Driftsands 36
Review Summary
Jacqueline W - Jul 2022
Overall score
Klein en gerieflik.
Driftsands 36 's response
Ons is baie bly dat julle dit geniet het en goeie diens ontvang het van die opsigters. Kom kuier gerus weer!
Gertjie P - Apr 2022
Overall score
Heerlik, baie geniet.
Driftsands 36 's response
Ons is baie dankbaar as ons aan julle behoeftes voldoen het. Dit was lekker om julle te huisves. Ons hoop om julle gou-gou weer te sien.
Vida W - Apr 2022
Overall score
Baie lekker mooi plekkie.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ja, ongelukkig is daar nie 'n swembad of speelparkie nie, a.g.v. die beperkte grondoppervlakte waar die gebou gelee is. Gelukkig is die see en die strand loopafstand. Hoop om julle weer te sien.
Leon V - Feb 2022
Overall score
Baie aangenaam.
Driftsands 36 's response
Thank you for your visit. We are excited to see you again.
Ankia V - Feb 2022
Overall score
Baie gesellig, Lynette opsigter baie oulike vrou en behulpsaam met al ons "probleme".
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Albert H - Feb 2022
Overall score
Vriendelike gasvry mense.
Driftsands 36 's response
Ons is baie bly julle het so welkom gevoel en dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien!
Anneke V - Jan 2022
Overall score
Baie skoon woonstel. Naby strand en baie winkels. Sal weer gaan besoek.
Driftsands 36 's response
Thank you very much for the positive feedback. I really appreciate the positive feedback. We hope to see you soon again!
Antoinette K - Jan 2022
Overall score
Heerlik!
Chantelle P - Jan 2022
Overall score
An apartment to eat and sleep in with a great view.
Read moreDriftsands 36 's response
Thank you very much for the good review. We really appreciate your positive feedback and would welcome you again with open arms.
Tanya D - Dec 2021
Overall score
We absolutely loved it.
Sonja V - Dec 2021
Overall score
Dit is ons 3de keer hier en soos altyd het ons heerlik gebly!
Annemarie D - Oct 2021
Overall score
Blyplek netjies en skoon.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Sonja V - Aug 2021
Overall score
Vriendelike diens, netjiese eenheid.
Driftsands 36 's response
Baie dankie dat julle weer kom kuier het. Dit is n voorreg om julle te huisves. Sien julle hopenlik.gou weer.
Zenkosi M - Jul 2021
Overall score
Great place, nice view, caretaker helpful and friendly.
Driftsands 36 's response
Thank you for the positive feedback. Hope to see you soon!
Maria G - Jun 2021
Overall score
Wonderlik!
Driftsands 36 's response
Ek is baie bly julle wil weer en weer kom kuier. Ons huisves julle enige tyd.
Jacques M - May 2021
Overall score
Pragtige uitsig. Ligging perfek. Goeie diens.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Ulanda B - Apr 2021
Overall score
Fantasties! Sal weer daar bly.
Driftsands 36 's response
Dit is so lekker om sulke goeie terugvoer te ontvang. Ons is baie bly julle het dit geniet! Sien julle hopenlik gou-gou weer.
Maliska L - Apr 2021
Overall score
Baie lekker. Verblyf is netjies en gerieflik.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom!
Retha V - Nov 2020
Overall score
Heerlike wegbreek.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Faan G - Oct 2020
Overall score
Kraaknetjies en skoon
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit!
Ben D - Oct 2020
Overall score
Baie goed gelee in n netjiese blok woonstelle
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir julle terugvoer. Jammer jul moes wag om te braai. Gewoonlik hoef 'n mens nie te wag nie, maar in piektye kan dit soms gebeur. Hoop om julle weer te huisves.
Hanna N - Sep 2020
Overall score
Wat 'n uitsig!
Read moreDriftsands 36 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was n plesier om julle te huisves. Ons sien uit om julle weer te suen!!
Vincent C - Mar 2020
Overall score
Baie goeie ligging en alles wat 'n mens nodig het! Sal definitief terugkom!
Driftsands 36 's response
Hi, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek verstaan jul kritiek rakende die 2-sitplekbank, maar uit ondervinding het ek geleer dat sommige gaste die dubbelbank gebruik as 'n slaapplek en die bank word dan baie vinnig verniel en vuil gelaat. Ek sal dit wel in gedagte hou. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Hopenlik sien ons julle gou-gou weer.
Adele D - Mar 2020
Overall score
Baie skoon en veilig.
Driftsands 36 's response
Ons is baie opgewonde om te hoor julle het lekker vakansie gehou en die strand ten volle geniet.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien!
Ilze A - Feb 2020
Overall score
It feels like an outside room in a super noisy place. The neighbours sound like they're in your lounge.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit voel soos 'n buitekamer in 'n vreeslike raserige plek. Die bure klink of hulle in jou sitkamer sit.
Ek sal beslis nie weer daar gaan bly nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Ons is baie jammer om te hoor julle het nie julle verblyf geniet nie. Dis die eerste keer wat ons enige negatiewe terugvoer van ons gaste ontvang. Van persoonlike ondervinding kan ek getuig dat dit 'n stil woonstel gebou is waar die reels en regulasies van die gebou deurentyd deur die opsigter toegepas word.
Madre B - Jan 2020
Overall score
Baie lekker gebly. Plek is netjies. Sal beslis weer kom kuier.
Driftsands 36 's response
Ons is baie dankbaar julle het dit geniet. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves!
Petro B - Jan 2020
Overall score
It was a pleasant experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n aangename ervaring.
Die woonstel was skoon en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Goeie dag Petro,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer!
Emmanuel G - Nov 2019
Overall score
Small and above average.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Klein en bogemiddeld.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Goeie dag Manie,
Baie dankie vir julle terugvoering. Hoop om julle weer te huisves.
Matthew P - Oct 2019
Overall score
Neat, safe and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies veilig en gerieflik.
Baie mooi ontvang en alles gewys. Plek is baie netjies en skoon. Sal vir seker weer van die plek gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer die goeie kommentaar. Ons sal jou graag weer akkommodeer.
Janine C - Sep 2019
Overall score
Great location, clean and neat.
Driftsands 36 's response
Good day, thank you so much for the good review. We appreciate it so much. We hope we can accommodate you again soon.
Sonja V - Aug 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Die woonstel is baie netjies met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons is vriendelik ontvang en het ons verblyf terdeë geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly as julle dit so baie geniet het en hoop om julle binnekort weer te sien.
Johan J - Jul 2019
Overall score
Pleasant people, very beautiful place. Safe and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename mense, baie mooi plekkie. Veilig en bekostigbaar.
Baie mooi plekkie. Vir seker waarde vir geld, naby alles stapafstand van swemstrand af. Baie behulpsame ontvangs. Sal vir seker aanbeveel en enige tyd terug gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly ons kon aan julle behoeftes voldoen. Hoop ons sien julle gou-gou weer!
Marinda S - Jun 2019
Overall score
Heerlike vakansieplekkie.
Read moreDriftsands 36 's response
Goeiedag Marinda,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly julle het julle verblyf geniet, maar om 'n gebou in stand te hou, veral by die kus, moet daar ongelukkig van tyd tot tyd instandhouding gedoen word. Soos julle sekerlik agtergekom het, probeer ons die gebou in 'n uitstekende kondisie te hou.
Ons ontvang julle graag weer met ope arms!
Groete,
Driftsands 36
Ida D - Jun 2019
Overall score
Heerlike verblyf en waarde vir geld.
Driftsands 36 's response
Goeie dag Ida
Baie dankie vir die terugvoer. Ons kan nie wag om julle weer te huisves nie. Ons is bly julle het die geniet.
Zelda W - Jun 2019
Overall score
We really enjoyed our stay and could not find fault with anything!
Driftsands 36 's response
Good day,
We are really glad that you enjoyed the stay and that we have met your expectations. We can't wait to see you again!
Vivian D - Jun 2019
Overall score
Clean, well situated, quiet and a great view.
Driftsands 36 's response
Good day, thank you for the positive feedback. We are glad you had a good rest. We hope to see you soon.
Bianca E - Jun 2019
Overall score
Very neat, friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, vriendelike mense.
Ons was baie vriendelik ontvang. Die woonstel was baie netjies en het regtig lekker gebly. Sal beslis weer kom. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Ons is ongelooflik dankbaar om goeie terugvoer te ontvang! Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom nie.
Elzanne R - Apr 2019
Overall score
Everything and more than what I was looking forward to for the holiday.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles en nog meer as wat ek na uitgesien vir die vakansie.
Woonstel is sentraal, skoon en netjies. Lynette het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly, sal dit definitief vir mense aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Elzanne. Ons is baie bly as ons jul verwagtinge oortref het.
Sien uit daarna om julle weer te sien!
Pieter L - Mar 2019
Overall score
Baie lekker.
Driftsands 36 's response
Beste Pieter,
Baie dankie vir die resensie. Julle is enige dag weer welkom.
Groete,
Driftsands 36
Jj J - Feb 2019
Overall score
Fantasties!
Driftsands 36 's response
Ons is baie bly ons kon julle akkommodeer. En is nog meer bly as julle dit geniet het en goed uitgerus het.
Isabel B - Feb 2019
Overall score
Located well, super neat and friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed geleë, super netjies en vriendelike mense.
Reëlings was 100%. Woonstel was super netjies en skoon. Reg by die strand en naby alles in Amanzimtoti. Sal dit definitief aanbeveel en weer daarheen gaan. Diens by die woonstel was ook fantasties en mense baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is baie bly as julle alles positief beleef het en hoop om julle gou-gou weer te ontvang.
Wouter W - Jan 2019
Overall score
Accommodation was good and the apartment was clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was aangenaam en die woonstel is netjies.
Baie lekker woonstel om in te bly, en is 'n klipgooi van die strand af. Ook is dit naby aan die Mall en ander winkelsentrums. Ek sal dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit word waardeer. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
Henk G - Oct 2018
Overall score
Lekker rustig met briljanbte uitsug oor die see
Read moreDriftsands 36 's response
Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het dit geniet en dat julle darem lekker kon swem in die see. Ons hoop julle kom kuier gou weer vir ons.
Tonie F - Sep 2018
Overall score
Clean, comfortable and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, gerieflik en veilig.
Driftsands 36 was ‘n aangename verrassing. Dit is baie netjies en skoon in ‘n heerlike stil omgewing en baie veilig. Ons is hartlik ontvang deur die opsigter Lynette. Driftsands sal ons vir seker weer sien vir ‘n heerlike wegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is altyd bly om te hoor as ons gaste 'n heerlike wegbreek gehad het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Neels O - Aug 2018
Overall score
Die woonstel was goed toegerus en die see-uitsig was baie goed.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en dat ons aan julle behoeftes kon voldoen. Ons hoop ons sien julle binnekort weer!
Ronel G - Jul 2018
Overall score
Dis asof ek my huis saam gebring het, met alles daar , veral die kombuis.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou en ons is baie bly ons het aan julle behoeftes voldoen. Ons sien uit daarna om julle weer te sien!
Johan D - Jul 2018
Overall score
It was our first try with the website and we are definitely not disappointed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was ons eerste probeerslag met die webwerf en ons is beslis nie teleurgesteld nie.
Ons wooneenheid was baie netlies en skoon. Voldoende aan alles wat ons kon nodig hê was beskikbaar. Dit was werklik 'n plesier om by julle te kon oorslaap. Baie geluk en baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Ons is baie bly ons kon aan julle behoeftes voldoen. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Driftsands 36
Melissa K - May 2018
Overall score
Excellent.
Driftsands 36 's response
We are very pleased that you enjoyed your stay. We are looking forward to seeing you again soon.
Johan K - May 2018
Overall score
Dit was awesome.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir die goeie kommentaar.
Ons is baie bly julle het dit so baie geniet. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.
Lizette D - Apr 2018
Overall score
Had a great time. Pretty, neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het baie geniet. Mooi, netjiese plekkie.
Baie mooi woonstel met mooi see-uitsig en alles is nuut en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir julle resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Mark D - Apr 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie netjies, skoon, vriendlike mense. Baie sentraal, waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Driftsands 36 's response
Ons is baie bly ons kon julle akkommodeer en dat julle dit so baie geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.
Dirk K - Apr 2018
Overall score
Fantasties lekker.
Driftsands 36 's response
Ons is baie bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle gou weer.
Amy L - Mar 2018
Overall score
Dit was regtig baie gemaklik en het baie tuis gevoel.
Driftsands 36 's response
Baie dankie vir die komplimente. Ons is baie bly ons kon julle akkommodeer en sien daarna uit om julle weer te sien.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 09:00 - Address: 5 Beach Road, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- All ages welcome