Doonside Self-Catering Accommodation
Review Summary
Angelique M - Jul 2022
Overall score
Awesome.
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Thank you for your positive rating. I greatly appreciate.
It is a pity you did not ask me where the closest supermarket was.
The Shangrila building, car entrance, host a lovely supermarket, it is absolutely in walking distance from us.
I am so sorry you did not ask us.
Normally I relay these info, as well as my agent in the building would have directed you. Not even a full street block from our property. It might have slipped past due that you were not a scheduled booking, but I was so happy I could accomodate you, as you were filled with horror where you were booked in.
Kind regards
Margaretha
Karien V - Jul 2022
Overall score
Die woonstel het al ons verwagtinge oortref.
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Beste karien.
Baie dankie vir u komplimente. Ons streef daarna om vir ons gaste die beste aan te bied, dat hul en hul geliefdes heerlik saam kan ontspan en kosbare gesinstyd met mekaar kan deel.
U is baie welkom om weer te kom kuier.
Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang en dankie dat u ons woon eenheid ook so netjies agter gelaat het
Groete
Margaretha Pretorius
Lelanie B - Apr 2022
Overall score
Fantasties, goed ingerig.
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie vir die komplimente, ek waardeer dit opreg. Jul was sulke oulike gaste, en dit was een reuse plesier om jul te
akkomodeer.
Kom kuier gerus weer
Groete
Tannie Meisie
Pierre B - Mar 2022
Overall score
Baie netjiese en gerieflike plek om te bly.
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie vir Jul verwysing van ons eenheid. Dit doen me hart goed dat my kliente gelukkig EN tuis is in ons plekkie. Margaretha
Sonica M - Jan 2022
Overall score
Gerieflik, aangenaam.
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie vir u komplimente.
Ons poog om aanmekaar die woonstel in 'n puik, netjiese toestand te hou. Ek beplan om ook Wi-Fi met uncapped kapasiteit te installeer.
Hoop ons sien u gou weer, om die see, sand en son en golwe te kom geniet.
Cherise O - Jan 2022
Overall score
Awesome plekkie.
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie vir u kompliment. Ons is baie trots op ons woonstel en wil graag hê ons kliente moet lekker kom rus en kwaliteit tyd saam met hul gesin en of vriende deurbring.
Rina B - Dec 2021
Overall score
Heerlike vakansie gehou.
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Dankie Rina.
Jul is so welkom. Jul was voor waar wonderlike gaste. Dit was 'n groot plesier EN die vreugde op Jul Klein goed se gisiggies het hul eie stories vertel.
Baie liefde EN Kom kuier gerus weer.
Johan V - Sep 2021
Overall score
Heerlik!
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie Johan.
So bly jul het ons akkomodasie geniet. Dit was 'n plesier om jul te huisves, en dankie dat jul ons eenheid in so 'n netjiese toestand agter gelaat het.
Hoop ons sien jul gou weer. Jul is so welkom.
Talita V - May 2021
Overall score
Fantasties!
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Talita, Baie dankie dat u van ons vakansie woonstel gebruik gemaak het. Dit was 'n groot plesier om jul daar te kon ontvang en baie dankie dat jul ook die eenheid in 'n netjiese toestand gelaat het. Dit maak dit soveel makliker vir my skoonmaak dame om weer alles mooi skoon en in plek te kry vir die volgende gaste. Hoop ons sien jul gou weer. Groete. Margaretha
Marietjie Y - Jan 2020
Overall score
Plekkie is baie netjies en het alles wat mens nodig het om 'n stresvrye vakansie te hou.
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie Marietjie Young. Dis altyd vir my 'n riem onder die hart dat my gaste lekker stresvry vakansie hou, en kwaliteit tyd met hul gesinne, en of vriende spandeer. Mens het werklik tyd nodig om weer jou batterye te laai
Elmarie P - Jan 2020
Overall score
Baie lekker gekuier naby die see en in 'n pragtige, skoon woonstel.
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie Elmarie. Jul het die woonstel in mooi netjiese toestand agter gelaat. Alles was in plek en het baie gehelp om eenheid mooi netjies skoon en op standaard te kry vir ons volgende gaste. Hoop ons sien jul weer. Jul was heel gemaklike gaste, en dit was vir my baie mlekker dat jul die eenheid so geniet het net langs die see. Dis mos vakansie op sy beste. Argaretha
Suzette H - Jul 2019
Overall score
Pragtige see-uitsig.
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Beste Suzette,
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het ons eenheid so baie geniet. Julle was baie oulike gaste en ek kon hoor julle het lekker vakansie gehou saam met jul kinders.
Ons poog om die eenheid in 'n netjiese, werkende toestand te hou en my helpertjie, Francisca, is so oulik. Sy ook altyd beskikbaar teen vergoeding om u by te staan met skoonmaak, wasgoed was en dies meer. Sy werk al 14 jaar vir my en het saam met my ook eienaarskap van die eenheid geneem.
Ons is ook bevoorreg om Edna aan boord te hê. Sy help ons om sleutels te oorhandig, woonstel en motorhuis aan te wys, en ook die yskas en geiser aan te sit om dinge vir u gemaklik te maak met u aankoms.
Julle is welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Margaretha
Marie B - May 2019
Overall score
Heerlik.
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie vir die resensie wat jul vir ons gegee het. Ons probeer regtig om netjiese verblyf aan te bied, sodat my gaste rustig kan rus, die woonstel en see geniet en kwaliteit tyd saam met mekaar kan geniet. Dit was baie aangenaam om u as gaste te ontvang.
My standaarde sal altyd dieselfde bly, dit is hoe ek leef en ek wil net die beste vir kliente aanbied.
Groete,
Meisie
Wendy A - Apr 2019
Overall score
A place to be.
Read moreDoonside Self-Catering Accommodation 's response
Thank you so much, Wendy.
It was a pleasure to host you, we really enjoyed decorating your bed with the rose petals, chocolate and Champagne. You were our first Honeymoon couple since I started excepting bookings from LekkeSlaap. Thank you for your compliments, it really humbles us.
We are looking forward to you visiting us again.
Margaretha, Edna and Francisca my cleaning lady was so excited about decorating the room for Honeymooners
Antonet H - Mar 2019
Overall score
Bederf op sy beste, naby aan die strand en pragtige woonstel.
Doonside Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons voel gevlei, maar dit is my standaarde wat altyd dieselfde bly. Ek beoog dat gaste tuis moet voel met die intrapslag. Rustig uitrus en kwaliteit tyd saam met hul geliefdes spandeer. Baie dankie ook dat u die woonstel so netjies gelaat het. Jul was wonderlike gaste. Hoop ons sien jul gou weer.
Margaretha
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 3 Topham Road, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- All ages welcome