Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation
Review Summary
Wynand P - Oct 2020
Overall score
Wonderlik
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeiedag Wynand,
Baie dankie vir julle terugvoering. Sien uit om julle weer te sien vir 'n kuiertjie.
Groete
Carien
Marian M - Sep 2020
Overall score
Uitstekend. Naby Krokordilbrughek van die Krugerwildtuin. Rustig, in die natuur.
Jurie B - Sep 2020
Overall score
Rustig, lekker gerus.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Was baie lekker om julle hier te he. Baie dankie vir julle terugvoer, word baie waardeer. Sien uit om julle weer te sien
Groete
Carien
Johan K - Aug 2020
Overall score
Lekker gebly, alles skoon en goeie diens.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee.
Ons hope om julle gou weer te sien!
Corne B - Mar 2020
Overall score
Snoesige eenheid, ideaal vir 'n romantiese aandjie weg van die alledaagse roetine.
Read moreDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terugvoer, ons het nou 'n landlyn en twee alternatiewe selfoon nommers beskikbaar. Ons het ook aan ons aankoms SMS en Whatapp stelsel gewerk, om seker te maak ons vra vir 'n beraamde tyd van aankoms sodat iemand altyd dadelik beskikbaar is.
Ons het ook aansoek gedoen om op die hoof pad 'n bord en op Moddervis 'n bord op te sit, ons hoop om dit so gou as moontlik in plek te kry.
Al die gasgeisers is onlangs gediens en is in 'n werkende toestand.
Baie Dankie
Carien
Vera D - Feb 2020
Overall score
Tranquil and beautiful nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Zeer rustig, mooie natuur.
Comfortabel chalet, mooi ingericht. Vriendelijk onthaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Good day,
Thank you for taking the time to review Doringpoort.
We are so glad you enjoyed your visit, it was an absolute pleasure to host you.
Kind Regards
Carien
Joe E - Feb 2020
Overall score
Owners very friendly and helpful.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Good day,
Thank you for taking the time to review Doringpoort, it was a pleasure to host you during your stay.
Kind Regards
Carien
Braam N - Feb 2020
Overall score
Awesome plek.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om jou weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Willie C - Jan 2020
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Eienaars is baie gaaf en laat mens baie welkom voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Riekie P - Jan 2020
Overall score
The units are very clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eenhede is baie skoon en netjies.
Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle is ook baie gasvry. Hulle is altyd beskikbaar as jy iets nodig het, en doen moeite om die verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ruil ook gereeld die handdoeke met skones soos nodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Johan D - Oct 2019
Overall score
Aangename verblyf teen bekostigbare tariewe.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Adri M - Sep 2019
Overall score
Rus en vrede in die bos.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Marie P - Sep 2019
Overall score
Had a lovely time and the owners are very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gekuier en eienaars baie vriendelik.
Baie dankie vir 'n heerlike tydjie by julle. Hoop om gou weer daar te gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Coen B - Sep 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Heystek en Amanda is baie vriendelike mense. Ons huis was perfek geleë, dis skoon, netjies en als wat jy nodig het is daar. Mooi en rustige tuin. Diere het ons in die aande kom groet. Sal beslis elke keer teruggaan. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Yvette B - Sep 2019
Overall score
Absoluut fantasties!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Ella W - Aug 2019
Overall score
Mooi stil plekkie by die Kruger.
Read moreDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Estelle K - Aug 2019
Overall score
Pragtig!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Boy B - Aug 2019
Overall score
Worth it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die moeite werd.
Lekker plekkie om by oor te slaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Morne P - Jun 2019
Overall score
Small, but comfortable.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Good day
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge
Hester O - May 2019
Overall score
Wonderful hospitality with wonderful accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike gasvryheid saam met wonderlike verblyf.
Ons het regtig baie lekker gebly en die mense aan wie die plek behoort was baie vriendelik en tegemoetkomend met ons. Ek sal vir seker weer daar gaan bly. Dit is die beste waarde vir geld wat ek in 'n lang tyd gekry het. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Hans D - Mar 2019
Overall score
Clean, neat and well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en goed toegerus.
Baie aangename omstandighede binne pragtige natuurskoon. Die koedoebul wat sowat 6 m van ons af aan die granadilla plant kom vreet het was vir ons 'n seën. Ons kon lekker ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Marietjie U - Jan 2019
Overall score
Accommodation was great, very neat inside and out.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was puik. Baie netjies binne en buite.
Ons sal vir seker weer van bogenoemde verblyf gebruik maak. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gerus. Plek is pragtig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Petro O - Jan 2019
Overall score
Wonderlik!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Amanda B - Dec 2018
Overall score
Expensive for what you pay for.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Duur vir wat jy betaal.
Duur vir twee mense, gelukkig was ons die enigste gaste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karen D - Dec 2018
Overall score
Breathtaking and peaceful nature where your heart and soul can rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende en rustige natuurskoon waar siel en hart kan rus en geniet.
Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en mens voel sommer tuis. Dit was belewenis en asemrowende natuur. Mens rus lekker en geniet die vakansie ten volle. Daar is geen tekortkominge nie, uiters beleefd en professioneel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charles B - Nov 2018
Overall score
Uitstekend, rustig en lekker.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Beste Charles,
Ek is so bly om te hoor julle het lekker gerus en gekuier. Ons is ook verheug om te sien dat julle weer sal terugkom!
Groete,
Heystek en Amanda
Samuel S - Nov 2018
Overall score
Dit was baie lekker gewees
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Beste Samuel,
Dis vir ons so lekker as ons gaste tevrede hier weggaan!
Groete,
Heystek en Amanda
Mark H - Oct 2018
Overall score
Immaculate accommodation.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Dear Mark,
Thank you for your positive review> We are so glad we met your expectations.
Take care.
Heystek and Amanda
Andre J - Oct 2018
Overall score
Neat and calm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en rustig.
Heysteek en Amanda het ons as 'n familie baie tuis laat voel. Hulle is goed met kinders en is altyd bereid om 'n draai te kom maak om te hoor of daar enige iets kort. Hulle sal ons beslis weer sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Beste Andre,
Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons is altyd bly as ons gaste gelukkig hier weg gaan. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Heystek en Amanda
Petrus Marthinus O - Sep 2018
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstaande!
Dis soos 'n huis weg van die huis af.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Beste Petrus,
Baie dankie, ons is verheug as ons terugvoer soos hierdie kry. Ons waardeer dit opreg, dis werklik vir ons 'n inspirasie.
Groete,
Heystek en Amanda
Danie G - Aug 2018
Overall score
Awesome people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome mense.
Die mense is awesome en was baie vriendelik gewees en ons het baie, baie lekker gekuier saam met hulle. Baie nice!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Ons het lekker saam met julle ook gekuier. Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Heystek en Amanda
Ermien B - Aug 2018
Overall score
Dit was die rustigste, wonderlikste vakansie ooit! Sal definitief weer gaan.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Baie dankie vir jul baie positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie en sien uit om jul weer as gaste te ontvang.
Groete
Heystek en Amanda
Eugene F - Aug 2018
Overall score
Die eienaars was baie behulpsaam, vriendelik en tegemoetkomend, ons sal vir seker weer daar oorbly.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Heystek en Amanda
Luzindi L - Aug 2018
Overall score
Sal definitief weer soontoe gaan.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Ek is bly julle het dit geniet. Totweersiens
Groete
Heystek en Amanda
Jan W - Jul 2018
Overall score
Fantastiese verblyf met die bos op jou voorstoep!
Read moreDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Dit was vir ons 'n voorreg om sulke aangename gaste soos julle te huisves. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Heystek en Amanda
Danie K - Jul 2018
Overall score
Baie goed.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Ek is bly julle was tevrede. Ons het reeds aandag aan die kraan gegee. Dankie dat julle die probleem onder ons aandag gebring het.
Groete
Heystek en Amanda
Grant C - Jul 2018
Overall score
Clean, compact and comfortable.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Thank you for your positive feedback. Was our pleasure to accommodate you.
Greetings
Heystek and Amanda
Lize V - Jul 2018
Overall score
Comfortable, safe and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, veilig en waarde vir geld.
Heystek en Amanda was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel. Ons verblyf was gerieflik, netjies en veilig en ons het vir seker tuis gevoel. Dit wat ons gekry het is elke sent werd. Ons sal vir seker weer by hulle tuisgaan en dit vir vriende en familie aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Dankie julle, was vir ons ook lekker en aangenaam om julle hier te verwelkom.
Kom gerus weer.
Groete
Heystek en Amanda
Johan J - Jul 2018
Overall score
Die verblyf was aangenaam en Heystek en Amanda is baie vriendelik en behulpsaam.
Read moreAinslie B - Jul 2018
Overall score
Wonderlike naweek by die pragtige plek en mense!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Ainslie,
Was lekker om julle te ontmoet! En spesiaal om jou vejaarsdag saam jou te vier. Dankie vir positiewe terugvoer, julle was sulke aangename gaste.
Groete
Heystek en Amanda
Jp R - Jul 2018
Overall score
Baie vriendelike ontvangs, 'n baie mooi kamer. Ons sal graag weer daar bly.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Bly julle was tevrede, dit maak ons harte gelukkig, dankie vir positiewe terugvoer.
Groete
Heystek en Amanda
De Wet - Jul 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Ek beveel dit ten sterkste aan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Waardeer dit vreeslik baie
Groete
Heystek en Amanda
Lourens D - Jul 2018
Overall score
Het baie tuis gevoel.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Julle enige tyd weer welkom. Goed gaan met julle
Groete
Heystek en Amanda
Nico S - Jul 2018
Overall score
Skoon en netjiese verblyf in die natuur.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
So bly julle het hier kon ontspan en dat julle met tevrede harte hier weg is, dankie vir jul positiewe terugvoer.
Groete
Heystek en Amanda
Willem E - Jun 2018
Overall score
One of the best yet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Van die beste nog besoek.
Eienaars doen ekstra moeite. Verskeie wooneenhede wat baie netjies is en vir families en enkelinge voorsiening maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Dankie vir julle positiewe terugvoer, dit beteken vir ons geweldig baie as ons gaste tevrede en gelukkig hier weg gaan.
Groete
Heystek en Amanda
Sonja V - Jun 2018
Overall score
Pragtige omgewing, rustig, pynlik netjies en skoon en baie gerieflik.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Baie dankie julle. Dit is vir ons 'n riem onder die hart om te hoor ons voldoen aan ons gaste se standaarde.
Groete
Heystek en Amanda
Danie K - Jun 2018
Overall score
My spouse and I had a pleasant stay at Knoppiesdoring.
This review has been translated,click hereto view the original version.
My en my eggenote se verblyf by Knoppiesdoring was baie aangenaam.
Die eienaars het ons by die motor kom ontmoet en die aand genooi om saam met die ander gaste te kom braai. Dit was so rustig en ontspannend om na die naggeluide van die diere en die geknetter van die vuur te luister. Oor dit alles het die byna tasbare stilte van die bos gehang soos 'n groot kombers. Die verblyf is baie gerieflik, die bed was net reg en die diens was vriendelik. Hoogs aan te bevele.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Baie dankie vir pragtige getuigskrif van ons plek in die bos. Was aangenaam om julle te ontmoet en met julle te kuier.
Groete
Heystek en Amanda
Melinda G - May 2018
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Baie lekker gekuier. Plek skoon en netjies. Sal weer van akkommodasie gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Baie bly alles was vir julle op standaard en dat julle ons weer sal besoek. Julle was aangename gaste.
Groete
Heystek en Amanda
Louis B - Apr 2018
Overall score
Baie goed.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Ons is baie bly dat julle tevrede was. Kom gerus weer.
Groete
Heystek en Amanda
Rina H - Apr 2018
Overall score
Ek het besonder lekker gekuier in Doringpoort: Knoppiesdoring en is op die hande gedra!
Read moreDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Susan,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, bly jy het veilig gevoel by ons
Groete
Heystek en Amanda
Johan H - Apr 2018
Overall score
Baie gerieflike en netjiese verblyf.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Dankie vir positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Heystek en Amanda
Maritsa P - Apr 2018
Overall score
Oornag in 'n moderne woonstel.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Julle was aangename gaste. Tot weersiens.
Heystek en Amanda
Leon P - Mar 2018
Overall score
Dooringpoort, Knoppiesdoring het al my verwagtinge oortref "A piece of Heaven in Africa".
Read moreDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Leon baie dankie vir jou wonderlike getuigskrif vir ons “ haven". Ons is so bly dat dit jul verwagtinge oortref het .Sal ook jul dank aan Noran en haar span oordra. Sien uit na jul volgende besoek.
Heystek en Amanda van Rooyen
Ronel L - Mar 2018
Overall score
Gerieflike, waarde vir geld verblyf
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Ronel baie dankie vir jul postiewe terugvoer Baie bly as ons standaard na wense was . Dit is mense soos julle wat ons inspireer om hoee standaard te handhaaf.
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Cathy B - Jan 2018
Overall score
I give a 4 out f 5!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Thank you Cathy.
Appreciate your positive review and looking forward to your next visit
Heystek and Amanda van Rooyen
Carli S - Jan 2018
Overall score
Baie rustig, kan lekker ontspan.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Beste Carli,
Danki vir postiewe terugvoer, ons sal verseker aandag skenk aan jou positiewe voorstel.
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Richard E - Jan 2018
Overall score
Baie netjies en goed geleë. Sal weer besoek.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Beste Richard,
Baie dankie vir mooi “ review. Sal jul graag weer hier ontvang.
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Elmarie M - Jan 2018
Overall score
My verwagtinge oortref.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Beste Elmarie,
Dankie Ja dit is waar ons gaste se gerief is vir ons van kardinale belong. So bly julle het lekker gebly kom gerus weer.
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Arno L - Dec 2017
Overall score
Very nice.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Arno,
Glad you found Doringpoort Apiesdoring to your satisfaction.
Greetings,
Heystek and Amanda van Rooyen
Pieter V - Dec 2017
Overall score
Sal plek definitief kan aanbeveel.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer,
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Paul G - Nov 2017
Overall score
Huisie baie klein.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Paul, dankie vir jou oproep gister, ek aanvaar jou verskoning oor die review wat verkeerd uitgekom het. Ek besef die eenheid het nie 'n sitkamer met TV beskikbaar nie, Kremetart is een van die kleiner, enkel slaapkamer, eenhede, teen laer tariewe. Buite is wel genoeg spasie onder skadu wat heerlik geniet word. Probeer asb volgende keer Apiesdoring, dit is meer wat julle behoeftes sal pas. Ek is wel baie bly dat julle tog lekker gebly het en weer van plan is om ons te besoek. Ons sal julle weer tot die beste bederf. Ek sal ook probeer reel dat die Koedoes, Sebras en Blouwildebeeste weer gelyk sal kom kuier sodat ons hulle weer kan voer.
Ansie K - Oct 2017
Overall score
Dit was die rustigste, skoonste chalet met die beste gasheer en gasvrou en personeel ooit.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Ansie,
Dit was vreeslik lekker om vir jou en Lohan hier te he Jul postiewe energie is n inspirasie. Baie dankie vir jou mooi getuigskrif van Krimetart.
Groete,
Heystek en Amanda
Dawie B - Oct 2017
Overall score
Vriendelike mense, gasvry, skoon, goeie waarde vir geld, en baie rustige atmosfeer.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Dawie,
Was vreeslik aangenaam om gaste soos julle hier by ons te kon ontvang tot weer siens.
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Dolf - Oct 2017
Overall score
Fantasties.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Liewe Dolf en Charmaine.
Ons se dankie julle was uiters aangename gaste.
Groete,
Heystek en Amanda
Ronnie V - Oct 2017
Overall score
Unbelievably nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker.
Heystek is 'n gasheer duisend. Ons was hartseer om daar weg te ry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Beste Ronnie
Baie dankie vir jul waardering Ons is esker ons sal mekaar weer sien
Groete
Heystek en Amanda
Steve F - Sep 2017
Overall score
Quiet and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig.
Baie lekker gebly. Diere loop lekker rond daar. Alles is in plek en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Beste Steve.
Dankie vir jul positiewe terugvoer Bly dit was vir julle lekker.
Groete,
Heystek en Amanda
Martin V - Sep 2017
Overall score
Fantasties!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Dankie Martin.
Waardeer jul positiewe terugvoer en aanbeveling.
Groete,
Heystek en Amanda
Fransie H - Sep 2017
Overall score
Wat 'n fantastiese tyd!
Robbie K - Sep 2017
Overall score
Eenvoudig net wonderlik, rustig en vreedsaam.
Read moreThys P - Sep 2017
Overall score
Vir diere liefhebbers kan mens nie vra vir beter nie.
Francois V - Sep 2017
Overall score
Very nice bush experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekke boservaring.
Baie lekker plekkie om te bly. Mooi groen tuin gehad teenoor ander plekke wat vaal is. Diere gereeld kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dalene D - Sep 2017
Overall score
Dit was puik, veilig, rustig, ongelooflik mooi en netjies.
Rachel N - Aug 2017
Overall score
Unbelievably nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker.
Eienaars baie vriendelik, verblyf uitstekend, alles is en was perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Kiaat :
Beste Rachel,
Wat n plesier om vir mense soos julle verblyf te gee . Dit is gaste soos jy en jou man wat dit vir ons die moeite werd maak om aan te hou om net ons beste te probeer gee . Baie dankie vir mooi getuigskrif ons waardeer dit .
Beste wense
Heystek en Amanda van Rooyen
Thys V - Aug 2017
Overall score
Dit was die mees fantastiese vakansie wat ek nog beleef het.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Baie dankie ons sal altyd daar wees.
Christelle V - Jul 2017
Overall score
Ons was aangenaam verras deur alles.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Maroela
Beste Christelle aangenaam verass deur jou positiewe terugvoer
Baie dankie
Word waardeer
Beste wense
Heystek en Amanda van Rooyen
Mariana S - Jul 2017
Overall score
Warm verwelkoming, lieflike en netjiese plek en ontspannende verblyf. Baie besonderse plek!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Maroela
Beste Mariana
Baie dankie vir julle opregte waardering en positiewe terugvoer
Ons waardeer dit
Beste wense
Heystek en Amanda
Sandra B - Jul 2017
Overall score
Fantasties rustig en regtig baie lekker, goed versorgde perseel.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Tambotie
Beste Sandra
Wat n vooreg is dit noe vir ons om mense soos julle hier te kan ontvang nie
Hoop dit was vir julle so aangenaam dat julle weer sal kom!
Dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit
Beste wense
Heystek en Amanda van Rooyen
Rika B - Jul 2017
Overall score
Clean, neat, spacious, very private unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjiese, ruim eenheid, baie privaat.
Privaat eenheid ten volle toegerus met wat benodig word. Skoon en netjies. Eienaars laat jou tuis voel, baie vriendelik. Ek en my dogter sal weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Rinka, dit was vir ons aangenaam om vir jou hier by ons te kon huisves. Julle was netjiese aangename gaste, altyd weer welkom!
Heystek en Amanda
Sabine L - Jul 2017
Overall score
Breathtaking.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Dis soveel meer as wat ek gedink het om te ontvang. Die eenhede is pragtig, plekkies is ingerig met absoluut alles wat mens benodig en die styl en inhoud vertoon uitstekend. Ideaal geleë, was regtig 'n wonderlike ervaring. Tannie Amanda was die aangenaamste dame wat ek in 'n lank tyd ontmoet het en ek het ook die voorreg gehad om Oom Heystek te ontmoet so deur die loop van die naweek. Niks het verkeerd gestaan vir hul hande en om te help waar hul kan nie en hul diens is uitstekend. Hulle sal my\ons vir seker weer sien in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Liewe dierbare Sabine,
Hoe dan anders! Julle is self sulke aangename dierbare mense. Dit is vir ons so n lekker ervaring om mense soos julle hier by ons te ontvang .
Tot weer siens,
Heystek en Amanda
Sonja L - Jul 2017
Overall score
Very convenient and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en waarde vir geld.
Pragtige plek. Sal beslis weer daar gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Beste Sonja,
Vir ons n riem onder die hart dat ons aan julle verwagtinge voldoen het. Julle was aangename gaste kom gerus weer.
Heystek en Amanda
Peter V - Jul 2017
Overall score
Gebruik gemaakt van B&B.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation's response
Dag se Peter,
Ons vriende uit Nederland! Ai dit was baie aangenaam om julle hier in sonnige Marloth te kon trakteer op ons boere manier. Werklik n vooreg, julle was baie aangename en netjiese gaste.
Groete,
Heystek en Amanda