The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Wit Huis | TravelGround
+36

Die Wit Huis

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 17 reviews for Die Wit Huis
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Jani V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jani V
With friends

Heerlike wegbreek!

Die Wit Huis is netjiese selfsorg-eenhede. Al 3 kamers wat ons geboek het was baie netjies, goed ingerig en bitter oulik! Goeie waarde vir geld. Goeie ligging. Baie goeie diens. Baie dankie!

Die Wit Huis 's response

Baie dankie, hoop om julle weer te sien.

Die Wit Huis
Shannon K - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon K
With friends

Fabulous, such a good time.

We had a really lovely stay at the accommodation, not once did anyone ask us to be quiet, not once did anyone come and bug us and not once did we have any issues to get in or out of the place. The beds were incredibly comfortable and we slept like babies. The only small downfall we had was that the bathroom had a little sewerage stench to it but it was manageable. And because our visit was in winter the open shower was a bit cold especially when trying to warm up. But over all we had a fabulous stay and would definitely be going there again!

Die Wit Huis 's response

Thank you, it was a pleasure hosting you. Hope to see you again.

Die Wit Huis
Christo F - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Christo F
With spouse/partner

Rustige omgewing.

Sou beter gewees het met lugverkoeling, asook mikrogolfoond. Lekker kamer net vir slaap.

Nicole C - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicole C
Family with young children

Rustige, aangename plekkie.

Dit was 'n baie netjiese plekkie, rustig en veilig. Ons sal beslis hulle weer gebruik as ons ooit weer in daai area moet plek bespreek. Enigste ding wat ek wel sou wou hê is WiFi want dit is glad nie beskikbaar nie.

Liezel O - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel O
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik, sal dit definitief aanbeveel.

Die eienaars doen regtig baie moeite, alles is goed georganiseer en netjies. Definitief 'n plekkie om te besoek as jy Parys toe gaan.

Jac V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jac V
Family with young children

Goeie oornagkamer vir 4.

Ons het 3 aande gebly. Die twee vertrekke en badkamer was lekker ruim en heeltemal voldoende vir ons en ons twee kinders (4 en 6 jaar oud). Hulle kon ook heerlik baljaar op die netjiese grasperk. Die hele werf is dig omhein so ons kon hulle sonder bekommernis laat speel.

Die Wit Huis 's response

Dankie, dit was n plesier om julle by ons te hê.

Die Wit Huis
Anneli D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneli D
Family with teenagers

Baie dankie vir jou gasvryheid Liesl.

Vir 'n familie van vyf was Die Withuis begrotings vriendelik! Die kamers was netjies en skoon. En ons inklokreëlings het seepglad verloop. Ons verblyf by die Withuis het seepglad verkoop en ons kamers was skoon en netjies.

Die Wit Huis 's response

Dankie, hoop om julle weer te sien.

Die Wit Huis
Armandt E - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armandt E
With friends

Puik

Puik diens, veilig, voorbereid vir beurtkrag.

Die Wit Huis 's response

Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Groete

Die Wit Huis
Jan B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
With spouse/partner

Baie netjies.

Netjie en skoon. Die handdoeke is bietjie klein maar andersins gerieflik.

Truus V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Truus V
With friends

Vriendelik ontvang

Gevra vir enkelbeddens en 'n dubbelbed gekry. Geen warm water, die gaste langsaan het blykbaar die geyser afgesit?

Salome T - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome T
Family with teenagers

Gerieflik

Al minuspunt was die beligting buite was onvoldoende en ons stortwater was eers lou en toe die laaste dag koud. Dit is egter 'n baie netjiese plekkie en ons het dit geniet om hier oor te bly. Hulle kan net aandag skenk aan daardie 2 punte.

Augusta M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Augusta M
On business

Lekker geslaap en als wat mens nodig het.

Vriendelike en hulpvaardige mense.

Die Wit Huis 's response

Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Die Wit Huis
Desiré D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiré D

Gerieflik en skoon. Alles wat mens benodig is daar.

Mens voel meer veilig met die nuwe heining war opgerig is. Baie rustig en netjies. Voel soos 'n regte tuiste. Geniet dit baie by Die Wit Huis.

Die Wit Huis 's response

Baie dankie. Hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike groete

Die Wit Huis
Marietjie B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie B
With spouse/partner

Awesome plekkie gewees.

Baie awesome plekkie, skoon en netjies, alles was daar wat ons nodig gehad het, water was baie vuil en vrot het my baie siek gemaak, maar dit is nie Die Wit Huis se skuld nie, maar sal verkies as hulle gaste vooraf waarsku met so probleem sodat jy water kan saam vat. Andersins tien uit tien.

Cornelis V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cornelis V
On business

Waarde vir geld.

Het die verblyf waardeer na 'n lang dag en sal voorstel vir ander ook.

Nicki R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicki R
With friends

Was clean and comfortable.

Was a clean and comfortable accommodation.

Crystal B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Crystal B
With friends

Accommodation that is comfortable and spacious for friends to come together and have a good time.

Die Wit Huis is a very nice place to stay at for the weekend in Parys. It is close by to the town shops and there are a lot of activities to do around the place. I just would recommend they get heaters for the rooms due to it being cold in winters, but once in bed the blankets are warm and beds are comfortable.

From
R650
per night (sleeps 2)
From
From R650
per night (sleeps 2)
From
R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 16 Paulsen Street, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3217c58065c17cdccaf8b1e96ff8ab99067e0388b67d0c190a9c79f64c7019894d9caa1256b82e9f09f0dc32666c2eec29ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night (sleeps 2) 17 5 1 5 16 Paulsen Street Parys 9585 Free State 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -26.898265 27.465788
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!