Dolphins Self Catering Accomodation
Review Summary
Surika J - Mar 2021
Overall score
Baie rustige omgewing, baie netjies, als werk goed.
Pat K - Dec 2020
Overall score
Baie volledig uitgelê, pragtig and netjies.
Dolphins Self Catering Accomodation's response
Baie baie dankie. Wonderlik om jul te kon akkommodeer. Stil en netjiese gaste.
Adwina F - Nov 2020
Overall score
Fantastiese naweek.
Dolphins Self Catering Accomodation's response
Baie aangename gaste, dankie jul my kamer mooi nagelaat het. Sien uit na jul volgende kuier.
Melany M - Sep 2020
Overall score
Beste naweek ooit. Ons het dit uiters geniet. Al het dit gereën maar dit het my die minste gepla want ek kon onder a warm kombers sit. En heeldag Netflix kyk.
Dolphins Self Catering Accomodation's response
Pragtige mense, so gemaklik. Dit was net 'n plesier om hul te kon huisves, hul was soos familie.
Johann K - Sep 2020
Overall score
Uitstekend!
Dolphins Self Catering Accomodation's response
Aag baie dankie, kan gaste ook sterk aanbeveel. Kamer baie netjies gelos.
Baie dki Morée
Vanessa P - Jan 2020
Overall score
Baie netjiese en goed toegeruste eenheid.
Janine C - Jan 2020
Overall score
Cute, neat and comfortable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulik, netjies en gerieflik!
Sal enige tyd aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shamila V - Oct 2019
Overall score
Duidelik.
Roedolf E - Sep 2019
Overall score
The decor in the flat is beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dekor in woonstel is rêrig mooi.
Woonstel is skoon, ligging bietjie moeilik sonder eie vervoer, net Netflix beskikbaar, maar dit was voldoende entertainment, sal plek aanbeveel en Moree is 'n baie aangename gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charmaine R - Mar 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Nog nooit in my lewe by iemand gebly ingesluit familie, wat so bedagsaam was nie. Jy en jou man is wonderlike mense en die bly plek was lekker jy het aan alles gedink. Dankie vir alles, waardeer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dolphins Self Catering Accomodation's response
Dankie vir jou resensie, ek dit. Dit was net 'n plesier om jul te kon huisves. Ek hoop om jul binnekort weer te sien.
Wouter V - Jan 2019
Overall score
Gemaklik, leefbaar en netjies.
Read moreYolandi D - Oct 2018
Overall score
Neat, convenient, spacious - everything that you need to feel at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, gerieflik, ruim - alles wat jy nodig het om werklik tuis te voel.
Die verblyf is netjies, gerieflik en ruim. Dit alles laat 'n mens regtig tuis voel. Die dekor van die plek is ook pragtig en die gasvrou is 'n vriendelike en warm mens. Dolphins Self Catering Accommodation sal altyd ons eerste keuse vir slaapplek in George wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shermley A - Oct 2018
Overall score
Die verblyf was baie goed en gerieflik.
Paul B - Sep 2018
Overall score
Stunning.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig.
Vriendelik ontvang en alles was netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Franklin F - Aug 2018
Overall score
Aangenaam.
Amanda S - Apr 2018
Overall score
Aangename verrassing.
Dolphins Self Catering Accomodation's response
Baie dankie was absoluut 'n plesier om jul te kon huisves.
Engela S - Jan 2018
Overall score
Dit was een van die beste plekke waar ek nog ooit gebly het.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 24 Tarantaal Street, Denvar Park, George, 6529, Western Cape
- All ages welcome