The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85 | TravelGround
+15

Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 23 reviews for Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Tirsa A - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tirsa A
Family with young children

Kos vir jou siel.

Ons het so lekker gebly in eenheid 85. Die kombuis is regtig baie goed toegerus wat die lewe vir ons baie maklik gemaak het. Ek moet ook 'n groot kompliment gee dat daar kwaliteit-messe was. Dis 'n groot frustrasie as mens op 'n plek kom en die messe is stomp of dis swak kwaliteit. Die tuin is goed versorg en die eenheid was skoon en netjies met aankoms. Die eenheid is goed geleë en het n pragtige uitsig oor die gronde. Die groot tafel op die stoep was goed benut en ons kon tot laat speletjies speel en kuier tot laat. Daar is ook baie wild om te sien, net jammer die kameelperde het weggekruip toe ons oor Kersnaweek daar was. Die beddens was ook baie gemaklik en ons het baie lekker geslaap. Ons het goed gerus en dis regtig lekker stil. Ons sal definitief weer kom kuier by eenheid 85.

Che-earl A - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Che-earl A
Family with young children

Dit was waarde vir geld, plek het van alles in die huis wat mens nodig het in jou eie huis.

Dit is 'n baie lekker plek vir 'n wegbreek en om jou kop skoon te kry. Huis het van alles in wat jy sal makeer.

Mike D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike D
With spouse/partner

Rustig en mooi.

Baie lekker gekuier, skoon verblyf en baie veilig, kaggelvuur vir die koue.

Mari-lize M - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mari-lize M
With friends

Ideale plek om tot rus te kom, weg van die gejaagde lewe.

Die plek is heerlik ingerig vir 'n kuier weg van die huis. Daar is net ondervloerse verhitting in die kamers, so vat baie hout saam om die kaggels te stook as julle so ’n koue naweek soos ons gevang het.

Jako B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jako B
Family with young children

Lekker gerus!

Lekker gerus weg van enige selfoonontvangs. Pragtige uitsig en sonsondergange. Wild loop voor huis verby. Baie gerieflike en goed toegeruste eenheid, hele familie kon lekker bly en saamkuier. Eerste plek wat eetgerei geskik vir klein kinders aanbied. Uitstekend vir 'n wegbreek van die besige gejaag!

Bernhardt S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernhardt S
Family with young children

Rus vir die siel.

Plek baie mooi en skoon. Alles wat jy nodig het. Ons het 'n ongelooflike lekker naweek gehad. Kan die plek aanbeveel!

Carlie E - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlie E

Heerlike familietyd.

Ons het heerlik ontspan as familie by Doornkop. Pragtige uitsigte en wild om te sien. Die eenheid was luuks en het als wat mens nodig het. Dit is die perfekte plek om te ontspan en tyd saam met die familie te geniet. Gaste wat hier kom kuier moet wel bewus wees van ver grondpaaie en dat daar geen winkels naby blyplek is nie.

Christelle J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle J
Family with young children

Soveel beter as die foto's.

Pragtige, baie ruim huis. Toegerus met meer as wat nodig is. Beste kwaliteitbeddegoed, eetgerei ens. Beste uitsig vanaf stoep. Wonderlike, rustige plek met heerlike staproetes. Sal beslis weer gaan!

Nelly K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelly K
Family with young children

Beautiful location, the house was so amazingly beautiful. We will definitely come again.

It was simply a pleasant experience.

Sonya O - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonya O

Puik akkomodasie met 'n baie mooi uitsig.

Groot luukse huis met alles wat jy nodig het. Goeie kwaliteit linne en breekware. Selfs die yskas is groot genoeg om 8 mense se eetgoed en drinkgoed te hou. Mooiste uitsig. Lieflike plek om die natuur ten volle te kon beleef. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Yvette M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette M
Family with teenagers

10 uit 10.

Pragtige natuurskoon, mooiste sonsondergange op die stoep. Spoggerige eenheid, ons het heerlik gebly. Eenheid is luuks en het basies alles wat mens kan nodig kry. Sal beslis aanbeveel.

Stiaan B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stiaan B
With friends

Great.

The accommodation is very neat. All accessories are functional and everything you need is there. The resort itself is well cared for and the surroundings are very beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Die akkomadasie is baie neties. Alle toebehore is funksioneel en als wat jy nodig het is daar. Die oord self is behoorlik versorg en die omgewing is baie mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Vos M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
De Vos M
With friends

Gerieflike selfsorghuis, ideaal vir rustigheid.

Baie lekker huis vir groep vriende. Lieflike uitsig en selfry-wildbesigtiging was lekker! Kaggel werk soos 'n droom!

Frieda M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frieda M
With friends

It was the nicest accommodation with the best views!

It was a place that my family and I immediately fell in love with. Warmth from the home welcomes you! The environment is indescribable. The animals are everywhere and my day was made every day by seeing the giraffe. Wildlife is in excellent condition. Was with a heavy heart that we had to come home. The workers are of outstanding quality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was die lieflikste verblyf met beste uitsig!

Dit was 'n plek waarop ek en my gesin dadelik verlief geraak het. Warmte van die huis verwelkom jou! Die omgewing is onbeskryflik. Die diere is orals en my dag is elke dag gemaak met die sien van die kameelperd. Wild is in besondere goeie toestand. Was met 'n seer hart wat ons moes huis toe kom. Die werkers is van uitstaande gehalte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leanne B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leanne B
Family with young children

Stunning house.

Great house, stunning views, friendly staff.

Riana B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana B

Dit was onvergeetlik lekker.

Die eenheid is baie netjies en ruim. Die skoonmaker was vriendelik en baie deeglik. Ons kon behoorlik ontspan. Die perdry was beslis vir ons almal 'n hoogtepunt. Ons is vriendelik ontvang en die helpers het ons op ons gemak laat voel. Ek beveel hierdie bestemming met oortuiging aan vir ontspanning en rus.

Johan W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
With friends

Gerief en uitsig.

Gerieflike huis wat volledig toegerus is. Ons was daar vir 'n manne-wegbreek en het die skottelgoedmasjien baie waardeer. Lekker stoep met wonderlike uitsig. Het heerlik voor die kaggel gekuier op koeler aande.

Cornelia G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia G
With friends

Had a wonderful time and will definitely recommend it to people. Peaceful!

Had great time and peaceful!

Johan W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
Family with young children

Comfy, luxurious house with a large patio and private view.

Large house with luxurious facilities. We went for a lot of hikes, but we saw kudu, giraffe, zebra, and many other animals from the large patio. Spacious living area with lounge, dining room and fireplace was very nice. We will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, luukse huis met 'n groot stoep vir pragtige uitsig.

Groot huis met luukse geriewe. Ons het baie gaan stap, maar van die groot stoep af het ons koedoes, kameelperde, sebras en baie ander diere gesien. Groot leefvertrek met sitkamer, eetkamer en kaggel was baie gesellig. Ons sal vir seker terugkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lientjie J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lientjie J
Family with young children

Saligheid in die berge en natuur!

Groot, ruim huis wat uitkyk op die berge en natuurlewe (wildebeeste, rooibokke, rooihartbeeste, en meer). Twee swembaddens en perdry-geleenthede. Perdry-opset is fantasties!

Jeremy N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeremy N

Peaceful with fishing and game viewing.

Well-equipped house with quality crockery and linen.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid met visvang en wild om te besigtig.

Goed toegeruste huis met kwaliteitbreekware en -linne.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yvonne C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yvonne C

Unit 85 was beautiful and very well equipped. Under floor heating in the bedrooms was a godsend due to the cold weather.

Unit 85 was beautiful and very well equipped. Under floor heating in the bedrooms was a godsend due to the cold weather. As it was winter we saw an abundance of wildlife. The walk up to the waterfall was lovely. The staff were most obliging and welcoming.

Melanie M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie M
With friends

Wonderful.

We spent 2 days here and were really surprised at how beautiful it is. The house is wonderful with everything needed and the view to die for. You can go hiking, angling, horse riding or on a 4x4 ride. Whenever we're in the area again we would definitely stay here. Everything neat and there were more facilities than we expected. Enjoyed the stay and would strongly recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Ons het vir twee dae hier gebly en was regtig verras met die mooi plek. Die huis was wonderlik met alles wat mens nodig het en die uitsig pragtig. Mens kan stap, hengel, perdry en op 4x4 route gaan. As ons weer in die omgewing is sal ons beslis weer hier bly. Alles was netjies en meer geriewe as wat ons verwag het. Baie lekker hier gebly en sal die sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R2 000
per night (sleeps 8)
From
From R2 000
per night (sleeps 8)
From
R2 000
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Doornkop Farm, Unit 85, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMDMzZjVlLWRjNGQtNDYzYS04ZDc3LTIyYWVkMjE0YWY0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 000  per night(sleeps 8) 23 5 1 5 Doornkop Farm Unit 85 1185 Mpumalanga 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -25.936405685435 30.241147577763
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!