Die Wit Hangmat
Review Summary
Fiona D - Apr 2021
Overall score
Wonderlike familiewegbreek!
Die Wit Hangmat's response
Ons is bly dit was vir julle lekker Fiona, dit was vir ons ook 'n voorreg om julle hier te kon ontvang! Kom gerus weer!
Jacoline R - Mar 2021
Overall score
Die rustigheid vir die siel was ongelooflik.
Die Wit Hangmat's response
Beste Jackie en Jobie, dit was so lekker om jul hier te he en om te weet dat julle dit geniet het. Kom gerus weer!
Ina D - Feb 2021
Overall score
Aangename ervaring.
Die Wit Hangmat's response
Ons is baie bly dat julle dit geniet het Ina. Dit was vir ons ook heerlik om julle hele familiegroep hier te kon he.
Ja, die grondpad is bietjie moeilik vir 'n gewone voertuig, maar ek is seker die rustigheid en vrede hier diep-diep in die bosveld het meer as opgemaak daarvoor. Gaste in gewone voertuie moet dit maar net rustig vat en stadig ry en dan is daar geen probleem nie. Ons werk egter voortdurend saam met ons bure daaraan om die grondpad te verbeter, veral na die goeie reen, en vertrou dat toekomstige gaste die pad heel maklik en begaanbaar sal vind. Vir hoer voertuie soos bakkies en 4X4 voertuie is dit natuurlik absoluut geen probleem nie. Deborah
Louisa B - Feb 2021
Overall score
Hier sal jy rus en vrede vind.
Die Wit Hangmat's response
Baie dankie Louisa, dit was vir ons ook heerlik om jul hier te he en ons is bly dat Die Wit Hangmat vir jul 'n ervaring van rus en vrede gegee het. Dankie ook vir die kompliment oor die netheid. Blywende liefde en vrede vir julle toegewens.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: R573, Leeuwkloof Farm, Portion 30, Cullinan, 1002, Gauteng
- All ages welcome