Die Pienk Deur
Review Summary
Salomie S - Jan 2023
Overall score
Netjies, gasvry, waarde vir geld.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Neat, hospitable, value for money.
Had a great sleep at The Pink Door. Fleur is very nice and we will definitely stay there again!
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Die Pienk Deur 's response
Hallo Salomie
Ek is baie bly julle het die kuier in Caledon en omliggende plekke geniet het en dat julle lekker geslaap by Die Pienk Deur.
Neal H - Jan 2023
Overall score
Ons het die kuier daar baie geniet, dit is rustig.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
We really enjoyed the visit there, it is peaceful.
The room is neatly furnished, it is a very peaceful environment and the location is very good.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Die Pienk Deur 's response
Hallo Neal, dit was vir my 'n groot plesier om julle te huisves en julle is te enige tyd welkom om weer te kom. Voorspoed vir 2023.
Suzan J - Jan 2023
Overall score
Ongerieflik, sal nooit weer soontoe gaan nie.
Read more
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Inconvenient, will never go there again.
It's like you're visiting family. You get a room and there is no comfort. No television. No bath room inside the room. No kitchen facilities. It's terrible to stay in place like that. I checked out earlier. I preferred to shorten my plans rather than stay there longer. I checked out Sunday afternoon at 1pm and drove back home where my home is much more comfortable and nice. Never again. There is no aircon in the room. The place is blazing hot. I wasted my money. Very disappointed.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Die Pienk Deur 's response
Beste Suzan
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is baie jammer om te lees van jou slegte ervaring hier. Ek verstaan dat die geriewe wat jy noem vir jou belangrik is, hoewel ek graag vir jou wil uitwys dat my akkommodasie gelys is sonder 'n TV, lugversorging, 'n en-suite badkamer en 'n eksklusiewe kombuis. Soos gelys is daar wel 'n badkamer vir jou uitsluitlike gebruik en gemeenskaplike kombuis-fasiliteite. Hoewel dit nie so gelys is nie is daar wel 'n waaier in die gastekamer. Omdat die gastekamer so adverteer word, is dit vir my egter moeilik om jou teleurstelling te verstaan. Ek sou voorstel dat jy met jou volgende bespreking deur die advertensie sal lees voor jy die bespreking maak. Dit is vir my hartseer dat jy nie met jou teleurstelling na my toe te gekom het nie. Ek sou jou graag gehelp het met alternatiewe akkommodasie.
Groete en'n voorspoedige 2023,
Fleur
- Free cancellation up to 1 week before your stay!
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 23 Upington Street, Caledon, 7230, Western Cape
- No children under 8