Die Skilpadjie
Review Summary
Petro R - Apr 2022
Overall score
Heerlik ontspannend en pragtige uitsig!
Die Skilpadjie 's response
Baie dankie vir julle mooi opsomming van Die Skilpadjie Petro. Dit doen my hart goed as ek gelukkig gaste kan groet.
Hoop ons sien julle weer en mag die res van die jaar vir julle baie seëninge inhou.
Rudi F - Mar 2022
Overall score
Netjiese verblyf met mooi uitsig.
Die Skilpadjie 's response
Dankie vir julle mooi beskrywing van Die Skilpadjie. Bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
Adre M - Feb 2022
Overall score
Uitstekende uitsig en heerlike rusplek.
Die Skilpadjie 's response
Beste Adré
Dit was heerlik met julle hier gewees. Ek is so bly julle het julle kuier geniet.
Dankie vir mooi resensie en hoop ons sien julle gou weer.
Wilma
Erna B - Feb 2022
Overall score
Die beste besluit was om Skilpadjie te kies!
Die Skilpadjie 's response
Hi Erna
Dit doen my hart goed as my gaste dit so baie geniet. Sien uit na julle volgende kuier.
Liefde
Wilma
Inus J - Feb 2022
Overall score
Heerlik en rustig.
Die Skilpadjie 's response
Inus dit was heerlik met julle hier en so spesiaal dat julle jul 16de huweliks herdenking hier kon vier.
Sien uit om julle weer hier te verwelkom. Seënwense.
Wilma
Pieter V - Jan 2022
Overall score
Gul ontvang, als skoon en netjies gevind, die plek ruik heerlik.
Die Skilpadjie 's response
Ek is so bly julle het julle tyd by ons geniet Annalize. Hoop om julle gou weer te sien.
Wilma
Carin W - Jan 2022
Overall score
Puik diens en waarde vir geld.
Mark T - Jan 2022
Overall score
Good, comfortable, great view, relaxing environment.
Die Skilpadjie 's response
Baie dankie Mark vir julle mooi oorsig. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Wilma van Aswegen
Peter H - Sep 2021
Overall score
Heerlike tyd in St Helenabaai gehad.
Die Skilpadjie 's response
So bly julle het julle verblyf by ons geniet. Dankie vir die mooi resensie en ons hoop ons sien julle gou weer.
Riaan v - Sep 2021
Overall score
Heerlike stilte.
Die Skilpadjie 's response
So bly julle het die tyd by ons geniet Riaan. Dis altyd so lekker om te weet ons gaste voel tuis en wil nie weer ry nie. Sien julle gou weer.
Louis B - Aug 2021
Overall score
Baie aangenaam en bevredigend.
Die Skilpadjie 's response
Beste Louis
Ek is bly julle het 'n aangename bedryf gehad. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete en seënwense
Wilma van Aswegen
Chris B - Aug 2021
Overall score
Baie aangenaam. Vriendelike gasvrou wat jou dadelik laat tuis voel.
Read moreJohan M - Aug 2021
Overall score
Goed toegeruste selfsorgeenheid met 'n pragtige uitsig op die see.
Die Skilpadjie 's response
Hallo Johan
Dit was heerlik met julle hier. So bly julle het lekker gekuier en ja die uitsig is maar net so mooi. Hoop ons sien julle gou weer en dankie vir die mooi resensie.
Seënwense,
Wilma van Aswegen
. . - Jul 2021
Overall score
Really enjoyable
Die Skilpadjie 's response
Beste Gerda,
Dit was heerlik met julle hier by ons.
Altyd lekker om sulke vriendelike gaste te huisves en veral omdat jul 'n verjaarsdag hier kon vier. Hoop ons sien julle gou weer.
Okkie en Wilma
Jodi-lauren D - Jun 2021
Overall score
We had a lovely stay at Die Skilpadjie. Wilma provided everything we needed and the place was very cosy. Thanks Wilma!
Die Skilpadjie 's response
Hi Jody,
So glad you guys enjoyed your stay.
Hope to see you again. Stay safe.
Wilma
Chantal S - Jun 2021
Overall score
Wonderlik!
Die Skilpadjie 's response
Dankie vir julle mooi resensie Chantall. Heerlik om te hoor dat julle, julle verblyf by ons geniet het.
Hoop ons sien julle gou weer.
Arthur P - May 2021
Overall score
Lekker uitrusplekke. Die uitsig en stilte is goed om te herlaai. Was nie spyt oor ons keuse.
Read moreDie Skilpadjie 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie
dis altyd.lekker om te hoor my gaste geniet dit by Die Skilpadjie. Ons hoop ons sien julle gou weer
Liefde groete
Wilma
Deon V - May 2021
Overall score
Wonderlike ligging, kyk uit op die hawe.
Die Skilpadjie 's response
Beste Deon
Dankie vir jou pragtige positiewe resensie. So bly julle het julle verblyf so geniet. Alles wat ek doen is uit my hart en wie geniet nou nie 'n bederfie nie. Voospoed hoop ons sien julle gou weer.
Wilma
Rene B - May 2021
Overall score
Ongelooflik lekker.
Die Skilpadjie 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie René. Dit was so 'n plesier om julle hier te verwelkom. Hartlike maklike mense wat net die mooi in 'n mens uitbring. Hoop ons sien julle gou weer.
Madelein V - Apr 2021
Overall score
Een van die lekkerste plekkies wat ons nog in gebly het.
Die Skilpadjie 's response
Dankie Madelein, so bly julle het heerlik gekuier en dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Wilma
Louise W - Jan 2021
Overall score
Beautiful view, cosy and private flat, very spacious with everything you’ll need.
Read moreDie Skilpadjie 's response
Hi Louise
Thanks for the lovely positive comments. Was wonderfull to have you guys here. Hope to see you again soon.
Wilma
Pieter S - Jan 2021
Overall score
Ons was aangenaam verras met die hele opset en ambiance, regtig 'n baie rustige en aangename rusplek as jy vir 'n hele paar dae gaan bly.
Read moreDie Skilpadjie 's response
Beste Pieter,
Was heerlik met julle hier by ons. Baie spesiaal dat jy jou verjaarsdag ook hier kon vier. Ons sal regtig aandag gee aan n groter yskas alhoewel ons vries fasiliteit het vir mense wat lank kom vakansie hou. Hoop ons sien julle weer gou.
Okkie en Wilma
Annamarie S - Dec 2020
Overall score
'n Baie goed toegeruste kamer en heerlike stoepie om op te ontspan.
Die Skilpadjie 's response
Beste Annamarie,
Dankie vir julle positiewe resensie. Altyd heerlik om te hoor as ons gaste hulle geniet het en lekker ontspan het. Hoop ons sien julle gou weer.
Seënwense,
Wilma
Steyn O - Oct 2020
Overall score
Fantasties
Die Skilpadjie 's response
Hallo Dalena,
Ag baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet en ons hoop ons sien julle gou weer.
Wilma
Drienie V - Jan 2020
Overall score
Lieflike uitsig.
Die Skilpadjie 's response
Beste Hanno,
Baie bly dat julle dit by ons geniet het en dat alles na julle smaak was. Kom besoek ons weer as julle die Weskus verken.
Weskus groete,
Wilma van Aswegen
Chanté D - Jan 2020
Overall score
Asemrowend! Wonderlik! Fantasmagories!
Die Skilpadjie 's response
Beste Chanté
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly julle het julle kuiertjie by ons geniet en ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Weskus groete,
Okkie en Wilma
Rentia D - Dec 2019
Overall score
Absoluut heerlike, rustige verblyf gehad.
Die Skilpadjie 's response
So bly julle het julle tyd by ons geniet. Dis altyd heerlik om gaste hier te verwelkom wat as vriende ons verlaat. Hoop om julle gou weer te sien.
Karen J - Dec 2019
Overall score
Baie rustig en lieflike uitsig.
Die Skilpadjie 's response
So bly julle het dit geniet Karen. Hoop ons sien julle gou weer. Kom besoek ons gerus met blomme tyd en wanneer die snoek loop dis n belewenis. Voorspoed vir 2020.
Zelda D - Dec 2019
Overall score
Heerlike ontspannende naweek in die Weskus.
Read moreDie Skilpadjie 's response
Beste Zelda en Henry,
Ek is so bly julle het julle kuiertjie by ons geniet en ons hoop om julle gou weer te sien. Ek is so jammer Okkie se gewoel het julle gepla, nou sal hy vir my luister om net ook bietjie later te slaap. Hy sukkel met dit.
Wonderlike feestyd vir julle en voorspoed vir 2020.
Okkie en Wilma
Gerhard S - Oct 2019
Overall score
Baie netjies, bekostigbaar en great mense.
Die Skilpadjie 's response
Gerhard en Onita so bly julle het julle verblyf by ons geniet. Dankie vir die positiewe resensie en ons sien uit na julle volgende kuier.
Okkie en Wilma van Aswegen
Virginia D - Oct 2019
Overall score
Value for money, great hospitality.
Die Skilpadjie 's response
Baie dankie, so bly om te weet julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Wilma en Okkie van Aswegen
Barry V - Sep 2019
Overall score
Well equipped, tidy, clean, beautiful view and helpful and friendly hosts.
Die Skilpadjie 's response
Barry, thanks for the positive review.
Good news Barry there is a lovely light over the table. Hope to see you back again.
Wilma and Okkie
Joswin P - Jul 2019
Overall score
It was great. Very peaceful and friendly owners.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik. Baie rustig en eienaars baie vriendelik.
Baie dankie Wilma. Ons het lekker gekuier. Die area is baie rustig, net wat ons nodig gehad het en die eienaars was baie vriendelik. Als was netjies. Sal definitief weer die plekkie bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Skilpadjie 's response
Thanks for the positive review Joswin. So glad you and your wife enjoyed your stay. We are looking forward to see you and your wife again.
Van Dyk J - May 2019
Overall score
Unbelievable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik.
Onbeskryflike netheid, onbelemmerde uitsig oor die baai, topgehalte persoonlike gasvryheid. Sal beslis weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Skilpadjie 's response
Yvonne en Johan dit was heerlik met julle hier. Bly ons is as vriende uit mekaar. Sien julle gou weer.
Wilma
Craig B - Feb 2019
Overall score
A brilliant relaxing weekend getaway with magnificent ocean views.
Die Skilpadjie 's response
Dear Craig,
Thank you for the positive review. We are looking forward to your next visit.
Wilma van Aswegen
Thinus S - Feb 2019
Overall score
Uitstekend.
Die Skilpadjie 's response
Thinus
Dit doen ons harte goed om te weet julle het dit so geniet by Die Skilpadjie. Ons sien uit na julle volgende besoek. Nogmaals dankie vir julle positiewe terugvoering. Het gesien julle geniet die nuwe braai area baie.
Groete
Wilma
Die Slilpadjie
Alisia N - Jan 2019
Overall score
Friendly, clean, neat, beautiful view, safe and just enjoyable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, skoon, netjies, mooiste uitsig, veilig en sommer net lekker!
Was ons eerste keer in St Helenabaai, maar vir seker nie ons laaste nie! Is so dankbaar ons kon by die Skilpadjie gaan bly. Vriendelik, skoon, veilig, stil, lekker bed, heerlike badkamergeriewe en het sommer dadelik welkom gevoel. Na 'n lang dag op die pad, vanaf Kuruman, Noordkaap, was Skilpadjie 'n groot bederf met die sy ongelooflike mooi uitsig oor die hawe. Sal vir seker weer gaan bly en hoog aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Skilpadjie 's response
Alicia baie dankie vir die positiewe kommentaar en ja dit was so heerlik om julle as gesin hier welkom te heet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Wilma van Aswegen
Die Skilpadjie
Monique C - Jan 2019
Overall score
A relaxing and restorative holiday.
Die Skilpadjie 's response
So glad you guys enjoyed it. Feel free to visit us again.
Wilma van Aswegen
Die Skilpadjie
Shani C - Dec 2018
Overall score
A wonderful place to stay.
Die Skilpadjie 's response
Thanks for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay. We hope to see you again.
Wilma van Aswegen
Die Skilpadjie
Marinda M - Dec 2018
Overall score
Baie netjies, aangename gashere en pragtige ligging.
Die Skilpadjie 's response
Beste Marinda,
So bly julle het Die Skilpadjie geniet. Dit was n voorreg om julle hier te verwelkom en ons hoop ons sien julle gou weer.
Die Skilpadjie
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 18 Deo Gloria Street, St Helena Bay, 7390, Western Cape
- All ages welcome