The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Ou Winkeltjie | TravelGround
+26

Die Ou Winkeltjie

29 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 29 reviews for Die Ou Winkeltjie
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Wim V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Wim V

My eerste besoek aan Merweville en het dit baie geniet! Brian baie hulpvaardig gewees.

Sal net die volgende aanbevelings doen: Dtv. Stoeparea waarop jy in die aand en oggend kan sit. Muskietnette of muskietspuitgoed, las van muskiete die aand gehad.

Die Ou Winkeltjie's response

Noted Wim. Die Ou Winkeltjie was never advertised with DStv and most visitors to the Karoo prefer to sit outside by the braai area and look at the stars. Further, you would have noticed that it is not possible to add mosquito screens to the windows due to the way they open and the position of the latches and catches. However there was a bug and mosquito spray in the kitchen cupboard, perhaps you missed it.

Die Ou Winkeltjie
Nico D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico D
Individual traveler

Alle verwagtinge oortref.

Die huisie is ruim, skoon en netjies. Goed toegerus en is beter as beskrywing op webtuiste. Sal beslis weer en weer daar oornag.

Pieter P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter P
With friends

Wonderlik!

Heerlik, mooi en bitter gerieflik!

Johannes D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johannes D
With spouse/partner

Baie lekker gekuier en die rustigheid geniet.

Die plekkie is goed toegerus en die gasheer het ons dadelik laat tuis voel.

Anneké V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anneké V
With spouse/partner

Merweville is 'n pragtige plattelandse dorpie

Dit was 'n lekker oornagplek vir ons reis op pad Kaap toe. Ons het lekker gekuier by die mense in Merweville.

Adriaan M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan M
With spouse/partner

Goeie waarde vir jou geld.

Brian het ons baie vriendelik ontvang en tuis laat voel. Vrae wat ek voor ons aankoms gehad het is in minute geantwoord. Die waaiers help teen die Karoo somer, maar lugversorging sal 'n bonus wees.

Elsa G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa G
Individual traveler

Baie gerieflik en netjies.

Die eienaar het waardevolle inligting oor dorp gegee.

Ruani F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruani F
Family with young children

Beslis weer!

Dis nou 'n plekkie wat my hart gesteel het, nie te praat van die ligging nie!

Stefanus V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanus V
With spouse/partner

Baie ordentlike verblyf in 'n oulike dorpie.

Regtig waar plat op die aarde, ordentlike en lekker verblyf in Merweville. Die Ou Winkeltjie sien ons vir seker weer!

Michelle P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle P
With spouse/partner

Baie lekker.

Rustigheid was 'n belewenis. Netheid van die dorpie was indrukwekkend.

Delia G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Delia G
With spouse/partner

We'll come again.

We had a great stay at Die Ou Winkeltjie. It is very neat inside and out. It was so nice and peaceful and Brian really made us feel at home. Would definitely stay for longer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons kom weer!

Ons het baie lekker gebly by Die Ou Winkeltjie. Dit is baie netjies binne en buite. Dit is so lekker rustig daar en Brian het ons werklik laat tuis voel. Sal definitief weer gaan en langer bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
Family with teenagers

Baie skoon en gerieflike blyplek.

Die gasheer was baie akkommoderend nadat daar aanvanklik 'n fout met die datum van bespreking was. Baie dankie!

Louise R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise R
Family with young children

Skoon en gerieflik!

Heerlik gekuier en gebraai. Brian is 'n wonderlike host. Huisie is skoon en gerieflik. Sal definitief aanbeveel.

Gideon J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon J
With spouse/partner

Oulik en ruim. Baie gemaklik.

Dit was 'n heerlik verblyf. Die eienaar het ons so gemaklik laat voel. Sal vir seker weer daar bly.

Andries B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andries B
With spouse/partner

Aangenaam verras!

'n Smaakvol, ingerigte verblyf by 'n behulpsame en sjarmante gasheer! Baie dankie Brian.

Nick Y - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nick Y
Individual traveler

Beautifully restored and appointed old Karoo huisie in large grounds with burgeoning fruit trees.

Host Brian is a true gentleman and has taken care of every little detail in this special self-catering cottage. Highly recommended.

Ronel D - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel D
With spouse/partner

Beautiful, very clean, in a lovely quaint little dorpie. Highly recommendable.

See stars.

Dalene E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene E
With spouse/partner

Pragtige plekkie.

Brian was baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf was uitstekend, netjies en skoon. Huisie lekker sentraal geleë om Merweville te voet te verken. Sal beslis sonder twyfel plekkie aan enige iemand aanbeveel. Sal beslis volgende jaar weer vir die Dankfees gaan.

Bushie(johan) J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bushie(johan) J
Family with young children

Awesome.

Very neat. Brian was very helpful and the place is lovely and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Baie netjies. Brian was baie behulpsaam plek is lieflik en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerry M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerry M
Individual traveler

A very pleasant stay in a very quiet, clean and pleasant environment.

I had never been to Merweville before and so I had no preconceived ideas or expectations of either the town or accommodation. I was very pleasantly surprised on both counts. There is not a lot to see or do but for me it’s part of the charm of a small Karoo town. There are no bright lights or restaurants so bring what you need and enjoy the ambiance. My accommodation was just perfect for my needs and is an ideal stay for a couple. The bedroom and bathroom with a bath and a shower was great and a well appointed kitchen just begs you to self cater.

Lizarie D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizarie D
With friends

Neat apartment.

It was a very neat apartment and Brian was very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese woonstel.

Dit was 'n baie netjiese woonstel en Brian was baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Estha T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Estha T
With spouse/partner

Pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Merwewille was 'n aangename verrassing. Die eenheid het alles wat nodig is. Miskien 'n spieël by 'n kragpunt om hare droog te blaas kan goed wees. Dit was baie warm en die muskiete het ons amper weggedra, maar die pragtige omgewing maak dat 'n mens daarvan vergeet. Brian deel waardevolle inligting en beleef ons a.g.v. daarvan 'n pragtige sonsondergang en 'n asemrowende volmaan bo vanaf die berg. Dankie Brian, dit is vir ewig in ons geheue.

Lance T - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lance T
With spouse/partner

'n Baie lekker plekkie om in te bly.

As jy Merweville toe wil gaan om te ontspan en jou eie ding te doen is hierdie die regte plek. Baie bekostigbaar met alles wat jy nodig het en baie netjies. Die gasheer, Brian, is baie vriendelik en kom goed oor die weg met feitlik enige iemand. Ek sal Die Ou Winkeltjie sonder twyfel aan enige iemand wat Merweville wil besoek aanbeveel. Ons sal beslis weer hierheen terugkeer.

Die Ou Winkeltjie's response

Baie Dankie Lance.

Die Ou Winkeltjie
Chris P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris P
With spouse/partner

Baie netjiese goed-toegeruste ontspanplek.

Die huis is redelik ruim en baie netjies. Die bed is gemaklik en die badkamer skoon en goed beplan. Ons sal beslis weer hier gaan bly as ons weer in Merweville oorslaap.

Wynand B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand B
With spouse/partner

Baie netjies en skoon met vriendelike eienaar.

Sien sterre.

Garth H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Garth H
Family with young children

Merweville at its best!

We had a great stay at Die Ou Winkeltjie in Merweville. This has been my 3rd visit to Merweville, but my first stay at Ou Winkeltjie. Brian was very kind and helpful. The accommodation was excellent, neat and clean. The house had all the necessary facilities. All that the house needed were braai tongs and a light at the braai.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Merweville op sy allerbeste!

Ons het baie lekker gebly by die Ou Winkeltjie in Merweville. Hierdie was my 3de besoek aan Merweville en ons 1ste besoek aan die Ou Winkeltjie. Brian was baie gaaf en behulpsaam. Die verblyf was uitstekend, netjies en skoon. Die huis het al die nodige geriewe gehad. Al wat die huisie dalk gekort het was 'n braaitang vir hout omdraai en 'n buitelig vir die braai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johanna M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna M
With spouse/partner

Pragtige verblyf.

Pragtige, mooi verblyf met gasvrye gasheer.

Die Ou Winkeltjie's response

Baie dankie vir die ondersteuning. Ons sien uit om jou weer te sien.

Die Ou Winkeltjie
Doreen A - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen A
Individual traveler

Baie netjiese, tradisionele Karoo-huisie.

Hierdie ou gebou is pas gerestoureer. Dit is baie gerieflik en ek het die bed heerlik gemaklik gevind. Die meubels en fasiliteite is uitstekend. Brian was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal net aanraai dat daar nog 'n lamp en nog 'n mat in die sitkamer aangebring word. Geen TV of DStv nie, maar ek het die stilte geniet.

Die Ou Winkeltjie's response

Baie dankie vir die ondersteuning Doreen. Ons sien uit om jou weer te sien. Brian

Die Ou Winkeltjie
Frank T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frank T
Individual traveler

My trip was work related and the accommodation was perfect.

See stars.

Die Ou Winkeltjie's response

Thank you for you review Frank.
Kind regards,
Brian

Die Ou Winkeltjie
From R900
per night (for 4 people)
From R900
per night (for 4 people)
From R900
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 43 Voortrekker Street, Merweville, 6940, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALd0VmmLzbwUENEjNC82ykyukrjfUOkHpQlXnRkrwuSqe40IIU9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 4 people) 29 5 1 5 43 Voortrekker Street Merweville 6940 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.669364742146 21.513562144608
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!