The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Doloriet | TravelGround
+22

Doloriet

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 5 reviews for Doloriet
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
5.0/5
Gabriel M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gabriel M
With friends

Dit was absoluut stunning!

Die huis en leefareas was baie gerieflik. Die kombuis het my laat terugdink as kind op die plaas. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die huis is elke dag ten volle gediens, die braai is elke oggend vroeg skoon gemaak en gepak met nuwe hout. Daar was reeds ys in die yskas met ons aankoms. Twee yskaste maak dit gerieflik vir 'n groter aantal mense wat daar bly. Die vertrekke binne in die huis was ruim en genoeg badkamers om 10 mense te diens. Ek sal vir seker Doloriet aanbeveel vir enige iemand wat nie in die dorp self wil bly nie en wat stilte en rustigheid soek.

Doloriet's response

Baie dankie vir u lieflike terug voer. Waardeer.

Doloriet
Annette H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette H
Family with teenagers

Great stay. Pity about the wind. Could not do the hot air ballooning, which was main reason for the trip.

Would recommend setting up some kind of wind screen or boma, so one can still sit outside when it's windy. Otherwise really awesome. Amenities all there, everything we needed.

Doloriet's response

Thank you very much for your lovely review! I will make suggestions to the owner about adding a wind screen.

Doloriet
Clifford P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clifford P
With spouse/partner

Fantastiese plek om te bly!

Alles wat mens mag benodig was beskikbaar in die huis. Die dekor in die huis smaakvol en verras mens in elke vertrek met iets uniek. Stil en rustige atmosfeer en mens kan nie anders as om te ontspan nie. Vanaf die stoep is die uitsig asemrowend. Sal beslis weer terugkeer!

Doloriet's response

Baie dankie vir u lieflike terugvoer.
Groete

Doloriet
Liezl R - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl R
Family with young children

Waarde vir geld vir heerlike sielsrus.

Silwerskoon, volledig toegeruste huis met genoeg slaap plek vir 10 mense. Wat elke dag gediens en skoongemaak word, asook die kaggels en braaier word skoongemaak en gepak met hout. Ons klein kinders het die oop ruimte en sterre kyk in die aande vreeslik geniet. Mooiste uitsig oor die berge en Clarens in die verte. Sal definitief weer hier bespreek.

Doloriet's response

Baie Dankie vir u lieflike terugvoer !

Doloriet
Lean R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Lean R
Family with young children

Delighted.

House is very clean and tidy. Was also serviced daily. Everything and more than one needs. Thank you for the firewood provided to us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly.

Huis is baie skoon en netjies. Was ook daagliks gediens. Alles en meer as wat mens nodig het. Baie dankie vir die vuurmaakhout wat ook aan ons voorsien is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R3 800
per night (for 10 people)
From R3 800
per night (for 10 people)
From R3 800
per night (for 10 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Doloriet Farm, Clarens, 9707, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Pcx0NAxXhDugPYU3mwjod9VT1elwNg5V033XOfCuBeAm9DNpy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 800  per night (for 10 people) 5 5 1 5 Doloriet Farm Clarens 9707 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.543757892322 28.469528461055
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!