The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Opstal | TravelGround
+36

Die Opstal

50 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 50 reviews for Die Opstal
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Susan D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan D
With spouse/partner

Heerlik, maar die kamer se dak het gelek en ons bagasie het nat gereën.

Geen seepbak in die stort nie. Die dak lek langs die bed. Die TV is op ’n ongemaklike hoogte. Pragtige omgewing en gemaklike bed. Netjies.

Chris M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris M
On business

Oulike plek met mooi mense.

Sal aanbeveel vir enigiemand wat die mooi in die lewe kan waardeer. Twee gasvrye mense. Lekker gekuier!

Anel O - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel O
With spouse/partner

Fantastiese verblyf! So lekker gebly!

Mooiste uitsig en privaat! So lekker gebly!

Wynand V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wynand V
With friends

Oornag verblyf tydens 'n motorfiets toer.

Langnaweek wegbreek motorfiets toer deur die Overberg.

Ilse B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ilse B

Dis heerlik op die plaas en naby aan waar ons will wees.

Ons het lekker gerus.

Dawie Badenhorst B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dawie Badenhorst B
With spouse/partner

Vriendelik ontvang. Skoon en netjies!

Sal vir seker weer hier bly. Enigste negatiewe kommentaar is dat daar geen melk of cremora was vir oggendkoffie nie.

Mawande W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mawande W
With friends

Very professional and beautiful.

The owner was very friendly and understanding.

Sam M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Sam M
With spouse/partner

It's a very quiet and peaceful environment.

No one was aware of our arrival. We never met the hostess. The cottage was covered with cobwebs and dead flies and bugs in the windowsills. The outside area was not cleaned at all - you had to duck for all the cobwebs! I called the owner who then arrived there after a while. His excuse was that the house had not been used for a long time. He immediately said he would refund our money for us! Now where did we have to go on such a short notice? One of the farm workers was then asked to get rid of most cobwebs. It was also the last time we saw the host or hostess. It can be a wonderful place to stay if there is just more involvement from the owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis 'n baie stil en rustige omgewing.

Niemand was bewus van ons aankoms nie. Ons het op geen stadium die gasvrou ontmoet nie. Die huisie was oortrek van spinnerakke en dooie vlieë en goggas in die vensterbanke. Die buite-area was glad nie skoongemaak nie - selfs daar moes jy koes vir al die spinnerakke! Ek het die eienaar geskakel wat toe na 'n ruk daar opgedaag het. Sy verskoning was dat die huisie lanklaas gebruik is. Hy het dadelik gesê hy sal ons geld vir ons terugbetaal! Nou waarheen moes ons op so 'n kort kennisgewing heen gaan? Een van die plaaswerkers is toe gevra om van die meeste spinnerakke ontslae te raak. Dit was toe ook die laaste wat ons die gasheer of gasvrou gesien het. Dit kan 'n heerlike verblyfplek wees as daar net meer betrokkenheid van die eienaars is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marieke S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieke S
With spouse/partner

Nice and quiet.

It's a beautiful house, with everything you need. We had a leisurely breakfast on the veranda in the company of grazing sheep and cheerful guinea fowl with a breathtaking view of Riversdal's iconic Sleeping Beauty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi en rustig.

Dis 'n pragtige huisie, met alles wat mens nodig het. Ons het rustig ontbyt geëet op die stoepie in die geselskap van weiende skape en vrolike tarentale met 'n asemrowende uitsig op Riversdal se ikoniese Slapende Skoonheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilse B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilse B
With spouse/partner

Goed.

Goed, netjies en skoon.

Rina A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina A
Family with young children

Fantastic.

Will stay there any time again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Sal enige tyd weer daar wil oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ansa V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Ansa V
With spouse/partner

Peaceful and beautiful environment.

Beautiful, peaceful farm atmosphere. Hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en pragtige omgewing.

Pragtige, rustige plaasatmosfeer. Gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N
Family with young children

Wonderful place and owners.

Was wonderful to stay at Die Opstal. Very beautiful facilities and very neat. Small things with best details. Owners very nice and we will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike plek en eienaars.

Was wonderlik om by die Opstal te bly. Baie mooi geriewe en baie netjies. Simpel dinges wat beste details het. Eienaars baie gaaf en ons sal weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronel U - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Ronel U
Family with teenagers

Dit is 'n pragtige omgewing en dit voel asof jy op 'n plaas kuier. Dit is naby beide Oakdale- en Langenhoven Hoërskool wat dit perfek maak vir ouers van kinders wat sport doen.

Ons het twee eenhede die naweek gebruik. Die skuifdeure en Trellidors maak moeilik oop en toe. Die een eenheid se skuifdeur en Trellidoor kon nie sluit nie. Toegang tot die eenheid sal 'n probleem wees indien die eenheid langsaan nie ook bespreek is nie. Beide die boonste eenheid se buitestoele en onderste tuinstoele was vol spinnerakke. Ons het dit self skoongemaak. Niemand het ooit kom seker maak of alles in orde is nie.

Bernie N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernie N
With spouse/partner

Unforgettable weekend.

It is beautiful and very neat. The view is picture perfect. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlike naweek.

Dit is rerig baie mooi en baie netjies. Die uitsig is prentjiemooi. Sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries B
Family with teenagers

Fantasties.

Braaihout word ook verskaf.

Etienne K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne K
With spouse/partner

Baie meer as wat ons verwag het!

Uitstekende waarde vir geld. Ruim, netjies in 'n ongelooflike mooi area. Wens ons kon langer bly, maar sal vir seker dit in die toekoms doen. Kan die plek aanbeveel.

Myrna V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Myrna V
Family with young children

Die rustigheid en mooi uitsigte was baie ontspannend.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Die mooi uitsigte, ontspanning en plaasgeluide het alles net meer rustig gemaak.

Morne H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne H
On business

Ongelooflik lekker en waarde vir geld.

Die ligging en omgewing perfek. Al kritiek wat ek kan gee is die feit dat ek vir besigheid gereis het en nie langer daar kon oorbly nie. As mens eers daar is, wil mens nie weer weggaan nie. Die eienaars is baie vriendelik en mens het sommer dadelik tuis gevoel. Die Opstal is definitief in die toekoms op my verblyfagenda en dan wil ek langer daar bly. Die Opstal is baie veilig.

Michelle D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle D
Family with young children

Baie lekker, rustige omgewing.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou en lekker verblyf.

Dries V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries V
With spouse/partner

Ruim, skoon en netjies met pragtige uitsig.

Ons het heerlik by Die Opstal gebly en sal sekerlik weer daar wil tuisgaan as ons weer in Riversdal moet oornag. 'n Vriendelike ontvangs en 'n baie ruim en netjiese eenheid met die mooiste uitsig het ons verblyf baie lekker gemaak.

Shireen J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shireen J
Family with teenagers

Dit was baie lekker.

Dit is 'n pragtige en veilige plekkie, kombuis het alles in.

M W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
M W
Family with teenagers

Heerlik rustig op die plaas met pragtige uitsigte.

Ons het baie lekker gebly in die ruim en goed toegeruste blyplek. Dis pragtig ingerig. Die enigste kwessie was dat ons by aankoms in die verkeerde (baie kleiner) eenheid geplaas is. Na die verwarring opgelos is het ons heerlik gebly!

Annette H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette H
With spouse/partner

What a pleasant surprise!

We had to find a place with short notice and Die Opstal looked good but really exceeded our expectations! The place is well-equipped and beautiful and interesting decor completes it. It is clean, neat, nice bed and good linen. We want to congratulate them with what they accomplished here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n aangename verassing!

Ons moes met kort kennisgewing 'n plek kry en die Opstal het goed gelyk maar regtig ons verwagtings oorskry! Die plek is so goed toegerus en pragtige, interessante dekor maak dit volledig. Dit is skoon, netjies, lekker bed en goeie linne. Ons wil hulle geluk wens met wat hulle daar reggekry het!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Opstal's response

Baie dankie, seëninge vir julle.

Die Opstal
Jacqueline J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacqueline J
With spouse/partner

Beautiful location.

Beautiful little cottage! Loved the scenery, even went for a walk. Safe and cosy! Thank you.

Gayle B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gayle B
Family with teenagers

Never go anywhere else!

Our hosts were awesome. Waking up to the sounds of the farm animals was so great! We will never stay anywhere else when visiting Riversdal.

Elri S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elri S
With friends

Lieflik!

Lekker en gemaklike verblyf met 'n pragtige uitsig.

Ketot En Emmie G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ketot En Emmie G
With friends

Volledig toegerus, smaakvol gemeubileer in rustige plaasomgewing.

Ons het ons verblyf in Die Opstal vreeslik geniet. Perfek vir 'n wegbreek saam met vriende. Heerlike kuier stoep. Alles wat jy nodig het plus kunstig en smaakvol gemeubileer. Ideaal vir met klein kindertjies.

Jeanne K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne K
Individual traveler

Besonder gasvrye ontvangs. Verblyf baie privaat. Goed ingerig.

Ek kan die verblyf asnbeveel. Uiters goeie ligging. Skoon en netjies. Lieflike gasheer en gasvrou. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

Charl H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl H
With spouse/partner

Absolutely wonderful.

Die Opstal is a beautiful, tranquil place with the most beautiful views of the mountains. We enjoyed our stay there. No complaints, I will definitely recommend Die Opstal.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut wonderlik.

Die Opstal is 'n pragtige, rustige plek met die mooiste uitsig op die berge. Ons het baie lekker daar gebly. Geen klagtes nie, ek sal beslis die Opstal aanbeveel vir enige een.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannes B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes B
Family with teenagers

Absoluut uitstekend, alle geriewe.

Piet en Janneke was ware gasheer en -vrou en het ons dadelik laat tuis voel. Lekker plaas-omgewing. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Chris S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Chris S
With spouse/partner

Scenic, but dirty.

The view is beautiful: open fields and majestic mountains. We’ve 3 points of criticism. 1) No hospitality. The host didn’t appear on the day of arrival and had to be summoned up the second day. At the day of departure we didn’t see the host as well. 2) Dirty. The guesthouse wasn’t cleaned for a long time, with stuck smear and cobwebs all over. 3) Service. One had to ask for everything: cleaning, fresh linen and towels, kitchen utensils, and so on. When confronted with our criticism, the host told us he and his wife were unfortunately very busy. But apparently it was a wake-up call because when guests from the other guesthouse left, their guesthouse was cleaned up thoroughly during a whole day.

Die Opstal's response

I am so sorry to hear about your bad experience. My mother-in-law had a knee operation, and my own mother was also in hospital that same week, so it was hectic and a little out of our control. We hope to see you again, we will do a free booking to make up for the bad experience you had.

Regards,
Piet and Janneke

Die Opstal
Goliath S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Goliath S
Family with young children

Dit is 'n fantastiese plek.

Opstal is 'n baie rustige plek. Die plaas atmosfeer is baie angenaam, veral vir stadskinders. As jy opstaan sê die skape môre. Die speelareas vir kinders is baie veilig en ons ouers hoef nie heeldag oppaser te speel nie. Die eienaars is regte mens mense. As jy nog nie hier was nie, maak aanstaltes. Sal definitief weer na my derde besoek aan Die Opstal hier kom rus en vrede soek.

Die Opstal's response

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Groete,
Die Opstal

Die Opstal
Sarah C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah C
With spouse/partner

Verfrissend, veilig, gerieflik en rustig.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Daar was genoeg hout vir braai, gerieflik en al die nodige kombuis toerusting; volop handdoeke en genoeg kerse om ons wegbreekromanse van die naweek te kon geniet.

Edwin J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edwin J
With spouse/partner

Ideaal, sielsverkwikkend, rustig.

Ontsnap stad se 'ratrace'.

Marius F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marius F
With spouse/partner

As jy op soek is na rustigheid vir jou gemoed sal jy dit hier kry.

Sien sterre.

Adrian R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrian R
Family with young children

Pragtige plek met rustige plaas-atmosfeer.

Sien sterre.

Malinda M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malinda M
On business

Excellent facility and good value for money.

Hosts were friendly and helpful. Very peaceful surroundings.

Leo M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leo M
Family with young children

Goeie waarde vir geld en great plek vir 'n gesin om 'n nag te spandeer.

Pros: - Ruim! - Water besparing stortkoppe (selfs al is die bietjie oud). - Lekker beddegoed. - Plaasdiere is altyd wenners met kinders. - Effens uit die dorp, so dit voel soos plaas. - Pragtige omgewing. - Eienaars is baie vriendelik en super gasvry! Cons: - Parkering voel nie baie goed beplan nie. - Sigaretstompies in die toilet. - Badkamer drommetjie vol vullis. - Bedlampies is uitgeprop. Daar is ook nie enige kragpunte naby om hul in te plug nie. Doelloos. - Brandgevaar. Daar is 'n skildery wat bo op 'n muurlig rus. Die skildery hang reg bo "bunk beds". Die skildery het al brandmerke a.g.v. hitte van die muurlig. Dit is 'n ticking time bomb. - Veiligheidshekke is nie "slam lock" nie, en ons het nie sleutels gehad vir dit nie. Doelloos. - Deurhandvatsels en skuifdeure se skroewe is los. Dit moet vervang word. - Stort se krane en stortkop is oud en lyk gedaan. Stort kort revamp in die algemeen. Dit mag dalk lyk na baie cons, maar dit moet genoem word. Dis 'n fantastiese plek wat net weer bietjie aandag kort. Vir die geld het ons tog baie lekker gebly en sal steeds dit aanraai vir ander mense.

Debbie W - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie W
Family with teenagers

We really enjoyed the stay and the service was excellent!

I will recommend Die Opstal to anyone. It's clean, neat and very safe with a stunning view. The owners are wonderful people. Will definitely go stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly en die diens was uitstekend!

Ek sal die Opstal vir enige iemand aanbeveel, dit is skoon, netjies en baie veilig, met 'n pragtige uitsig. Die eienaars is wonderlike mense. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Opstal's response

Baie dankie blessings vir julle.

Die Opstal
Petrus D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus D
With friends

Very pleasant.

Very nice place and very clean!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Baie nice en plek was mooi skoon!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diana R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Diana R
Family with young children

Pragtige rustige atmosfeer.

Baie vriendelike mense, pragtige plekkie.

Shawn K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shawn K
With spouse/partner

Really relaxing.

Will definitely go again next year. Value for money and located close to everything. Very friendly hosts.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rustigheid.

Beslis sal ek volgende jaar weer daar boek. Waarde vir geld en geleë naby alles. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arno V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arno V
With spouse/partner

Fantastiese verblyf wat mens se siel ruste gee.

Die opstal het my verbaas.

Die Opstal's response

Baie dankie, seëninge vir julle.

Groete,
Die Opstal

Die Opstal
Wendy G - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wendy G
With spouse/partner

Awesome stay!

Relaxing atmosphere. I love the touch of romance and creativity!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome oorbly gehad!

Lekker rustige atmosfeer. Ek love die touch of romance en creativity!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

William S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William S
Family with teenagers

Die verblyf was rustig en gasvryheid van die eienaars verblydend.

Ons het regtig baie lekker gebly, soveel so dat ons 'n ekstra aand gebly het. Die seuntjie van die eienaars met sy "jag stoene" (skoene) was die hoogtepunt.

Welmay  - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Welmay
With spouse/partner

The best word that could summarise everything about this place: Fresh!

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste woord wat alles aan die plek vir my opsom is ... Vars!

Sien gerus die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Opstal's response

Baie dankie, ek waardeer dit.
Blessings vir julle.

Die Opstal
Theresa D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Theresa D
With spouse/partner

More beautiful than the photos!

They really thought of everything - it is a beautiful place with everything you need. I will definitely recommend them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nog mooier as op die foto's!

Daar is regtig aan alles gedink ─ dis 'n pragtige plek met als wat jy nodig het. Ek sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Venesia H - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Venesia H
On business

Hospitality at its best!

The Geldenhuys family were exceptional in making sure that our team of workers were comfortable and did not lack anything. It's always risky when I book online for a business trip, always wondering what type of feedback I'll get as to the bookings I make. I was sooo relieved when the Managing Director informed me that I could not have chosen a better place for them to stay. Thank you, thank you for great accommodation, stunning decor, breathtaking views and farm life experiences.

Die Opstal's response

Thank you may God bless you.

Die Opstal
Louette V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louette V
With spouse/partner

Dit is prentjiemooi.

Alles was net perfek, daar is soveel interessanthede. Die perde was vermaak op hulle eie. Baie dankie vir 'n besonderse naweek weg van die warboel. Sal verseker weer daar oorslaap as ons in Riversdal is.

Die Opstal's response

Baie dankie, ons waardeer dit.
Liefde,
Die Opstal

Die Opstal
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Hoewe 27, Vetterivier, Riversdale, 6670, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4N2RmMmZlLWVlZTctNDY2OC05MDA1LTBhMDExNDQ4OGQ1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 50 5 1 5 Hoewe 27 Vetterivier 6670 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.079545521354 21.241635069218
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!