Die Rooi Granaat
Review Summary
Carlou B - Aug 2022
Overall score
Werklik aangenaam.
Albert M - Jun 2022
Overall score
Baie netjies en gerieflik. Veilige parkerig. Baie vriendelik ontvang deur die gawe gasvrou en gade.
Die Rooi Granaat 's response
Julle is altyd welkom.
Groete
Malinda
Daleen D - Dec 2021
Overall score
Oornag op pad Kaap toe. Baie vriendelik ontvang en die kamer is netjies en het alles wat mens nodig het.
Die Rooi Granaat 's response
Dankie Daleen, jy is altyd welkom!
Maritsa H - Nov 2021
Overall score
Heerlike en gemaklike twee nagte, baie skoon, netjies en rustige omgewing.
Die Rooi Granaat 's response
Julle is altyd welkom.
Chrisna K - Oct 2021
Overall score
Baie gasvry en netjies. Voel soos huis weg van die huis af.
Die Rooi Granaat 's response
Dankie Chrisna, julle is altyd welkom.
Paul C - Oct 2021
Overall score
Aangename verblyf by gasvrye en vriendelike mense.
Victor K - Sep 2021
Overall score
Netjiese plek met goeie, persoonlike diens en totale gasvryheid!
Die Rooi Granaat 's response
Dankie Vic, julle is altyd welkom!
Franky L - Sep 2021
Overall score
'n Oase in die wildernis!
Die Rooi Granaat 's response
Dankie Franky, dit was kosbare tyd saam met julle
Elsabe S - Sep 2021
Overall score
Voldoen aan alles wat ons nodig gehad het en meer.
Bertus V - Sep 2021
Overall score
Uitstekende plek.
Die Rooi Granaat 's response
Baie dankie, kom gerus weer!
Ocker K - Sep 2021
Overall score
Skoon, netjies, ruim.
Riana N - Sep 2021
Overall score
Heerlik gekuier in en buite die dorp - ons blyplek was uitstekend.
Die Rooi Granaat 's response
Dankie Riana, kom gerus weer.
Salome K - Sep 2021
Overall score
Baie netjiese en mooi gerieflike kamer met klein kombuiseenheid en badkamer.
Bella D - Sep 2021
Overall score
Baie aangename kuier in Vanrhynsdorp.
Die Rooi Granaat 's response
Bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom ♥️
Hennie M - Aug 2021
Overall score
Persoonlike verwelkoming en groet na die tyd.
Read moreMarlize G - Aug 2021
Overall score
Gasvry & netjies in oorvloed.
Die Rooi Granaat 's response
Dankie Marlize, julle is altyd welkom in ons plekkie!
Susan N - Aug 2021
Overall score
Uitstekende huisvesting met 'n gasvrou wat omsien na gaste en inligting deel oor waar om te eet, blomme te kyk en enige ander vrae met graagte beantwoord.
Willem Jacobus B - Aug 2021
Overall score
Baie netjies en ons het baie lekker gebly.
Zoe C - Oct 2020
Overall score
Pitstop stay in VRD.
Die Rooi Granaat 's response
Julle is altyd welkom
Barend H - Sep 2020
Overall score
Baie netjies, aangenaam en skoon
Armanda B - Sep 2020
Overall score
Hartlik ontvang en lekker gekuier met eienaar.
Chris P - Sep 2020
Overall score
Opregte plattelandse gasvryheid, alles skoon en baie netjies. Kan die Rooi Granaat vir seker aanbeveel.
Eugene E - Sep 2020
Overall score
Heerlik oornag.
Heleen L - Sep 2020
Overall score
Uitstekend.
Jean S - Sep 2020
Overall score
Can highly recommend Rooi Granaat.
Angela T - Aug 2020
Overall score
We had a lovely stay at Die Rooi Granaat. Very close to the wild flowers in Nieuwoudtville, which was the object of our stay.
Read moreJasper V - Dec 2019
Overall score
Heerlik gekuier.
Johan C - Oct 2019
Overall score
Baie vriendelike mense met 'n mooi plekkie.
Hugo R - Oct 2019
Overall score
Uitstekend.
Die Rooi Granaat 's response
Baie dankie vir mooi terugvoer. Kom gerus weer.
Marie V - Sep 2019
Overall score
Ons het heerlik gebly by Die Rooi Granaat!
Myburgh D - Sep 2019
Overall score
Most enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mees aangenaam.
Heerlik oorgebly! Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rudolf R - Aug 2019
Overall score
Convenient and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en veilig.
Vriendelik ontvang. Alles skoon en netjies, die braaigeriewe is uitstekend. Sal net volgende keer sport-kanale verkies met DStv-pakket.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hennie G - Aug 2019
Overall score
Very neat and practically equipped with hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en prakties ingerig gepaard met baie gasvryheid.
Die ontvangs was hartlik en ons beveel die Rooi Granaat aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ciska S - Aug 2019
Overall score
Een van die hoogtepunte op ons reis!
Anita H - Aug 2019
Overall score
Heerlike verblyf, gasvrye eienaars!
Corne D - Apr 2019
Overall score
I felt at home at Die Rooi Granaat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het werklik tuis gevoel by Die Rooi Granaat.
Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ons het onmiddellik welkom gevoel by Die Rooi Granaat. Die elemente wat gebruik is om die “tuis” atmosfeer in julle gastekamer te skep, is uitstekend aanmekaar gesit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Hongerblom Street, Vanrhynsdorp, 8170, Western Cape
- All ages welcome