The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Doringboom Guesthouse | TravelGround
+8

Doringboom Guesthouse

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 8 reviews for Doringboom Guesthouse
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.9/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.8/5
Gabriël D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gabriël D
With spouse/partner

Pragtige sterre.

Die verblyf is heeltemal netjies en toepaslik. Gelukkig het ons hout op die dorp gekoop anders was ons die eerste aand in die koue. Grondpad na die blyplek gaan nie vir alle voertuie geskik wees nie.

Windell N - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Windell N
Individual traveler

Rus en Vrede onder die Sterrehemel

Die eienaar het mens baie gerus en veilig laat voel. Sy was baie gasvry en mens het dadelik gevoel asof jy 'n lekker kuier gaan hê. Die plekkie was skoon en ruim. Dit het gevoel asof ek in my eie huis was. Die plaas is pragtig en al wat mens in die verte kan hoor is 'n paar skape wat blêr. Die aande is die hoogtepunt met die sterrehemel wat bo jou pronk in alle mag. Vyfster!

Doringboom Guesthouse's response

Baie dankie, bly jy het lekker gebly, kom enige tyd weer!

Doringboom Guesthouse
Rene B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene B
Family with teenagers

We enjoyed it thoroughly.

Couldn't ask for anything better. Clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit vreeslik geniet.

Kon vir niks beter gevra het nie. Skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Edwina P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Edwina P
Family with teenagers

Heerlik.

Oulike huisie, baie rustig, mooiste uitsig. Ons het heerlik gebly.

Dawie B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie B
Individual traveler

Het aan al my verwagtings voldoen.

Baie lekker plek om in oor te bly.

Morne V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Morne V
Family with young children

Heerlik, stil en rustig.

Netjiese huise op 'n plaas so 35 km buite Sutherland. Geen selfoonontvangs, maar goeie WiFi. Hier kan jy die natuur en stilte waardeer as jy nodig het om weg te breek uit die stad. Bring jou eie hout saam van die huis af vir die braai.

Doringboom Guesthouse's response

Hout op aanvraag beskikbaar indien vooraf bestelling geplaas. Dankie

Doringboom Guesthouse
Andre M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
Family with teenagers

O Stille Nag van Vrede in hierdie Stiltetyd.

Niks opgesmuk of oordrewe nie. Jy kry 'n blyhuis, netjies en volledig. Jy kry ook hope stilte en vrede. Net 'n bobbejaan wat in die verte boggom en 'n troppie boerbokke wat nuuskierig die vreemdelinge by die huisie staan en bespreek. Wonderlik.

Brian B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brian B
With spouse/partner

Ticked all the boxes.

See grading.

From R1 500
per night (for 5 people)
From R1 500
per night (for 5 people)
From R1 500
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Welgemoed, Sutherland, 6920, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxkJvcxH9iC9jMUehpIIxVrRR3FsuvNc2eNQGtxhLxF3QL62NoL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 500  per night (for 5 people) 8 5 1 5 Farm Welgemoed Sutherland 6920 Northern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.709496 20.78027
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!