Philippolis Accommodation at Die Stal | TravelGround
+37

Die Stal

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 19 reviews for Die Stal
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Jozet M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jozet M
Family with teenagers

'n Heerlike kuier in 'n pragtige huis - wat 'n aangename verrassing!

Die gasheer was baie behulpsaam, vriendelik en het ons laat tuis voel. Die huis is pragtig toegerus, met mooi oudhede, maar smaakvol en het als wat jy nodig het. Die plaasatmosfeer was 'n lekker bonus en ons honde kon heerlik rondhardloop. Ek kan Die Stal definitief aanbeveel.

Carina D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina D
With spouse/partner

Stille vrede.

Ons het tydens ons reis van Bloemfontein na Kaapstad hier oorgeslaap. 'n Effense afwyking van die N1, maar die paaie wat ná en van Philippolis lei, was goed in stand gehou ten tye van ons besoek. Jens het persoonlik kom groet en saam deur die huis gestap om te verduidelik waar alles is. 'n Uiters ervare gasheer met in diepte kennis van die omgewing (soos gesien kan word in die koffietafelboek in die huis wat met sy naam as outeur pryk). Die Stal is 'n pragtig gerestoureerde gebou, ruim en skoon met al die nodige geriewe vir selfsorg. Die kraakwit linne en dik duvets oor elke bed is 'n lekker bederf. Die hoogtepunt is egter die stilte en vrede wat ervaar word wanneer mens laatmiddag op die stoep kan sit en kyk hoe die laatmiddaglug in 'n sterrenag verander. Ons beveel Die Stal beslis aan!

Zahn Michelle A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zahn Michelle A
With spouse/partner

Karoo wonder.

Die Stal is perfect. It is clean and has ample space. We enjoyed sundowners on the stoep and had a lekker braai. Would highly recommend this spot. The stoep is enclosed and perfect if travelling with pets. Jens is a hospitable host. If you would like to know more about the town, Jens is the right guy to talk to.

Charne C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charne C
Family with young children

Value for money.

Jens was a friendly and wonderful host. Unfortunately we had load shedding and the water went down as well. It made things a little difficult with small children. We would definitely recommend The Stable and stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Jens was 'n vriendelike en wonderlike gasheer. Ongelukkig het ons beurtkrag gehad en die water het ook afgegaan. Dit het dinge bietjie moeilik gemaak met klein kindertjies. Ons sal wel Die Stal aanbeveel en weer daar verbygaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angelique M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique M
Family with young children

Kan dit vir seker aanbeveel!

Oom Jens ‘n ware heer, het so lekker gesels, die huisie is silwerskoon en baie netjies, het niks gekort nie, dekor baie interessant en mooi.

Vanessa S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vanessa S
With spouse/partner

Lovely home.

This was our second stay-over, Die Stal is a lovely home with all necessary comforts catered for.

Romi E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Romi E

Ons het Philippolis se plaasatmosfeer ervaar.

Met die windpomp in die tuin sal ons Die Stal altyd onthou. Alhoewel die kombuis/leefarea aandag benodig, het die feit dat ons lekker kon slaap, daarvoor opgemaak. Knus met reën op die sinkdak was spesiaal.

Nic K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic K
With spouse/partner

Ongelooflik.

Baie baie ongelooflike plek. Sal langer wil bly om die plek te sien.

Marike C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marike C
Family with young children

Excellent accommodation.

Our host was very pleasant and helpful. The accommodation is superbly appointed. It is very clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstkende verblyf.

Ons gasheer was baie aangenaam en behulpsaam gewees. Die verblyf is uitstekend ingerig. Dit is baie skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Inge D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge D
With spouse/partner

Quiet Free State getaway.

Lovely historic town and residence with a wonderful host and peaceful farm atmosphere!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige Vrystaat-wegbreek.

Lieflike geskiedenisryke dorpie en woning met 'n wonderlike gasheer en rustige plaas-atmosfeer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anelle S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anelle S
With spouse/partner

Lekker en gerieflik gebly.

Verblyf is gerieflik en baie netjies. Die eienaar was baie vriendelik en het interessante stories met ons gedeel. Ons het die heerlikste skaapstertjies en skaaptjoppies by die Philippolis Karoo Deli gekoop wat ons die aand by die gastehuis gebraai het.

Lasya V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lasya V
With spouse/partner

Pragtig, netjies en gerieflik!

Dit was 'n voorreg om tuis te gaan in Die Stal. Die eenheid is baie goed toegerus en bekoor met ouwêreldse meubels, muurstories en hope plattelandse karakter. Baie dankie vir die mooi ervaring!

Andre J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre J
With spouse/partner

Baie skoon en netjies.

Die verblyf was onberispelik skoon en netjies. Die meubels het ons terug gevat in tyd, wat 'n belewenis. Die stilte en plattelandse atmosfeer is onbeskryflik. Dankie Jens vir die gasvryheid, wat n belewenis, ons sien jou definitief weer.

Annamarie D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie D
With friends

Netjies, rustig en silwerskoon.

Jens was 'n wonderlike gasheer. Hy het inligting oor die area gelaat wat baie interessant was. Die plek was blinkskoon en uniek. Ons het ons oornag terdeë geniet. Baie dankie.

Anieka M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anieka M
With spouse/partner

We had a great stay.

It's a nice rustic farm house. The owner is very friendly and made us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het lekker gebly.

Dis 'n lekker outydse plaashuis. Die eienaar is baie vriendelik en het ons tuis laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marthie B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marthie B
With spouse/partner

Heerlik geslaap in die plaashuis.

Dit is ‘n unieke, ruim ou plaashuis wat mens sommer na jou ouma en oupa laat verlang. Baie vriendelike ontvangs.

Petro V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro V
With spouse/partner

Pragtige ou huis, baie rustig en skoon - alles op plek.

Ons is dadelik vriendelik ontvang, Mnr Friis baie aangenaam, het ons na blyplek vergesel, alles verduidelik en ons rustig gelos om te rus. Kan nie vir beter vra nie.

Anna-marie F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anna-marie F

Goed toegeruste selfsorgverblyf in karaktervolle plattelandse dorpshuis.

Ná 'n lang dag op die pad terug vanaf ons vakansie in die Kaap, het ons die middag ongeveer 18:00 by Die Stal gearriveer. Jens, die eienaar, het ons persoonlik kom ontmoet, die ligte kom aanskakel, en seker gemaak dat ons gemaklik en veilig is. Die huis is goed toegerus, en die huislike atmosfeer met mooi antieke meubels het ons dadelik laat tuis voel. Jens het ons ook verwys na 'n plaaslike restaurant, wat binne stapafstand van Die Stal was, en waar ons vriendelike diens, uitstekende kos in 'n mooi tuin onder die Vrystaatse sterrehemel kon geniet. Voorwaar 'n rustige en wonderlike verblyf ervaring by Die Stal!

Bathoni R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bathoni R

Unieke, sielsverrykende plek, rustigheid onder die sterre, perfek na 'n lang dag van die Kaap af.

As jy ietsie soek wat nie op die hoofpad is nie en waar jy die stilte kan hoor en voel is Die Stal 'n perfekte keuse, sou bitter graag meer as net een nag wou oorbly. Pragtige woning, geselligheid van die eienaar was fantasties, dadelik skoene uitgeskop en net vertoef. Heerlik gebraai. Sal vir seker weer daar stop. Dankie!

From R2 450
per night (for 6 people)
From R2 450
per night (for 6 people)
From R2 450
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14 Koksfontein Street, Philippolis, 9970, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNTcwMGY4LTdiOTMtNGFlNi1iOTdlLTlhYWJjYzQwNGQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 450  per night (for 6 people) 19 5 1 5 14 Koksfontein Street Philippolis 9970 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.257754 25.263362
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com