Review Summary
Stewardt F - Mar 2021
Overall score
Dit was ’n baie lekker oorbly gewees en het daardie huis gevoel gehad.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou terugvoer Stewardt! Goed gaan!
Nanette M - Mar 2021
Overall score
Heerlik.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou terugvoer Nanette! Goed gaan. Colett
Dillon B - Dec 2020
Overall score
Baie lekker verblyf, aangename mense en perfek geleë.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir julle terugvoer Dillon. Ek is bly dat die gaste almal gelukkig was en dat ons julle almal kon ontmoet.
Groete en sterkte vir die res van 2021!
Colett en Sakkie
Franken S - Dec 2020
Overall score
Baie lekker gebly.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir julle terugvoer Franken!! Goed gaan en geseende kersfees!
Colett en Sakkie
Frederick B - Oct 2020
Overall score
Uitstekend, baie lekker gebly
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir julle terugvoer, Frederick. Ons sien julle weer. Colett en Sakkie.
Elise V - Feb 2020
Overall score
Good location, safe parking nearby, garden ideal for kids, slept well and bathroom clean and neat. Lovely relaxing lounge with own braai facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging, veilige parkering by huisvesting, tuin ideaal vir kinders, heerlik geslaap en badkamer skoon en netjies. Lieflike ontspan-sitkamer met eie braaigeriewe.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou terugvoer Marion. Ons waardeer dit ter harte en hoop om julle sommer gou weer te sien. Colett en Sakkie.
Veronica P - Dec 2019
Overall score
Baie vriendelike ontvangs en kamers is netjies.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou terugvoer Veronica!! Mag 2020 vir jou 'n wonderlike jaar wees. Colett en Sakkie
Rudi P - Dec 2019
Overall score
Friendly service, clean, neat, outstanding accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens, skoon, netjies, uitstekende verblyf-ondervinding.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Hi Rudi
Baie dankie vir julle terugvoer. Sterkte met die uitpak en nuwe werk! Geseende kersfees! Colett en Sakkie
Hazel J - Nov 2019
Overall score
Very good location and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie ligging en vriendelike diens.
As vroulike enkel-reisiger op 'n sakebesoek, het ek baie veilig gevoel. Die omgewing is stil en parkering gemaklik. Dilisca se ligging is uitstekend vir 'n besoek aan die Durbanville-omgewing. Ek kan Dilisca aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou terugcoer Hazel!! Geseende Kersfees! Colett en Sakkie
Ewan J - Nov 2019
Overall score
Very nice stay, good service and dinners can be arranged.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly, goeie diens en aandetes kan gereël word.
Ek bly altyd hier as ek op 'n sakereis is. Dit is veilig, stil en skoon en die diens is baie goed. Ek eet ook in die aande hier wat gerieflik is en die kos is baie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou terugvoer Ewan (via Michael). Ons waardeer julle ondersteuning en is bly ons kan die verblyf so gerieflik maak!
Colett en Sakkie
Vannessa W - Oct 2019
Overall score
Management and staff very friendly.
Dilisca Guesthouse's response
Thank you for your wonderful feedback Vanessa!
Kind regards,
Colett and Sakkie
Pieter V - Oct 2019
Overall score
The hospitality upon our arrival is appreciated.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die gasvryheid met ons aankoms word waardeer.
Almal is baie vriendelik, hondjies inkluis. Ontbyt was uit die boonste rakke, huislike atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou terugvoer Pieter. Lekker om dit te hoor.
Groete,
Sakkie en Colett
Shaun K - Sep 2019
Overall score
Uitstekend!
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou terugvoer Shaun! Dit is altyd lekker om te weet ons maak 'n positiewe verskil in ons gaste se lewe.
Colett en Sakkie
Alta V - Sep 2019
Overall score
Ruim, netjiese verblyf. Baie gerieflik.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir julle gawe terugvoer Aletta. Ons huisves julle graag weer in die toekoms. Goed gaan, Colett en Sakkie.
Pieter P - Jun 2019
Overall score
Kamer is ruim en skoon.
Dilisca Guesthouse's response
Hi Pieter
Dankie vir jou terugvoer. Gaste kan ten tye van die bespreking kies of ontbyt ingesluit moet wees of nie. Ons is opreg jammer as daar enige misverstand was hieroor.
Ons hoop om jou weer by ons te verwelkom.
Colett en Sakkie
Chantel V - Apr 2019
Overall score
Very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Goeiedag Chantel,
Baie dankie vir julle terugvoer! Dit was lekker om julle hier te ontvang, hoop om julle weer in die toekoms te sien!
Colett
Isabel S - Apr 2019
Overall score
'n Ontspanne atmosfeer wat geskep is en waar rustigheid jou omvou.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou terugvoer, Isabel! Dit spoor ons verseker aan om so aan te hou; ons wil graag ons gaste weer en weer ontvang.
Goed gaan,
Colett en Sakkie
Denise R - Mar 2019
Overall score
Family-orientated establishment. Simply the best. Home away from home.
Dilisca Guesthouse's response
Thank you for your wonderful review, Denise! This surely encompasses all we wish to be for all of our guests! We are so glad that you experienced our passion for Dilisca Guesthouse so abundantly.
Hope to see you again!
Regards,
Colett and Sakkie
Luzelle B - Mar 2019
Overall score
Pragtig en netjies en baie vriendelike personeel.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir die terugvoer Luzelle. Was lekker om jul te kon huisves.
Groete
Sakkie en Colett
Malcomb D - Feb 2019
Overall score
Friendly, clean and comfortable.
Dilisca Guesthouse's response
Thank you for your friendly feedback Malcomb! And for not stealing our dogs, Come back to visit soon!
Sakkie and Colett
Nedine G - Feb 2019
Overall score
Very neat and practical for what we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en prakties vir wat ons nodig gehad het.
Baie netjies en prakties vir wat ons nodig gehad het. Die ligging was ook sentraal, naby aan die lughawe. Colett en haar man was baie behulpsaam en vriendelik, ons sien julle weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir julle terugvoer Nedine! Ons waardeer dit opreg en sien uit na julle volgende besoek!
Groete,
Colett en Sakkie
Veronica P - Jan 2019
Overall score
Ons het besonders welkom gevoel.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Veronica. Ons wens jou 'n baie geseënde 2019 toe. Colett en Sakkie
Fancy M - Oct 2018
Overall score
A very clean guest house with great customer service.
Dilisca Guesthouse's response
Thank you for your feedback, Fancy! All the best for the last part of 2018.
Colett
Jacobus O - Oct 2018
Overall score
Cosy and friendly atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gesellig en vriendelike atmosfeer.
’n Lekker amper-by-jou eie-huis-gevoel met oorgenoeg speelplek vir kinders en interaksie met ander gaste en vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir julle terugvoer. Sterkte vir die laaste deel van 2018.
Colett en Sakkie
Chantel S - Jul 2018
Overall score
It was very neat and slept well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie netjies en het heerlik geslaap.
Dit was baie netjies en skoon. Baie lekker gebly en bestuur was baie gaaf en behulpsaam met als. Sal vir seker weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou terugvoer Chantel!
Goed gaan vir die res van die maand.
Groete,
Colett
Anna L - Jul 2018
Overall score
Baie gerieflik en netjiese selfsorgeenheid.
Stephen B - Jul 2018
Overall score
All staff were fantastic.
Dilisca Guesthouse's response
Thank you for your review Stephen! I am glad you enjoyed your stay, even with the rain.
Colett
Surita V - Jun 2018
Overall score
Baie gerieflik en veilig.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou terugvoer Surita! Ons waardeer dit opreg. Goed gaan.
Sakkie en Colett
Ena G - Jun 2018
Overall score
Very professional owners that absolutely walks the extra mile.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie professionele eienaars wat absoluut die ekstra myl stap.
Ons was verras met uitsonderlike diens, hulpvaardigheid, netheid en veiligheid by Dilisca Gastehuis. Die eienaars is baie professioneel en bied als en nog meer wat gaste benodig. Dit wat hul op die webtuiste belowe, is werklik en op 'n hoë standaard.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou mooi woorde Ena. Ons hoop dit gaan sommer baie goed met julle en dat ons julle weer vorentoe sien. Groete, Colett en Sakkie
Tersia D - May 2018
Overall score
Uitstekend.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou mooi woorde en beskrywing Tersia. Ons waardeer die kompliment en hoop om julle weer te sien.
Goed gaan. Colett en Sakkie
Magda B - Apr 2018
Overall score
Beste gastehuis ooit.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie Magda. Goed gaan en kom weer.
Colett en Sakkie
Wilhelm H - Mar 2018
Overall score
Was heerlik!
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer Wilhelm! Ons is bly julle het die executive suite so geniet!
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Colett en Sakkie
Wilna B - Mar 2018
Overall score
Netheid op sy beste.
Nobie V - Jan 2018
Overall score
Vriendelike ontvangs en baie gerieflike kamer gehad.
Dilisca Guesthouse's response
Beste Nobie,
Dit was lekker om julle hier te huisves. Kom kuier gerus weer as julle Boer toe kom of andersins.
Groete,
Colett
Boon B - Dec 2017
Overall score
Outstanding.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Gasvry en deeglik op hoogte gehou. Diens uitstaande.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir jou goeie terugvoer Boon.
Voorspoedige 2018 vir jou en jou familie!
Colett en Sakkie
Annetjie T - Dec 2017
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Kamers baie goed ingerig en baie skoon. Sal verseker aan beveel vir enige iemand wat daar wil oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Goeiedag Heinrich,
Dit was lekker om julle hier te ontvang, Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Colett en Sakkie
Fred D - Dec 2017
Overall score
Pragtige plek!
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie Christine. Mag julle 'n wonderlike kersgety beleef. Sien uit om jou weer in die toekoms te sien. Colett
Leonard S - Nov 2017
Overall score
Wonderful guesthouse, they go out of their way to make you feel at home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike gastehuis wat uit die pad gaan om jou tuis te last voel!
Bestie plek in Kaapstad! Waarde vir geld! Skoon en mooi! Alles wat jy will hê, gee Sakkie en Collet vir jou!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie baie dankie vir jou mooi verwysing Leonard! Dit was lekker om julle hier te huisves, hoop ons kry weer so 'n eer.
Groete
Colett en Sakkie
Izabel S - Nov 2017
Overall score
Ontvangs was baie vriendelik.
Read moreCaroline R - Oct 2017
Overall score
Goeie fasiliteite.
Emmerentia N - Oct 2017
Overall score
Veilige, bekostigbare verblyf.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie Emmerentia! Hoop ons sien julle gou weer!
Die Dilisca span
Jaco P - Oct 2017
Overall score
Vinnige besoek maar was lekker.
Dilisca Guesthouse's response
Groot plesier Jaco! Lekker bly!
Die Dilisca span
Gillian F - Oct 2017
Overall score
Comfortable
Dilisca Guesthouse's response
Thank you for your feedback, Gillian! We hope to see you again soon.
Colett
Johan V - Sep 2017
Overall score
Aangename en rustige verblyf wat baie sentraal geleë is.
Read moreBernie K - Aug 2017
Overall score
Neat, very central location, good value for the tariff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en baie sentraal geleë, goeie waarde vir die tarief.
Baie vriendelik ontvang deur Sakkie en was baie naby geleë aan ons besoekpunt in Durbanville.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronél S - Jul 2017
Overall score
Beautiful and memorable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig onvergeetlik.
Wat 'n pragtige verblyfplek in die Noordelike Voorstede. Sal beslis enige iemand aanbeveel om julle te besoek. Mooi netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Albertus E - Jun 2017
Overall score
Brisk. Efficient. Very clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Flink. Effektief. Baie skoon.
Het laat ingevlieg vanaf Johannesburg. Sakkie was daar om my te ontvang en seker te maak al my behoeftes is aangespreek. Sal die plek gereeld besoek en seker maak dat al ons mense dit gebruik in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir die goeie review Awie. Dis lekker om te hoor, sien jou gou weer.
Groete,
Sakkie
Leandra S - May 2017
Overall score
Friendly and very cozy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en baie cozy.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estelle P - May 2017
Overall score
Great hospitality and it felt like home! Spotless, new, and modern.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry en soos huis gevoel! Baie skoon, nuut en modern.
Diens was goed en verblyf uit die boek! Baie mooi skoon, nuut en modern met die verskillende temas van die kamers het baie beïndruk. Dankie vir die vriendelikheid en hulpvaardigheid van eienaar en personeel, sal verseker aanbeveel en self bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir die kompliment Estelle, dit was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Sakkie
Riaan B - May 2017
Overall score
So beautiful and clean. We were the first guests in room 12.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en skoon. Ons was die eerste gaste in kamer 12.
Ons was baie vriendelik ontvang en die plekkie was 'n plesier om in te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir die kompliment Riaan. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Sakkie
Hennie P - May 2017
Overall score
It was excellent, we enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was uitstekend het dit geniet.
Die kamer was baie netjies, matrasse is goeie kwaliteit, badkamer is baie ruim.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie oom Hennie.
Neil T - Feb 2017
Overall score
Neat, clean and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Ek sal vir Dilisca aanbeveel, ons het lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie, Neil.
Nico L - Jan 2017
Overall score
We were very satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was baie tevrede!
Ons sal die gastehuis aanbeveel en sal weer daar gaan oorbly. Alles was netjies en baie vriendelike gasheer en 'n stil buurt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Dankie vir die kompliment, Nico. Hoop om jul weer te sien. Groete
Liezel D - Jan 2017
Overall score
Very neat, very friendly staff, very centrally located and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, baie vriendelike personeel, baie sentraal en veilig.
Ek sal Delisca vir enigiemand aanbeveel. Die kamers is baie netjies en goed toegerus, die personeel is baie behulpsaam en vriendelik en dis baie sentraal geleë in 'n stil buurt. Die veilige parkering is ook 'n bonus. Ons het baie lekker geslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Dankie Liezel. Groot kompliment
Derk H - Jan 2017
Overall score
Comfortable but room on small side.
Dilisca Guesthouse's response
Hi Derick. We do ask all our guests to tell us when we can make their stay more comfortable.
Our luxury rooms are bigger than the standard ones, and I think we still offer value for money compared to other quest houses.
Thanks for telling us, we will fix it.
Regards,
Sakkie
Len H - Jan 2017
Overall score
It is difficult to describe Dilisca, but the people are very kind.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis moeilik om Dilisca te beskryf, maar die mense is baie gaaf.
Dis moeilik om Dilisca te beskryf, maar die mense is baie gaaf. Die kamer was skoon en netjies en funksioneel. Die tuin en parkering is deurmekaar. Vir slaapplek is dit tops, maar esteties gewys is die omgewing 'n uitdaging.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Dankie vir die terugvoer Len.
Ons ligging is baie goed vir mense wat naby die hospitaal en Durbanville/Bellville wil wees.
Dit is ons teikenmark.
Ons is nie n 5-ster plek nie, maar n klein gastehuis wat bekostigbare, waarde vir geld bied.
Ons het n boorgat geboor, so ek neem aan dis hoekom die tuin deurmekaar gelyk het. Ek dink ons het n groot pragtige tuin met verskillende plante vir tuin liefhebbers.
Ons het n baie groot parkering, so ons het nie gedink bordjies is nodig nie. Ons het wel nou bordjies bestel.
Baie dankie vir terugvoer, ons stel dit hoog op prys.
Groete
Sakkie
Ruksana C - Jan 2017
Overall score
Really enjoyed it.
Dilisca Guesthouse's response
Thank you Ruksana. We bought microwaves for each room after you suggested it. Thank you for the tip.
Regards,
Dilisca team
Yolandi O - Jan 2017
Overall score
Very good!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed!
Die eienaars is ongelooflik vriendelik en hulle klein brakkie, Sharky, is kosbaar. Ons sal definitief weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie Yolandi.
Gary B - Dec 2016
Overall score
Baie aangenaam.
Dilisca Guesthouse's response
Dankie vir die kompliment Gary.
Anton B - Dec 2016
Overall score
Beautiful area and location, owners exceptionally hospitable and helpful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige omgewing en ligging, eienaars uiters gasvry en behulpsaam!
Absolute heerlike plek om te bly. Kamers is netjies en skoon. Die mense is gasvry verby. Sal definitief weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie vir die resensie Anton.
Groete
Sakkie
Joni H - Dec 2016
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie baie lekker!
Ek en my kinders het baie lekker gebly. Ons was vir n week daar en hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf gemaklik en lekker te maak. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie Johni, dit was lekker om julle by ons te hê.
Groete
Sakkie
Caroline R - Nov 2016
Overall score
Good affordable accommodation - clean, new and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie bekostigbare akkommodasie - skoon, nuut en netjies.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie, Renier.
Debra D - Oct 2016
Overall score
Wonderful, helpful owners and staff.
Dilisca Guesthouse's response
Thank you, Debra.
Chantel H - Oct 2016
Overall score
Baie gerieflike blyplek en uitstekende diens. Waarde vir geld!
Dilisca Guesthouse's response
Baie dankie, Chantel.
- Capacity: 27 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Pioneer Street, Durbanville, 7550, Western Cape
- All ages welcome