The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Driekwartblou Gastehuis en Venue | TravelGround
+65

Driekwartblou Gastehuis en Venue

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 23 reviews for Driekwartblou Gastehuis en Venue
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Anneliese C - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneliese C
Family with young children

Pragtige gastehuis.

Kamer was perfek vir ons gesin as 'n oornagstop. Baie mooi eenheid en plaas.

Karen L - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen L
Family with young children

Heerlike oornagverblyf.

Carina het uit haar pad gegaan om als gemaklik en gerieflik te maak. Die omgewing is beeldskoon en kamers is pragtig ingerig. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Baie dankie vir jou resensie Karen. Dit was lekker om julle te ontmoet!
Groete,
Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Ronel R - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel R
With spouse/partner

Gasvryheid op sy beste!

Lieflike plaas, mooiste uitsigte oor die dam. My hondekinders was vriendelik verwelkom, so ook ons. Hierdie is van nou af my voorkeur oornagtuiste.

Yolanda S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolanda S
Family with young children

Goeie oornagverblyf.

Ons het daar gebly na ons gekuier het in die Tuinroete en op pad terug huis toe was. Die kamer is netjies en bed gemaklik en daar is 'n lekker stort. Die selfsorgkombuisgeriewe is baie beperk, maar ons het reggekom. Ons het die skaapvleis wat verskaf is gebraai en dit was baie lekker. My seun het daarvan gehou om te sien hoe die skape se wol afgesny is. Ons het daarna op pad N1 toe oor die Gariepdam se wal gery en mooi foto's geneem.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Beste Yolanda. Dankie vir jou moeite om die resensie te skryf. Ek is bly julle het gemaklik gebly. Vir 'n volgende keer sou ek voorstel dat julle dalk eenheid 1 of die familie-eenheid bespreek aangesien hulle kombuise het en ten volle toegerus is. Veral vir selfsorgverblyf vir meer as een nag sal dit beslis gemakliker wees. Sien uit om julle weer te ontvang! Groete, Carina.

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Thea-marie G - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Thea-marie G

Heerlik.

Pynlik netjiese en skoon kamers, kombuis is goed toegerus. Baie vriendelike gasvrou. Ons het heerlik hier oornag. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Ek is baie bly julle het die verblyf geniet. Sien julle weer 'n volgende keer!
Groete, Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Paula S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paula S
With friends

Heerlik oorgeslaap.

Vriendelike mense. Pragtige tuin.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Dankie vir jou mooi resensie Paula. Dit was lekker om so n gemaklike groep te kon ontvang en te leer ken. Hoop julle het nog baie jare van saam staptogte onderneem. Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Willecia V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willecia V
Family with young children

Heerlike rustige oornag op 'n pragtige stukkie aarde!

Carina is so warm en gasvry. Die eenheid is foutloos en so lekker ingerig. Dis 'n pragtige rustige plekkie. Perfek vir asemskep.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Baie dankie vir die mooi resensie Willecia. Dit was lekker om julle te ontmoet!
Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Liesl P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liesl P
Family with teenagers

Beautiful surroundings, lovely accommodation, peaceful.

We will be back again.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

It was lovely to meet you and your family, Liesl. Looking forward to having you back, Carina.

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Hennie S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie S
With spouse/partner

Baie lekker en wonderlike mense.

Baie dankie, Carina.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Ek is bly julle het lekker gebly, Hennie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Pat B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pat B
With spouse/partner

Comfortable and scenic.

Friendly. Good food. Well furnished.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Thank you for taking the time to write the review Pat. It was lovely to have you.
Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Henk V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk V
With spouse/partner

Uitstekend fantasties en ontspannend.

Carina, die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak. Die kos was heerlik. Die uitsig was iets besonders. Die verblyf is smaakvol uitgelê. Alles wat jy nodig het, is daar.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Baie dankie dat jy moeite gedoen het om die resensie te skryf, Henk. Ek is bly julle het die verblyf by ons geniet. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Groete tot 'n volgende keer, Carina.

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Ingrid Marlene D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ingrid Marlene D

Rustige oornagakkommodasie op die plaas.

Carina het ons gul ontvang en dadelik tuis laat voel. Driekwartblou is baie netjiese en goed toegeruste selfsorg akkommodasie in 'n wonderlike plaasatmosfeer. Die akkommodasie het in al ons behoeftes voorsien en Carina was uiters akkommoderend. Die pragtige uitsig en mooi tuin was 'n bonus!

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Ek is bly julle het lekker gebly, en dat julle die rugby hier kon kom geniet het. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete, Carina.

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Adine A - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adine A
With spouse/partner

A beautiful farm, lovely clean accommodation.

Carina is a very warm and friendly host. Thank you Carina for making a plan for us for dinner even with Covid .

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Thank you, Adine, for taking the time to write the review. I am glad you have enjoyed your stay (and that the herd of Eland was parading in front of the guesthouse that afternoon - not all the guests are so lucky!) Hope to see you soon again.
Regards,
Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Jeandre D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeandre D
With spouse/partner

Perfek!

Ons het ‘n vir 1 nag by Driekwartblou gebly op pad Knysna toe. Was baie mooi ingerig en ons kon selfs die oggend voor ons vertrek tot teen die water loop.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Baie dankie vir jou resensie, Jeandre. Vandat julle hier was het die watervlak van die dam aansienlik gestyg, en hy is nou bykans 100% vol. Sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete
Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Eugene L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene L
Family with teenagers

Klasieke Karoo plaas vir die moderne reisiger!

Besonderse gasvryheid, prentjie mooi landskap en rus vir liggaam en siel.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Dankie vir die mooi woorde, Eugene. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon ontvang en ek is bly julle het die plaas geniet. Sterkte met die nuwe uitdagings hierdie jaar.
Groete
Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Ruwayda S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ruwayda S
With spouse/partner

Perfect for overnight stay to break a long journey.

Lovely view, pretty yellow birds and the mere sound of sheep to entertain you.

Hubertus V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hubertus V
Family with young children

We spent five perfectly relaxing days in this idyllic Karoo setting.

Driekwartblou is immaculately maintained, the hosts are very caring and friendly, and the setting is perfect or a very peaceful stay. This is the kind of place you go to when you want to unwind far away from the buzz. There is nothing of interest in the greater area for those looking for buzzing stimulation, but if you value stepping off your stoep and taking a walk through the nature reserve, watching the springbok graze, enjoying the expanse of the veld around you and the myriad signs of it's inhabitants then it is just bliss. There is also a cool pool to freshen up. We thoroughly enjoyed it and it was perfect to spend some time together without outside distractions.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

I am so glad you've enjoyed your stay with us. It is a privilege to share our farm with guests that enjoy the peace an quiet as much as we do. Thank you for your kind words Hubertus, we really appreciate it. Hope to see you back soon.
Kind regards
Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Ruwayda S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruwayda S
With spouse/partner

Beautiful, relaxing surroundings.

A great location for weary travelers to break their journey & relax.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Thank you for taking the time to write a review, Ruwayda. Regards, Carina.

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Ferdi B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdi B
Family with young children

Vriendelike diens, kindervriendelik, regtig ‘n wonderlike tyd gehad.

Mooi, skoon, vriendelike diens. Lekker kos en het regtig baie lekker gebly.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Dankie vir die resensie Ferdi. Ons sien julle weer binnekort. Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Ben E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben E
With spouse/partner

A wonderful, and comfortable stay.

I would like to thank the hosts, Carina and Meyer, for taking us in at such short notice and then to not leave a stone unturned to make sure we had a comfortable and no worries stay. Such peace and tranquillity, friendliness and hospitality, with excellent food. Thank you.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Thank you for your review, Ben. Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Marette D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marette D
Family with young children

Nagstilte en mooiste sonsopkoms.

Die perfekte oornag destination! Dit is weg van verkeer, stil en het die mooiste uitsigte oor die Gariep. Ons was hartlik ontvang deur tannie Carina en sy het deurentyd seker gemaak dat ons gemaklik is. Ongelooflike mooi tuin! Die eenheid is prakties en baie netjies. Dit was regtig 'n wonderlike ervaring en ons sal def weer hier oorslaap.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Dankie vir jou resensie, Marette. Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Brenda B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda B
With spouse/partner

Baie netjies, rustige en skoon verblyf. Die gasvrou baie vriendelik en altyd beskikbaar.

Die skoon en vredige atmosfeer van plaas was balsem na reis. Uitsig op Gariepdam pragtig asook mooiste sonsondergang. Baie veilig en ons was verkwik om reis te hervat.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Dankie vir jou resensie, Brenda. Ek is bly julle het lekker gebly. Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
Kelly B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kelly B
With spouse/partner

Lovely accommodation. Had everything we needed.

Neat and tidy. The owner very helpful and accommodating. We got a room upgrade and enjoyed our stay very much.

Driekwartblou Gastehuis en Venue's response

Thank you for taking the time to write a review, Brenda. Carina

Driekwartblou Gastehuis en Venue
From
R1 190
per night, for 2 ppl
From
From R1 190
per night, for 2 ppl
From
R1 190
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R58, Venterstad, 9798, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3fc41740cd18ffd6a874003dfb0f7a6d11a1b01fb2edbd613ee8bd9f153fd7f77db49285458171d68e4afddbd0a0197865b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 190  per night, for 2 ppl 23 5 1 5 R58 Venterstad 9798 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -30.730482317745 25.641025186168
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!