Die Melkstal
Self Catering • 461 Rietfontein Farm, Heidelberg, 1438, Gauteng
Overall Review:
Average rating of 21 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johann M - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johann M
With spouse/partner
Lovely relaxed farm holiday.
Thank you to Sarita and Kobus for an extremely hospitable reception. Everything was in place and worked well. Extra effort was made. A lovely farm break that we enjoyed very much. Unit is amazingly well equipped. Everything that may be needed is there. Enjoyed the farm animals and bird life greatly.
Heerlike ontspanne plaasvakansie.
Baie dankie aan Sarita en Kobus vir uiters gasvrye ontvangs. Alles was in plek en het goed gewerk. Ekstra moeite is gedoen. 'n Heerlike plaaswegbreek wat ons baie geniet het. Eenheid is verstommend goed toegerus. Alles wat nodig mag wees is daar. Plaasdiere en voƫllewe baie geniet.
This review has been translated, to view the original version
Sarita's Response
Baie dankie Johan vir die nlmooi review. Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Die Melkstal
Dirk G - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Dirk G
Vreeslik lekker gewees.
Lekker rustig en tyd vir mekaar te maak. Net vreeslik vlieƫ bedags wat nogal lastig is. Wonderlike plekkie.
Ilne L - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ilne L
Family with teenagers
Rustige wegbreek op die voorstoep van die stad.
Die plaasdam-swembad is 'n wenner in die warm weer. Mak plaasdiere het die stadsjapies ure vermaak. Heerlike wegbreek uit die stad.
Hettie K - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hettie K
With spouse/partner
Sprokie vir 'n stadskind.
Moeg vir die lawaai en rottereis van die stad? Die Melkstal is naby aan Johannesburg geleƫ en maklik bereikbaar. Die slegte selfoonsein en geen TV maak seker jy spandeer kwaliteittyd saam met jou hartsmense. Waarlik rus vir die siel en liggaam. Die eenheid is toegerus met alles (en meer) wat jy in jou kombuis nodig het. Dis netjies en gesellig. Die gasheer en gasvrou laat mens onmiddellik welkom voel. Die prentjiemooi omgewing en sielerus is waarlik 'n 'Sprokie vir 'n Stadskind'.
Sarita's Response
Baie dankie Hettie. Waardeer jou mooi resensie. Hoop om julle weer te sien.
Die Melkstal
Shenell F - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Shenell F
Family with young children
Fantastiese, tipiese plaasplekkie vir wegbreek.
Die huis, diere, dam en eienaars. Als "cozy", ontspannend en welkomend. Heerlike naweek gehad. Baie dankie.
Sarita's Response
Baie dankie, Shenell. Waardeer dit baie.
Die Melkstal
Maryna V - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Maryna V
Family with young children
Fantasties.
Beste naweekwegbreek ooit.
Sarita's Response
Dankie Maryna.
Dit was so lekker om julle hier te kon hĆŖ.
Ek sien julle weer.
Die Melkstal
Marieta L - Aug 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marieta L
Vreedsame stil omgewing.
Dit is 'n plek wat oorloop met vrede en stilte. Weg van geraas en verkeer. Baie dankie dit was heerlike. Sien DV volgende jaar weer.
Sarita's Response
Baie dankie tannie Marieta. Sien julle definitief weer.
Die Melkstal
Muriel S - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Muriel S
Family with young children
Inligting moet opdateer word op die webtuiste.
Nie tevrede omrede die vrou eers gesĆŖ het toe ons daar kom dat hulle toe is vir die wintermaande, so my bespreking was bevestig en als en dan was die plekkie nie eers gereed vir ons nie, siende ek moes sukkel met warm water.
Sarita's Response
Goeiedag Muriel,
Read more
Jy is die eerste gas wat ongelukkig was met met ons fasilitiete, ons is wel oop gedurende die wintermaande.
Julle het die Bessie eenheid bepreek vir 1 volwassene en 1 kind. Jy het 'n ekstra kind saamgebring en ek het julle in ons hoof eenheid geplaas wat groter is. Die eenheid was skoon en reg vir gaste. Ek is baie trots op my instansie en die bestuur daarvan.
Ek vra om verskoning vir die warm water, Ek het ongelukkig nie 'n meter op my gas geyser wat vir ons kan sĆŖ as die gas klaar ...
Die Melkstal
Pieter B - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pieter B
With spouse/partner
Nice accommodation in a cold area.
The place is small and cold. Although the nice large braai area in summer makes up for it, it was too cold to be outside. Kobus and Sarita are caring hosts who invited us to make coffee on their wood stove. Nice and quiet world on the farm. Nice spot for photographers.
Lekker verblyf in koue wĆŖreld.
Die plekkie is klein en koud, hoewel die lekker groot braai-area in die somer opmaak daaroor, maar dit was te koud om buite te verkeer. Kobus en Sarita is pragtige omgee-mense wat ons tydens beurtkrag genooi het vir koffie op hulle houtstoof gemaak. Mooi, stil wĆŖreld so op die plaas. Lekker foto-plek vir die fotograaf.
This review has been translated, to view the original version
Sarita's Response
Dankie oom Pieter en tannie Heleen vir julle kuiertjie op die koudste naweek ooit in ons kleinste eenheid. Hoop as ons julle weer kan akkomodeer dat julle in Hoofeenheid julle hele familie kan huisves op n lekker somersdag!
Vriendelike groete,
Sarita
Die Melkstal
Angelique V - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Angelique V
With spouse/partner
Quiet, tidy, food for the soul.
What a nice, peaceful getaway. Sarita made us feel very welcome, and every place was very tidy and clean. Very quiet and quiet. Just what one needs to breakaway from the city's noise. Will definitely go back again. Thank you very much, Sarita!
Rustig, netjies, kos vir die siel.
Wat 'n lekker, rustige wegbreek. Sarita het ons baie welkom laat voel, en al plekkie was baie netjies en skoon. Baie stil en rustig. Net wat mens nodig het om weg te breek van die stad se geraas. Sal beslis weer teruggaan. Baie baie dankie, Sarita!
This review has been translated, to view the original version
Sarita's Response
Baie dankie Angelique. Sien uit om julle weer te verwelkom!
Die Melkstal
Ellen B - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ellen B
With friends
Lovely farm life.
It was lovely - what made it special: the children were able to be free and enjoy the farm life.
Heerlike plaaslewe.
Dit was heerlik - wat dit besonders gemaak het: die kinders kon vry wees en die plaaslewe geniet.
This review has been translated, to view the original version
Sarita's Response
Baie dankie Ellen en familie. Ek is bly julle het dit geniet.
Die Melkstal
Isabe T - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Isabe T
With spouse/partner
Baie lekker rustig.
Baie oulike plek, goed toegerus en baie rustig as jy net wil wegkom en rus. Daar is nie baie syn nie wat baie lekker was.
Sarita's Response
Dankie Isabe, ons waardeer jou review.
Die Melkstal
Erik V - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Erik V
With spouse/partner
Uitstekend.
As jy wil wegkom van 'n besige lewe, dan is dit die plek vir jou.
Sarita's Response
Baie dankie Erik. Dit was lekker om julle by ons te kon hĆŖ.
Die Melkstal
Yolanda S - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Yolanda S
With friends
Verkwikking vir my siel.
Dit was wonderlik en mense so gasvry. Niks was te veel gevra nie en die geriewe was uit die boonste rakke. Kan nie wag vir die 2de kuiertjie nie!
Lisa D - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lisa D
With spouse/partner
Baie rustig, definitief die regte plek om net weg te kom van die geraas af!
Ons was deur so 'n vriendelike gasheer ontmoet. Die kamers is netjies en pragtig.
Sarita's Response
Baie dankie Lisa. Sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.
Die Melkstal
Kathleen R - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Kathleen R
Family with young children
Lekker wegbreekplek vir die groep van ons. Vriende, kinders en familie!
Dankie, Sarita, vir jou gasvryheid! Die kinders het die plaas vreeslik geniet. Die huis is ruim en stylvol versier. Die kaggel in die huis en die groot stoep buite was ons gunsteling-plekke om te vertoef. Alles van die beste vir die toekoms.
Sarita's Response
Baie dankie vir die mooi resensie, Kathleen. Was heerlik om julle hier te kon verwelkom!
Die Melkstal
Claudia K - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Claudia K
With friends
Fantasties.
Dit was skoon en mense was vreeslik besorgd oor ons! Ongelooflike lekker stoep en baie beskut! Ons was net meisies met n klein baba. Mense het op ons opgecheck maar nie teveel nie. Het veilig gevoel en goed gerus! Daar is alles wat jy in 'n leefhuis sal benodig. Donkie was heeltyd gestook so water was lekker warm! Ons vat definitief binnekort ons mans saam!
Sarita's Response
Baie dankie Claudia. Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer.
Die Melkstal
Duard P - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Duard P
With spouse/partner
Nice and clean facilities. Just one problem: no coffee, sugar or tea.
Die Melkstal is a great place to spend a relaxing weekend. Facilities clean, neat and pleasant. Location a bit of a problem as one has to drive at least 30 km to the nearest shop or tourist attraction. Highly recommended to those looking for farm style living. Generally me and my girlfriend were happy with the place and would visit again.
Baie lekker en skoon geriewe. Een probleem volg, daar was geen koffie, suiker of tee beskikbaar nie.
Die Melkstal is 'n baie lekker plek om 'n rustige naweek by te spandeer. Die geriewe is skoon, netjies en aangenaam. Die ligging is bietjie van 'n problem met ten minste 30 km se reis na die naaste winkel of toeriste-aantreklikheid. Word sterk aanbeveel vir mense met 'n lus vir die 'plaaslewe'. Oor die algemeen was ek en my meisie baie gelukkig met die plekkie en sal weer 'n draai kom maak
This review has been translated, to view the original version
Sarita's Response
Hi Duard. Baie dankie vir jou mooi resensie. Die melkstal word op LekkeSlaap geadverteer as 'n selfsorg eenheid en daar word dan nie koffie, tee of suiker beskikbaar gestel nie. Julle moes alles self gebring het. Jammer daaroor, as julle gevra het kon ek julle wel uitgehelp het.
Die naaste winkels is Vaalmarina 15 km, Deneysville 25 km, Vereeniging of Heidelberg 35 km.
Die Melkstal
Elsa S - Apr 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elsa S
The right place if you'd like to breakaway from the city and find peace for your body and soul.
Was lovely, relaxing, most beautiful sunrise and sunset, back to nature, peace for your body and soul. We really enjoyed it.
Die regte plek as jy wil wegbreek van die stad en rustigheid soek vir jou lyf en siel.
Was heerlik, rustig, mooiste sonsopkoms en ondergang, terug na die natuur, rus vir jou lyf en siel, en ons het dit baie geniet.
This review has been translated, to view the original version
Sarita's Response
Baie dankie Elsa.
Die Melkstal
Cindy N - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Cindy N
Family with young children
Such a fantastic holiday!
Wonderful location. Perfect place to watch children be children and for adults to relax and be able to breathe!
Sarita's Response
Thank you so much Cindy. It was wonderful to accomodate such a lovely family!
Die Melkstal
Vera M - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Vera M
With spouse/partner
Stay was comfortable.
The stay was good, comfortable. Owner was friendly and helpful. Only a problem with the shower, water comes out too slow and the water temperature does not stay constant.
Guests that viewed Die Melkstal also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |