.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie Antionette vir jou positiwe terugvoering, ons waardeer dit opreg en sal graag wil hê dat jul weer by ons moet tuisgaan.
Linda M - Sep 2017
Overall score
Rustige atmosfeer en uitstekende gasheer.
Oswald C - Jun 2017
Overall score
It was definitely, up until the present, the best getaway weekend we've ever had.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was beslis, tot op hede, die lekkerste wegbreek naweek vir ons.
Ek sal graag vir Stefan en Tessa, baie dankie se vir die wonderlike tyd, wat hulle vir ons toegelaat het om te hê in 'n baie vredevolle omgewing. Die Malvahuisie is toegerus met die pragtigste kunswerke en als wat benodig word om 'n lieflike tyd met jou eggenoot te hê. Die Malvahuisie is tops!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie Oswald vir jou mooi oorsig, ek en Tessa waardeer dit opreg. Ons is so bly dat jy en jou vrou die naweek hier by ons geniet het en dat julle lekker kon rus. Ons hoop om julle eendag weer te kan akkommodeer hier by die Malvahuisie.
Ripple B - Jun 2017
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Baie padgeraas a.g.v. trokke deur die nag. As verhitter aan is trip die krag as jy die ketel aanskakel. Geen suiker in die kamer nie net sweetener.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie vir jou resensie Ripple. Ons sal defnetief ondersoek instel met die verwarmer en ketel. Ongelykkig kan ons niks aan die verkeer doen nie. Ons sê gewoonlik elkmaal vir ons gaste dat as daar enigiets is wat kort dan moet hul nie huiwer om dit onmiddelik onder ons aandag te bring. As daar dan ietsie is wat wel daar ontbreek het vra ons om verskoning, ons is ook maar net menslik.
Carla T - Jun 2017
Overall score
Perfectly located in De Rust, friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek geleë in De Rust, vriendelike mense.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Beste Carla,
Baie dankie vir you resensie, ek en Tessa waardeer dit opreg. Ons is bly om julle te kon huisves en hoop julle sal in die toekoms weer 'n draai in De Rust kom maak.
Groete,
Stephen
Mariechen V - May 2017
Overall score
Main Street noisy at night.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Hoofstraat lawaai saans.
Die akkommodasie is baie netjies en prentjiemooi, maar lê reg teen De Rust se hoofstraat. Dus moet jy nie 'n goeie nagsrus verwag as jy 'n ligte slaper is nie, aangesien die gedreun van groot vragmotors heel aand druis. Die eienaars blyk die plek in die mark te hê en dit wou voorkom asof klein dingetjies nie aandag geniet nie. Soos byvoorbeeld, dat ons nie die kamer gegee is wat ons bespreek het nie en daar ook nooit 'n rede gegee is nie. Die selfsorgeenheid het niks melk of creamer in gehad vir die koffiegeriewe nie. Verder is dit 'n lieflike tuin en pragtige dekor in die vertrekke. Ek sal egter nie self weer teruggaan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Ons het die betrokke gaste 'n selfsorg huisie gegee vir die nag, in plaas van die kamer wat hul bespreek het, teen dieselfde tarief, omdat dit baie groter, geriefliker en mooier is en ons gedink het dit sal vir hul 'n verassing wees om in ons spesiale wittebrood huisie te slaap.
Daar is aan die gaste gesê dat ons, die eienaars, op die perseel is as hul ons nodig het en daar is gesê hul moet net vra as hul enigiets nodig het gedurende hul verblyf.
Aan die verkeer geraas kan ons absoluut niks doen nie. Vorige gaste het nog baie min daaroor melding gemaak of daaroor gekla.
Dit is baie jammer dat hierdie betrokke gaste nie die verblyfplek geskik vir hul behoeftes gevind het nie. Dit is ook baie jammer dat hierdie gaste nie weer hier sal tuisgaan nie, aangesien daar baie van ons gaste is wat al meer as een maal hier by ons tuisgegaan het en dus baie van die plek hou.
Ons probeer werklik baie hard om ons gaste so 'n gerieflike verblyf moontlik te gee en ons vra om verskoning as daar partymaal dingetjies is wat deurglip, ons is maar ook net menslik.
Christo I - May 2017
Overall score
Beautiful with good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie pragtig met baie goeie diens.
Met ons aankoms het Steven en Tessa uit hulle pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Hulle het ook vir ons 'n pragtige braai voorsien om die aand te braai en ook gehelp om my ekstra battery in die bakkie te herlaai. Hulle kon ons aanbevelings van die gebied gee oor wat om te besoek en wat nie kan hulle met 'n geruste hart aanbeveel. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Baie dankie Christo, vir jou mooi resensie van ons plekkie hier aan die voetheuwels van die Swartberg. Dit was 'n plesier om sulke gemaklike gaste soos julle te kon huisves. Ons is bly dat julle De Rust en die omgewing geniet het.
Gm M - Apr 2017
Overall score
Very neat accommodation at an affordable price.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese akkommodasie teen 'n bekostigbare tarief.
Die Malvahuisie is 'n pragtige kothuis wat netjies instand gehou word en absolute waarde vir geld bied. Die oggende se voëls op die voorstoep bied 'n paradys vir voëlkenners en fotograwe. Ek sal dit vir seker aanbeveel. Die enigste steurnis is maar die verkeer, maar dis te verstane aangesien die huisie teen die Hoofstraat geleë is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Beste Marius,
Baie dankie vir jou mooi, positiewe resensie, ons waardeer dit opreg. Dit is voorwaar ons stukkie paradys.
Ogilvie S - Apr 2017
Overall score
Pateties.
Die Malvahuisie 's response
Die gas het vir drie persone ons familie en suite eenheid bespreek, Sunbird 1 en 2. Hulle het die LekkeSlaap program gebruik en bespreek. Die program verduidelik mooi alles omtrent die akkommodasie, dit moet net gelees word. Ons akkommodasie het 'n streng kinder ouderdom reël van geen kinders onder die ouderdom van 13 nie. Die gas het toe die bespreking vir hom, sy vrou en hul 8 jarige dogterjie gemaak, met die wete dat ons die ouderdom reël van 13 het. Toe ek die gas egter vra hoe hy haar inbespreek het, het hy onmiddelik dit gesien as om 'n direkte aanval op sy dogterjie te wees. Hy het nie eenmaal om verskoning gevra dat hy nie eerlik was omtrent haar ouderdom nie. Ek het die gas nie weg gewys nie en het hul na die eenheid toe geneem, maar toe ek weer hoor skree hy vir my van sy motor af dat hulle nie by ons wou tuisgaan nie. Ek vind dit egter baie vreemd dat hy sou sê dat ons 'n ongasvrye en 'n patetiese houding sou hê aangesien ek en Tessa telkemale geprys word vir ons gasvryheid en vriendelikheid. Ten laaste wil ek net weereens noem dat ek hulle nie weggewys het nie.
Tasha K - Apr 2017
Overall score
First class hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvryheid is eersteklas.
Baie dankie aan die Malvahuisie vir so lekker aand en oorbly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Malvahuisie 's response
Beste Tasha,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit en is baie bly dat jy die verblyf hier by ons geniet het.
Katleen De Wilde B - Jan 2017
Overall score
Rustig, mooi en aangenaam.
Benita G - Dec 2016
Overall score
Ongelooflike rustige verblyf in 'n skilderagtige dorpie by opregte Karoomense!
Die Malvahuisie 's response
Beste Benita,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om julle by ons te laat tuisgaan. Baie dankie vir die mooi woorde omtrent die dekor!
Suzaan R - Oct 2016
Overall score
Cute, old-fashioned accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulike-koekerige verblyf.
Vreeslike oulike huise en die verblyf was perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hester N - May 2016
Overall score
Aangename ervaring in 'n pragtige omgewing.
Read moreDie Malvahuisie 's response
Baie dankie Hester dat jy gekies het om by ons te oornag, ons is baie bly dat ons ou plekkie jou daardie rustigheid gebied het wat jy gesoek het.
Noreen W - Apr 2016
Overall score
Clean and comfortable.
Die Malvahuisie 's response
Thank Noreen for your positive comments. You were here on the busiest time of the year Easter holiday and KKNK and then the road becomes extremely busy.