The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Tuishuise & Victoria Manor | TravelGround
+58

Die Tuishuise & Victoria Manor

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 46 reviews for Die Tuishuise & Victoria Manor
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Igna D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Igna D
With spouse/partner

Dit was heerlik... mooiste plek !

Huis no 50 is pragtig daar is soveel aandag aan detail gegee. Mooiste ou huisie pragtig en stylvol gemeubileer in ou wereldse styl. Etes in hotel was heerlik en so n mooi stylvolle eetkamer

Erna B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Erna B
Individual traveler

Was op pad Jeffrey's toe via Cradock en was nog nooit daar nie en wou loer hoe dit daar lyk. Asemrowend.

Rustig, skoon, kalm, super vriendelik.

Ludwig S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludwig S
Individual traveler

Vriendelik, behulpsaam en skoon.

Baie netjiese en skoon wonings. Personeel is baie vriendelik en bereid om te help waar hul moontlik kan.

Dedre B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dedre B
Family with teenagers

Loved it!

Stunning, old era houses.

Karin D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin D
With spouse/partner

Spesiaal.

Wat 'n oulike straat, vol Karoo-huise. Bring jou vleisie saam en jy braai sommer in die mediterreense agtertuin.

Sureen H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sureen H
With spouse/partner

Unique.

The place is beautiful, neat, clean, convenient and the people are very friendly and welcoming.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uniek.

Die plekkie is pragtig, netjies, skoon, gerieflik en die mense is baie vriendelik en verwelkomend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hermann B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermann B
With spouse/partner

Very spacious and comfortable, good food and service.

If I'm in the area again, I'd book here again.

Johanna G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna G
With spouse/partner

Stap terug in die geskiedenis.

Die Tuishuise is gerestoureerde huise wat dateer uit die vorige eeu. Die 32 huise is met sorg opgeknap en ingerig met meubels en breekware wat jou die ervaring gee van die leefstyl van ons voorouers. Ons het 2 nagte oorgebly in Die Gallery. Skoon, gerieflik, met outydse sjarme. Presies wat ons verwag het. Saans het ons gaan eet in die Victoria Manor waar 'n buffet aangebied word. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit beslis aanbeveel vir mense wat die ou geskiedenis wil gaan ervaar.

Yolanda V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda V
Family with teenagers

Uniek, enig in sy soort!

Dit was 'n heerlike oornag ondervinding tussen oudhede en geskiedenis van 'n stil dorpie. Heerlike kos uit die kombuis van die Victoria Manor.

Dana N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dana N
With spouse/partner

Fantasties!

Die plek is pragtig. Baie skoon en netjies. Die kos en atmosfeer perfek. Die kelner, Amos, was uitstekend. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Fred E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred E
With spouse/partner

A nice old-fashioned experience.

An experience from the days of history.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Lekker outydse ervaring.

'n Ervaring uit die dae van geskiedenis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
With spouse/partner

Lieflike plekkie om te bly en baie vriendelike ontvangs.

Hoogs aanbeveelbaar en sal definitief weer daar wil tuisgaan. Ons is so vriendelik daar ontvang op 'n eg plattelandse wyse. Ontbyt was baie lekker. Akkommodasie is ruim en vol nostalgie. Baie skoon en alles werk.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Hi Amanda
Baie, baie dankie! Dit was wonderlik om julle te huisves! Kom kuier weer.

Die Tuishuise & Victoria Manor
Henk S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk S
Family with young children

Ongelooflik.

Die diens is ongelooflik en die huis waarin ons gebly het baie lekker! Baie dankie Die Tuishuise & Victoria Manor. Sal sonder twyfel weer daar bly.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Liewe Henk Baie, baie dankie! Dit was wonderlik om julle te huisves! Kom kuier weer.

Die Tuishuise & Victoria Manor
Lydia N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia N
With spouse/partner

'n Ervaring uit 'n ander era.

Die Victoria Manor is 'n lieflike plek met 'n uitsonderlike atmosfeer. Hul etes is voortreflik, en die personeel is goed opgelei en vriendelik. Daar is 'n paar herstelwerkies nodig aan die gebou, maar dit pla nie so erg dat 'n mens afskrik nie.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Liewe Lydia,

Baie, baie dankie! Dit was wonderlik om julle te huisves! Kom kuier weer.
Met die huise is ons is altyd besig met herstel werk. Laat ons weet volgende keur as julle kom kuier waar ons ons aandag moet sit, dit help ons so baie!

Die Tuishuise & Victoria Manor
Shirley L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirley L
With friends

Unbelievably pleasant!

The personal touches made you feel so welcome. A table all laid out with beautiful old crockery and cutlery. The linen was to die for and I shared photos with all at home who are quilt lovers. Thank you for the clean accommodation. A well established organisation. Good luck for the future.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Dear Shirley,

What lovely comments! We cant wait to have you visit us soon again.

Warmest regards
Lisa

Die Tuishuise & Victoria Manor
Marilie D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marilie D
Family with young children

Mens voel werklik tuis.

Ons het n heerlike aand gehad. Gemaklike vriendelike diens met mooi kamers. Aandete was heerlik.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Liewe Marilie,

Baie dankie! Kom eet en kuier weer!

Die Tuishuise & Victoria Manor
Brian H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Brian H
With spouse/partner

Simply superb, just perfect!

Great ambience in a well maintained cottage. Everything from reception to departure handled in the most professional and friendly manner. The cottage beautifully and lovingly restored with tasteful period furnishings, exceptionally comfortable and left one feeling really privileged to have been able to stay there. Lovely cool and well maintained garden in the courtyard. Even an area off the garden to park one's car. Could not fault anything. Highly recommended.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Dear Brian,

Thank you so much for the awesome comment! So appreciated. Can't wait to have you visit soon again!

Die Tuishuise & Victoria Manor
Frank E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frank E
With spouse/partner

Stylvolle verblyf met 'n baie spesiale atmosfeer.

Dis selde dat 'n hotel een van die besienswaardighede van 'n dorp is. Die Tuishuise & Victoria Manor is sonder twyfel 'n plek waar 'n mens moet kom kuier as hy Cradock besoek: 'n Hele straat met 30 liefdevol gerestoureerde gastehuise and 'n hotel wat blykbaar die middelpunt van die dorpslewe is - geen luukse verblyf nie, maar 'n plesierige and stylvolle een. Ons het alles baie geniet: die vriendelike diens, die spesiale atmosfeer en die goeie kos. Daar´s baie rede om terug te keer.

Morten D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morten D
Family with young children

Nice place.

Enjoyed the stay. Dinner was excellent. Well catered for kids. Linen in rooms needs a renewal.

Rosalind P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosalind P
Family with young children

Wonderful place to stay.

Staff were friendly and helpful. Accommodation surpassed what I expected.

Henk L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Henk L
Family with teenagers

Heerlik, stylvol. Buffetete en ontbyt fantasies.

Die huisies is almal baie stylvol en netjies. Restaurant se kos uitstaande. Diens baie vriendelik.

Ineke K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ineke K
With friends

Aangename verblyf.

Moet eerlik erken dat ek bietjie teleurgesteld was, aangesien die kamer wat aan ons toegeken was nie naastenby gelyk het soos die een wat ek bespreek het nie. Dit was steeds skoon en netjies, maar ek dink persoonlik dat daar klein bietjie meer aandag aan detail gegee kan word. Die seep en shampoe in die stort het nie proppies opgehad nie. Die tafel wat buite gestaan het was stukkend en vuil. Daar is geen buitelig aan die agterkant van die huisie nie en as jy na jou voertuig moet gaan is dit pikdonker en myns insiens gevaarlik. Gibson, wat ons ontvang het, was gaaf en behulpsaam. Shane, wat ons na ons plek geneem het, was baie vriendelik. Het heerlik geëet in die hotel die aand met goeie diens. 'n Klein bietjie meer aandag sal beslis vir seker dat resensie sal verbeter.

Deon F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon F
With spouse/partner

Puik diens en waarde! Interessante geskiedenis, pragtige detail en puik oudhede versameling!

Juweel van die Oos-Kaap! Sandra die eienaar is 'n besonderse entrepreneur.

Jan B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
With spouse/partner

Oulik en onvergeetlik. Amos is die beste en elke personeellid maak die besoek onvergeetlik.

Van die aankoms tot ons vertrek is ons soos VIP's behandel. Die kos is heerlik, die gasvryheid onverbeterlik. 'n Juweel in die middel van die Karoo. Julle personeel is julle sterkpunt!

Ria L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ria L
Family with young children

Pragtige antieke meubels. Heerlike kos.

Pragtige antieke meubels. Ruim vertrekke. Goeie linne. Vriendelike diens. Hotel verskaf heerlike buffet.

Sanli B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sanli B
With spouse/partner

Wonderlik.

Verblyf in die huisie was 'n terugvoer in tyd. Ons het gevoel of ons deel word van die verlede. Die verblyf was skoon en netjies. Personeel was besonder behulpsaam. Die ontbytspyskaart was verhewe bo ander gastehuise se ontbyt.

Marianne V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne V
With spouse/partner

Ongelooflik lekker, mooi.

Die staff was ongelooflik vriendelik, die plek baie mooi en sal graag weer in Allans wil bly.

Carien P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien P
Family with teenagers

Karoo-gasvryheid.

Ons het ons oornag in Die Tuishuise terdeë geniet. Die huis was silwerskoon, groot en gerieflik en die antieke meubels pragtig!

Werner M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner M
With spouse/partner

Amazing old school gevoel en die dekor is totaal uniek.

Fantastiese verblyf en gasvryheid! Die pragtige hotel is 'n ware gem in SA! Gaan beleef dit.

Susan D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Susan D

Baie lekker.

Baie netjies. Vriendelike personeel.

Petrie M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Petrie M
Family with teenagers

Baie lekker gebly.

Alles was baie netjies. Die huis was koud (was daar in die winter), maar het lekker warm geslaap met elektriese kombers en warm duvets. Die kos by Victoria Manor was heerlik! Ons het ontbyt en aandete gehad. Die buffet is aan te bevele, maar die ander geregte was ook baie lekker. Vriendelike personeel.

Roger R - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roger R
With spouse/partner

Peaceful.

It was a pleasant and relaxed experience with staff being very helpful.

Lizette R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette R

What a pleasant experience!

A really incredible experience that can only be exceeded if the owners think of installing aircon and pay attention to the wooden floors that really creaks! But that won't stop me from visiting again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n aangename ervaring!

'n Regtige ongelooflike ervaring kan selfs oortref word as die eienaars dalk begin dink om lugverkoeling te installeer en aandag te gee aan die plankvloere wat regtig ongelooflik kraak! Maar dit sal my nie afskrik om weer daar te slaap nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Hi Lizette
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het wel lugverkoeling, maar dit is op versoeking. Ons kan nie lugverkoeling in plekke sit waar ons dit nie kan wegsteek nie, ons wil so veel moontlik van die outydse gevoel hou. Sommige van die plank vloere kraak wel, maar ons wil nie hê dat dit te sleg kraak of vir julle steur nie, in watter huis was julle? Ons sien uit na die volgende keer. Groete
Lisa

Die Tuishuise & Victoria Manor
Alta L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta L

Stappie terug in tyd!

Ek was so verbaas toe ons in Cradock by Victoria Manor aankom. Dit is soos om 'n tree terug in tyd te gee. Dit is 'n wonderlike plek om te oornag en ons het dit vreeslik geniet. Die kamer is lekker groot en die bed het heerlik geslaap. Alles wat ons nodig het was in die kamer. Ons het aandete ook daar geëet en dit was uit die boonste rakke. Ek sal beslis weer daar aangaan. Dit was 'n belewenis.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Hi Alta,
Baie, baie dankie vir die wonderlike en gawe terugvoering. Ons waardeer dit. Tot volgende keer.

Die Tuishuise & Victoria Manor
Efraim V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Efraim V
Family with teenagers

Very pleasant, comfortable accommodation, was taken back to an old world!

The house is very convenient with beautiful antiques and a very authentic feel to it. The service was very good with friendly staff. Delicious dinner and nice breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename, gerieflike verblyf, so 'n bietjie teruggevoer na die ou wêreld!

Die huis is baie gerieflik, met pragtige oudhede en 'n baie outentieke gevoel. Die diens was baie goed met vriendelik personeel. Heerlike boere-aandete en gesellige ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Hi Efraim,
Baie, baie dankie vir die wonderlike en gawe terugvoering. Ons waardeer dit. Tot volgende keer.

Die Tuishuise & Victoria Manor
Gerrit K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit K
With spouse/partner

Heerlike toeka-tyd se ervaring gewees!

Dit is nie net verblyf nie, maar 'n vergange era ervaring gewees!

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Dankie Gerrit ons waardeer dit.

Die Tuishuise & Victoria Manor
Dalene V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene V
With spouse/partner

It was lovely and a historic experience.

The experience in the antique home was wonderful and an adventure. It felt as if we stayed in a museum, but with all the necessary facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik en 'n historiese ervaring.

Die ervaring in die antieke huisie was wonderlik en 'n belewenis. Dit het gevoel asof ons bly in 'n museum, maar met al die nodige geriewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ingrid W - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid W
With spouse/partner

Very special and the best place to stay over.

The hospitality, accommodation and meals were top notch.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie spesiaal en beste plek om oor te bly.

Die gasvryheid, slaapplek en etes was uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Baie dankie, ons waardeer die gawe woorde baie! Ons sien daarna uit om u gou weer te huisves!

Die Tuishuise & Victoria Manor
Esther F - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esther F
With spouse/partner

Baie aangename verblyf.

Baie rustige en veilige omgewing.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Thank you Esther for your great rating! We really appreciate it! We cant wait to host you soon again!

Die Tuishuise & Victoria Manor
Ahmed C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ahmed C

Top destination.

Top destination. Family really love the place.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Thank you Ahmed! We also love having your family here! Until soon!

Die Tuishuise & Victoria Manor
Linda H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linda H
With spouse/partner

Karaktervol en gerieflik.

Ons het in Lion House gebly en dit was baie goed toegerus. Die badkamers is baie nuut en modern al is die huis self oud, so dis baie lekker. Die huis het beddens vir 8 gehad met 'n privaat agtertuin en DStv ens. Geen lugversorging. Daar is blykbaar van die ander huise wat albei het, so vra maar net. Die ontvangspersoneel is baie vriendelik en behulpsaam. Mens bly lekker daar.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Baie dankie Linda, waardeer dit baie! Ons sien uit julle weer te huisves!

Die Tuishuise & Victoria Manor
Quinten B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quinten B
With spouse/partner

Uitstekend.

Sien die sterre.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Dankie Quinten - so gaaf van jou! Ons hoop jy kom gou weer kuier!

Die Tuishuise & Victoria Manor
Jan O - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan O
With spouse/partner

Vriendelik, behulpsaam, veilig en fantastiese ontbyt.

Na 'n lang dag op die pad, was dit 'n lekker om by die Tuishuise en Victoria Manor Hotel in te klok. Vriendelike, behulpsame personeel en netjiese en skoon kamer was net die regte medisyne. Kan dit ten sterkte aanbeveel.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Hi Jan
Baie dankie vir die wonderlike komplimente- so bly jy het die kuier geniet. Hoop jy kom weer!

Die Tuishuise & Victoria Manor
Adri G - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adri G
With spouse/partner

Pragtig, netjies, skoon en gerieflik!

Het 'n heerlike aand gehad, Ryno het al my geskiedenisvrae beantwoord en nog meer, die aandete was baie lekker en ontbyt te veel om van te kies! 10 uit 10!

John P - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John P
Individual traveler

Pleasant old semi-detached house with good facilities.

There was some street noise but that's not too serious. Breakfast was reasonable. Over all, good value for money.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Hi John
Thanks for the rating and your comments, appreciated! Hope to see you soon again!

Die Tuishuise & Victoria Manor
Leon V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon V
With spouse/partner

'n Aangename verrassing.

Die geskiedenis van die huisie is treffend en die diens uitstekend.

Die Tuishuise & Victoria Manor's response

Dankie Leon! Hoop jy kom kuier weer!

Die Tuishuise & Victoria Manor
From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
From R1 000
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Voortrekker and Market Street, Cradock, 5880, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZDMxMTkxLTEwOTctNGY5OC1iZWU0LWJkMGU3ZjA3OGEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 2 people) 46 5 1 5 Voortrekker and Market Street Cradock 5880 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.17076077139 25.618735849857
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!