Dreams
Review Summary
Ladel M - Feb 2021
Overall score
Lieflike oornagplekkie.
Skipper B - Feb 2021
Overall score
Fantasties gebly, geen foute.
Lecia P - Feb 2021
Overall score
Wonderlike gasvryheid.
Carol F - Nov 2020
Overall score
Awesome.
Pierre J - Nov 2020
Overall score
Rustig
Leandra S - Nov 2020
Overall score
Rustig en skoon.
Archie C - Nov 2020
Overall score
Aangename verblyf.
Sanet J - Oct 2020
Overall score
Fantasties
Sandra R - Sep 2020
Overall score
Baie aangenaam. Ideaal as 'n klein hondekind moet saamreis.
Johan B - Mar 2020
Overall score
Very nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig.
Baie netjies, veilig en pragtige plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frank W - Mar 2020
Overall score
Pleasant stay.
Debora B - Feb 2020
Overall score
It exceeded my expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het my beste drome oortref.
Diana het ons vriendelik ontvang in 'n baie warm Beaufort-Wes. Die eenheid is gerieflik, netjies en het n lieflike lugversorger. Ek sal die eenheid met groot graagte aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanelie S - Feb 2020
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie mooi, netjiese plek. Baie lekker oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marlene P - Feb 2020
Overall score
It's just a shame I can't give 10 stars for customer service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis net jammer ek kan nie 10 sterre gee vir kliëntediens nie.
Dankie Diana dit was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter H - Feb 2020
Overall score
Baie lekker geoornag.
Johan M - Feb 2020
Overall score
Very neat and tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en rustig.
Dit was baie rustig en baie netjies. Kan miskien braaigeriewe voorsien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dreams's response
Goeie dag Johan.
Dit was heerlik om julle te akkomodeer.
Braai geriewe is beskikbaar op aanvraag.
Ons hoop on julle weer binnekort te sien.
Vriendelike groete Diana.
Helen V - Dec 2019
Overall score
Super!
Patrick N - Dec 2019
Overall score
Baie lekker, skoon, veilig en gerieflik.
Riana D - Dec 2019
Overall score
Heerlik.
Johan J - Dec 2019
Overall score
Rustig, aangename en vriendelike ontvangs.
S H - Oct 2019
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Mooi, skoon en aan te bevele.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre D - Oct 2019
Overall score
Rustig, gemaklik en sentraal.
Read moreLouise S - Sep 2019
Overall score
Heerlik! Baie dankie.
Jana D - Sep 2019
Overall score
Perfekte oorslaapplekkie.
Read moreBernadine K - Sep 2019
Overall score
A value for money stopover.
Monica L - Sep 2019
Overall score
Was aangenaam verras.
Lorraine C - Aug 2019
Overall score
Owner was very helpful and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik.
Gemaklik, pragtig, vriendelik en behulpsaam. Alles wat mens benodig. Maklik om te vind.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsie G - Jul 2019
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Netjies en gerieflike plekkie. Als wat jy nodig het beskikbaar. Sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roger C - Jul 2019
Overall score
Comfortable and hospitable.
Elizma B - Jun 2019
Overall score
Oornag op pad huis toe.
Greg F - Jun 2019
Overall score
Was relaxing after a long journey and day.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was ontspannend na lang reis en dag.
Alles was reg met aankoms. Moes verblyf met een nag uitstel en een persoon ekstra saam as wat gereël is. Dankie vir 'n lekker aand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
THOBEKILE LUNGILE N - May 2019
Overall score
Verwelkomende gasvrou en gerieflike verblyf.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Welcoming host and comfortable stay.
The host allowed me use her own WiFi. Much appreciated.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erina D - May 2019
Overall score
Spacious and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim en netjies.
Baie dankie. Ons het so lekker gebly. Die kamer is baie groot. Lekker koffie gekry en daai Oh So Heavenly body wash laat my heel tuis voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christelle J - Apr 2019
Overall score
Very neat and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en rustig.
Ons was lekker moeg gery en die plekkie was perfek om net te rus vir die pad vorentoe. Als was baie mooi skoon en netjies en die plekkie is baie mooi ingerig. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie M - Apr 2019
Overall score
Room in garage.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kamer in garage.
Plek was netjies, maar baie beknop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elizma H - Apr 2019
Overall score
Gerieflik.
Ireze V - Apr 2019
Overall score
Perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek!
Perfek vir die moeë reisiger wat 'n plekkie soek om te slaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esther D - Mar 2019
Overall score
Everything one expects when sleeping over.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat mens verwag as jy oorslaap.
Ons was baie tevrede met die diens en die fasiliteite. Dit is 'n baie rustige, veilige omgewing en ons sal weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peet C - Mar 2019
Overall score
Lovely and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en gerieflik.
Kon met niks fout vind nie. Baie netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stephanie V - Feb 2019
Overall score
Vriendelike en hulpvaardige ontvangs, baie netjies en kompak.
Louisa B - Jan 2019
Overall score
Vriendelik, netjies en gerieflik.
Margaret K - Jan 2019
Overall score
Baie oulike, goed ingerigte en skoon plekkie.
Corrie B - Dec 2018
Overall score
Netjies en veilig.
Jacques L - Dec 2018
Overall score
Presies wat ons wou gehad het vir oornagstop Kaap toe.
Izak V - Oct 2018
Overall score
Baie rustig en stil vir een aand se oorslaap.
Izak V - Oct 2018
Overall score
Dreams is gerieflik om oor te slaap vir een nag.
Carina D - Sep 2018
Overall score
Heerlik rustig in 'n “spotless” kamer.
Johann B - Sep 2018
Overall score
Die bed is glad nie op standard nie. 'n Tafel met 'n dubbelgevoude kombers sal dieselfde voel. Beddens in baie van die plekke is ver onder standaard.
Dreams's response
Goeie dag Johann, Ons is baie verbaas om te hoor julle het die bed as nie opstandaard beskou nie aangesien ons nog nooit in die verlede enige klagtes daaroor ontvang het nie. Ons sal egter die standaard van die matras evalueer en aandag daaraan gee. Ons het ook verduidelik dat ons weens die geweldigde droogte probleme met die waterdruk ondervind en dat dit die meng van die koue/warm water beinvloed, wees verseker daarvan dat ons alles in ons vermoe doen om geriewe in die gastehuis deurgans te verbeter en op standaard te hou. Vriendelike groete, Diana
Lize H - Aug 2018
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Baie vriendelike ontvangs. Eenheid is mooi skoon, netjies en funksioneel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lecia P - Aug 2018
Overall score
Very peaceful, neat and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig, netjies en veilig.
Eienaar het ons en ons viervoetige kinders sommer dadelik laat tuis voel. Heerlike oorslaap vir jou pad verder.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alta L - Aug 2018
Overall score
What a beautiful place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n pragtige plek!
Ons het so lekker gekuier. Julle plek is pragtig en die diens uitstekend. Ons sal weer by julle kuier. Ons het dit vreeslik geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andrienet K - Jul 2018
Overall score
Warm, vriendlike atmosfeer.
Brynard B - Jul 2018
Overall score
Puik, skoon verblyf in rustige omgewing
Willem I - Jun 2018
Overall score
Stunning, clean and well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, skoon en goed toegerus.
Troeteldiervriendelik met veilige ruimte vir honde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Simone V - Jun 2018
Overall score
We felt at home at Dreams. It has a very warm and peaceful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
By Dreams het ons tuis gevoel. Die plekkie het 'n lekker warm en rustige atmosfeer.
Die gasvrou het moeite gedoen en tot laat opgewag vir ons. Ons sal Dreams enige tyd aanbeveel vir iemand wat verblyf benodig in Beaufort-Wes. Regtig waarde vir jou geld, skoon en netjies, baie verwelkomend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Denita G - May 2018
Overall score
Place is neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Plek is netjies en skoon.
Plek was pragtig, skoon en netjies en die gasvrou was baie vriendelik. Sal plek vir seker weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carzél B - May 2018
Overall score
Beste nog in Beaufort!
Sera B - May 2018
Overall score
Friendly hostess, tidy and well located accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike gasvrou, netjies en goed geleë akkommodasie.
Pragtig, skoon en netjies akkommodasie. Dit bevat alles wat jy nodig het. Ek sal enige tyd weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wynand L - May 2018
Overall score
Wonderlik, skoon en netjies.
Marie S - Apr 2018
Overall score
A relief in the hot Karoo.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Lafenis in die warm Karoo.
Vriendelike eienaar. Eenheid gerieflik en netjies. Geen klagtes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John O - Apr 2018
Overall score
Like a "Dream".
Marelize G - Apr 2018
Overall score
Pitstop op pad na Hartenbos.
Lea K - Apr 2018
Overall score
Perfek vir 'n ruskansie.
Lelani B - Apr 2018
Overall score
Gemak na 'n langpad.
Gerald E - Apr 2018
Overall score
'n Baie mooi plek in 'n rustge omgewing.
Marietjie V - Mar 2018
Overall score
Baie netjies en lekker gebly met baie vriendelike ontvangs.
Tertia N - Mar 2018
Overall score
Little jewel in the heart of the Karoo.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Klein juweel in die hartjie van die karoo.
Gerieflik geleë en netjies. Ons het heerlik gekuier. Diana het vir ons die braaier gebring en ons het lekker karoo tjoppies gebraai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theresa C - Mar 2018
Overall score
Baie netjies.
Lizette M - Mar 2018
Overall score
Gerieflik skoon en heerlike bed, als wonderlik.
Francois D - Feb 2018
Overall score
Een honderd persent tevrede!
Lynne G - Feb 2018
Overall score
Nice.
Nadine N - Feb 2018
Overall score
Spacious and comfy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en ruim.
Vriendelike ontvangs en goed toegeruste woonstel. Sal weer hier bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willie S - Jan 2018
Overall score
Ideale oornagfasiliteite na 'n dag se reis.
Francelle P - Jan 2018
Overall score
Netjies en gerieflik.
Madeleine D - Dec 2017
Overall score
Very cute cottage but not pet friendly.
Read moreAlta V - Dec 2017
Overall score
Baie vriendelik ontvang, verblyf baie netjies.
Frikkie P - Nov 2017
Overall score
Goeie waarde vir geld, rustig en aangenaam.
Dreams's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Die waterdruk tydens die droogte bly 'n probleem. Ons sal egter weer die loodgieters nader.
Erna B - Nov 2017
Overall score
Ons het baie lekker geslaap. Het veilig gevoel en ons hondjie kon vrylik rondloop in 'n afgebakende gebied.
Linda V - Nov 2017
Overall score
Vriendelike en gemaklike verwelkoming deur Diana, dadelik tuis gevoel.
Edward S - Nov 2017
Overall score
Comfortable overnight stay.
Lukas G - Nov 2017
Overall score
Baie veilig en gemaklik. Baie lekker gebly.
Elize E - Oct 2017
Overall score
Baie troeteldiervriendelik.
Read moreJonella P - Sep 2017
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Die stort kort aandag. Water kan bespaar word as die waterdruk reg is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dreams's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sal dadelik aandag gee aan die stort. Waterbeperkings gee ons op die oomblik probleme.
Groete,
Diana
Bertus E - Aug 2017
Overall score
Sal weer daar gaan oorslaap.
Pieter S - Jul 2017
Overall score
Very hospitable, tidy, pleasant and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry, netjies, aangenaam en rustig.
Baie bedagsaam en gasvry. Verwarmers was aangeskakel toe ons arriveer. Baie rustig geslaap. Baie stil omgewing. Goeie geriewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Joy L - Jun 2017
Overall score
Pleasant and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en rustig.
Is baie vriendelik deur die gasvrou ontvang en het tuis gevoel, ons en ons viervoet kind. Geriewe was baie netjies en ons het die verblyf geniet. Baie rustige omgewing en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 15:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 70 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Western Cape
- All ages welcome