Die Stoep
Review Summary
Sanel D - Aug 2022
Overall score
Dis regtig baie mooi en stil en ons het baie goeie diens gekry.
Lydia B - Jul 2022
Overall score
Pragtige plek!
Aletta D - Jul 2022
Overall score
Rustig, mooi uitsig, skoon.
Junene N - Jul 2022
Overall score
Heerlik.
Shani V - Jul 2022
Overall score
Dit was baie lekker gewees, het dit so baie geniet daar.
Charl K - Jul 2022
Overall score
Rustig, mooi tuin en netjies.
Marietjie V - Jul 2022
Overall score
Baie gerieflike verblyf, skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het.
Eddie O - Jun 2022
Overall score
Lekker. Ruim. Mooi toegerus. Netjies.
Marié P - Jun 2022
Overall score
Gerieflik, rustig en mooi.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou pragtige resensie Marié, ons waardeer dit uit die hart uit. Ons sien uit na die volgende kuier.
Vriendelike Stoep-groete
Johan en Hannie Coetzer
Lebogang M - May 2022
Overall score
Excellent.
Die Stoep 's response
Thank you Lebogang for your kind words. Looking forward to your next visit I'm sorry I missed the bride. Kind regards, Hannie.
Coenraad B - May 2022
Overall score
Voel soos my huis!
Die Stoep 's response
Baie dankie Coenraad, dit is presies soos ons wil hê dit moet vir ons gaste voel. Ons sien uit na jou vlg besoek.
Vriendelike Stoep-groete
Johan en Hannie
Elmie S - May 2022
Overall score
Gastehuis van hoogstaande gehalte.
Read moreDie Stoep 's response
So baie dankie Elmie, vir hierdie mooi resensie. Dit doen mens se hart so goed om sulke mooi kommentaar te lees, want ons streef daarna om net die beste vir ons gaste te bied. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelike Stoep-groete
Johan en Hannie.
Sulene M - May 2022
Overall score
Pragtige plek, regtig waarde vir geld.
Die Stoep 's response
So baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit uit ons harte uit. Ons sien uit vir julle volgende kuier.
Vriendelike Stoep-groete
Hannie Coetzer
Bernadette B - May 2022
Overall score
Beste waarde! Pragtig en netjies.
Die Stoep 's response
Baie dankie, Bernadette vir jou allermooiste woorde. Dit doen ons harte so goed! Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Stoepgroete, Johan en Hannie
Louise V - May 2022
Overall score
Baie gerieflike verblyf.
Die Stoep 's response
Baie dankie, Louise vir jou pragtige woorde. Ons waardeer dit uit ons harte uit. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie Coetzer
Leana J - May 2022
Overall score
Heerlike ten volle toegeruste verblyf met heerlike ontbyt.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou mooie resensie dit doen ons só goed julle was heerlike positiewe gaste. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.
Vriendelike groete
Hannie Coetzer
Jaco M - Apr 2022
Overall score
Netjiese verblyf.
Melani L - Apr 2022
Overall score
Wat 'n wonderlike belewenis - waarde vir geld, so mooi omgewing, veilig.
Die Stoep 's response
Dankie dankie. Melani vir jou allermooiste resensie dankie dat jy al die detail raaksien en noem en vir die aanbevelings gaste soos julle word ongelooflik waardeer. Ons sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike Stoep-groete
Johan en Hannie.
Inge G - Apr 2022
Overall score
Gerieflike oorslaap, vriendelike gashere.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou pragtige resensie dit was ons plesier om julle te akkommodeer. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike Stoepgroete Johan en Hannie
Henko V - Mar 2022
Overall score
Pragtige uitsig, netjies kamers.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir hierdie mooi resensie ons waardeer dit só baie en sien uit na julle vlg kuier.
Vriendelike Stoepgroete Johan en Hannie
Irma P - Mar 2022
Overall score
Dit was kort en kragtig, maar definitief werd 'n langer kuier.
Die Stoep 's response
Dankie Irma vir jou resensie. Ons hoop jy kan volgende keer langer kuier en sien uit daarna.
Vriendelike Stoepgroete
Hannie
Louwrens G - Mar 2022
Overall score
Lekker.
Die Stoep 's response
Dankie vir jou mooiste resensie Louwrens ons waardeer dit só baie.
Kom gerus weer.
Vriendelike,
Stoepgroete
Anton B - Mar 2022
Overall score
Baie lekker.
Die Stoep 's response
Dankie Anton, ons waardeer jou mooi resensie en sien uit na die volgende kuier.
Vriendelike Stoepgroete
Hannie
Ernst B - Feb 2022
Overall score
Vreeslik lekker gekuier.
Die Stoep 's response
Ernst, ons waardeer jou pragtige resensie uit ons harte. Jy is die ideale gas wat 'n mens verder inspireer om te bly streef na die heel beste diens vir ons gaste.
Vriendelike Stoepgroete
Hannie
Christene K - Feb 2022
Overall score
Heerlike ontspannende atmosfeer. Vriendelike personeel. Netjies.
Sue T - Feb 2022
Overall score
Lovely views, clean establishment.
Rory S - Jan 2022
Overall score
Die mooiste mooiste plek op aarde!
Die Stoep 's response
Baie baie dankie vir jou allermooiste resensie Rory dit beteken só baie om só pragtige resensie te ontvang. Ons waardeer dit uit ons harte uit! Kom gerus weer.
Leonie R - Jan 2022
Overall score
Asemrowend.
Die Stoep 's response
Baie baie dankie waarvoor meer kan 'n gastehuiseienaar vra! Ons waardeer dit uit ons hart uit. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Daleen D - Jan 2022
Overall score
Ongelooflike uitsig en heerlike atmosfeer.
Die Stoep 's response
So bly julle het Die Stoep geniet en nog blyer julle wil weer terug kom, ons sien uit daarna! Groetnis Johan en Hannie
Cornel M - Jan 2022
Overall score
Kamers goed toegerus.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie Cornel ons waardeer dit só. Kom gerus weer. Groetnis Johan en Hannie
Kenneth M - Dec 2021
Overall score
Great friendly service. Fantastic views on both sides of the building. Good breakfast for R50 extra. Very restful atmosphere.
Die Stoep 's response
Thank you Kenneth, for your kind words. We look forward to your next visit.
Regards,
Johan and Hannie
Daphney N - Dec 2021
Overall score
We had a wonderful stay.
Anna-marie R - Dec 2021
Overall score
Baie detail in die kamer met die dekor en die diens wat jy nie by enige plek kry in die prysklas nie. Pragtig!
Die Stoep 's response
Anne-marie so 'n mooi resensie maak alles die moeite werd! Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang. Dankie dankie... Johan en Hannie
Christine B - Nov 2021
Overall score
Pragtige gaste huis net buite die dorp
Die Stoep 's response
Baie baie dankie Christine vir jou allermooiste resensie. Dankie dat jy die detail en ekstras raaksien en dit noem! Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Rose H - Nov 2021
Overall score
This is an excellent venue with warm hearted guests. I'll go back, definitely.
Die Stoep 's response
Thank you Rose for your kind words. Much appreciated.
Regards,
Johan and Hannie
Rozaan D - Oct 2021
Overall score
Rustig
Die Stoep 's response
Baie dankie Rozaan vir jou pragtige resensie. Dit doen ons so goed om die woorde te hoor. Dankie vir die gradering en dat jy alles noem in jou resensie.
Vriendelike Stoepgroete Hannie
Cornel V - Oct 2021
Overall score
Dit was soos om by die huis te wees.
Die Stoep 's response
Ons waardeer jou allermooiste resensie Cornel vir ons is dit so groot beloning om sulke mooi kommentaar te kry. Ons hoop om julle spoedig weer by Die Stoep te verwelkom.
Sandra V - Oct 2021
Overall score
Een woord, puik.
Die Stoep 's response
Sandra so so lekker om so 'n pragtige resensie te lees baie baie dankie!!
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie
Jaco K - Oct 2021
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Die Stoep 's response
Baie dankie Jaco vir jou pragtige resensie ons waardeer dit baie. Gelukkige gaste maak ons ook baie gelukkig. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Rachel V - Oct 2021
Overall score
Baie aangename plek
Die Stoep 's response
Baie, baie, dankie Rachel, vir jou allermooiste resensie so lekker dat jy alles raaksien en dit noem. Kom gerus weer!
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie
Carin V - Oct 2021
Overall score
Ek kan Die Stoep met groot vrymoedigheid aan enige reisiger aanbeveel.
Die Stoep 's response
Baie dankie Carin vir jou mooiste woorde ons waardeer dit so baie en sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom! Johan en Hannie
Carli D - Sep 2021
Overall score
Gesinsvakansie.
Die Stoep 's response
Baie dankie Carli, ons waardeer jou mooi resensie en sien uit daarna om julle weer by Die Stoep te verwelkom. Vriendelike Stoep-groete, Hannie Coetzer.
Ulanda B - Sep 2021
Overall score
Asemrowende verblyf.
Die Stoep 's response
Ai Ulanda baie, baie dankie vir jou pragtige resensie dit maak alles in dié bedryf só die moeite werd. Gelukkige gaste maak ons gelukkig! Ons waardeer gaste soos julle en hoop ons sien julle sommer gou weer!
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie
Charl V - Aug 2021
Overall score
Netjies, Skoon, Vriendelik en Baie Mooi.
Die Stoep 's response
Baie dankie Charl vir jou pragtige resensie dit is mense soos julle wat soveel waardering toon wat ons inspireer om ons standaard 5 ster te hou. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike Stoepgroete
Hannie
Sandy M - Aug 2021
Overall score
Wonderful. Worth a visit, thank you.
Die Stoep 's response
Thank you Sandy.
Pleased that you enjoyed your stay and found everything 5 *.
We look forward to welcoming you back at Die Stoep.
Regards
Hannie
Christina C - Aug 2021
Overall score
See stars.
Die Stoep 's response
Christina thank you for your lovely words.
Pleased that you found everything 5*.
We look forward to welcoming you back at Die Stoep.
Kind regards
Hannie
Daleen A - Jul 2021
Overall score
Like paradise on earth!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Soos paradys op aarde!
Die diens was puik, mense daar laat jou soos familie voel. Sal beslis weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou pragtige resensie Daleen dit is só lekker om dit te hoor. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Cindy S - Jul 2021
Overall score
Great view, clean, quiet and affordable.
Die Stoep 's response
Thank you Cindy Die Stoep strive to make your stay as comfortable as possible. Pleased you found your room and service to be 5*
Regards Johan & Hannie
Jaco M - Jul 2021
Overall score
Baie mooi uitsig oor die berge en dam rondom Tzaneen.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie Jaco dankie dat jy elke keer weer Die Stoep kies! Ons sien uit na jou volgende besoek.
Amanda V - Jun 2021
Overall score
Dit was heerlik en rustig.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit só baie. Kom gerus weer. Vriendelike Stoep-groete, Hannie.
Elna B - Jun 2021
Overall score
Die Stoep is loshande die beste gastehuis in Tzaneen.
Die Stoep 's response
Baie dankie Elna ons waardeer jou pragtige resensie uit ons hart en hoop julle kom vlg keer 'n bietjie langer kuier!
Amanda C - Jun 2021
Overall score
Heerlike gasvryheid, baie rustige plaas-opset.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou allermooiste resensie, ons waardeer dit uit ons hart uit. Sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike Stoep-groete, Hannie.
Sandrie D - Jun 2021
Overall score
Kuier altyd baie lekker hier - dankie.
Die Stoep 's response
Baie dankie, Sandrie, vir jou mooi resensie dit is altyd 'n groot plesier om jou by Die Stoep te verwelkom.Hoop ons sien jou binnekort weer.
Groetnis,
Hannie
Hannie P - Jun 2021
Overall score
Pragtige tuine en rustig.
Die Stoep 's response
Baie dankie Hannie vir jou mooi resensie dit is só goed om dit te hoor. Kom kuier sommer gou weer.
Rosa S - May 2021
Overall score
Beautiful old farm feel, stunning view.
Die Stoep 's response
Thank you so much Rosa for your kind words we appreciate it so much and it was lovely accommodating you. Hope your back feel much better.
Kind regards.
Hannie
Helga R - May 2021
Overall score
Peaceful stay.
Die Stoep 's response
Thank you so much for your kind words, really appreciate it. Hope to welcome you back soon. Kind regards. Hannie Coetzer
Antonette L - May 2021
Overall score
Verskriklik mooi en baie netjies.
Die Stoep 's response
Baie dankie Antonette, vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit só baie en hoop ons sien julle sommer gou weer by Die Stoep. Vriendelike Stoep-groete, Hannie Coetzer.
Karen H - May 2021
Overall score
Breathtaking views.
Die Stoep 's response
Thank you so much for your feedback and kind words so good to hear you enjoyed your stay. Hope you have a wonderful time in the Kruger. We look forward to your next visit. Kind regards, Hannie.
Giesela W - May 2021
Overall score
Gasvry, vriendelik, pragtige uitsig, lekker gekuier.
Die Stoep 's response
Baie dankie Eric vir die pragtige resensie dit doen mens se hart so goed omdat ons juis streef daarna om ons gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Kom kuier gerus weer. Vriendelike Stoepgroete Hannie
Sandrie D - May 2021
Overall score
Uitstekende diens - sal weer hier bly.
Carin V - Apr 2021
Overall score
Good location, beautiful surroundings.
Die Stoep 's response
Thank you so much for your kind words we appreciate it very much.
Looking forward to your next visit.
Leone T - Apr 2021
Overall score
Heerlik op Die Stoep gekuier.
Die Stoep 's response
Baie dankie Eduard vir jou pragtige resensie ons waardeer dit opreg. Ons sien uit na julle vlg kuier by Die Stoep.
Vriendelike Stoepgroete
Hannie
Elizé R - Apr 2021
Overall score
Pragtige plek!
Die Stoep 's response
Baie dankie Elize vir jou allermooiste resensie ons waardeer dit uit ons harte ons sien uit na julle volgende kuier by Die Stoep.
Vriendelike Stoepgroete
Hannie
Jenny M - Apr 2021
Overall score
Pragtige uitsig en karaktervolle binneversiering.
Die Stoep 's response
Baie dankie Jenny vir jou pragtige resensie ons waardeer dit so baie julle het meer gevoel soos vriende of familie as gaste. Dit is vir ons so lekker as sulke waarderende gaste lekker kuier by Die Stoep. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom! Vriendelike Stoepgroete Hannie
Renche C - Apr 2021
Overall score
Baie rustig, aangenaam en Emily is 'n ster.
Stephen D - Apr 2021
Overall score
Very pleasant and relaxing, breakfast was excellent and very reasonably priced.
Read moreDie Stoep 's response
Thank you Stephen for your feedback. We would love to accommodate you again in a larger room. Regards Hannie
Rozaan D - Apr 2021
Overall score
Rustig.
Die Stoep 's response
Baie dankie Rozaan vir jou pragtige resensie dit word só baie waardeer. Hoop ons sien julle spoedig weer by Die Stoep.
Danie B - Apr 2021
Overall score
Baie rustig en naby alles.
Die Stoep 's response
Baie dankie Danie vir jou vriendelike terugvoering ons verwelkom julle graag weer by Die Stoep. Vriendelike Stoepgroete Hannie
Kitty J - Apr 2021
Overall score
Die rustigheid wat Die Stoep bied was presies wat ons nodig gehad het na 'n lang pad.
Die Stoep 's response
Baie dankie Kitty vir jou pragtige resensie só bly julle het dit geniet hier by ons op ons Stoep. Ons ontvang julle graag gou weer.
Vriendelike Stoepgroete
Hannie
Katy W - Mar 2021
Overall score
Affordable and scenic.
Die Stoep 's response
Thank you for your review we would like to welcome you back. Kind regards, Hannie.
Riaana B - Mar 2021
Overall score
Perfek.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou pragtige resensie dit doen mens se hart goed om sulke mooi woorde te hoor. Ons verwelkom julle graag weer by Die Stoep. Vriendelike Stoepgroete Hannie
Leon H - Mar 2021
Overall score
Baie rustig.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou pragtige resensie Leon niks doen 'n mens se hart so goed as om die mooi woorde te hoor! Ons verwelkom julle gegraag weer by Die Stoep. Vriendelike Stoepgroete Hannie
Renier E - Feb 2021
Overall score
Gerieflik.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou terugvoering jammer jy het nie bietjie rond gekyk nie dan sou jy sien daar is tog plekke waar jy wel privaat kan kuier. Bv by die swembad, by die braaistoep agter, benewens sitplekke tafels en stoele voor elke kamer is daar om elke hoek en draai ook sithoekies.
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie
Jaco M - Feb 2021
Overall score
Baie mooi gastehuis met pragtige uitsig.
Die Stoep 's response
Jaco, baie dankie vir jou mooi woorde in jou resensie. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle by Die Stoep te huisves. Hoop ons sien julle sommer gou weer by Die Stoep. Vriendelike Stoep-groete, Johan en Hannie Coetzer.
Tineke V - Feb 2021
Overall score
Gem in Tzaneen!
Read moreDie Stoep 's response
Tineke, what a blessing we had to accommodate you at Die Stoep. We enjoyed your lovely spirit and love for living life to the fullest. Your sparkle and enthusiasm for adventure are contagious. We appreciate your kind words as much as we enjoyed your presence. Keep on enjoying everything on every road you may travel on again. Sincerely hoping to see you again in future we enjoy following you on your block. Kind regards, Johan and Hannie.
Arno D - Jan 2021
Overall score
Goed genoeg.
Read moreDie Stoep 's response
Baie dankie vir die terugvoering en ons waardeer wel die positiewe wat u raakgesien het. Die broodrooster en krummels was verseker gruwelik nalatig van ons kant af en die skoonmaker is aangespreek daaroor jammer oor die lugversorger wat nie ingeprop was nie ons sou dit verseker vir u kom doen het, jammer u moes dit self doen. Die gladwrap hou die sjerrieprop mooi in posisie sodat gaste glad kan wees dat daar gratis sjerrie vir die gaste is. Groetnis Hannie
Francois B - Jan 2021
Overall score
Iets buitengewoon, maar asemrowend, definitief 'n plek om te besoek.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou terugvoer Francois. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Louise O - Jan 2021
Overall score
Great views!
Die Stoep 's response
Thank you, Louise, for your kind words looking forward to welcoming you again at Die Stoep.
Kind regards, Hannie Coetzer.
Adriaan D - Dec 2020
Overall score
Pragtige plek in 'n lieflike omgewing.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou mooi woorde Adriaan, ek is so bly julle was gelukkig by Die Stoep. Hoop ons sien julle sommer spoedig weer.
Vriendelike Stoep-groete
Hannie Coetzer
Tumelo T - Nov 2020
Overall score
Fantastic!
Die Stoep 's response
Tumelo, thank you so much for your kind words. It was such a pleasure to accommodate you and we look forward to your next visit.
Regards,
Hannie and Mr Joe
Japie M - Oct 2020
Overall score
Die beste waarde vir geld verblyf in Tzaneen!
Die Stoep 's response
Baie dankie Japie vir jou pragtige resensie dit doen hierdie gasvrou se hart só goed.
Ons sien uit daarna om julle weer by Die Stoep te verwelkom.
Vriendelike Stoepgroete, Hannie
Joleen E - Oct 2020
Overall score
Ons ontvangs was nie so goed nie a.g.v. 'n misverstand, maar die pragtige uitsig en verblyf het vinnig opgemaak daarvoor. Baie vriendelike staf en baie skoon eenhede.
Die Stoep 's response
Baie dankie, Joleen, vir jou mooi resensie ons is só bly julle het julle verblyf by Die Stoep geniet en sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie Coetzer
Marthie T - Sep 2020
Overall score
Wanneer kan ons weer gaan?
Die Stoep 's response
Baie dankie Celia vir jou pragtige resensie waardeer dit so dat jy alles raakgesien en spesiaal melding daarvan gemaak het. Sulke mooi woorde is van vooraf 'n inspirasie om ons standaard vol te hou. Ons sien uit na julle vlg besoek. Vriendelike Stoepgroete Hannie Coetzer
Lorraine V - Sep 2020
Overall score
Baie rustig.
Willem P - Aug 2020
Overall score
The best value for money I experienced in a long time.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir die baie mooi resensie ons missie en ons beloning is gelukkige en tevrede gaste. Kom gerus weer.
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie
Helen J - Mar 2020
Overall score
Ontspanne atmosfeer en rustigheid.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir julle mooi resensie erkenning beteken vir ons só baie en motiveer ons telkens opnuut! Kom gerus weer!
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie
Dolene R - Mar 2020
Overall score
Baie oulike plek en baie mooi en rustig daar!
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou terugvoer en mooi woorde ons waardeer dit opreg. Kom gerus weer.
Martin P - Feb 2020
Overall score
Peaceful, quiet, no traffic, etc.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, stil, geen verkeer ens.
Ontbyt goedkoop, kan prys verhoog en meer verskeidenheid bied.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Stoep 's response
Ons waardeer die terugvoering.
Willem B - Feb 2020
Overall score
Good reception, beautiful views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ontvangs, pragtige uitsig.
Kamer gedateer, bietjie van die outyd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir die mooi resensie Willem. Kom kuier gerus weer.
Groetnis,
Hannie
Jaco R - Jan 2020
Overall score
Baie mooi en lekker gebly.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering ons waardeer dit opreg.
Ntswaki M - Dec 2019
Overall score
Die Stoep is located in a beautiful, secluded area with a great view.
Die Stoep 's response
Thank you very much for your kind words, we appreciate your observation.
Those kinds of insects are attracted by the light due to the high humidity at the beginning of the rainy season. The necessary fumigation is done but they only appear when the Stoep lights are on. Therefore they can not be controlled by prescribed prevention though we try our best though that is a trademark of this part of the country especially this time of the year.
We are looking forward to welcoming you at Die Stoep in the near future.
Kind regards,
Hannie
Marthinus P - Nov 2019
Overall score
Everything and more than I expected.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Alles en nog meer wat ek verwag het.
Wat 'n voorreg om op die stoep te oornag. Die ontbyt was baie en alles wat jy verwag. Die mense was baie behulpsaam en watter mooi uitsig oor die berge. Die swembad was skoon. Die blyplek was baie skoon en netjies. Daar was alles wat jy nodig het. Die prys is te laag. Ek sal sê hulle moet hulle pryse lig, want jy kan nie al die goed vir die prys kry by enige ander plek nie. Baie dankie. Ons het dit geniet en sal vir seker weer en weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Stoep 's response
Baie dankie Marthinus vir jou pragtige resensie en dat jy alles raakgesien en genoem het. Dit motiveer ons telkens om alles in ons vermoë te doen om die verblyf vir ons gaste so aangenaam as moontlik te maak. Ons sien uit daarna om julle weer by Die Stoep te ontvang.
Vriendelike Stoepgroete
Hannie Coetzer.
Pierre J - Nov 2019
Overall score
Rustig met mooi uitsig.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou terugvoering Pierre ons waardeer dit en het aandag gegee aan jou voorstel. Daar is nou stoele in die kamer.
Mia H - Nov 2019
Overall score
Die Stoep is definitely worth it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die Stoep is beslis die moeite werd.
Die gasheer en -vrou was baie vriendelik. Uitsig oor vallei is asemrowend. Ontbyt is fantasties. Sal Die Stoep beslis weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Stoep 's response
Baie dankie Mia vir jou allermooiste resensie. Ons ontvang julle graag weer by Die Stoep.
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie Coetzer
Chris H - Oct 2019
Overall score
Vriendelik en netjies.
Die Stoep 's response
So 'n pragtige resensie laat ons harte sommer lekker warm klop baie dankie daarvoor. Ons sien uit na julle volgende besoek aan Die Stoep. Vriendelike Stoep-groete, Hannie Coetzer.
Ilse V - Sep 2019
Overall score
The facilities were very clean and comfortable, the view was out of this world, and the service was excellent.
Die Stoep 's response
Dear Ilse,
Thank you so much for your kind words we are looking forward to meet you.
Kind regards,
Hannie Coetzer
Marlise V - Sep 2019
Overall score
Rustig en pragtig.
Die Stoep 's response
Baie dankie Marlise vir jou mooi resensie.
Ons waardeer dit so baie.
Ons missie is om gelukkige gaste huis toe te stuur.
Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.
Vriendelike Stoepgroete,
Hannie
Martin A - Sep 2019
Overall score
Fantasties en vriendelik!
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie, Martin. Ons waardeer dit so baie. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike Stoep-groete
Johan en Hannie
Louise D - Aug 2019
Overall score
Acceptable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aanvaarbare verblyf.
Tydens my aankoms het ek gesukkel om toegang te verkry en moes verskeie nommers gekontak het. Die gasvrou was nie beskikbaar by aankoms nie. Ek het haar glad nie ontmoet nie. Tydens my vertrek het ek die sleutel by een van die werkers gelaat. Daar was geen terugvoering rondom ontbyt en/of dit ingesluit was of nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tinkie S - Aug 2019
Overall score
Very friendly service, nice clean and tidy, very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelik diens, mooi skoon en netjies, baie lekker gebly.
Pragtige plek. Mooi omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie Tinkie, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle weer by Die Stoep te ontvang.
Vriendelike Stoep-groete
Hannie
Jeanette G - Aug 2019
Overall score
Rustig en stil.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie, Jeanette. Ons hoop om julle spoedig weer by Die Stoep te verwelkom.
Vriendelike Stoep-groete,
Hannie
Anna V - Jul 2019
Overall score
Aangename en rustige omgewing en mooi natuur.
Die Stoep 's response
Beste Anna,
Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf.
Jammer oor die slegte ondervinding by die hek. Ons doen ons bes om die tuin in stand te probeer hou in die droogte tyd.
Baie dankie dat u ook die positiewe raaksien en noem.
Groetnis,
Hannie
Aneri T - Jun 2019
Overall score
Fantastic overnight and breakfast!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese oornag en ontbyt!
Die plek is ongelooflik. Die mense so vriendelik. Ons het so lekker geslaap. Daar was super lekker warm water, koffie en beskuit in ons kamer. Die TV en WiFi was voorwaar 'n lekker bonus. Daar was 'n sekuriteitswag wat ons karre en die eiendom opgepas het. Mens het sommer so lekker veilig tuis gevoel. Na ons eerste nag toe is ons die dag uit nooit verwag as ons sou terugkom sou die plek so netjies opgeruim en reg geskud wees nie. Die ontbyt wat ons bespreek het was meer as waarvoor ons gereken het en so smaaklik. Ons het die Saterdagaand gebraai en soveel moeite is vir ons gedoen. Baie dankie Die Stoep julle is fantasties! Ek beveel almal aan om hier te bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Stoep 's response
Beste Aneri,
Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Ons poog om dit so gerieflik en gemaklik as moontlik vir ons gaste te maak. Elke gas is vir ons baie spesiaal en ons is dankbaar as hulle gelukkig en tevrede by ons wegry.
Ons sien uit na 'n volgende kuier. Kom vertel ons gerus van jou aupair ervaringe in die USA!
Groete,
Die Stoep
Ronaldo R - Jun 2019
Overall score
Very good value for money. Small, but very comfortable and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde vir geld. Klein, maar gerieflik en netjies.
Baie lekker gebly. Kamer was skoon en netjies. Lekker braaigeriewe wat ons kon gebruik. Alhoewel daar geriewe in die kamer is om kos te maak is dit beperk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan C - May 2019
Overall score
Pragtige uitsig.
Die Stoep 's response
Baie dankie Johan vir jou mooi resensie dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer. Johan sê baie dankie vir jou hulp met die bed!
Groetnis
Johan en Hannie
Annémarie V - May 2019
Overall score
Dit was baie aangename, weer te gebruik akkommodasie.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou pragtige resensie Annemarie ons waardeer dit opreg. Jammer oor google maps se misleidende aanwysings hoop vlg keer ry julle reguit na ons toe. Ons ontvang julle graag weer by Die Stoep.
Groetnis,
Hannie
Terry W - May 2019
Overall score
Best place we have been to in a long time.
Die Stoep 's response
Thank you so much for your lovely review we do appreciate it so much. We look forward to another visit to Die Stoep.
Regards,
Hannie
Candice J - May 2019
Overall score
Fantasties.
Die Stoep 's response
Baie dankie Candice vir jou pragtige resensie. So jammer oor google maps se verwarrende inligting en die ongerief wat dit vir julle veroorsaak het. Ons het dit al herhaaldelik probeer regstel sonder enige sukses. Ons stuur gewoonlik die korrekte location per whatsapp as ons die nommer het. Hoop volgende keer ry julle reguit na ons toe.
Dankie vir die moeite wat julle gedoen om die resensie te stuur.
Vriendelike Stoepgroete
Hannie
Nick O - Mar 2019
Overall score
Rustig en baie vriendelike diens.
Die Stoep 's response
Baie dankie Nick vir jou mooi resensie ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om jou weer by Die Stoep te verwelkom.
Vriendelike Stoepgroete
Johan en Hannie Coetzer
Warren O - Feb 2019
Overall score
Dissapointing stay in Tzaneen.
Read moreEureka B - Jan 2019
Overall score
Baie mooi uitsig en fantastiese ontbyt.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie Eureka dit doen ons harte so goed om dit te lees. Ons streef daarna om gelukkige gaste huiswaarts te laat keer. Kom gerus weer ons ontvang julle graag weer by Die Stoep.
Vriendelike Stoepgroete Hannie Coetzer
Belinda S - Jan 2019
Overall score
Very neat and had everything one needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en als wat mens nodig het.
Dis regtig 'n mooi plekkie in 'n pragtige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie Belinda dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle sommer spoedig weer by Die Stoep te verwelkom. Mooi 2019 vir julle.
Vriendelike Stoep-groete
Hannie
Ronel F - Jan 2019
Overall score
Asemrowende uitsig met mooi tuine en groot stoep eenheid baie goed ingerig.
Die Stoep 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie Ronel. Ons waardeer sulke positiewe terugvoering so baie en dit motiveer mens opnuut om gaste gelukkig en tevrede terug te stuur huis toe. Kom gerus weer.
Vriendelike Stoepgroete
Hannie Coetzet
Ernst K - Dec 2018
Overall score
Pleasant stay, appreciate the small extras. Stunning views!
Die Stoep 's response
Thank you for your kind words, Ernst, it is much appreciated! We would like to welcome you back soon. Have a wonderful and blessed 2019.
Kind regards,
Hannie
Annatjie L - Dec 2018
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Besoekers baie beïndruk deur Die Stoep.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dileen C - Nov 2018
Overall score
Beautiful view and room attention to detail.
Sonell C - Oct 2018
Overall score
Delicious!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Ek sal die stoep verseker aanbeveel. Dit was heerlik. Die kamers is pragtig opgemaak en vreeslik gemaklik. Die uitsig is iets besonders. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Stoep 's response
Baie dankie Sonell vir jou pragtige resensie dit doen mens so goed om sulke waardering te hoor. Maak ons van voor af geesdriftig om net die beste vir ons gaste te bied! Kom gerus weer. Vriendelike Stoepgroete Hannie Coetzer
Glynis K - Oct 2018
Overall score
Wonderful experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike ervaring.
Hemels, verblyf is pragtig. Natuurskoon asemrowend mooi. Rustig en ontspanne atmosfeer. Ontbyt uit die boeke!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Die Stoep 's response
Glynis ons waardeer jou pragtige resensie gaste se waardering bly vir ons 'n groot inspirasie. Sien uit na 'n volgende besoek van julle. Dankie ook vir die mooi woorde oor Emiley sy blom as sy sulke kommentaar hoor. Baie dankie daarvoor.
Vriendelike Stoepgroete Hannie Coetzer
Piet V - Oct 2018
Overall score
It was a wonderful experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n wonderlike ondervinding.
Baie skoon vriendelike gastehuis wat soos "home away from home"