The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Donalds Guesthouse | TravelGround
+31

Donalds Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 530 reviews for Donalds Guesthouse
Cleanliness
4.2/5
Service
4.0/5
Location
4.1/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.0/5
Gerrit V - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gerrit V
With spouse/partner

Was lekker vir oornag en beskostigbaar.

Dis veilig, lekker eetplek en naby. Die foto's van buitekant van gebou is nie meer soos op webtuiste nie.

Elzette R - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzette R
With spouse/partner

Baie lieflik, ruim en gasvrye ontvangs van Andrew.

Alles was baie lekker en ruim huislike omgewing, ons kon lekker buite braai, 'n warm bad na die lang reis geniet en het veilige parkering geniet vir sleepwa en motor.

Heather J - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heather J
With spouse/partner

Very comfortable.

Friendly informative reception. Had what we needed to wake refreshed and to continue our journey.

Heinrich S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich S
With friends

Heel aangenaam en rustig.

Baie welkomende ontvangs. Het in kamer 1 gebly en was heel aangenaam en rustig. Huis is koud maar daar is klein heater in die kamer. Is ook reg lanks die polisiestasie geleë.

Daniel S - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daniel S
With friends

Lekker, maar TV in kamer 4 werk nie glad nie. Verlede jaar ook nie gewerk nie.

Sou lekker wees om die nuus te kyk.

Geoffrey T - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Geoffrey T
With spouse/partner

Cean and friendly.

Although it is uncontrollable, load shedding was a problem. We arrived and half hour later no power and we needed to use our oxygen machine and the portable needed charging. Maybe a generator would be a big plus.

Jean-pierre V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-pierre V
With spouse/partner

Pragtige plek. Uitstekende diens.

Het sommer dadelik tuis gevoel. Ons was effens laat om in te boek. Suene het ons verseker dis geen probleem en het uit haar pad gegaan om ons te help en welkom te laat voel. Groot spasie buite vir troeteldiere.

Mourie V - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mourie V
With spouse/partner

Vriendelik en netjies.

Ontvangs was supervriendelik en behulpsaam. Aanwysing na die ontvangs kan beter aangedui word.

Len B - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len B

Wonderlike gashere.

Bake vriendelike gashere. Ons het 'n karkrisis gehad, en Donalds Guesthouse het uit hulle pad gegaan om ons te help.

Albe V - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Albe V
With friends

One night sleepover.

On the way from Pretoria to Cape Town.

Yvonne F - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yvonne F
With spouse/partner

Ons het slegs 1 nag oorgeslaap en was baie tevrede met alles.

Sou graag langer wou bly om die dorp te verken. Veral historiese besienswaardighede.

Danie S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie S
With spouse/partner

Baie aangenaam en lekker.

Baie behulpsaam en uiters vriendelik, regte ou huis met moderne geriewe.

Daniel Jacobus V - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daniel Jacobus V
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens.

Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens.

Boyd S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Boyd S
With friends

Kamer net goed vir oorslaap.

Ontvangsdame wonderlik en baie behulpsaam. Ou boks tipe A4 groote TV met kleur wat heeltemal uit is - Enigste vermaak en dis 'n straf. Kamers baie koud. Dubbelbed het nuwe matras nodig.

Amy K - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy K
With spouse/partner

Baie aangenome ontvangs en lieflike gevoel. Skoon en netjies, veilig en goed uitgelê.

Wonderlike plekkie. Ek het met 'n trek aangekom met 'n fiets en het gerus gevoel om dit daar te laat staan. Verder was dit baie aangenaam en het al die geriewe wat mens benodig om vir jouself te help.

Judith V - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith V
With spouse/partner

Onvergeetlik.

Ongelooflikde gasvryheid en baie behulpsaam. Kamer was netjies, sal beslis weer daar bespreek.

Corette H - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corette H
With spouse/partner

Gerieflik, goeie diens.

Suene is 'n wonderlike gasvrou, baie vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend. Verblyf is gerieflik en ons het ook gebruik van kombuis en sitkamer geniet. Veilige parkering agter hek en restaurant opsies naby.

Wouter C - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Wouter C
With spouse/partner

Baie netjiese kamers en loopafstand na die restaurante.

Baie vriendelike ontvangs, baie netjiese kamers. Loopafstsnd na die restaurante. Veilige parkering vir motor en sleepwa. Nota. Die bakkamers kan opgegradeer word.

Charmain P - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Charmain P
Family with teenagers

Goeie oornag slegs vir een aand.

Verblyf was billik en kamer netjies. Geen WiFi-opvangs in kamer.

Adam B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adam B
Family with teenagers

Goeie keuse vir oornag.

Goed geleë, vriendelike ontvangs, regoor polisiestasie, veilige parkering, algeheel netjies. Wees bedagsaam met die houtvloere, hulle kan raas.

Martie D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie D
With spouse/partner

Puik diens.

Geen. Baie vriendelik. Behulpsaam en tuis gevoel.

Louis John P - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis John P
With spouse/partner

Baie tevrede met die huisvesting.

Was baie vriendelik ontvang en na ons kamer toe geneem en ook al die geriewe in die kombuis uitgewys. Die kamer was lekker ruim, die dubbelbed se matras was gerieflik vir ons twee bejaardes. Net jammer ons ketel was onklaar, maar Suane het groot om verskoning gevra. Ons het maar die mikrogolfoond in die kombuis gebruik om water te kook vir koffie. 'n Boer maak 'n plan, of hoe!

Leone P - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leone P
With spouse/partner

Brief, but wonderful.

See stars.

Johan C - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang, rustig en veilig.

Kan ongelukkig nie veel meer sê nie, het laat ingekom en weer vroeg vertrek.

Estelle V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle V
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, skoon kamer.

Ons sal oornag verblyf enige tyd daar aanbeveel.

Fanie N - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fanie N
With spouse/partner

No problem.

Goeie ete in restaurant.

Prudence G - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Prudence G
Family with teenagers

It was restful place.

It was nice place to stay.

Annamie R - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamie R
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang deur Suné.

Pragtig skoon en netjies.

Linda L - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda L
With spouse/partner

Eerste indrukke buite nie so wow nie maar netheid binne het ons verras.

Het heerlik oornag.

Joe Z - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Joe Z
With spouse/partner

Teleurstellende ervaring.

Kamer wat bespreek was, is sonder badkamer. Geen yskas of mikrogolf in kamer. Gaste moet kombuis en badkamer met ander gaste deel. Ander kamer met badkamer is toe voorsien. Stortdeur, badkamerlig, kraan by wasbak en muurprop by ketel buitewerking. Geen melk vir koffie of tee voorsien.

Charles D - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Charles D
Individual traveler

Dis maar reg as mens net een nag oorslaap.

Badkamerlig het eers nie gewerk nie. Daar is 'n TV, maar dit werk nie. Daar is te veel trappies wat verskillende groottes is, kan 'n gevaar vir ou mense inhou. Die motorhek is nie mooi in plek nie en kan skade aan 'n motor bring. Die bed en stort was 10 uit 10.

Amanda V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amanda V

Kamer was netjies en skoon.

Enigste probleem was hul Pitbull terrier wat aanmekaar voor my ma van 88 ingeloop het. En die jong man wat ons ingeboek het, het net gestaan en kyk. Eers na ons gevra het om asb. die hond eenkant te neem het hy dit gedoen.

Cora N - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Cora N

Was nie baie lekker nie.

Al was dit skoon, was daar spinnekoppe en kakkerlakke in die badkamer en baie muskiete.

Genie O - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Genie O
With spouse/partner

Waarde vir geld vir oornag reisigers.

Al teleurstelling was dat daar glad nie water was die oggend van ons vertrek nie. Ons het baie vroeg in die pad geval en kon dit nie eens aan die bestuurder rapporteer nie.

Martha A - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martha A
With spouse/partner

Baie lekker, te danke aan Suene!

Aangenaam verras deur Suene se gasvryheid. Die jongman wat die oggend van ons vertrek by ontvangs was, baie onvriendelik.

Louw V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louw V
With spouse/partner

Redelik.

Geen lig in badkamer. Sekere deure se slotte werk nie.

Michelle D - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Michelle D
With spouse/partner

Goeie slaapplek, maar ontvangs was ongemaklik en koud.

Die kamer was netjies en skoon, maar die ontvangs by die gastehuis was baie ongemaklik en koud.

Anna D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anna D
With spouse/partner

Rustig en veilig.

Goed gerestoreerde gebou met historiese karakter. Vriendelike ontvangs.

Johan O - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan O
Family with teenagers

Pragtige ou woning naby aan die dorp met sekuriteitsparkering op die perseel. Aangename oornagverblyf.

Die gastehuis het 'n ten volle toegeruste kombuis met vrieskaste vir gaste wat goed gevries wil hou. Die matrasse in Kamer 2 (4 beddens) moet vervang word. Ons het voorheen in Kamer 9 geslaap en daardie matrasse was in 'n uitstekende toestand, so die swak matrasses is dalk tot Kamer 2 beperk. Die ouer woning kort verf aan die buitekant.

Shanay V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shanay V
With spouse/partner

Friendly, clean and peaceful, we only missed curtains in our room.

It was a lovely and friendly, definitely clean which we loved, we only noticed when we were in our room that we didn't have curtains that we could cover the window at night so people could see into our room at night when the light was on.

Deborah P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Deborah P
With spouse/partner

Omdat dit 'n ou gebou is kraak alles en dit is 'n groot steuring.

Dit is 'n pragtig plek maar ek hou nie van die kraakvloer en die outydse deure nie. Parkering was ook 'n probleem want mens kan mekaar toe parkeer dan word almal vroegoggend gepla oor hierdie aangeleentheid. Die plek gee 'n spooky atmosfeer af.

Ria R - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Ria R
With spouse/partner

Die plek kort maar baie aandag.

Die plek moet maar bietjie aandag kry.

Hennie G - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie G
Family with teenagers

Gerieflike oornagfasiliteit in Colesburg.

Groot kamer in ’n ou opstal met hoë plafonne en hout vloere! En suite-badkamer met stort en bad. Gerieflike beddens en gemeenskaplike kombuis met mikrogolf, yskas en vrieskas. Vriendelike diens van die bestuurder.

Elizabeth G - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elizabeth G
Family with teenagers

Lovely, quaint but no welcome.

See stars.

Mariaan K - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariaan K
With friends

Netjiese, basiese akkommodasie.

Akkommodasie was soos verwag. Skoon, alles het gewerk. Veilige parkering was knap.

Cathy B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Cathy B
With spouse/partner

Die plankvloer in die kamer is iets vreesliks (raserig). Dan praat ek nie eers van die toilet nie. Nog nooit so iets beleef nie.

Die TV het net 4 kanale (SABC 1,2,3 en E-TV). Ons in kamer nr 13.

Gerrie B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrie B
With spouse/partner

Stil en rustig.

Sal dit aanbeveel vir oornagfasiliteit.

Seshini N - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Seshini N
With friends

Suitable for an overnight stay.

See stars.

Loraine K - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loraine K
With spouse/partner

Vriendelik ontvang.

Baie netjies skoon, ligging is Baie goed. Die kamer en kombuis is goed toe gerus met als wat nodig is. en. Baie gelieflike oornag plek.

William James O - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
William James O
With spouse/partner

Bed was gemaklik maar badkamer en toilet geriewe last veel te wense.

Lig in badkamer is power. Geen lig by stort. Geen handdoekreëlings in die badkamer. Verstaan die plek is our maar hulle sal moet begin geld spandeer.

Suzette M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette M
Family with teenagers

Heerlik.

Dit was heerlik om daar te bly en ’n baie aangename ervaring.

Dehandri P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dehandri P
With friends

Cozy and warm overnight stay.

Their customer service was a little awkward and confusing, but once they were ready to actually show us the room, it was very pleasant. Cute small rooms, lovely communal kitchen and nice outdoor area.

Emil R - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Emil R
Family with teenagers

Heerlike fasiliteite, baie netjies en skoon.

Ons was aangenaam verras en het heerlik oor geslaap op ons reis terug na Johannesburg. Alles was net soos verwag, netjies skoon. Baie dankie.

Dr Johan V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Dr Johan V
With spouse/partner

Skoon maar nie waarde vir geld.

Gastehuis is meer soos verouderde koshuis. Badkamer aan einde van gang. TV so groot soos rekenaarskerm. Geen DStv.

Heidi W - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heidi W
Family with young children

Oornag-akkommodasie op pad na Groot Brakrivier.

Ons was baie beïndruk met die gastehuis en die kamer was heerlik ruim gewees. Die personeel was vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Ons kan Donalds Gastehuis beslis aanbeveel.

Henelia J - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henelia J
With spouse/partner

Die gastehuis was skoon en netjies. Net jammer vir een of ander rede het daar 'n debiet op my bespreking gewys alhoewel ek reeds vooraf betaal het.

Oulike idee van die gemeenskaplike kombuis. So indien mens daar ietsie sou wou voorberei was daar alle kombuisgeriewe beskikbaar. Met yskas en vrieskas.

Gerty D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gerty D
Family with teenagers

Adequate.

We needed an overnight accommodation and the room was adequate for the purpose. The host was very friendly and helpful and arranged for a mobile braai so that we could make supper.

Anita S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Anita S
With spouse/partner

Enjoyed Colesburg as it is very pretty.

Insufficient parking facilities on the premises. People were being parked in. Had to locate the owners to have vehicles moved to get out. Parking is not marked. The TV in the room is the size of a matchbox and does not work. Wifi can only be accessed outside the building. We asked about this and were told "that's how it is". There is one two point plug in the room which is for the fan. Take your own with if you want to charge anything. The shower was hand held as the clip on the wall was broken. The curtain rail in the bathroom was broken. There are no complimentary soaps, shampoo or anything like that. First guesthouse i have ever been to, that doesn't have that. There is no jug for water in your room. You need to walk to the kitchen to get water. The property itself is beautiful but in desperate need of maintenance.

Koos L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos L
With spouse/partner

Skoon en netjies.

TV het nie gewerk nie. Naby aan sentrale dorpsgebied.

Louise W - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise W
With spouse/partner

Due to unforeseen circumstances we got there at 22:00 and they still helped us. Awesome service.

Lovely clean room and received wonderful service.

Sugnet H - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Sugnet H
Family with teenagers

Goed vir net oorslaap. Parkering 'n probleem.

Sou liewer die badkamer aan die slaapkamer wil hê en nie gang afloop na die badkamer nie. TV het jy 'n verkyker nodig om te sien en bitter min kanale. Ons was die volgende oggend vasgeparkeer.

Linette M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linette M
Family with teenagers

Voldoende.

Die kamers is bietjie warem en mens kan nie die vensters mooi oopmaak nie.

Jenny R - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jenny R
Individual traveler

Reasonably priced for overnight stay.

Clean accommodation. All basic self-catering requirements met.

Wayne W - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Wayne W
Family with young children

As ek reg onthou was die gradering 'n 4-ster. Ek het so week tevore ook deur die webtuiste in Stellenbosch in 'n 4-stergradering oornag, daar was wêrelde verskil tussen die 2 plekke.

Die beste van die plek is die tarief - ek wil nie die plek afskiet nie, maar ek betaal dan eerder dubbel vir beter gerief en kwaliteit.

Gustav H - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gustav H
With spouse/partner

Great place to overnight. Colesberg offers great dinners especially at Innie Kraal.

See stars.

Chris M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris M
With spouse/partner

Het voldoen aan verwagting.

Ons het met ons honde gereis en dit was goed om troeteldiervriendelike oornagverblyf te kon kry.

Corinne B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corinne B
Individual traveler

Netjies en skoon. Waarde vir geld.

Sou graag n veel groter tv met DStv wou hê. Daar is nie veel om te doen in Colesberg na aandete nie.

Schnetler Kharl K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Schnetler Kharl K
With spouse/partner

Goeie ontvangs.

TV ontvangs is power en kort beslis aandag. Kon net sowel geen TV hê nie.

Jackie J - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jackie J

Net oorgeslaap vir vakansie.

Was maklik om te kry, skoon en netjies, vriendelike staf, net die bed was bietjie ongemaklik om op te slaap.

Nico V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nico V
With spouse/partner

Gerieflike en skoon kamer. Die gemeenskalike kombuis voldoen aan die nodige vereistes.

Sommige personeel het self nie die Covid-reëls nagekom nie en ook is daar geen toepassing van Covid-reëls in die gemeenskaplike areas soos byvoorbeeld op die stoepe, ens. Daar was net lou warm water om 19:30 en moes ons eers wag vir die water om warmer te word.

Dolf B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dolf B
Individual traveler

Netjiese verblyf.

Kan doen met effe meer geriewe soos 'n klein yskas in oornagkamers en beter braaigeriewe.

Georg G - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Georg G
Family with teenagers

Ongerief as jy net gou wil oorslaap.

Kamer 2 se badkamerstortkop-meganisme gebreek. 5 % toiletpapier in badkamer. 2 kamers betaal, net 1 gebruik.

Lukas B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lukas B
Family with young children

Was nie ons beste oornagplek nie.

Kyk, ek verstaan dat dit net 'n oornagplek is. Maar op ontvangs het die man op sy foon gesit en video chat met iemand. Gesukkel om ons naam op 'n papier te kry. En toe ons na die kamer toe geneem het. Binne in die kamer was dit netjies. Maar daar was 'n bankie wat stukkend was wat hulle van weet wat my 1 jarige baie interessant gevind het. Die ding het spykers gehad wat uitgesteek het. Gebreekte glas vir die bedtafeltjie langs die dubbelbed waar die lamp op staan. En in die badkamer is daar nêrens plek om enigeiets neer te sit nie. As jy die bad gebruik kan jy nie jou seep en goed enigeplek neersit nie. Die gordyn in die badkamer maak nie ordentelik toe nie, so jy kan van die straat af direk in ons badkamer in kyk. En die afronding van die plek is net groot en deels half gedoen. Ek weet dit is nie die duurste plek waar mens kan slaap nie, maar ek het al baie beter gehad vir dieselfde prysklas. En ek sal nie weer teruggaan nie.

Suzette M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Suzette M
With spouse/partner

Die badkamer was nie skoon nie. Die stort het aanhou drup. Die kraankoppe is ongemaklik om toe te draai en is los.

Die houtvloere is pragtig. Dit raas baie as ander besoekers in die gang verbyloop.

Johan O - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Johan O

Baie goeie waarde vir geld.

Baie warm, vriendelike ontvangs.

Ria N - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Ria N
Individual traveler

Onveilig gevoel.

Ek sal WiFi-konneksie dadelik wil hê en nie vra daarvoor nie. Hekopening staan oop vir enigeen om in te kom en die ligging nie baie goed nie. Ek was alleen en het nie veilig gevoel nie. Kamers en TV kan regtig bietjie opgradeer word.

Riaan V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan V
With spouse/partner

Alhoewel ons net oorgeslaap het was dit steeds 'n veilige en genotvolle ervaring.

Die ligging langs die SAPS laat reisigers veilig voel.

Immanuel S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Immanuel S
On business

Fantastic!

I always enjoy my stay at Donalds. Love it!

Sharon V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon V

Baie lekker gewees

Dankie vir 'n heerlike aand. Alles was skoon en gerieflik.

Evanda D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Evanda D
With spouse/partner

Lekker stil en rustig.

Die kuier was verskriklik lekker. Die kamer was baie netjies en gesellig. Alhoewel niemand op kantoor was om ons te help nie, was hulle baie behulpsaam oor die selfoon. Niemand het on gepla nie en ons kon gemaklik rus vir ons reis vorentoe.

Stefan S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Stefan S
Individual traveler

Friendly and peaceful guest house. Lovely room.

Great value, just a pity that they don't do breakfast.

Dries D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Dries D
With spouse/partner

Stil, veilig, by polisiestasie.

Matras baie hard, vermoed spons. Baie ongemaklik. Plankvloere raas baie.

Nadia L - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nadia L

Lekker vir langpadruskansie.

Ons het daar gebly omdat dit halfpad was na ons volgende bestemming. Mense was vriendelik en plek was mooi skoon.

Maggie K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie K
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Lekker koue plek.

Jana N - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jana N
Family with teenagers

Beautiful and neat. Convenient.

We found the place easily with very clear instructions. Had a good night's sleep with a clean bathroom. Thank you for very good service!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en netjies. Gerieflik.

Ons het die plekkie maklik gekry met duidelike aanwysings. Heerlik geslaap en met 'n skoon badkamer. Dankie vir baie goeie diens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sharon K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon K
Individual traveler

Die diens is uitstekend! Besonder hulpvaardig en vriendelik.

Mens kry waarvoor jy betaal en ek het alles gekry wat ek benodig het. Ek het lekker oorgebly, lekker geslaap en my kar was veilig, presies wat ek wou hê.

Johan L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan L
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Ontvangs goed en ons het baie lekker gebly.

Danie L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie L
Individual traveler

Gemaklike, netjiese en skoon verblyf.

Goeie diens.

Charles S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles S
Individual traveler

Baie lekker oornagrusplek.

Rustige en lekker oornagplekkie as jy op die langpad is.

Jan G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Jan G
Family with young children

Aangename plek, skoon en netjies.

Effe duur vir dit wat jy kry en die matras in Kamer 10 kort dringend aandag.

Tacha E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tacha E
Family with young children

Lekker oorslaap na 'n lang rit.

My enigste voorstel is om mense wat vroeg die oggend ry apart te sit van gaste wat eers 12 uur die aand inklok. My slaap baie gesteur met gesels, TV en voetstappe. Anders was als 100%.

Marius V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
With spouse/partner

Heeltemal tevrede, en baie lekker gekuier!

Lekke geslaap! Die rustigheid geniet!

Jan G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jan G
Family with young children

Aangename plek, skoon en netjies. Effe duur vir dit wat jy kry en die matras in Kamer 10 kort dringend aandag.

Twee persone in 'n kamer, slegs 3 stukkies beskuit. Verromer vir die koffie, vir die prys kan die eienaar beslis kyk na vars melk of pods as 'n opsie. Die matras in Kamer 10 is ongemaklik, val na binne. Tyd om te vervang.

Anita N - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Anita N
Family with young children

Bietjie flou.

Ons het lekker geslaap en gestort, maar ek voel net die WiFi het nooit lekker gewerk nie en die oggend toe ons moes ry is daar beurtkrag en nie eens 'n bietjie kookwater vir 'n bietjie koffie nie. Die gastehuis bestuurder kon regtig maar vir die gaste 'n bietjie water op 'n gasstofie kook voor hulle in die pad val, ons almal het deesdae gasstofies in ons huise. Dis nie 'n verskoning nie.

Dorette L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dorette L
With spouse/partner

Perfekte stop tussen die Kaap en Pretoria.

My ouers het van die Kaap af kom kuier en nadat ek die goeie resensies gelees het, besluit om hul te laat oornag by Donalds. Hulle het dit baie geniet!

Janina H - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janina H
With spouse/partner

Lekker kuier, geen probleem nie.

Dit was baie goed en netjies. Ons sou slaap in nommer 5, maar die TV het nie gewerk nie. Skuif na kamer nommer 4. Dit is toe 'n pragtige plek en skoon. Geen probleem nie.

Anne-marie M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anne-marie M
With spouse/partner

Ideaal vir oornag, gerieflik en bekostigbaar.

Vriendelike ontvangs alhoewel ons laat gearriveer het a.g.v teenspoed. Troeteldiervriendelik!

Lisa D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa D
Individual traveler

Comfortable and clean for an excellent, good-value overnight stop.

I enjoyed an excellent stopover in Colesberg while driving between JHB and George with my dad. This is a super old building dating back to the 1830s! Location is great for a quick walk to restaurants for dinner, the bed was perfect for me (nice and firm) and shower had good spray and heat. My room was a good size too and very clean. There are tea/coffee items in the room with a kettle and rusks were offered too. I'll definitely stay here again.

Lorna H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorna H
With spouse/partner

Nice and clean room.

Made to feel very welcome would stay there again. Just what you need after a long road trip.

Janine B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine B
With spouse/partner

Very friendly, lots of old world character.

Loved the antiques, and building built around the rocks.

Linda D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda D
With spouse/partner

Beautiful, clean and convenient.

We had a lovely overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, skoon en gerieflik.

Ons het heerlik oorgeslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Truida O - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Truida O
Individual traveler

Vinnig en vriendelik.

Het goeie diens ontvang en het 'n skoon, netjiese kamer gekry.

Anita V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita V
With spouse/partner

Goeie klientediens

Baie netjies en gemaklik, als tot ons bestemming.

Petro H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro H
With spouse/partner

Perfect for stopover.

A small maintenance issue. Very comfortable. Ansie very accommodating. Moved us (oldies) to an en-suite room for better access to bathroom.

Jakes L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jakes L
With spouse/partner

Heerlike oornagplek.

Baie lekker gebly veilig rustig en baie skoon geriewe. Alles wat 'n moë reisiger benodig.

Hester V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hester V
With friends

Ongelukkig het ons nie hierdie keer ‘n goeie ervaring van Donalds Guesthouse in Colesberg gehad nie.

Ons was in kamers 7 en 8 bespreek. Die oggend van ons vertrek was ons voor 6 uur in die donker gestrand toe beide kamers se krag afgegaan het. Ons het gedink dit was 'n kragonderbreking, maar die res van die gebou se ligte het gebrand. Ons het 'n vermoede dit was die ketel of verwarmer in kamer 7 wat die krag in beide kamers uitgeskop het.

Keanu R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keanu R
With friends

Baie gerieflik.

Vriendelike diens, skoon.

Hetta L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hetta L
With friends

Baie rustig. Skoon. Netjies. Vriendelik. Gasvry.

Vriendelik ontvang deur Ansie en Johan. Definitief 'n oorslaap werd. Netjiese en skoon kamers.

Andries D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries D
With spouse/partner

Baie netjiese en skoon plek.

Sentraal geleë. Ons was hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ek sal dit definitief aanbeveel. Donalds is ook dierevriendelik.

Annelie V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie V
With friends

Vir oornag was dit gerieflik.

Ons het net koffie in ons kamer gekry, maar geen ketel nie. So dis iets wat net glad nie aangenaam was nie. Verder was alles in orde. Net die enigste gastehuis wat jy moet die fynskrif lees dat jy R400 betaal vir net kamers. Badkamers is nie in die kamer nie. Ons was gelukkig. Vroutjie het ons uitgeruil met kamer wat badkamerfasiliteite gehad het. Maar dit is gewoonlik duurder.

Bernhard N - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernhard N
With spouse/partner

En suite-kamer

Die badkamer is effens knap, maar perfek om die lang pad te breek.

Nicolette V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nicolette V
With spouse/partner

Goeie ligging, hartlike ontvangs en troeteldiervriendelik.

Ons akkommodasie was 'n bietjie klein vir 2 mense, maar andersins was dit netjies, veilig, rustig, stil, en die perfekte oornag tussen Johannesburg en die Tuinroete.

Errol K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Errol K
With spouse/partner

Peaceful and quite

It was peaceful and quite after a long journey.

Hennie M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie M
Individual traveler

One night stopover from JHB to Cpt

Management was off sick so no one could provide the WiFi access code, even by cell phone. No tourist info was available in the room. Left a special torch behind and despite an acknowledgement, nothing has happened about returning it to me.

Danie L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie L
On business

I enjoyed my stay there, The rusks were yummy!

Was taken to the room and to the Friendly lady also showed me the kitchen and bathroom. R580 for two persons that share a room was a pleasure to pay for.

Hester V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester V
With friends

Ons oornagverblyf was heerlik warm, al was dit buite bitter koud.

Sien sterre.

Jacques G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques G
Individual traveler

Onspannend en rustig.

Skoon en netjies. Veilig.

Danelle G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle G
With spouse/partner

Ons het baie lekker daar gebly, die dames wat skoonmaak was baie behulpsaam.

Die kamer was netjies gewees en die bed was gemaklik, daar was 'n heater in die kamer en die gesamentlike kombuis was ook netjies met alles wat jy nodig het.

Elrika N - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrika N
With spouse/partner

Fantasties en netjies.

Baie netjies, skoon en sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag.

Neil T - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neil T
Family with teenagers

Nobody there to let us in. Had to wait 30-45 mins.

I believe the manager was ill - no problem with that but just communicate.

Scholtz D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Scholtz D
With spouse/partner

Aangename oornagbestemming.

Skoon en netjiese kamer en baie vriendelike gasvrou.

Sam B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sam B
With spouse/partner

Vriendelik en voel tuis.

Ansie het ons hartlik ontvang en gehelp om sommer tuis te voel.

Chris S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris S
On business

Super clean, beautiful and well-equipped room in a large house.

We enjoyed a good night's rest in a beautiful room with fine linen. I would recommend a winter sheet in the winter seeing as how it was bitterly cold and I was also thankful for my dressing gown! The hot shower was lovely. Good premier coffee like Nescafe/Jacobs/Douwe Egberts will ensure a five-star rating. I will visit there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Superskoon, pragtige en goed toegeruste kamer in 'n groot huis.

Ons het 'n lekker nagrus geniet in 'n pragtige kamer met fyn linnegoed. Ek sou wel 'n warmlaken in die winter aanbeveel aangesien dit bitter koud was en ek ook maar dankbaar was vir my japon! Die warm stort was heerlik. Goeie premier koffie soos Nescafe/Jacobs/Douwe Egberts gaan 'n vyfster-toekenning verseker. Ek sal weer hier aandoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sid S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sid S
With spouse/partner

Baie netjies.

Vriendelik ontvang en alles is gedoen om ons tuis te laat voel.

Dot M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dot M
With spouse/partner

Halfway overnight stay.

The check in was friendly and efficient, with a warmly heated room to welcome us on that cold evening.

Lionel C - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lionel C

Lekker geslaap!

Vriendelike mense, gerieflik en lekker geslaap.

Raymond H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Raymond H
Family with young children

Goeie waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly, dit is uitstekende waarde vir geld. Enigste ding wat kan verbeter was dat ons die oggend 08:00 geen warm water gehad het nie.

Anastasia F - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Anastasia F
With spouse/partner

Peaceful

It was neat and peaceful.

Franco V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franco V
Individual traveler

Rustig.

Lekker gerus na die lang pad en vriendelike diens.

Martie S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie S
Family with teenagers

Heerlik, vriendelike diens.

Ansie het reeds die verwarmer aangesit en ons teen dieselfde tarief 'n kamer met privaatbadkamer gegee. Heerlik warm, gesellig en outydse sjarme.

Sulene A - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sulene A
With spouse/partner

Netjiese, outydse sjarme.

Alles was baie netjies, die ontvangs was vriendelik en parkeerplek1 vir ons sleepwa met meubels veilig. Ons sal die verblyf aanbeveel.

Maryke G - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maryke G
With spouse/partner

Ietwat verward oor die ontvangs by aankoms.

Maak seker dat jy in daglig daar aankom om toegang te verkry.

Benjamin V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benjamin V
With spouse/partner

Oornag Kaapstad na Johannesburg.

Ideale oornag vir reis van Kaapstad na JHB.

Riana M - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana M
Family with young children

Ek het oorgeslaap vir die nag vir my reis tussen Klerksdorp en Riversdal. Baie netjies, bekostigbaar en goeie diens ontvang. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Waarde vir geld en goed geleë.

Karen N - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen N
With spouse/partner

Die verblyf was baie aangenaam.

Ek en my man het dit baie geniet en sal enige tyd weer oornag by Donald's Guesthouse.

Karen N - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety