The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Tuis Huis | TravelGround
+50

Die Tuis Huis

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for Die Tuis Huis
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Tersia R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia R
With spouse/partner

Baie gerieflik en perfek geleë in die dorp.

Uitstekende geriewe, baie skoon en netjies. Ligging is perfek, naby alles, maar tog rustig.

Warren D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Warren D
Individual traveler

Pleasant and peaceful stay.

Pleasant and peaceful place. Lovely garden.

Isak D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isak D
Individual traveler

Dit was 'n heerlike ondervinding om daar tuis te gaan.

Die eienaars is so vriendelik dit voel soos 'n huis weg van die huis af. Dit is werklik waarde vir geld en ek sal dit ten sterkste aanbeveel. Dankie vir die bederfies. Nie net is dit veilig nie, maar ook naby al die eetplekke en ander geriewe.

Die Tuis Huis's response

Dankie vir jou pragtige woorde, Isak. Dit was heerlik om jou te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Die Tuis Huis
Ritesh R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ritesh R
Family with young children

Home away from home.

This is what I would call a perfect holiday home, so centrally located, so much safe that me and my family never felt for a moment that we are not at home. Thank you guys for giving us opportunity to be your guest.

Die Tuis Huis's response

It was lovely meeting you and your family. Thank you for your kind words, greatly appreciated.

Die Tuis Huis
Esme C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme C
With friends

Dit was baie aangenaam.

Dit is 'n gerieflike en aangename plekkie om in te tuis. Die geriewe is tops, sal net graag lugversorging in slaapkamers wou hê. Ek sal dit enigetyd aanbeveel.

Die Tuis Huis's response

Esmé, baie dankie dat jul Die Tuis Huis gekies het vir jul kuier in Worcester. Kom gerus weer.

Die Tuis Huis
Linet C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linet C
Individual traveler

Wonderlke gasvrou en baie gerieflike gastehuis.

Pragtige huis met al die nodige fasiliteite. Stapafstand na al die restaurante en winkels. Baie goeie sekuriteit. Pragtige onderdak-braaigeriewe met tafels en stoele. Goed ingerigte kombuis ook beskikbaar aan die gaste.

Die Tuis Huis's response

Beste Linet,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dink baie aan jou en hoop jou pa se gesondheid is beter!

Die Tuis Huis
Rita V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita V
With spouse/partner

Baie lekker gebly en tuis gevoel, sal definitief weer daar gaan bly.

Dit was uitstekend en Liesbet voel soos familie.

Die Tuis Huis's response

Rita, dit was so lekker om julle te leer ken. Kom kuier gerus weer.

Die Tuis Huis
Ronel V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
On business

Warm gevoel van tuiswees.

Ideaal vir groot groep, gesin of vriende. Gevoel van tuiswees. Baie netjies, gerieflik en karaktervol. Baie gasvrye gasvrou en -heer

Die Tuis Huis's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Kom kuier gerus weer.

Die Tuis Huis
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 33 Meiring Street, Paglande, Worcester, 6850, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACFJpSMSBvEZCg8Mi9wlOUZz6tdxTnMjniTCAPksEfuMD9rzU9K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 8 5 1 5 33 Meiring Street Paglande 6850 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.640204592659 19.452179076057
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!