The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Doornberg Guest Farm | TravelGround
+22

Doornberg Guest Farm

52 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 52 reviews for Doornberg Guest Farm
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Linda S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda S

Ons het heerlik by Peet en Hanna gekuier. Die plek is baie mooi en regtig skoon en netjies. Ek kan met 'n oop gemoed die akkommodasie aanbeveel.

Die huis was ruim en daar was voldoende beddens en badkamers om aan almal se behoeftes te voorsien. Peet en Hanna het ook ekstra moeite gedoen om addisioneel 3 gaste te akkommodeer wat op die laaste nippertjie saam met ons getoer het.

Jan N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan N
Family with young children

What a wonderful experience in the heart of the Sneeuberg Mountains. Definitely worth it, away from the city and filled with tranquillity.

The hospitality and reception was excellent and everything was well prepared for our arrival. We had a great time in the tranquillity of nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n wonderlike ervaring in die hart van die Sneeuberge. Beslis die moeite werd weg van die stad en gevul met rustigheid.

Die gasvryheid en ontvangs was uitstekend en alles was goed voorberei vir ons koms. Ons het heerlik gekuier in die rustigheid van die natuur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariana B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana B
With friends

Incredibly quiet and peaceful. Great walks on the farm with the dogs, Sammy and Cindy! Hanna and Peet are wonderful hosts!

Incredibly peaceful and it rained in the Karoo!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik stil en rustig. Heerlik op die plaas gestap saam met die honde, Sammy en Cindy! Hanna en Peet is wonderlik gashere!

Ongelooflik rustig en dit het gereën in die Karoo!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hendrik D
Family with young children

Ons is met gasvryheid ontvang en het dit baie geniet.

Sien sterre.

Alistair B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alistair B
With spouse/partner

Stunning location and comfortable accommodation.

We were lucky enough to stay in the School House for a night. The School House is a stunning old school building that was a working school until 2003. The room still retains some elements of the old school which adds a certain nostalgia to the visit. Very comfortable, clean and neat accommodation. We were very well received by our hosts and had no issue finding the place. Even though we had dinner in town, the kitchen was thoroughly kitted out for those choosing to cook. We would definitely come back for a longer visit next time to take advantage of everything that Doornberg Guest Farm and Nieu-Bethesda has to offer.

Luanne O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luanne O
Family with young children

Wat ‘n wonderlike oornagfasiliteit vir ons as gesin.

Peet en Hannah is wonderlike mense en het ons dadelik laat tuis voel. Ons het in die “ou skool” gebly en het dit vreeslik baie geniet. Alles was skoon en netjies. Dit was perfek vir een aand se oorslaap vir ons gesin van 4. Wens ons kon langer bly.

Issabel G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Issabel G
With friends

Bliss.

Die akkommodasie is so gerieflik, skoon, en die mense is baie gasvry. Mens kan werklik net afskakel en die natuur en rustigheid geniet.

Annelize K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize K
Family with young children

Doornberg Guest Farm is a gem and a definite must.

What a nice getaway to Doornberg. We enjoyed it very much, learned many interesting things/farm things and there is plenty of room for an 18 month old boy to keep him busy. We stayed in the schoolhouse, very neat and everything that could be needed is there. And the Van Heerdens are absolutely wonderfully pleasant people. And New Bethesda pleasantly surprised us! Will definitely return to it again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Doornberg Guest Farm is 'n juweel en vir seker 'n moet.

Wat 'n lekker wegbreek na Doornberg. Ons het die baie geniet, lekker interessante goed/plaasdinge geleer en daar is baie plek vir 'n 18 maande oue seuntjie om hom besig te hou. Ons het in die skoolhuis gebly, baie netjies en alles wat kan nodig hê is daar. En die Van Heerdens is absolute wonderlike aangename mense. En Nieu-Bethesda het ons aangenaam verras! Sal verseker weer daarna toe terugkeer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angela S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Angela S
With friends

A great stay.

Friendly and helpful owners on the farm. Clean and well equipped. Kept nice and warm. Beautiful farm and a pleasant stay had by all.

Hein V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hein V
With friends

'n Pragtige plek om tuis te gaan.

'n Lieflike oase in die dorre wêreld. 'n Lushof.

Sanette D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sanette D
With friends

Nice, country atmosphere. Friendly and accommodating owners.

Doornberg Guest Farm has everything you need for an overnight stay. The owners were very informative about the area. It has a nice relaxing country farm atmosphere.

Desiree N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree N
With spouse/partner

Lovely farm house and beautiful night skies!

Great stop over on the way to George & connecting with old acquaintances!

Hanlie M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie M
With spouse/partner

Plaas nostalgie uit die boonste rakke.

Ons het in die ou plaasskooltjie gebly. Pragtig en gemaklik ingerig. Ons wil graag terug kom vir 'n langer periode.

Abraham C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abraham C
Family with young children

Ek sou langer wou bly aangesien baie mooi en rustige plek.

Doornberg is werklik hemel op aarde. Die prag en rustigheid van die omgewing gepaardgaande met baie netjiese, skoon en smaakvolle verblyfgeriewe het ons verblyf baie gerieflik gemaak. Ons sal graag eendag wil terugkeer vir 'n langer verblyf. Die gasvryheid van die eienaar laat 'n indruk wat mens baie welkom laat voel.

Hermann W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermann W
Family with teenagers

Gawe mense, ons het lekker gebly.

Rus vir die siel. Heerlike wegbreek vir 'n naweek.

Jakes P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakes P

Gasvrye, aangename mense.

Ons het net een nag daar deurgebring, maar ek wens dit was twee weke. Die huis waarin ons gebly het was groot en ten volle toegerus. Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Ons gaan vir seker weer terugkom, en dié keer vir heelwat langer.

Elzaan W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzaan W
With spouse/partner

Refreshment in the Karoo.

We had a lovely stay at Doornberg Guest Farm. Die Vlei Cottage is wonderfully equipped and we didn't need anything more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lafenis in die Karoo.

Ons het heerlik gebly by Doornberg Guest Farm. Die Vlei Kothuis is wonderlik ingerig en ons het geen tekort gehad nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janis L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janis L
With spouse/partner

Wonderful location. Warm, hospitable hosts.

Excellent homely cottage situated far from main house. Fireplace, heater and electric blanket made for a warm and comfortable stay.

Karen P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen P
Family with teenagers

Karoo is asemrowend!

Vleihuisie by Doornberg Guest Farm was die lekkerste vakansie-akkommodasie tydens ons 2 week lange vakansie. Winter wonderwêreld. Uiters goed toegerus vir die ysige weer. Egte Karoo gasvryheid. Word ten sterkste aanbeveel.

Karin M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin M
With spouse/partner

Rustig en gasvry.

Dit is 'n netjiese plaas met dierbare, gasvrye mense. Ons sal beslis weer 'n draai wil maak.

Marius P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius P
With spouse/partner

A very pleasant experience in a piece of paradise.

An extremely relaxing experience with caring hosts, scenic views and walks. We cannot wait to return.

Jan V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Jan V
With spouse/partner

Mooi plaas, eienaar baie vriendelik en aangenaam, maar ons verblyf was nie na wense nie.

Die skoolhuisie waarin ons gebly het was baie warm en te naby aan die skaap- en varkhokke. Baie vlieë en geen lugversorging of muskietnette voor ruite nie. Die gebou lyk verwaarloos van buite.

Dd C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dd C
With spouse/partner

Rustig.

Lekker plaaslewe, en gerieflike kamer.

Michelle S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
Family with teenagers

Dit was so heerlik op die plaas, die kinders was bereid om hul see-vakansie korter te maak en langer op die plaas te bly.

Peet en Hanna het ons so welkom laat voel op hul paradys. Ons en die kinders het baie geleer van die Karoo-plaaslewe in 'n kort tydjie en gaan definitief gou weer kom kuier. Dankie vir die pratige blyplek en al die fasiliteite wat skoon en bruikbaar was.

Petra V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petra V
Family with young children

Heerlike blyplek!

Baie skoon en netjies. Aangename gasheer en -vrou. Ons was net te kort daar - sal graag volgende keer langer wil bly. Baie smaaklike ontbyt!

Kolie S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kolie S
With spouse/partner

Plaas.

Rustige plaasatmosfeer. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Martin V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
With spouse/partner

Wow!

Wat 'n ervaring om in hierdie heerlike plek te kon rus. Vriendelike diens, skoon en netjiese verblyf en ongelooflik rustig. As jy wil rus met geen sorge oor die buitewêreld nie, is hierdie die plek om te gaan. Dankie weereens aan die eienaars.

Anza G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anza G
Family with young children

Netjiese veilige verblyf wat skoon was. Nabye dorpie kon aan al ons behoeftes voorsien.

Die verblyf was geleë tussen plaasdiere wat jou 'n ware plattelandse ervaring gegee het. Die eienaars was vriendelik , behulpsaam en het goeie kennis gehad van Nieu-Bethesda en al die plekke om te besoek. Die swembad was heerlik en braaiplek skoon en voldoende.

Fanie B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie B
Family with teenagers

Fantasties!

Ongelooflike vriendelike mense wat ons verblyf so lekker gemaak het! Baie dankie vir 'n baie lekker aand by julle op die plaas! Absoluut iets om te beleef, en sal vir seker weer daarvan gebruik maak as ek ooit weer in die omgewing kom.

Gary E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary E
With spouse/partner

Majestic.

Ons het elke oomblik op die prag plaas geniet.

Estelle J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle J
Family with teenagers

Ongelooflik!

Hierdie familieplaas, die mense en die omgewing is goed vir die siel!

Abel S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abel S
With spouse/partner

'n Gasvrye, volbloed Karooplaas-vakansie!

Hierdie gasteplaas, met sy gasheer en gasvrou, Peet en Hanna van Heerden, bied aan die reisiger die geleentheid om die Karoo in sy volheid te beleef. Wat geadverteer word, word voorsien. Peet en Hanna het ons met ope arms ontvang en ons het dadelik welkom gevoel. Die akkommodasie is baie skoon en netjies en al die fasilliteite is in 'n goeie, werkende toestand. Jy kan uitpak, rus en kos maak sonder om jou oor iets te bekommer. En dan is daar die Karoo met sy sterre, sy stilte en sy vrede. Hier kan 'n mens jou kop oopkry en jou hart tot rus laat kom. Vir seker nie net vir 'n een nag se inloer nie ... 'n Mens moet ten minste 'n paar dae hier vertoef.

Ross G - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ross G
With spouse/partner

Absolutely fantastic.

The swimming pool was great, in that afternoon heat, the welcoming, the accommodation, all 100%. We will be doing this again. Thanks.

Lomon V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lomon V
Individual traveler

Perfect breakaway!

So nice and quiet at the little house at the vlei, would recommend to anyone who just wants to relax and take in the Karoo beauty! Thank you Peet and Hanna for your hospitality!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte wegbreekplek!

Dit was so lekker en stil daar by die vleihuisie, ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat net bietjie wil ontspan en die Karoo se natuurskoon wil inneem! Baie dankie aan Peet en Hanna vir die gasvryheid!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marika V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika V
With friends

Very pleasant stay and friendly hosts.

A very pleasant stay - place neat and clean and fully equipped - will stay there again.

Anita B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita B
With friends

Peace for the soul.

Neat, all the necessary facilities, friendly service, farm atmosphere where you can go for a reinvigorating walk! Recommended!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vrede vir die siel.

Netjies, alle geriewe, great vriendelike diens, plaas-atmosfeer waar jy kan stap en jouself verkwik! Kan dit aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anel V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel V
Family with young children

Heerlike kuier op gasvrye Karooplaas.

Ons het heerlik gekuier in hierdie groot ou plaashuis, toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig hê. Die eienaars, Peet en Hannah, is baie gasvry! Ons kinders kon heerlik rondhardloop en fietsry op die plaas, selfs kyk hoe die skape geskeer word, mooiste uitsig as mens opstap met die koppie. Let wel dat die grondpad (8,5 km) tussen die plaas en Nieu-Betesda 'n tydjie kan duur met 'n voertuig wat nie 4x4 is nie, maar dis doenbaar!

Dorinda M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dorinda M
Family with young children

Oulike plekkie, pragtige omgewing, kinders het die dit geniet!

Lekker plekkie om oor te slaap, die ou skool gebou is pragtig omskep.

Leonard E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leonard E

True Karoo living at its best!

After our two-day visit in the Karoo National Park near Beaufort West, we had the best night at Doornberg. Doornberg is a genuine working Karoo farm with a very interesting history. Will definitely make time to spend at least 4 days on the farm to explore all the hiking trails and much more. Peet and Hannah are down to earth people and very friendly. We will definitely recommend Doornberg to all our friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Egte Karoo lewe op sy beste!

Na ons besoek van twee dae in die Karoo Nasionale Park by Beaufort Wes het ons die nag op Doornberg die lekkerste geslaap. Doornberg is 'n opregte werkende Karoo plaas met 'n baie interessante geskiedenis. Sal beslis tyd maak om ten minste 4 dae op die plaas te spandeer om al die voetslaanpaaie en veel meer te verken. Peet en Hanna is plat op die aarde mense en baie vriendelik. Ons sal Doornberg beslis aanbeveel aan al ons vriende en families.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem N - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem N
With spouse/partner

Had a good night's sleep.

We slept in the old school. Very cute with all the school paraphernalia. The room was fully equipped. They had everything you would come to need in the kitchen. Cellphone reception was bad and we didn't have a TV (But that's how we like it). It's a lovely environment and the owners are really kind. Unfortunately the gravel road coming from town is very bad, but not totally impassible. Just drive carefully.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het baie lekker oorgeslaap.

Ons het in die ou 'skooltjie' geslaap, baie oulik met al die ou skool 'paraphernalia' nog in die plek. Die kamer is volledig toegerus, als wat jy bv. in die kombuis nodig het is daar. Selfoon ontvangs is skrams tot zero, en daar's geen TV nie. (Net soos ons van dit hou!). Dis 'n lieflike omgewing en die eienaars is baie gaaf. Ongelukkig is die grondpad vanuit die dorp baie sleg, hoewel nie onbegaanbaar nie. Ry maar net stadig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hele S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hele S
Family with young children

We should have stayed for 2 nights, because there are lots to experience and explore on the farm.

An oasis in the Karoo. Will definitely be back to this great Karoo experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons moes eerder 2 nagte gebly het, want daar is baie ervaringe wat wag om ontdek te word op die plaas.

'n Oase in die Karoo. Ons kom beslis terug vir 'n heerlike Karoo ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gavin K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gavin K
Family with teenagers

This fantastic destination is highly recommended.

I can definitely recommend Doornberg. We stayed 2 nights on our way to the Cape. We explored Nieu-Bethesda for an entire day, what a gem. We will definitely stay at Doornbeg again. The hospitality was wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hierdie is 'n fantastiese bestemming en dit word hoogs aanbeveel.

Ek kan Doornberg aanbeveel. Ons het 2 nagte hier oorgebly op pad Kaap toe. Ons het 'n volle dag gebruik om Nieu-Bethesda te ontdek, wat 'n juweel. Ons sal weer terugkom na Doornberg toe. Die gasvryheid was wonderlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Enid K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enid K
Family with teenagers

We enjoyed the visit to Nieu-Bethesda and were pleasantly surprised by the stay at Doornberg.

Thanks Peet and Hanna.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die besoek aan Nieu-Bethesda geniet, en was aangenaam verras met die verblyf op Doornberg.

Baie dankie Peet en Hanna.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Diana O - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diana O
With spouse/partner

Our stay was absolutely fantastic. We will be back again really soon.

The owners of the farm were amazing and helpful. The Vlei cottage was the most peaceful place we have been to in a very long time. To be able to sit and relax surrounded by nature and their animals on the farm was brilliant. We would recommend Doornberg to anyone and will most definitely return again.

Leinadu A - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leinadu A
Individual traveler

Escape reality with everyhting you need.

For two days I was exactly where I wanted to be.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stukkie ontsnap weg van die realiteit met alles wat mens nodig het.

Vir twee dae was ek net waar ek wou wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Crizette V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Crizette V
With spouse/partner

Beautiful location and wonderfully peaceful. Wish we could stay longer!

The place has an absolute homey feel and the hosts are very friendly. You have all the privacy you could ask for and are surrounded by the love of nature. The fireplace adds a spark to the chilly evenings which is best enjoyed with a glass of red. We loved every minute there!

Martin L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin L
With friends

It was an authentic and true Karoo experience!

An amazing place, ( the house, farm and area) and great people (so warm and hospitable) where we will definitely go again. It is with great appreciation that we say thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n outentieke en getroue Karoo-ervaring!

'n Besonderse plek (huisvesting, plaas, en omgewing) en mense (hartlik en gasvry) waarheen ons graag weer sal wil terugkeer. Baie dankie - met groot waardering!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaan D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan D
With friends

A lovely clean farmhouse with peace and quiet.

If you are looking for a clean and peaceful place to stay, this is it! We stayed over for one night and it was incredible, with the stars so close it feels like you can reach out and touch them. The owners are very hospitable. The men were welcomed with an ice-cold beer and the women could choose what they wanted to drink (free of charge). The old-fashioned fireplace in the house works very well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker skoon groot plaashuis met stilte.

As jy hou van 'n skoon rustige plek om te bly is dit die plek om te bly. Ons het een nag oorgebly en die aand was ongelooflik met die sterre wat so naby is jy voel jy kan daaraan vat. Eienaars baie gasvry. Ons manne is verwelkom met 'n yskoue bier en die vrouens kon kies wat om te drink (kosteloos). Outydse kaggel in die huis werk puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Doornberg Guest Farm's response

Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Baie dankie vir die mooi woorde.

Doornberg Guest Farm
Annatjie S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie S
With spouse/partner

Saam met die uniekheid van Nieu-Bethesda was hierdie heerlike plaasverblyf 'n holte-vir-die-voet vir enige reisiger en 'n móét as jy lekker verblyf soek!

Ons was oorweldig deur die netheid, gasvryheid en lekker plaasverblyf! Dit was weereens 'n bewys dat om op 'n plaas te oornag die beste keuse is veral op Doornberg! Ons beveel hierdie plek enige tyd aan en sal weer gaan!

Andree F - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andree F
Family with young children

Baie lekker gebly, net te kort.

Kon baie langer gebly het, daar was alles wat ons nodig gehad het. Lieflike plek en gashere.

Wilna S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna S
Family with young children

Kid's heaven!

Hospitality in a true sense of the word - it felt like a holiday on a farm. We "kuiered" around tea and home made biscuits discussing South Africa, farming, art and architecture. The children had so much fun with the horses and all the other animals. Awesome home cooked meals. We LOVED it!

Doornberg Guest Farm's response

Thanks for the review. It's easy to good to wonderful guests. Best wishes for the new year.

Doornberg Guest Farm
Lientjie J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lientjie J

Doornberg is 'n absolute oase!

'n Lieflike plek om heen weg te breek.

From R720
per night (for 2 people)
From R720
per night (for 2 people)
From R720
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Doornberg Guest Farm, Nieu Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZjdmNzdlLWYwNmUtNDdhYS05ZWE1LTZhZTkzOTA3NDQxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R720  per night (for 2 people) 52 5 1 5 Doornberg Guest Farm Nieu Bethesda 6286 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -31.836621713009 24.477268839649
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!