Review Summary
Len K - Jul 2022
Overall score
Vriendelike mense, skoon blyplek, heerlike etes.
Jacqueline J - Dec 2021
Overall score
Lieflike eenhede en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kort stap see toe os 'n groot bederf.
Rian V - May 2021
Overall score
Baie lekker gekuier en restaurant was van hoë gehalte, het wel 'n TV gemis. Dit sou lekker gewees het om die keuse te hê.
Marthinus C - Jan 2021
Overall score
Rustig en stil.
Michelle L - Nov 2019
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Mense is baie behulpsaam en vriendelik. Akkommodasie is briljant en so mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andri N - Feb 2019
Overall score
Beautiful lodge.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi lodge.
Die lodge is mooi en netjies. Kort wel bietjie instandhouding. Chalets is nie baie privaat nie, met die gaste en werknemers wat voor die huisie verbystap. Dalk plan maak met struike of muurtjies om verbygangers te keer. Ook dan sal mens die groot deure kan oopmaak en oop los sonder dat mense wat verbystap kan inkyk. Ook min vensters om in die dag en nag oop te maak in erge hitte-omstandighede. Geen waaiers of lugreëling.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dawie V - Dec 2018
Overall score
Treat!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bederf!
Alles is so perfek met goeie oog vir detail, personeel is professioneel, vriendelik en goed opgelei. Pragtige plek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Trudie D - May 2018
Overall score
What a surprise!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n verrasing!
Tussen niks en nêrens lê hierdie pragtige lodge vol verrasings. Ons het die hele herehuis gehuur met lieflike dekor en lekker warm kaggels. Die personeel was absoluut puik en hulpvaardig en die kamers ruim met luukse beddegoed. Die etes was uitsonderlik voorberei. Beslis 'n vyfster bederf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anton B - Oct 2017
Overall score
Rustig, stil en innerlike herlaai.
- Capacity: 40 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: Draaihoek Farm, Elands bay, 8110, Western Cape
- All ages welcome