Die Pophuis
Review Summary
Johan F - Jan 2021
Overall score
Heerlik gebly.
Linda D - Nov 2020
Overall score
A lovely cozy cottage.
Johan A - Sep 2020
Overall score
Pragtig en rustig
Corrie R - Feb 2020
Overall score
It was outstanding.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend gewees.
Netheid kry 'n 100 persent. Binnenshuis 100 persent. Dit is absoluut kos vir jou siel om daar te kuier. Sal beslis weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ansie S - Jan 2020
Overall score
Rustig en veilig.
Pieter Z - Jan 2020
Overall score
Gerieflik, veilig, goeie ligging, gawe en hartlike mense.
Jan V - Nov 2019
Overall score
Highly recommendable.
Natalie C - Jun 2019
Overall score
A wonderful experience.
Thea W - Jun 2019
Overall score
Die naam doen gestand.
Johan L - May 2019
Overall score
Suitable for short overnight accommodation for 2 people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gepas vir kort oornag-akkommodasie vir 2 persone.
Goed genoeg toegerus vir basiese behoeftes. Sal weer gebruik maak van die Pophuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon S - May 2019
Overall score
Neat and cost-effective accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese en koste-effektiewe verblyf.
Netjiese huisie vir iemand wat nie groot weelde verwag nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendri F - Apr 2019
Overall score
Very peaceful and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en privaat.
Die rustigheid van die dorp laat jou toe om daar te kan bly sonder om moeg terug te keer na jou huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rialda D - Apr 2019
Overall score
Die Pophuis is 'n pragtige plekkie, goed toegerus. Ons het lekker gebly en heerlik gerus. Die omgewing is ongelooflik mooi en ons het al die grondpaaie gaan verken.
Rene R - Mar 2019
Overall score
Lovely cottage with everything supplied.
Madelein M - Dec 2018
Overall score
Baie netjies en toeganklik tot die dorpie.
Chappy E - Oct 2018
Overall score
Lekker cosy en gerieflik.
Deon O - Oct 2018
Overall score
'n Huis weg van die huis.
Ronel B - Jul 2018
Overall score
Baie lekker gebly en gekuier!
Ananda & Tjaart B - Jul 2018
Overall score
Lovely and private!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik privaat!
Alhoewel winter, was die omgewing rondom Die Pophuis skoon en netjies. Alles was net perfek! Die plekkie is 'n ware juweel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois L - Jun 2018
Overall score
Peaceful and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en gemaklik.
Goed toegerus in 'n rustige deel van die dorp. Steeds naby alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Billy H - Jun 2018
Overall score
Baie lekker.
Jan N - May 2018
Overall score
'n Aangename en gerieflike oornagplekkie.
George S - May 2018
Overall score
Uitstekend, voel asof jy tuis is.
Estelle J - Apr 2018
Overall score
Very pleasant and well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en goed toegerus.
Sou net aanbeveel dat die alarmkode verskaf word ingeval van 'n kragonderbreking.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Belinda H - Mar 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie lekker klein dorpie met baie toeriste-aantreklikhede. Vriendelike en baie behulpsame mense. Die Pophuis is 'n baie gerieflike plekkie om in te bly. Daar was net een klein probleem met die hek om by die perseel in te kom aangesien dit baie gereën het en moontlik was om dit oop te maak, want daar is nie beligting by die hek nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anita U - Mar 2018
Overall score
We enjoyed our stay. It was just too short.
Heloise O - Feb 2018
Overall score
Ons het lekker gebly, alles wat ons benodig het was daar!
- Dec 2017
Overall score
Nice and fresh, clean air with the aroma of manure.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker vars, skoon lug met die reuk van dieremis.
'n Baie lekker ou huisie met alles wat jy nodig het binne die huisie. Jammer daar is nie 'n braaiplekkie nie en mens benodig definitief 'n waaier in die huis. Dit word verskriklik warm in die somer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre E - Oct 2017
Overall score
Nice place to stay.
Frans B - Sep 2017
Overall score
Gerieflike en netjiese verblyf.
Magda N - Aug 2017
Overall score
Gesellig.
Bertha V - Aug 2017
Overall score
Wonderlik.
Lucretia B - Jul 2017
Overall score
Convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Oulik en huislike plekkie met alles wat nodig is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riël D - May 2017
Overall score
Wonderful overnight accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike oornag-akkommodasie!
Die Pophuis gasteverblyf in Wakkerstroom is 'n wonderlikke oornag-akkommodasie. Nie groot nie maar groot genoeg met 'n intieme atmosfeer. Eksotiese oorspronklike kunswerke teen die muur en 'n heerlike stort! Die egpaareienaars Gerhard en Joline is volwasse en baie aangename mense met fines en 'n fyn aanvoeling vir die estetiese. Ons het baie lekker gebly en heerlik gekuier en sien daarna uit om weer daar te gaan oornag!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ricky N - May 2017
Overall score
Very convenient for a "doll house".
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik vir 'n "pophuis".
Al die praktiese "gadgets" is daar wat nodig is om die verblyf gerieflik te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chrissie B - May 2017
Overall score
A very pleasant experience.
Melissa L - May 2017
Overall score
Very nice place, perfect for us.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike plekkie, perfek vir ons gewees.
Die erfspasie was fantasties, en was baie in my skik dat ons ons voertuig uit die oog kon parkeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kolie S - Apr 2017
Overall score
Naweek in Wakkerstroom.
Adriaan O - Apr 2017
Overall score
Really enjoyed the stay, house beautiful, comfortable and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het rêrig heerlik gebly, die huisie is mooi, gerieflik en netjies.
Die pophuis is klein, maar rêrig netjies met als wat jy nodig het vir 'n heerlike romantiese naweek weg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolanda A - Apr 2017
Overall score
Best service and stay ever received.
Carol S - Mar 2017
Overall score
Had a wonderful stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Oulike, skoon plek met als wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak. Definitief waarde vir geld en privaat maar naby genoeg aan alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karin G - Mar 2017
Overall score
Very convenient for a quick visit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik vir 'n blitsbesoek.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peter D - Mar 2017
Overall score
Simplicity is always a winner.
Gert H - Feb 2017
Overall score
Very neat, convenient and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, gerieflik en stil.
Die Pophuis het aan al ons verwagtinge voldoen en ons het heerlik daar gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacolien N - Feb 2017
Overall score
Lovely and central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en sentraal.
Ons het dadelik reaksie gekry van LekkerSlaap toe ons hulle kontak vir verblyf. Die blyplek was heerlik. Alles wat mens nodig gehad het. Baie veilig gevoel met ligte wat self aangaan in die aande veral as mens uit was en dan terugkom. Heerlik gekuier. Sal weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erik O - Dec 2016
Overall score
Voldoen aan al jou behoeftes.
Evette H - Nov 2016
Overall score
It had everything we wanted and we enjoyed the stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het ons alles gebied wat ons wou hê en ons het heerlik gebly!
Die Pophuis is perfek geleë. Naby genoeg aan alles, maar tog bietjie buite die besiger gedeeltes van die dorp. Die plekkie is goed toegerus en ons het niks ekstra benodig nie. Was heerlik en rustig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christine V - Nov 2016
Overall score
Very peaceful and pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige en aangenasm.
Dit was 'n heerlike rustige naweek. Wens ons kon langer bly. Plekkie is goed toegerus en baie skoon. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter M - Nov 2016
Overall score
Very relaxing and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker rustig en veilig.
Die Pophuis is baie oulik! Als wat mens benodig en skoon!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marlene K - Aug 2016
Overall score
Home away from home - stunning!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis weg van die huis! Pragtig!
Oulik! Net wat jy nodig het in die koue wêreld! Dankie vir die heaters en die warm kombersie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ina G - Jul 2016
Overall score
Very cute and cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulik en knus.
Baie oulike plekkie. Die elektriese kombers op die bed was 'n welkome verrassing in die koue. Het heerlik warm geslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anette V - May 2016
Overall score
Gerieflike verblyf vir twee persone.
Elna T - May 2016
Overall score
Ons het baie lekker gebly in Die Pophuis en baie lekker geslaap.
Riaan M - Apr 2016
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Tobie M - Mar 2016
Overall score
Mooi rustig en skoon! Baie dankie!
Robbie L - Dec 2015
Overall score
Heerlik rustig.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 224 Laag Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- All ages welcome