Review Summary
Rozanne B - Aug 2020
Overall score
Pragtige gastehuis met puik diens.
Dive Inn Guesthouse's response
Rozanne,
Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi dag vir julle.
Gert V - Jul 2019
Overall score
Dis van nou af waar ek in Pongola bly.
Rika R - Feb 2019
Overall score
Relaxing after the long road.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend na 'n lang pad.
Gerieflike netjiese gastehuis met flinke vriendelike diens. Die ontbyt was voortreflik. Sal hulle beslis kan aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannelie B - May 2018
Overall score
Goeie oornagverblyf in Pongola.
Dive Inn Guesthouse's response
Baie dankie Hannelie, ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike groete,
Dive Inn Span
Helga V - Apr 2018
Overall score
Baie mooi en netjies.
Dive Inn Guesthouse's response
Baie dankie, ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike Groete
Dive Inn Span
Gugu M - Oct 2017
Overall score
Dive Inn is a good place.
Dive Inn Guesthouse's response
Good day,
Thank you. We hope to see you soon again.
Kind regards,
Dive Inn Guest House Pongola
Rodney E - Feb 2017
Overall score
Very good.
Dive Inn Guesthouse's response
Good day.
Thank you. I Hope to see you soon again.
Kind Regards,
Dive Inn Guest House Pongola
Lilo J - Jan 2017
Overall score
Friendly service, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens, skoon en netjies.
Personeel is baie hulpvaardig. Goed geleë met alles wat mens nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dive Inn Guesthouse's response
Goeie middag Lilo,
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.
Jacomi V - Jan 2017
Overall score
Absolutely wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut wonderlik.
Ons het een aand oorgebly op pad na Mosambiek. Vanaf ons aankoms tot ons weer gery het die volgende dag was net een wonderlike ervaring op die volgende. Die diens en persoonlike aandag wat ons gekry het is regtig iets om oor te skryf. Ons sal Dive Inn vir absoluut enigiemand aanbeveel en sal self ook weer by Dive Inn oorbly. Baie baie dankie vir die wonderlike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dive Inn Guesthouse's response
Goeie middag Jacomi.
Dit is ons groot plesier. Hoop dit gaan goed.
Geseënde 2017 vir julle :)
Vriendelike Groete;
Vicky Augustyn
Renier E - Dec 2016
Overall score
Baie lekker.
Dive Inn Guesthouse's response
Baie dankie Renier en dit is n plesier. Sal so maak vir jou volgende keer. Ons sien uit om julle weer te sien.
Hermond G - Oct 2016
Overall score
Value for money.
Dive Inn Guesthouse's response
It's our honour, thank you.
Annatjie L - Jun 2016
Overall score
It was wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was wonderlik.
Dis 'n pragtige, huislike omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dive Inn Guesthouse's response
Baie dankie
Carene S - May 2016
Overall score
Mense was baie vriendelik. Plek pragtig!
Dive Inn Guesthouse's response
Baie dankie Carien, julle is altyd baie welkom by Dive Inn gastehuis!
Willie en Liedie Heystek en span.
Charmaine S - Jul 2015
Overall score
Aangename ervaring, puik gasheer en gasvrou. Pragtige tuin!
Dive Inn Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Pieter V - Jul 2015
Overall score
Lekker oorslaapplek!
Dive Inn Guesthouse's response
Baie dankie Pieter! Altyd welkom by ons.
Barney B - Apr 2015
Overall score
Baie nice gastehuis.
Dive Inn Guesthouse's response
Dis altyd ons plesier.
Johan D - Mar 2015
Overall score
'n Rusplek langs die pad
Dive Inn Guesthouse's response
Dit is n plesier Johan.
Annemarie D - Jan 2015
Overall score
Room was clean, welcoming, comfortable and well equipped.
Dive Inn Guesthouse's response
It is a pleasure Annemarie.
Magriet D - Jan 2015
Overall score
Lieflik!
Read morePeter T - Jan 2015
Overall score
Short stay, location on busy street, trucks moving by.
Dimakatso M - Dec 2014
Overall score
I'm a happy client
Dive Inn Guesthouse's response
Thank you! You always welcome.
Jan V - Dec 2014
Overall score
Oornag op pad na Mosambiek.
Dive Inn Guesthouse's response
Beste Jan,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Gerdiri
Klasie V - Oct 2014
Overall score
Great plek!
Dive Inn Guesthouse's response
Beste Klasie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Eh hoop ons sien jou gou weer.
Groete,
Gerdiri
Hugo P - Aug 2014
Overall score
Gerieflik met goeie diens!
Dive Inn Guesthouse's response
Baie dankie en sien gou weer.
Johan T - Jul 2014
Overall score
Al wat kort is DStv.
Veronica V - Jul 2014
Overall score
Aangenaam!
Dirk B - Jul 2014
Overall score
Friendly staff and well maintained gardens and rooms.
Jeanine M - May 2014
Overall score
Baie lekker, en gerieflik.
Louise S - May 2014
Overall score
Baie lekker en skoon!
Pieter Philip H - May 2014
Overall score
Baie netjies, goeie diens en vriendelike mense!
Tommie R - Apr 2014
Overall score
Baie mooi, behalwe dat daar nie 'n yskas was nie.
Dive Inn Guesthouse's response
Beste Tommie,
Baie dankie vir die terugvoer, ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Gerdiri
Anton L - Apr 2014
Overall score
Heerlik netjies, maklik en goeie waarde vir geld!
Lourens H - Apr 2014
Overall score
Baie gerieflik en skoon met vriendelike diens!
Cynthia Y - Mar 2014
Overall score
Excellent service! Thank you!
Dive Inn Guesthouse's response
Thank you for your excellent grading, Cynthia!
Wally & Mitzie S - Mar 2014
Overall score
Fantasties!
Barry H - Feb 2014
Overall score
When advertised as a B&B one expects this to include breakfast in the rates
Neels B - Feb 2014
Overall score
Friendly reception
Mareli J - Jan 2014
Overall score
Had a very nice experience staying over at Drive Inn B&B
Carisa N - Jan 2014
Overall score
Baie vriendelike diens! 'n Uitstekende ervaring.
Anelle J - Jan 2014
Overall score
Very nice B&B, you feel at home from the moment you arrive.
Nelma V - Jan 2014
Overall score
Lekker oornag-huis.
Sharon R - Jan 2014
Overall score
Dit was awesome!
Dive Inn Guesthouse's response
Goeie more Sharon, baie dankie vir die mooi terugvoering.
Londiwe M - Dec 2013
Overall score
It is a very peaceful place
Mientjie B - Dec 2013
Overall score
Puik!
Erich M - Nov 2013
Overall score
Baie netjies, skoon en rustig.
Paul S - Nov 2013
Overall score
Very convenient for halfway stop from Middelburg area to North Coast of KZN.
Anna S - Oct 2013
Overall score
Skoon.
Harry R - Oct 2013
Overall score
Gemaklike omgewing!
Gert B - Oct 2013
Overall score
Het my verblyf geniet; sal weer gebruik maak daarvan in die toekoms.
Estelle M - Sep 2013
Overall score
Baie dankie vir aangename blyplek.
- Capacity: 30 people
-
Check-in: 15:00 to 22:00
Check-out: 09:00 - Address: 201 Piet Retief Road, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- All ages welcome