The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dragon Peaks Mountain Resort | TravelGround
+9

Dragon Peaks Mountain Resort

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 49 reviews for Dragon Peaks Mountain Resort
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Priscilla H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Priscilla H
With spouse/partner

Heerlike lekker rus geleentheid.

Vriendelike diens, rustige lekker kuierplekkie met die mooiste staproetes vir die avontuurlustige. Vir die outjies wat wil min doen, heerlikste kosse beskikbaar by hul restaurant of sommer net rondhang en kuier by die pub.

Robert S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert S
With spouse/partner

Awesome, kan hulle nie fout op enige iets nie

Baie behulpsaam. Was ons 40ste herdenking en hulle het spesiaal ons etenstafel mooi versier en 'n pragtige boodskap in die blomme vir ons gesit. Het dit baie waardeer.

Irma F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma F
With spouse/partner

Pragtig geleë en baie te sien en doen.

Ons het in een van die leefstyleenhede gebly en was verras met die moderne geriewe en hoë standaard van netheid. Beslis 'n plek waar jy kan afskakel en ontspan!

Dave S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dave S
Family with teenagers

Pleasant but resort is geared for camping which is not what we prefer.

Our stay was pleasant but we felt the following disappointed us: Camping area is very close to the chalets and tends to be very noisy. Maintenance was lacking in some areas particularly as regards open sewer. Old decrepit caravans are an eyesore. Reception and restaurant buildings are very old and need an upgrade.

Ben S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ben S
With spouse/partner

Baie rustige plek.

Vir die prys sou ’n mens ’n lugversorger verwag het. As deure oopmaak kom ape in.

Christo S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christo S
With spouse/partner

Aangename Familie vakansie bestemming

Genoeg aktiwiteite om enige lid van n gesin besig te hou. Restaurant se etes is uitstekend en goeie waarde vir geld.

Muzi H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Muzi H
Family with teenagers

Enjoyed stay.

Was an enjoyable weekend though dams were low but enjoyed everything.

Edwin O - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edwin O
With spouse/partner

The best holiday.

Lots of different things to do. Excellent holiday destination.

Claudia B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudia B
With spouse/partner

Vriendelike behulpsame personeel en netjiese verblyf.

Die eenheid is baie goed toegerus en netjies, die personeel is baie vriendelike en behulpsaam en die restaurant se kos is heerlik en pryse baie billik.

Jean H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean H
With spouse/partner

Kort, maar geld deur en deur moeite werd!

Dragon peaks was maklik om te kry. Hulle was vriendelik. Die eenheid was baie mooi skoon en als was op hulle plek. Ons sal definitief Dragon Peaks aanbeveel.

Steyn J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Steyn J
With spouse/partner

Was heerlik, ontspannend en stil in die Lakeside-suites.

Die visvangdamme het monster-graskarpe wat my laat wonder of die bass dit sal oorleef in die damme. Net gewonder.

Amanda H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Amanda H
With spouse/partner

Kompak, netjies, kontak met eienaar minimaal, tuin deurmekaar.

Sal weer daar gaan bly, maar ek gevind dat die ketel baie vuil binne in is en het dit gerapporteer.

Sam P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam P
With spouse/partner

Awesome getaway.

The resort and our accommodation was amazing. We enjoyed our short stay and looking forward to our stay next year again.

Andre F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre F
With spouse/partner

Great place, friendly staff and nice restaurant with great food.

Accommodation is very neat and restaurant is great.

Dr. Francois V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dr. Francois V
With spouse/partner

Ons verblyf by Dragon Peaks was absolute lafenis vir die siel!

'n Mooi en goed toegeruste eenheid, die uitsig, goeie diens, mooi staproetes, rustige omgewing en maklike bereikbaarheid van ander staproetes soos die Blue Grotto en Sterkspruit Falls het alles bygedra om ons verblyf genotvol te maak. Voeg daarby die puik etes in die restaurant en 'n helikopterrit met 'n glasie vonkelwyn op die berg, en jy het die resep vir ‘n onvergeetlike ervaring!

Julia R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Julia R
With spouse/partner

We stayed at Dragons Peak for a wedding that was held nearby and it was perfect for our needs.

Staff were very accommodating.

Robert K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert K
With spouse/partner

Great place for a relaxing getaway.

Great place to relax. We stayed in the Lakeside suites and enjoyed our stay.

Shoeshoe M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shoeshoe M
With spouse/partner

Great place with a stunning view. The helicopter ride was just the cherry on top.

See stars.

Michelle J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle J
Family with young children

Lekker in die natuur.

Die Lakeside Suite was lekker ruim. Daar was oorgenoeg spasie vir ons camping cot. Baie lekker wegbreek.

Sarina C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sarina C
With spouse/partner

Ontspanning in 'n pragtige omgewing.

Ons het in een van die Lakeside-suites gebly. Dit is modern, was goed toegerus, skoon en die verblyf was baie gerieflik.

Danie D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie D
With spouse/partner

Baie lekker!

Eie verblyf was baie skoon. Ons het in 'n Lakeview suite (121) gebly. Die eenhede het geen venster wat oopgelos kan word nie. Diefwering/gaas voor die kombuis em badkamer vensters sal baie help om ook vars lug te kry. Vensters moet toe bly oor ape.

Simone L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone L
With spouse/partner

Pragtig, stil en sielverkwikkend.

Dragon Peaks is net die plek om weg te kom van die stad se gewoel. Ons het 11 dae in die Lake Side Suites gebly en dit was heerlik stil. Die Oaks Superette het als wat mens mag nodig kry teen bekostigbare tariewe. Ons het gaan perd ry en die gids en perde was baie goed opgelei. Daar is pragtige veilige staproetes met watervalle. Die restaurant bied ook heerlike etes. Die hele oord is netjies en die personeel baie vriendelik. Baie dankie vir 'n top wegbreek. Die Valley Bakkery, wat 6 km af in die pad is, bied heerlike etes en vars gebakte produkte. Let wel dat WiFi slegs in die gemeenskaplike areas beskikbaar is.

Lloyd M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lloyd M
With spouse/partner

It was awesome.

Looking forward to returning.

Tjaart M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tjaart M
With spouse/partner

Pragtige kamer wat uitkyk oor die dam.

My vrou en ek het in 'n pragtige kamer gebly wat uitkyk oor 'n kleinerige dam met 'n ryk voëllewe. Die restaurant was effe teleurstellend met van die items op die spyskaart nie beskikbaar nie. Tog sal ek Dragon Peaks hoog aanbeveel. Die ligging is wonderlik en jy sal hier rus en kos vir jou siel vind. Sal volgende keer dalk net meer as een nag wil bly om die omgewing met my bergfiets te verken.

Margaret B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret B
With spouse/partner

Clean, peaceful, friendly service and great food.

The resort is very clean. The staff are friendly and helpful. The restaurant's food is amazing. Will definitely recommend. There's a lot to do in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, rustig, vriendelike diens en wonderlike kos.

Die oord is baie skoon. Staff is vriendelik en behulpsaam. Restaurant se kos is uit die boonste rakke. Sal die oord definitief aanbeveel. Daar is baie te doen in die omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilana P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilana P
With spouse/partner

Wonderlik en rustig.

Ons het die kort verblyf baie geniet en sal definitief weer terug gaan!

Francois D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Baie skoon en netjies! Niks geraas en baie goeie diens!

Baie Skoon en netjies! Niks geraas en baie goeie diens! Sal vir enige iemand aanbeveel!

Refilwe M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Refilwe M
With spouse/partner

It's relaxing. You have your own space. Felt like i was in my own backyard. So relaxing and inviting.

Loved it, friendly staff, cost effective. Wish I stayed longer. Love the view of nature. It's all kids friendly, family reliant its relaxing. Can't say more than, I loved it

Herman V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman V
With spouse/partner

Rus vir jou siel.

Het die plek gekies vir my vrou se 50ste verjaarsdag. Dit was die eerste keer wat ons in die Drakensberge was en Dragon Peaks het aan al ons verwagtinge voldoen. Sal beslis weer by hulle tuis gaan.

Andrew D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrew D
With spouse/partner

Had a wonderful time, we will be back

Very nice place we had a relaxing time.

Carlien S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlien S
With spouse/partner

Awesome!

Baie netjies, skoon en ongelooflik rustig. Altyd vriendelike personeel.

Jacques S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jacques S
With spouse/partner

Pleasant.

Peaceful and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Rustig en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie D
With spouse/partner

Incredible hiking and cycling routes.

Scenery beautiful and quiet. Loved the horses running in the afternoon. Incredibly tame.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike stap- en fietsryroetes.

Natuurskoon mooi en rustig. Hou van die perde wat laatmiddag buite rondloop. Ongelooflik mak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tinus W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus W
With spouse/partner

Heerlik uitgerus, kos vir die siel gehad.

Eenheid was pragtig, diens was puik en die omgewing asemrowens. 'n Besoek aan die arend-, valk- en uilvertoning by die roofvoël shelter op die R600 is 'n definitiewe moet.

Michelle R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Michelle R
With spouse/partner

Very beautiful setting and location.

Neat and clean and well set out rooms (Lakeside was where we stayed). The restaurant was also very nice and the special on a Wednesday after the Drakensburg boys was a treat (Eisbein).

Carel V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carel V
With spouse/partner

Stunning place in a peaceful mountain area.

Very nice stay, will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek in 'n rustige bergryke-omgewing.

Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenny R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny R
With spouse/partner

We were happy with our stay, people super friendly, accommodation functional, clean and beautiful.

See stars.

Isadora B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isadora B
With spouse/partner

Was awesome! We'll be back!

Very very nice. Accommodation was perfect and beautiful, a lot to do and food was delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was awesome! Ons sal terug wees!

Baie baie lekker. Verblyf was perfek en pragtig, baie om te doen en die kos was baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gardi K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gardi K
With spouse/partner

Fantasties.

Dragon Peaks se personeel is professioneel, vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Marie V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie V
With spouse/partner

It was heavenly! We will visit them again and the service was perfect.

It is a beautiful place, modern and very neat and clean. The staff is very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was hemels! Ons sal weer hul besoek en die diens was perfek.

Die plek is pragtig, modern en baie netjies en skoon. Die staf is baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Farzaana S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Farzaana S
With spouse/partner

Relaxing.

Very peaceful and tranquil. Clean and friendly. Will definitely book again.

Graham K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graham K
With spouse/partner

Besonders rustig en mooi omgewing. Gehalte-verblyf.

Ons het die kort tydjie by Dragon Peaks baie geniet. Die geriewe is baie netjies en mooi onderhou. Daar is ook baie ontspanningsgeriewe en geleenthede.

Jean D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jean D
With spouse/partner

Baie aangenaam in 'n pragtige rustige omgewing.

Sien sterre.

Chantell F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chantell F
With spouse/partner

Fantastiese plek om net weer tot verhaal te kom!

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek weg. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die omgewing is pragtig en net wat 'n mens nodig het om weer jou batterytjie te herlaai. Ek is net spyt dat ons sneeu gemis het. Dink ons het 'n week te vroeg gekom. Enigste kommentaar vir Dragon Peaks om dalk in ag te neem is om te belê in bietjie groter gaste-handdoeke. Andersins was alles perfek - dankie dat jul deel was van ongelooflike memories wat ons gemaak het.

Tommie B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tommie B
Family with teenagers

Awesome.

Ligging is fantasties en die unit waarin ons gebly het skoon en baie mooi en nie eers te praat van die view nie.

Susan S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
With spouse/partner

Rustige, pragtige omgewing.

Pratige, asemrowende plek. Vriendelike, hulpvaardige personeel. Voel altyd welkom.

Johan S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S
With spouse/partner

Great, relaxing and nice atmosphere.

A wonderful experience. Would want to experience it with kids.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig en ontspanne atmosfeer.

'n Wonderlike ervaring. Sal dit saam my kinders wil ervaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ncediwe G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ncediwe G
With spouse/partner

Fully equipped comfortable apartment with beautiful scenery.

Beautiful place, friendly staff, well equipped apartment. Best place to be.

Suzette N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette N
With spouse/partner

Fantasties!

Die verblyf was van hoë gehalte. Daar is so baie aktiwiteite vir enige ouderdomsgroep en die uitsig oor die berge is absoluut skildery mooi. Sal definitief weer besoek.

From R1 450
per night (for 2 people)
From R1 450
per night (for 2 people)
From R1 450
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Dragon Peaks Mountain Resort, Off the R600, Cathkin Park, 3331, KwaZulu-Natal
  • No children under 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MTI4MGQ3LWQzMTUtNGViMC1iZDNkLTVjMTk5NTY5NDEzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 450  per night (for 2 people) 49 5 1 5 Dragon Peaks Mountain Resort Off the R600 3331 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -29.018217119421 29.436793327332
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!