Douglas Drift
Review Summary
Tallies T - Nov 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs.
Kobus T - Oct 2019
Overall score
Baie pragtig en rustig en stil en veilige akkommodasie.
Henriette V - May 2019
Overall score
Was very nice and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker en gerieflik.
Beskostigbare, skoon en netjiese verblyf. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek in daardie area. Baie dankie! Ons het dit geniet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hantie P - Apr 2019
Overall score
Netjies en gerieflik.
Alice H - Jul 2018
Overall score
Baie oulik en goed ingerig!
Douglas Drift's response
Beste Alice,
Baie dankie vir jul terugvoering. Ek is baie jammer dat julle gesukkel het om ons in die hande te kry. Ons sal dit verbeter.
Ons hoop julle sal weer kom kuier.
Groete,
Douglas Drift-bestuur
Roxane J - May 2018
Overall score
Vriendelike eienaars. Beeldskoon omgewing.
Marike S - Dec 2017
Overall score
Beautiful location, clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige ligging, skoon en netjies.
Douglas Drift is in 'n pragtige omgewing geleë. Die gemeenskaplike kombuis het alles wat mens nodig het en is 'n heerlike kuierspasie. Die eienaars doen ekstra moeite om mens tuis te laat voel, soos die warmkombers op die heerlike snoesige bed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gordon M - Sep 2017
Overall score
Value for money.
Lisanne H - Aug 2017
Overall score
Lovely and peaceful.
Andriette V - Aug 2017
Overall score
Koud, maar lekker in die berge.
Read moreMarina S - May 2017
Overall score
Peaceful, lovely view of the river.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, lieflike uitsig oor die rivier.
Ons het heerlik gekuier op Douglas Drift en met die ander gaste gesellig gekuier in die gemeenskaplike kombuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elanda S - Jul 2016
Overall score
The ideal private holiday stop close to the mountain!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die ideale privaat vakansiestop naby die berg!
Pragtige uitsig met 'n oggendstappie na die rivier het heerlik verras. Knus, goeie beddegoed en netjiese plekkie met al die nodige ablusies in plek. Die kombuisdeel was volledig toegerus en was geen probleem nie, want ons was alleen. Ons was meestal uit so dit was lekker om by die 'huis' te kom en mekaar se geselskap te geniet. Baie vriendelike eienaars. Sal weer oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melane H - May 2016
Overall score
The address is 10 Scottson Road, not 12 Douglas View. Clean, comfortable and affordable.
Mariana E - Dec 2015
Overall score
'n Pragtige plek, rustig, veilig, fantastiese gasvryheid!
Peter R - Nov 2015
Overall score
We were well received, made to feel welcome and did not spend enough time to really appreciate the superb facility.
Marinda S - Nov 2015
Overall score
Vriendelik, netjies en keurig.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Scottson Road, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- All ages welcome