Die Nessie
Review Summary
Esther R - Jan 2021
Overall score
Baie netjies en skoon.
Maartin A - Jan 2021
Overall score
Die verblyf het ons verwagtinge vêr oorskry!
Joy K - Jan 2021
Overall score
It was pleasant.
Maxie V - Jan 2021
Overall score
Voldoen aan verwagtinge!
Retha M - Dec 2020
Overall score
Heerlik gerus en veilig gevoel.
Frans D - Dec 2020
Overall score
Ruim en gerieflik.
Chenelle O - Nov 2020
Overall score
Lieflik en vriendelike diens.
Die Nessie's response
Hallo Chenelle
Baie dankie vir die baie goeie punte. Dit was lekker om hulle hier te kon he!
Groete
Pik en Tessie
Nandi J - Oct 2020
Overall score
Baie lekker oorgeslaap
Die Nessie's response
Hallo
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Dankie dat julle Die Nessie gekies het vir julle oornag.
Groete
Pik en Tessie
Kartrien B - Oct 2020
Overall score
Goed ontvang.
Die Nessie's response
Liewe Katrien
Jammer dat julle gesukkel het met die warmwaterstelsel, ek verstaan dit nie lekker nie, want jy moet net die warmwater kraan oopdraai.
Dan, wat die ligging aanbetref, die aanduidings is 100%, jy kan nie 'n fout maak nie.
Dit is baie maklik om die Nessie te kry. Ons het ongelukkig geen kontaknommer van julle gehad nie, dus kon ons nie kommunikeer met julle soos wat ons met almal doen nie.
Groete
Pik en Tessie
Kevin M - Oct 2020
Overall score
Very clean and neat. Bonus pets are allowed for future reference.
Die Nessie's response
Hallo Kevin,
Thank you for the good points.
Pik and Tessie
Anne-marie D - Sep 2020
Overall score
Baie gasvry en skoon.
Die Nessie's response
Hallo Anne-Marie
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Groete
Pik en Tesie
Toit M - Sep 2020
Overall score
Netjies, skoon, pragtig, stil.
Die Nessie's response
Hallo
Baie dankie vir die goeie punte.
Baie jammer oor die badwater wat lou was. Elke eenheid het 'n bad asook 'n stort en die gebruik van die bad, waar gaste te veel water gebruik, maak dit moeilik vir die ander gaste.
Weereens jammer.
Groete
Pik en Tessie
Chris M - Aug 2020
Overall score
Lekker. Jammer ons kon nie vir ontbyt wag.
Die Nessie's response
Hallo Chris
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Agnes B - Mar 2020
Overall score
Thank you Tessie for your hospitality, we had a great time and the air conditioning was a big plus!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dankie Tessie vir jou gasvryheid, ons het heerlik gerus en die lugverkoeling was 'n groot pluspunt!
Rustige omgewing en veilige parkering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Hallo Agnes
Baie dankie vir die mooi punte.
Groete
Pik en Tessie
Wilma H - Mar 2020
Overall score
Stay was wonderful, grateful for aircon in the heat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly, dankbaar vir aircon in die hitte.
Het baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Hallo Wilma
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Rex Z - Mar 2020
Overall score
Perfectly fine for an overnight stay.
Die Nessie's response
Hallo
Baie jammer, ons is besig om na dit te kyk. Die plug sit agter die bed wat ongemaklik is.
Groete
Pik en Tessie
Irida S - Feb 2020
Overall score
A nice overnight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Genoegsame oornag.
Als in goeie werkende toestand! Pynlik netjies! Vriendelike ontvangs! Met load shedding het ons die hoekbad met koel water geniet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Hallo Irida
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Renier L - Jan 2020
Overall score
Baie netjies.
Die Nessie's response
Hallo Renier
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Diere is altyd baie welkom.
Groete
Pik en Tessie
Wessel V - Jan 2020
Overall score
Baie gasvry.
Die Nessie's response
Hallo Wessel
Baie dankie.
Groete
Pik en Tessie
Andre L - Jan 2020
Overall score
Baie netjies en skoon.
Die Nessie's response
Hallo Andre
Baie dankie.
Groete
Pik en Tessie
Johan B - Jan 2020
Overall score
Lekker gerus/slaap, bid vir reën vir Beaufort-Wes, sal julle weer kontak en gebruik.
Die Nessie's response
Hallo Johan
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Malanie B - Jan 2020
Overall score
Die Nessie se akkommodasie is baie netjies, skoon en gerieflik.
Die Nessie's response
Hallo Malanie
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Gerhard H - Jan 2020
Overall score
Baie lekker en veilig, presies wat 'n mens nodig het om 'n nagrus te kry.
Die Nessie's response
Hallo Gerhard
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete
Pik en Tessie
Adelle D - Dec 2019
Overall score
Heerlike koel kamer. Stil uit die verkeer. Baie vriendelike ontvangs.
Die Nessie's response
Hallo Adelle
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Groete
Pik en Tessie
Elmarie C - Dec 2019
Overall score
Friendly, peaceful and hospitable people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike, rustige, gasvrye mense.
Baie dankie vir netjiese skoon en volledig toegeruste oorslaapplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Hallo Elmarie
Baie dankie vir die goeie punte.
Mooi dag
Groete
Pik en Tessie
Hans N - Dec 2019
Overall score
Dit is soos om tuis te kom na 'n lang reis.
Die Nessie's response
Hallo Hans
Baie, baie dankie vir die uitstekende punte.
Mooi dag en groete
Pik en Tessie
Bernadette V - Nov 2019
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
'n Baie netjiese plekkie met die basiese wat jy nodig het. Sal weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Hallo Bernadette
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie
Etienne N - Oct 2019
Overall score
Baie oulik.
Die Nessie's response
Hallo Etienne
Baie dankie vir die baie goeie punte.
Mooi dag en groete
Pik en Tessie
Thersa B - Oct 2019
Overall score
Was very nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was vreeslik lekker en rustig.
Gasheer en sy vrou vreeslik vriendelik en gasvry. Sal dit aanbeveel aan enige iemand. Baie rustig omgewing, veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Hallo Theresa
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie
Ora J - Oct 2019
Overall score
Just what I needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Net wat ek nodig gehad het.
Die Nessie is baie veilig, netjies en sal ons beslis weer van hulle diens gebruik maak en beslis by ander mense aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Ora,
Baie dankie vir die goeie punte. Ons is bly om te sien dat julle lekker gerus het.
Groete
Pik en Tessie
Pieter S - Sep 2019
Overall score
Toeganklike en gemaklike verblyf.
Die Nessie's response
Beste Pieter,
Baie dankie vir die goeie punte. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.
Groete
Pik en Tessie
Johan A - Sep 2019
Overall score
Ontspannend, uitmuntende diens, baie dankie.
Die Nessie's response
Beste Johan,
Baie dankie vir die uitstekende punte. Ons is bly om te sien dat julle dit geniet het.
Groete
Pik en Tessie
Manie V - Aug 2019
Overall score
Awesome place.
Die Nessie's response
Beste Manie,
Baie dankie vir die uitstekende punte.
Groete
Pik en Tessie
Maureen K - Jul 2019
Overall score
Friendly and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en veilig
Wat 'n wonderlike reis! En die mense is so vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Maureen
Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het. Was lekker om julle te ontmoet.
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie
Willie D - Jul 2019
Overall score
Our reception was warm and friendly. The place was neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons ontvangs was hartlik en vriendelik. Die plekkie was netjies en skoon.
Die plekkie is geleë in 'n rustige en veilige area. Oom Fik was baie gasvry en goeie geselskap, het uit sy pad uit gegaan om te help waar hy kon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Willie
Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het. Ons help altyd graag.
Groete
Pik en Tessie
Marius T - Jul 2019
Overall score
Very nice and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en gerieflik.
Ons is vriendelik ontvang. Alles was baie netjies. Die verblyfplek is goed ingerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Marius
Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het.
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie
Mariette W - Jun 2019
Overall score
Lekker oornagverblyf in kreatiewe, netjiese omgewing.
Die Nessie's response
Beste Mariette
Dankie dat julle by die nessie oorgeslaap het. Baie bly julle het dit geniet.
Groete
Pik en Tessie
Renaudine S - Jun 2019
Overall score
Home away from your home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis weg van jou huis.
Vriendelike ontvangs. Aangename eienaars. Netjiese slaapplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Renaudine
Baie dankie dat julle hier oorgeslaap het. Ons is baie bly dat dit soos julle huis gevoel het.
Groete
Pik enTessie
Trevor W S - Jun 2019
Overall score
No WiFi as advertised.
Die Nessie's response
Trevor jammer oor die WiFi soos vermeld is was die netwerk of seine af wat baie min gebeur. Ons is nou besig om oor te skakel na 'n ander netwerk wat beslis beter diens en sein sal hê. Weereens jammer.
Pik en Tessie
Mandy D - Jun 2019
Overall score
Comfortable accommodation and very accommodating hosts.
Die Nessie's response
Beste Mandy
Dankie dat julle die Nessie gekies het om oor te slaap. Ons is altyd baie besorg oor ons gaste veral as hulle laat moet inkom.
Groete
Pik en Tessie
Pieter S - Jun 2019
Overall score
Gemaklik en aangenaam.
Die Nessie's response
Beste Pieter
Dankie dat julle die Nessie gekies het om oor te slaap. Ja, ek glo in 'n heerlike beskuitjie soggens vir ons gaste.
Baie dankie vir die goeie punte.
Groete
Pik en Tessie
Wikus C - May 2019
Overall score
Very nice reception. Beautiful room with nice atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker ontvangs. Pragtige kamer met lekker atmosfeer.
Dankie vir opvolg oor hoe laat ons sou arriveer en hartlike ontvangs. Ons sal beslis weer by julle tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Wikus
Baie dankie dat julle hier oorgeslaap het. Ons hoop om julle weer eendag te akkommodeer.
Groete
Pik en Tessie
Schalk F - May 2019
Overall score
Satisfied with accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tevrede met verblyf.
Goeie ligging vir oorslaap tussen Gauteng en Kaap. Gemaklike en gerieflike oorslaapfasiliteit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Schalk
Baie dankie dat julle by die Nessie gerus het.
Groete
Pik en Tessie
Dawie W - May 2019
Overall score
Warm, helpful and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hartlik, behulpsaam en netjies.
Die ontvangs was baie hartlik. Baie behulpsaam en alles was baie netjies. Bed net bietjie hard na lang dagreis en min vleis aan die lyf se bene. Seker nie Nessie se skuld nie! Die verwysing na 4 Sheep Restaurant was briljant - goeie kos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Dawie
Baie dankie dat julle Die Nessie gekies het om oor te slaap. Ek is baie bly dat julle heerlik geeet het by 4Sheep.
Groete
Pik en Tessie
Annatjie T - May 2019
Overall score
Well equipped and sparkling clean!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed ingerig en silwerskoon!
Goed toegeruste kamer - ruim en baie skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Annatjie
Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het.
Groete
Pik en Tessie
Eddie E - Apr 2019
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Ons was hartlik verwelkom, het lekker geslaap en het geen klagtes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Eddie,
Baie baie dankie vir die goeie punte. Dankie ook dat julle deel was van Die Nessie.
Groete,
Pik en Tessie
Erwin P - Apr 2019
Overall score
Fantasties en gasvry.
Die Nessie's response
Beste Erwin,
Baie dankie dat julle hier oorgeslaap het. Ons is baie bly dat Die Nessie jul nuwe oornagplekkie gaan word.
Groete,
Pik en Tessie
David V - Apr 2019
Overall score
Goed vir oorslaap.
Die Nessie's response
Beste David,
Dankie dat julle Die Nessie gekies het om by te oornag.
Daar word 100% seker gemaak van 2 soorte tee, onder andere gewone en rooibos. Ek noem altyd vir my gaste as daar enige probleem is of as hulle iets nodig het, net om te vra.
Jammer dat julle nie tevrede is met die veilige parkering nie. Ons parkering is agter veilige diefwering en elektroniese hekke, wat baie veilig is.
Groete,
Pik en Tessie
Winifred B - Apr 2019
Overall score
It was just what we needed. Can recommend it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was net wat ons nodig gehad het. Kan dit aanbeveel.
Al klagte was dat die muskiete gepla het en daar was geen afweermiddels nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Winifred,
Baie dankie dat julle Die Nessie gekies het om by oor te slaap. Ek noem altyd vir al my gaste as daar iets wat hulle benodig, moet hulle net vra. Jammer as daar 'n misverstand was.
Die muskiet afweermiddel is in die badkamer se kassie. Jammer daaroor.
Groete,
Pik en Tessie
Estelle B - Mar 2019
Overall score
Stil en rustige area en skoon en netjies.
Die Nessie's response
Beste Estelle,
Dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het.
Daar is nou seep in die badkamers.
Groete,
Pik en Tessie
Joane M - Mar 2019
Overall score
Pragtige woning vir oornag.
Die Nessie's response
Beste Joane,
Baie dankie dat julle deel was van Die Nessie.
Groete,
Pik en Tessie
Sharmaine E - Mar 2019
Overall score
Vriendelike ontvangs, pragtige mense.
Die Nessie's response
Beste Sharmaine,
Baie dankie vir die goeie punte. Was lekker om julle te ontmoet.
Groete,
Pik en Tessie
Karlien T - Mar 2019
Overall score
Gerieflik en skoon.
Dr Rob S - Mar 2019
Overall score
Has all required facilities, but rooms are located behind house in dusty back yard.
Robbie R - Feb 2019
Overall score
Excellent accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf.
Baie netjiese en skoon gasvrou is baie vriendelik sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Robbie,
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien by Die Nessie.
Groete,
Pik en Tessie
Petro L - Feb 2019
Overall score
Baie netjies en beslis waarde vir geld.
Die Nessie's response
Beste Petro,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly dat julle deel was van ons Nessie.
Groete,
Pik en Tessie
Esti D - Jan 2019
Overall score
Lekker geslaap en baie vriendelike mense.
Die Nessie's response
Beste Esti
Baie dankie vir die goeie punte. Dankie dat julle Die Nessie gebruik het.
Groete
Pik en Tessie
Natasha D - Jan 2019
Overall score
Wonderlik.
Die Nessie's response
Beste Natasha
Baie dankie vir die goeie punte.
Dankie dat julle deel was van Die Nessie.
Wag vir julle volgende besoek.
Groete
Pik en Tessie
Brian H - Jan 2019
Overall score
Aangenaam.
Die Nessie's response
Beste Brian,
Baie dankie, ons waardeer dit.
Groete,
Pik en Tessie
Nico P - Jan 2019
Overall score
Lekker gerus!
Die Nessie's response
Beste Nico,
Baie dankie vir die goeie punte. Was lekker om julle te ontmoet. Ja, die droogte is 'n baie hartseer storie.
Groete,
Pik en Tessie
Karien B - Jan 2019
Overall score
Baie vriendelik en regtig gasvrye ontvangs.
Die Nessie's response
Beste Karien
Baie dankie dat julle deel was van Die Nessie.
Groete
Pik en Tessie
Laetitia V - Dec 2018
Overall score
Gemiddelld tot swak.
Read moreDie Nessie's response
Beste Laetitia,
Ons het nog nooit 'n probleem gehad hoe laat ons gaste opdaag nie, ons het al 2uur in die oggend mense ontvang. Met julle aankoms was ek baie vriendelik soos almal kan getuig, en ek het vir julle verduidelik van ons dorp se water tekort. Ek het vir julle verduidelik waarop julle toe verstaan het, dat die water in ons omgewing afgedraai word, enigetyd vanaf 7uur saans tot ongeveer 9uur saans. Dan het ek ook gese dat die water soggens om 6uur weer aangesit word, waarop julle heeltemal verstaan het. So julle was 100% bewus van die water probleem. Ongelukkig kan ons nie daarvoor help nie. Ek sorg dat alles voltallig in 'n kamer is voor ek gaste ontvang. Dit was nie 'n 2L bottel water nie, maar 'n 5L bottel heerlike water wat ek aan julle voorsien het vir julle drink geriewe, asook heerlike koue vars melk waaroor alle gaste baie dankbaar is.
Die aand toe ek julle neem na julle kamer was die kamer lekker koel gewaai met die baie groot waaier wat daar was. Julle het eenheid 3 bespreek, waarop daar aangedui word dat daar geenlugverkoeling is nie. Die kamer was redelik koel, en buite was dit al baie afgekoel. Daar slaap gereeld gaste in kamer 3 en almal is baie beindruk en tevrede.
So baie jammer dat alles nie na wense was nie. Ons beywer onsself om net die beste aan gaste te bied.
Groete,
Tessie en Pik
Jaco L - Dec 2018
Overall score
Skoon en ruim.
Die Nessie's response
Beste Jaco,
Baie dankie dat julle by die Nessie oornag het asook julle vriendelikheid.
Groete,
Pik en Tessie
Charmaine B - Dec 2018
Overall score
Very tidy and clean and the hospitality and warm welcome from Tessie and her worker Ingrid! heartfelt people!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon en die gasvryheid en warm ontvangs vanaf Tessie en haar werker Ingrid! hartsmense!
Sal beslis weer by Die Nessie gaan oorslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Charmaine,
Baie dankie vir die mooi punte!!
Was heerlik om julle te kon ontmoet. Dankie vir die lekker gesels.
Groete,
Pik en Tessie
Janes B - Dec 2018
Overall score
Heerlik geslaap.
Die Nessie's response
Beste James,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Tessie
Corne V - Dec 2018
Overall score
Altyd awesome!
Die Nessie's response
Beste Corne,
Baie dankie..Ek waardeer dit.
Was heerlik om julle weer te sien.
Ons wag vir julle volgende oorslaap????.
Baie Groete
Tessie.
Quentin D - Nov 2018
Overall score
Convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Een aand oorgeslaap na 'n lang dag se reis. Net wat ek nodig gehad het. Baie vriendelike ontvangs. Sal weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Hallo Quentin,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons is baie bly dat jy goed gerus het. Dit is 'n plesier om ons gaste meer as welkom te laat voel. Jy is meer as welkom om weer hier te oornag.
Groete,
Pik & Tessie
Maritza C - Oct 2018
Overall score
Absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties.
Tessie is baie gasvry, vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Beste Maritza,
Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het. Dit was 'n groot plesier.
Groete,
Tessie
Willie V - Oct 2018
Overall score
Vriendelike diens en gerieflik.
Die Nessie's response
Beste Willie
Baie dankie dat julle oorgeslaap het by Die Nessie.
Groete
Tessie
Hennie S - Oct 2018
Overall score
Bekostigbare, skoon en netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.
Die Nessie's response
Beste Hennie
Baie dankie dat julle Die Nessie gekies het, hoop om julle weer te sien.
Groete
Tessie
Reana V - Oct 2018
Overall score
Skoon en netjies.
Die Nessie's response
Beste Reana,
Baie dankie. Bly julle kon lekker rus.
Ons is baie jammer oor die hek, ons is nogal baie streng daarop, maar ongelukkig kry jy mense wat nalatig is. Weereens baie jammer daaroor.
Groete,
Tessie
Rene H - Aug 2018
Overall score
Lovely clean room with everything I needed for the evening.
Die Nessie's response
Dear Rene,
Thank you very much!
Regards,
Tessie
Karin G - Aug 2018
Overall score
Rustige omgewing en goed ingerig.
Die Nessie's response
Beste Karin,
Baie dankie dat julle by Die Nessie oorgeslaap het. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Tessie
Sanet B - Jul 2018
Overall score
Baie netjies en vriendelike ontvangs.
Die Nessie's response
Beste Sanet,
Baie dankie dat julle by die Nessie oorgeslaap het. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Groete,
Tessie
Judith V - Jul 2018
Overall score
Pragtige skoon plek.
Die Nessie's response
Baie baie dankie Judith. Dit was n groot plesier, dankie dat julle Die Nessie gekies het.
Dit was lekker om julle te kon ontmoet.
Nessie groete,
Tessie
Pieter J - Jun 2018
Overall score
We had a very nice and peaceful stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker en rustig gebly.
Pikkie het ons ingewag by die hek. Gulde ontvangs gehad. Blyplek was netjies en skoon en komberse meer as genoeg vir die koue weer. Ek sal beslis Die Nessie aanbeveel, want dis regtig waarde vir geld. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en sommer tuis laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Nessie's response
Hallo Pieter
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit was 'n voorreg om julle by Die Nessie te kon akkommodeer.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Pik
Frans H A - May 2018
Overall score
Dit was fantasties. So behulpsaam. Skoon en netjies.
Die Nessie's response
Baie dankie Adriaan, dit was 'n groot plesier om vir julle slaapplek te kon gee.
Groete,
Tessie van Die Nessie.
Jacques S - May 2018
Overall score
Netjies, vriendelik en gasvry.
Die Nessie's response
Hallo Jacques
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer.
Groete
Tessie
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Corner of Schneider and Whiley Street, Beaufort West, 6970, Western Cape
- All ages welcome