The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dis Al | TravelGround
+22

Dis Al

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 7 reviews for Dis Al
Cleanliness
4.7/5
Service
4.4/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Susan L - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan L
Family with teenagers

'n Droomhuis met 'n wonderlike ligging.

Ons verblyf by Dis Al het ons laat voel of ons in 'n storieboek is. Die uitsig oor die see is hartroerend mooi, en die huis se ligging verseker dat 'n mens byna van enige plek af vir die see kan kyk. Ons het walvisse dopgehou en die dolfyne het in die branders vlak voor die huis gespeel. Aan die agterkant is die huis knus teen die berg en die kombuisvensters maak oop op 'n lieflike bos-uitsig sodat self skottelgoedwas 'n plesier is. Die kinders het die huis se drie vlakke geniet, sodat hulle elk 'n bietjie ruimte van hul eie kon hê. Die rotsagtige kus sorg vir ongelooflike branders en rotspoele waar ons ure rondgeloop en verken het. Dis boonop veilig en lekker verafgeleë. Dis Al voel soos 'n geliefde gesinsvakansiehuis waar baie goeie tye al geleef is. Dit was 'n voorreg om daarin te kon deel.

Vicky E - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky E
With friends

A beautiful getaway and peace for your soul.

We enjoyed the serenity at Dis Al. With a stunning view!

Melanie B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie B
Family with teenagers

Heerlike rus met die geluid van branders in jou ore.

Ons het die rustigheid en pragtige omgewing baie waardeer. Ons sal beslis weer terugkeer.

Eleonora H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Eleonora H
Family with young children

Baie mooi plek, als pas netjies in maar kan bietjie beknop voel. Mooi uitsig.

Baie mooi plek. Stap na strand nie te ver nie. Geen komplimentêre seep of koffie/tee wat ons nogal onkant betrap het, veral omdat daar geen winkel naby is nie. Beste is om jou kruideniersware in Kareedouw te koop, beste slaghuis ook.

Anita B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anita B

Baie lekker gekuier, baie mooi "dorpie"

Baie mooi plek om te gaan rus.

Dustin R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dustin R
With spouse/partner

Breathtaking.

The place is amazing, the view was incredible.

Lydia S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lydia S

Dit het die mooiste see-uitsig.

Dit is ‘n pragtige plek en ons het heerlik gebly, positiewe kritiek sou wees dat die yskas asook die geyser aangeskakel moet word op die dag wat gaste inkom en miskien dalk net noem dat daar ook nie badhanddoeke is nie, ons het wel ons eie swemhanddoeke gehad wat ons gered het, maar verder was alles perfek en heerlik.

From
R3 250
per night, for 9 ppl
From
From R3 250
per night, for 9 ppl
From
R3 250
per night, for 9 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Eersterivier Road, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAer8LZsSfytZ1uDY3shqKne5UsO7fMrxoOuxDYcxPqmFD6lkvyG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 250  per night, for 9 ppl 7 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.0724333 24.2258641
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!