Die Opstal Gastekamers
Review Summary
Lorraine B - May 2022
Overall score
Vriendelike, netjies.
Die Opstal Gastekamers 's response
Goeie dag, baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete.
Suzette O - May 2022
Overall score
Fantastiese gastehuis!
Die Opstal Gastekamers 's response
Goeiedag Suzette, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle weer spoedig trug te verwelkom. Vriendelike groete
Ronel C - May 2022
Overall score
Excellent place. Comfortable, clean and affordable.
Die Opstal Gastekamers 's response
Good day Ronel, thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back in the near future.
Kind regards
Michelle G - May 2022
Overall score
Stunning akkommodasie! Baie gerieflik en puik diens.
Die Opstal Gastekamers 's response
Goeie dag Michelle
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom by Die Opstal Gastehuis.
Vriendelike groete
Desiree D - Apr 2022
Overall score
Tuis gevoel en die tuin en geriewe was wonderlik.
Die Opstal Gastekamers 's response
Goeie dag Desiree,
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop jou jou spoedig weer by die Gastehuis te verwelkom.
Vriendelike groete
S M - Apr 2022
Overall score
Gerieflik, skoon en veilig.
Die Opstal Gastekamers 's response
Goeie dag, baie dankie vir u resensie. Ons hoop om u spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Carel B - Apr 2022
Overall score
Naweek verblyf.
Die Opstal Gastekamers 's response
Goeie dag Carel.
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Karien L - Apr 2022
Overall score
Pleasant, peaceful and safe.
Die Opstal Gastekamers 's response
Good day Karien,
Thank you for your review. We hope to see you again in the near future.
Kind regards
Vicky P - Apr 2022
Overall score
What a lovely, comfortable experience.
Die Opstal Gastekamers 's response
Good day Vicky,
Thank you for your review. We hope to see you again soon.
Kind regards
Suzette S - Apr 2022
Overall score
Netjiese en gerieflike verblyf.
Die Opstal Gastekamers 's response
Goeie dag Suzette,
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Susan B - Apr 2022
Overall score
Netjies, rustige atmosfeer.
Die Opstal Gastekamers 's response
Goeiedag Susan
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Theresa B - Mar 2022
Overall score
Dit was bo my verwagting, groot en ruim, en die badkamer was veral 'n groot wow.
Die Opstal Gastekamers 's response
Goeie dag.
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Yvonne V - Feb 2022
Overall score
Goeie diens, netjiese kamers.
Die Opstal Gastekamers 's response
Goeie dag Yvonne,
Ek is bly ek kon jou so goed help. Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit opreg. Ek hoop ons sien jou gou weer en dat ons weer jou verwagtinge so goed kan nakom.
Vriendelike groete
Liezl V - Feb 2022
Overall score
My verwagtinge oortref.
Die Opstal Gastekamers 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir jou resensie. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete.
Maggie O - Feb 2022
Overall score
Moes oorslaap vir besigheidsredes.
Read moreSanél S - Feb 2022
Overall score
Baie beïndruk. Ons het heerlik gerus.
Read moreDie Opstal Gastekamers 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is werklik bly jy het jou akkommodasie by ons geniet, ons hoop om in die toekoms jou verwagtige weer te oortref. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Roelf F - Jan 2022
Overall score
Kalahari kamer was 'n aangename verrassing. Baie netjies en goed toegerus. Tuin in kamer se omgewing was 'n lushof. Aangename plek om by oor te slaap.
Die Opstal Gastekamers 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir jou resensie. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete.
Nadine S - Jan 2022
Overall score
Cosy, comfortable and relaxing.
Die Opstal Gastekamers 's response
Good day,
Thank you for your review. We hope to see you again soon.
Kind regards
Surette M - Dec 2021
Overall score
Baie skoon en netjies!
Meyer L - Nov 2021
Overall score
Baie netjies. Dankie!
Jeanine B - Nov 2021
Overall score
Baie lekker. Flinke diens en loop ekstra myl.
Reinette C - Oct 2021
Overall score
Wonderlik!
Juanita V - Sep 2021
Overall score
Uitmuntend!
Karien S - Aug 2021
Overall score
Rustig en gemaklik.
Jaco P - Aug 2021
Overall score
Uitstekende selfsorg.
Lorraine B - Aug 2021
Overall score
Safe, comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, gemaklik.
Baie mooi, veilig en gemaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michiel R - Jul 2021
Overall score
Baie gerieflik en goed geleë.
Chandre B - May 2021
Overall score
Baie rustig
Deoné A - May 2021
Overall score
Baie netjiese, skoon en moderne verblyf.
Tanya B - Apr 2021
Overall score
A most enjoyable stay.
Lynette V - Mar 2021
Overall score
Baie goed!
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie bly julle het lekker gebly.
Sien uit om julle weer te ontvang
Deon N - Mar 2021
Overall score
Baie lekker.
Cynthia F - Mar 2021
Overall score
Good overall rounder and very central
Ronette B - Mar 2021
Overall score
Skoon en Netjies
Manie B - Feb 2021
Overall score
Uitmuntend.
Amanda S - Feb 2021
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Karen S - Jan 2021
Overall score
Baie mooi skoon en naby alles.
Helena J - Jan 2021
Overall score
Netjies, mooi, gerieflik.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer hier by die Opstal Gastehuis te ontvang.
Groete,
Elize
Marisca C - Dec 2020
Overall score
Rustig, vriendelik.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie vir julle terugvoer, Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Elize
Johann M - Dec 2020
Overall score
We enjoyed our stay in a clean and very comfortable room.
Ronelda C - Nov 2020
Overall score
Lekker rustig
Mirinda K - Nov 2020
Overall score
Vriendelike en netjiese diens.
Alma J - Nov 2020
Overall score
Verblyfwas baie aangenaam en heeltemal voldoende aan ons vereistes vir een aand.
Lizette N - Nov 2020
Overall score
Het baie lekker gekuier en sal beslis weer bespreek!
Marcel D - Oct 2020
Overall score
Dit was baie netjies en sal dit verseker aan beveel
Estelle U - Oct 2020
Overall score
Baie gesellig
Celliers A - Mar 2020
Overall score
Luxurious and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker luuks en gemaklik.
Die kamer en badkamer het alles gebied waaraan ons 'n behoefte gehad het. Ons sal definitief weer daar gaan bly as ons in Potch moet oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dane D - Mar 2020
Overall score
Absoluut fantasties.
Ansie S - Mar 2020
Overall score
Als wat ons nodig gehad het.
Kotie E - Mar 2020
Overall score
Pragtige plek!
Annelie B - Feb 2020
Overall score
Perfect for our needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek vir ons behoeftes.
Ons verblyf by Die Opstal Gastekamers was baie aangenaam en het aan al ons behoeftes voldoen. Die lugversorger was heerlik in die hitte wat ons in Potchefstroom beleef het. Die kamer was mooi en netjies en baie gerieflik ingerig. Ons sal beslis weer 'n volgende keer van hierdie vriendelike diens gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Retha V - Feb 2020
Overall score
Sleeping together with our student children.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oorslaap saam ons studente-kinders.
Heerlik, pragtige dekor. Ons sou net aan raai dat 'n gordyn met 'n filter gehang word voor venter, want die buite lig baie helder. Ons het dit geniet om hier oor te slaap en sal graag weer oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carolien C - Feb 2020
Overall score
Home away from home.
Estelle P - Jan 2020
Overall score
Goeie verblyf teen billike prys.
Philip O - Jan 2020
Overall score
Gerieflik, ontspannend.
Armand J - Jan 2020
Overall score
Goeie klein wegbreek.
Magda D - Dec 2019
Overall score
Fantasties en heerlik gewees!
Annabelle M - Nov 2019
Overall score
Ongelooflik lekker gebly.
Nellerie V - Nov 2019
Overall score
Value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld!
Vriendelike ontvangs en gasvryheid!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ammie V - Nov 2019
Overall score
With a warm welcome, and attractive room, we slept wonderfully.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Met 'n hartlike ontvangs, en aantreklike kamer, het ons heerlik geslaap.
Ons was hartlik ontvang, ons kamer was aantreklik gemeubileer, en ons twee niggies het veilig gevoel. Baie dankie vir die gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elzaan D - Nov 2019
Overall score
Wonderlike ervaring!
Clinton G - Nov 2019
Overall score
Just the most awesome hosts and setting.
Read moreJacques V - Oct 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld, pragtige en gemaklike kamer met alle geriewe.
Read moreDie Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie Jacques, ons wardeer die positiewe terugvoer.
Roelien S - Oct 2019
Overall score
Dit was heerlik om daar te bly.
Tamara Z - Oct 2019
Overall score
Beautiful, neat and well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, netjies en goed toegerus.
Baie netjiese kamer en goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie Tamara, ons wardeer die goeie terugvoer.
Nadine L - Oct 2019
Overall score
Modern and neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Modern en netjiese verblyf.
Vriendelike ontvang op aankoms. Kamer is baie modern, skoon en netjies. Ons het lekker geslaap en sal weer van Die Opstal Gastekamers se verblyf gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie Nadine, dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang. Ons wardeer dit!
Madeleine S - Oct 2019
Overall score
Ongelooflik mooi en skoon.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie Madeleine! Ons wardeer jou positiewe terugvoer. Sal 'n vooreg wees om jou weer te ontvang.
Helga E - Oct 2019
Overall score
Baie netjiese verblyf. Kleinkind het heerlik in die groot erf gespeel.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie, Jannie, ons wardeer die lekker terugvoer. Dit sal 'n vooreg wees om julle weer te huisves!
Stefan V - Oct 2019
Overall score
Waarde vir geld!
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie, Stefan, ons wardeer jou terugvoer. Baie dankie dat julle by ons gebly het!
Markus N - Sep 2019
Overall score
Very nice equipment and decoration.
Die Opstal Gastekamers 's response
Thank you, Markus, it was a pleasure to have met you and your family. You have a great family!
Caro B - Sep 2019
Overall score
Pragtig en modern.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie, Caro, ons wardeer die terugvoer. Dit sal vir ons 'n vooreg wees om julle weer te verwelkom.
Susan A - Sep 2019
Overall score
Vriendelike gasvrou en pragtige kamer gehad, dankie!
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie, Susan, ons wardeer die terugvoer. Baie dankie dat julle by ons kom bly het!
George M - Sep 2019
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Ek is goed ontvang deur die bestuur. Die kamer was goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Opstal Gastekamers 's response
Dankie Goerge, dit is altyd goed om terugvoer te ontvang. Dankie dat julle by ons gebly het, ons wardeer dit.
Jj P - Sep 2019
Overall score
Our stay was great.
Die Opstal Gastekamers 's response
Hi JJ, Thank you for the review. We are deeply grateful that you stayed with us!
Alida V - Sep 2019
Overall score
Baie gerieflik en netjies.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie, Alida, jou terugvoer word wardeer!
Anna B - Sep 2019
Overall score
Baie oulike oornagverblyf, baie netjies en skoon.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie, Anna! Dankie dat jy by ons gebly het, ons wardeer dit.
Kevin G - Sep 2019
Overall score
Friendly clean and efficient. Exceeded my expectation.
Die Opstal Gastekamers 's response
Thank you very much, Kevin, we appreciate your feedback! It was a pleasure hosting you.
Janie V - Aug 2019
Overall score
Precious people, very hospitable! Had a wonderful stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dierbare mense, baie gasvry! Heerlik gebly!
Elzane en haar man is baie gasvry. Ek en my 2-jarige seuntjie het daar oornag vir 2 nagte tydens my man in die hospitaal was. Daar was oor as genoeg vir die klein lyf om te doen. Baie dankie, julle is puik en sal ons weer sien!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie, Janie, ons is baie bly dat jou kind dit ook by ons kon geniet. Ons wardeer dat julle hier kom slaap het. Baie dankie vir die terugvoer.
Karin B - Aug 2019
Overall score
Gemaklik, skoon en baie netjies.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie, Karin! Ons wardeer die terugvoer en sien uit om julle weer te ontvang.
Mandie D - Aug 2019
Overall score
Cute place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulike plekkie.
Ons is op kort kennisgewing gehelp. Kamer was baie oulik en skoon. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie Mandie, ons waardeer jou resensie.
Friedel R - Jul 2019
Overall score
Very nice guest house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gastehuis.
Goeie waarde vir geld en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie Friedel, ons waardeer jou resensie.
Christelle S - Jul 2019
Overall score
Baie gemaklik, maklik om te vind en moeilik om te vergeet.
Die Opstal Gastekamers 's response
Ons waardeer jou vriendelikke resensie Christelle, baie dankie.
Abrie K - Jul 2019
Overall score
Netjies en baie mooi!
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie Abrie vir die raad, ons gaan toegang in die toekoms vergemaklik. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit.
Annemarie G - Jul 2019
Overall score
Heerlik!
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie Ann, ons waardeer jou resensie.
Ria W - Jul 2019
Overall score
Uitstekend.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie vir die volledige resensie Ria, ons waardeer dit inderdaad. Ons sal aanhou om alles in ons vermoe te doen om te verseker dat die Wi-Fi altyd goed en bestendig is.
Nelda O - Jun 2019
Overall score
Baie lekker. Net vrek koud in die badkamer.
Elma W - Jun 2019
Overall score
Baie aangename verblyf, rustige omgewing.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie Elma, ons waardeer die resensie en sal verseker in al ons kamers 'n mikrogolfoond insit.
Adele B - May 2019
Overall score
Excellent, clean, peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend, skoon, rustig.
Was goed ontvang. Kamers is pragtig netjies en skoon. Sal vir seker weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Opstal Gastekamers 's response
Adele, baie dankie. Ons sien uit om jou weer te ontvang.
Desiree N - Mar 2019
Overall score
Skoon en netjiese akkommodasie.
Read moreDie Opstal Gastekamers 's response
Beste Desiree,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons was besig met renovasies gewees en is jammer vir enige ongerief wat veroorsaak was.
Ons privaatheid van ons gaste is belangrik en sal nooit dat gaste badkamers deel nie.
Die kamer is nou voltooi met 'n nuwe badkamer en mooi gordyne. Dit sal vir ons lekker wees as julle ons weer kom besoek!
Jacqueline M - Mar 2019
Overall score
Would definitely recommend.
Die Opstal Gastekamers 's response
Thank you very much Jacqueline, your kind words are much appreciated.
Elmarie V - Mar 2019
Overall score
Jou alles-in-een-oornagbestemming!
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Elmarie! Hoop julle het julle aand in Potch geniet!
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Barend V - Mar 2019
Overall score
Friendliness was one of the highlights.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelikheid was een van die groot pluspunte vir ons.
Gasvry mense en verblyf was aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie Barend. Ons waardeer jou resensie.
Stian V - Feb 2019
Overall score
Unbelievably nice, Afrikaans and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker, Afrikaans en netjies.
Met die aankoms voel mens werklik welkom en gemaklik. Alles is skoon en netjies, en die diens is ongelooflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie Stian. Hoop om julle weer te verwelkom.
Tertia V - Feb 2019
Overall score
Vriendelik en gasvry, hierdie is my nuwe gastehuis in Potchefstroom.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Tertia, dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Sien uit om julle weer te sien.
Groete Willie & Elzaane
Susan N - Jan 2019
Overall score
Pleasant, just hot.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam, was net baie warm.
Miskien aircons insit? Sal die hitte probleem oplos, waaiers nie effektief nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Opstal Gastekamers 's response
Beste Susan,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit is ongekende hitte, maar ons is in die proses met opgraderings en lugverkoelers is defnitief een van die dinge wat ons gaan insit.
Sien uit om julle weer te kan ontvang.
Groete,Elzaane
Helene B - Jan 2019
Overall score
Heerlik.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie Helene.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Adri D - Nov 2018
Overall score
Lovely, but just too short!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker, maar net te kort!
Ons het ongelukkig net daar geslaap, maar ek sal dit beslis aanbeveel. Dis 'n pragtige kamer en 'n ewe pragtige gasvrou! Ek sal beslis weer daar bly as ek op Potch kom. Nogmaals baie dankie vir die hartlike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie W - Nov 2018
Overall score
Pleasant experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename ervaring!
Dit was 'n aangename ervaring, met gawe en vriendelike gasvrou. Sal die gastehuis beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem B - Oct 2018
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Puik diens. Vriendelike mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zuleika K - Oct 2018
Overall score
Baie mooi en gemaklike verblyf!
Annatjie S - Oct 2018
Overall score
Baie oulik - ons het regtig net daar geslaap!
Theuns V - Oct 2018
Overall score
Beautiful room.
Die Opstal Gastekamers 's response
Baie dankie vir die kompliment.
Dit laat sommer ons harte warm klop.
Julle is altyd welkom.
Johan V - Oct 2018
Overall score
Vriendelike ontvangs en netjiese kamer.
Wilna V - Sep 2018
Overall score
Netjies en veilig!
Die Opstal Gastekamers 's response
Beste Wilna,
Baie dankie vir jou goeie resensie en ook dat jy kommer uitspreek oor ons badkamer- en kamerverhoudings. Ons is eens dat dit onaanvaarbaar is vir gaste wat mekaar nie ken nie, om 'n badkamer te deel en gelukkig was dit nog nooit die geval hier by Die Opstal Gastekamers nie. Ons kamers is juis idiaal vir families, ouers en kinders wat saam reis, soos jy tereg verwys. Dit is dan ook daarom dat die kamer langsaan julle nie bespreek was vir die tyd wat julle daar was nie.
Ons is trots en gestel daarop om altyd ons gaste se verwagtinge te oortref en nooit enige misleidende bemarking te doen nie. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.
Groetnis,
Kobus en Phia
Ross N - Sep 2018
Overall score
Ons het groot waardering vir die baie vriendelike diens, netjiese kamers, mooi tuin en goeie sekuriteit!
Johann R - Aug 2018
Overall score
Good price.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed geprys.
Ons was baie gasvry ontvang. Die kamer en badkamer was baie netjies. Die matras moet vervang word asb. Ons het gesukkel om te slaap. Die ander kamers is ook baie netjies. Ek kan die gastehuis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize V - Aug 2018
Overall score
Pragtige kamer in 'n rustige omgewing.
Rozel E - Jul 2018
Overall score
Lieflike verblyf en gawe mense.
Louisa D - Jul 2018
Overall score
Stunning.
Read more