Dumbe Cottages
Review Summary
Charles C - Jan 2021
Overall score
Wonderlike uitsig.
Elsabe W - Jan 2021
Overall score
Asemrowende uitsig!
Mocke Publikasies J - Jan 2021
Overall score
Heerlik privaat, stil in idiliese omgewing.
Claudia K - Dec 2020
Overall score
Die mooiste uitsig.
Neels En Lizette V - Nov 2020
Overall score
'n Stukkie van die paradys in die berge.
Lorette D - Oct 2020
Overall score
Hoogs aanbeveel.
Stephan T - Oct 2020
Overall score
Van die beste uitsigte in die land.
Read moreMichael P - Oct 2020
Overall score
Pragtige stil plek en mooi natuurskoon
Carolina V - Mar 2020
Overall score
Pragtige plek met wonderlike uitsig.
Bart L - Feb 2020
Overall score
Dit was die naaste wat ek ooit God se teenwoordigheid gevoel het.
Hermanus S - Feb 2020
Overall score
Unbelievable pretty!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik mooi!
Pragtige uitsig. Mooi verblyf. Mooite werd, sal weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pierre B - Jan 2020
Overall score
Paid for the view and it was worth it.
Angelique H - Jan 2020
Overall score
Very beautiful and really enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en het dit baie geniet.
Die ligging was uitstekend en verblyf ook so.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alwyn H - Jan 2020
Overall score
Baie mooi bestemming en lekker toegeruste huisie.
Patrick W - Dec 2019
Overall score
Two wonderfully relaxing days spent at Dumbe 3.
Ferdinand F - Dec 2019
Overall score
Raak weg saam jou lewensmaat.
Karon R - Nov 2019
Overall score
Awesome, tranquil with spectacular views.
Thys C - Oct 2019
Overall score
Secluded, peaceful, secluded, delicious, safe!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Afgesonder, salig, afgesonderd, heerlik, veilig!
Dit is beslis een vir die bucket lys saam met jou geliefde! Alle eerstewêreldse geriewe wat 'n afgesonderde stilwees tyd kan vra! Knus teen die skepping se wye ooptes!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Taelitia D - Oct 2019
Overall score
Ongelooflike uitsigte.
Mark H - Oct 2019
Overall score
We will be back.
Megan L - Oct 2019
Overall score
Gorgeous views, totally private.
Read moreRiaan C - Oct 2019
Overall score
Baie rustig.
Riaan O - Jul 2019
Overall score
Rustig.
Micra W - Jul 2019
Overall score
Very nice, but management is not professional and unfriendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly
Lekker gebly, lekker gerus, sal weer gaan. Sal net seker maak dat ek volgende keer stipuleer dat ons 'n eenheid met bad soek, ek het nie geweet dat mens moet vra of kies nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suleen V - Jul 2019
Overall score
Incredible romantic getaway with beautiful views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike romantiese wegbreek met pragtige uitkyk.
Dumbe Cottages is 'n moet vir enige paartjie wat 'n wegbreek wil vat en asemskep. Wens ek kon dit 'n jaarlikse instelling maak. Was ongelooflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zuleka B - Jul 2019
Overall score
Ligging perfek, privaat, ten volle toegerus met asemrowende uitsigte.
Read moreCharl A - Jul 2019
Overall score
Onverwagse luuksheid met wonderlike berguitsig.
Adele D - Jun 2019
Overall score
Baie lekker ─ goed vir die siel.
Johan F - May 2019
Overall score
Asemrowende uitsig en ongelooflike natuurskoon.
Lindie S - May 2019
Overall score
Stukkie goud weggesteek in die berge.
Read moreMike V - Apr 2019
Overall score
A dream chalet at a dream location.
Maartin T - Apr 2019
Overall score
Geweldig mooi.
Santi M - Mar 2019
Overall score
The ideal "getting away from it all".
Read moreDirk N - Feb 2019
Overall score
Fantasties, pragtige plek.
Ben D - Feb 2019
Overall score
Very private and pretty.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie privaat en mooi.
Die huis (nommer 4) is baie goed ingerig, skoon en op 'n pragtige plek. Dit is baie privaat en ons het dit geniet, alhoewel dit die hele naweek gereën het. Sal beslis weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bart S - Feb 2019
Overall score
Baie mooi uitsig, alles wat mens nodig het.
Enna A - Jan 2019
Overall score
Asemrowende uitsig, stil, rustig, vars lug. Waarvoor kan 'n "stadsjapie" meer vra.
Johan L - Jan 2019
Overall score
Great facilities with stunning views.
Magda P - Jan 2019
Overall score
Die plekkie het die mooiste uitsig vanaf jou stoepie wat ek nog ooit gesien het.
Estelle L - Jan 2019
Overall score
Ideale plek om batterye te herlaai vir dag of twee.
Linda H - Dec 2018
Overall score
Baie mooi! Baie skoon en netjies.
Lorike B - Nov 2018
Overall score
Wonderful, calm, food for the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik, rustig, kos vir die siel.
Ons was in Dumbe no 4. dit was heerlik. Die rustigheid omvou jou die oomblik as jy uit die kar klim. Dis so pragtig en baie privaat. Die wind was bietjie rof, kon nie die balkon vanaf 14h00 geniet nie. Maar die sonsopkoms vroeg in die oggend maak alles die moeite werd. Ons sal beslis weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Herman B - Oct 2018
Overall score
Ongelooflik rustig en stil met asemrowede uitsigte.
Cindy-lee W - Oct 2018
Overall score
Very good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde vir geld.
Baie rustige netjiese plek. Perfekte plek vir 'n paartjie om weg te breek en net te ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henk K - Oct 2018
Overall score
Manjifiek.
Carissa M - Sep 2018
Overall score
Rus vir die siel!
Gerrit En Mandi K - Sep 2018
Overall score
Beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende mooi plek.
Pragtige omgewing. Lieflike silwerskoon, ten volle toegeruste huisie. Uitsig reg rondom asemrowend. Staproetes en 4x4 roete "awesome". Rustigheid en privaatheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linelle H - Sep 2018
Overall score
Beslis 'n groot moet doen sodat jy weer moet doen!
Micra W - Aug 2018
Overall score
Baie lekker en awesome view.
Lana V - Jul 2018
Overall score
Rustig - het ons batterye volgemaak.
Bennie B - Jul 2018
Overall score
Pragtige, knus plek in die berge.
Henk G - Jul 2018
Overall score
Fantasties.
Andre B - Jul 2018
Overall score
Calm for the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stilte vir die siel.
Dit was 'n baie lekker wegbreek en as dit rustigheid is waarvoor jy soek, moet nie verder soek nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius V - Jun 2018
Overall score
Breathtaking, quiet, great place for a weekend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend mooi, baie stil en 'n lekker plek vir 'n naweekwegbreek.
Die cottage is baie netjies en gerieflik, maklik om te kry met 'n besonderse uitsig. Die diens is baie goed. Selfs toe ons so bietjie met die kaggel gesukkel het was die eienaar binne minute daar om dit reg te stel. Dumbe sal ons vir seker weer sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Quintin H - Apr 2018
Overall score
Baie mooi en rustig.
Annamarie J - Apr 2018
Overall score
Asemrowend mooi.
Bettie J - Apr 2018
Overall score
Plek on battery te herlaai.
Marius M - Mar 2018
Overall score
Ongelooflike plekkie met niks en niemand wat pla.
Martelize W - Feb 2018
Overall score
Rustig, privaat en absoluut wonderlik!
Santi M - Jan 2018
Overall score
The epitomous getting-away-from-it-all.
Read moreUrsula L - Jan 2018
Overall score
Fantasties! Hemel op aarde!
Stefan D - Jan 2018
Overall score
My siel kon vir die eertse keer rus!
Hessie B - Dec 2017
Overall score
Dit was 'n salige Kersfees in die mooiste omgewing!
Nicolene J - Dec 2017
Overall score
Soos n sprokie!
Michele R - Dec 2017
Overall score
Awesome getaway from the hustle and bustle.
Naas V - Dec 2017
Overall score
Behuising gerieflik en interessant. Uitsig onbeskryflik en atmosfeer onvergeetlik.
Rob Olthof V - Dec 2017
Overall score
We hebben genoten van de ruimte, de privacy en het uitzicht.
Dirk B - Dec 2017
Overall score
Uitstekend.
Eugene S - Nov 2017
Overall score
Tweede keer en werklik onbeskryflik mooi en kalmerend. Mens ontspan totally.
Read moreBrian U - Nov 2017
Overall score
Asemrowend.
Quinton D - Nov 2017
Overall score
Knus gehug, asemrowende uitsig.
Read moreAlain V - Oct 2017
Overall score
Afgelegen bergnest met uitzicht, op de grens tussen de Vrijstaat en Natal.
Read moreHelena B - Oct 2017
Overall score
Wonderful scenery. Lovely walking around, riding 4x4 and doing some bird-watching!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike natuurskoon. Heerlik om te stap, voëls te kyk en 4x4 te ry!
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan B - Oct 2017
Overall score
Fantasties.
Schalk V - Oct 2017
Overall score
A very relaxed break away.
Read moreD'wall H - Oct 2017
Overall score
Lekker rustige naweekwegbreek.
Mary D - Aug 2017
Overall score
Rustig en naby die natuur.
Read moreDumbe Cottages's response
Aangesien alle gaste vir ons ewe belangrik is, en ons nie sekere gaste bo ander bevoordeel nie, laat ons nie toe dat gaste 'n chalet kies nie. Dit is nie regverdig teenoor ander gaste nie. 1 Van ons eenhede het 'n stort en die ander 4 het baddens. Ek wil ook net hierdie gas reghelp, dat hierdie chalet waarna verwys word, elke naweek en gedurende die week, vol bespreek is, en dus nie nodig is om gaste te mislei nie. Die pragtige natuur en uitsig, is vanaf die deck en binnekant van elke chalet, duidelik sigbaar, nie net vanuit die bad nie.
Riaan S - Aug 2017
Overall score
Rustige wegbreek in die berge.
Hannelise V - Aug 2017
Overall score
Rus vir die siel in die ongerepte natuurskoon.
Hermien S - Aug 2017
Overall score
Asemrowend mooi.
Read moreLeon B - Jul 2017
Overall score
Een woord: nammies.
Andrew S - Jul 2017
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Lieflike plek met wonderlike uitsig, baie rustig en privaat. Ideaal vir 'n wegbreek saam met jou geliefde!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ryno R - Jul 2017
Overall score
Beautiful and away from everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig en weg van almal en alles af.
Alles in alles saam was dit 'n baie baie leka plek. Wind het baie gewaai maar dit het ons nie gestop nie. Baie mooi uitsig en baie veilig. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan B - Jul 2017
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Ongelooflike uitsig en lekker privaat. Eenhede is goed toegerus en die skoonmakers was baie behulpsaam. Koop gerus baie hout aan in die winter en stook die kaggel vir 'n romantiese naweek. Indien jy fietsry, skimp dalk by Solly (eienaar) om jou sy bergfiets-roetes te gaan wys, asemrowend. Perfek vir 2 mense wat wil wegbreek ... jy gaan wens jy kon langer bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Relene C - Jul 2017
Overall score
Perfect winter getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was die perfekte winterswegbreuk.
Sal vir seker weer soontoe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerrit P - May 2017
Overall score
We enjoyed it so much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het dit ontsettend baie geniet.
Het ons verblyf Dumbe Cottage No. 1 verskriklik baie geniet. Verblyf was baie netjies en skoon. Sal verseker weer in die toekoms daar gaan uitspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Antonette H - Apr 2017
Overall score
Quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stilte.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem V - Apr 2017
Overall score
Total freedom for the body and the soul.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Totale vryheid van gees en liggaam.
Die eenheid word elke dag gediens en die kaggel gepak vir vanaand. Elke eenheid is totaal privaat. Die uitsig oor die vallei daar onder is onbeskryflik mooi. 'n Mens kry nie genoeg daarvan nie. Ek het ook gehou van die geskiedenis wat gekoppel word aan die grond self. Ek het ook dan die 4x4-roete gedoen en dit baie geniet. Wees net bedag dat jou GPS jou by die agterkant wil laat inkom as jy van Bergville af kom en die roete moet eerder nie gevolg word nie. As jy van stilte en afsondering hou kom bly gerus hier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Neels T - Apr 2017
Overall score
Wonderful natural beauty, very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike natuurskoon, vreeslik rustig.
Mens besef in so 'n plek hoe magtig die skepper is, wonderlike natuurskoon, stilte is wonderlik, 'n plek om net weer vrede in jouself te vind, sal definitief weer Dumbe besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan P - Mar 2017
Overall score
Rus vir die siel.
Read moreJaco B - Mar 2017
Overall score
If you want to rest this is the place to go.
This review has been translated,click hereto view the original version.
As jy wil rus, is dit net die plek om te gaan.
Net die plek om te gaan indien jy totaal en al wil afluit van die stadsgewoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie S - Mar 2017
Overall score
A piece of heaven on earth.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Stukkie hemel op aarde!
Die goed geplaasde sandsteenhuisies gee elkeen 'n wonderlike uitsig tot teen die blou Drakensberge in die verte. 'n Verskeidenheid veldblomme en swart beeste wat rondom die Retiefpas wei het ons ure se vermaak verskaf. Die huisies is goed toegerus en die personeel vriendelik. Drie dae se rus hier voel soos drie weke! Dumbe Cottages is no. 1 op my wegbreeklysie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tina L - Feb 2017
Overall score
Unbelievable and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik en netheid puik.
Ongelooflike netheid en rus vir siel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
George B - Feb 2017
Overall score
What an experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was 'n besonderse ervaring.
Ons verblyf was ongelooflik en die rustigheid met die uitsigte was baie mooi, wat dit nog meer spesiaal gemaak het was die geskiedenis in die omgewing te doen met Piet Retief. Al wat ek anders sou wou gehad het is chalet 1 het 'n stort en nie 'n hoekbad met uitsigte soos chalet 2, 3 en 4 nie,maar dit was goeie waarde vir ons geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Antionett H - Jan 2017
Overall score
Awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome!
Alles wat ons op die vorige verwysings gelees het, is waar en om dit self te kon beleef was iets besonders! Enigste iets wat ons sou voorstel is 'n behoorlike braai, nie op die dek nie, maar onder waar mens lekker kan vuurmaak. Verder was dit asemrowend mooi, skoon en netjies en die dames wat skoonmaak is dierbaar! Lekker gestap en die mooiste veldblommetjies gesien en afgeneem sonder ophou. Dankie ook Zenobia en LekkeSlaap omdat julle die heeltyd kontak hou na die bespreking tot op die dag van ons aankoms. Die LekkeSlaap-span is die beste!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Neville P - Jan 2017
Overall score
There is no other view like this on earth - breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Daar is nie nog so uitsig op hierdie aarde nie - asemrowend.
Heerlike naweek-wegbreek. Dit was koud en stormagtig met geweldige reën en wind, maar heerlik warm en 'cozy' met die vuurherd binne. Die uitsig is iets besonders en ons was gelukkig om soggens so uur daarvan te hê voor die miswolke weer toegesak het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roelf D - Dec 2016
Overall score
Salig, rustig met pragtige uitsig.
Read moreDuncan F - Nov 2016
Overall score
A unique setup and very picturesque and tranquil location which is really worth staying at.
Terence D - Nov 2016
Overall score
Perfect for a quiet weekend away and a thorough digital detox.
Read moreLeonor N - Oct 2016
Overall score
Peace and quiet in a wonderful nature setting.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus en vrede in wonderlike natuurskoon.
Ons het baie lekker gebly. Die cottage is baie mooi en skoon. Sou persoonlik kontak met die eienaar/gasheer waardeer het - net 'n paar kort SMS boodskappe gekry. Stortwater word nooit warmer as lou nie. 'n Kaart van die omgewing se restaurante en staproetes sal welkom wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Abrie V - Oct 2016
Overall score
Asemrowend mooi. Hemel op die berg.
Read moreNicole D - Sep 2016
Overall score
Most beautiful view, very tidy, and romantic - it was amazing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtigste view, baie netjies en romantiese verbyf - was amazing!
Die plek was baie mooi en rustig, uitsig is stunning. Baie romanties en die perfekte plek vir paartjies. Dit is so lekker stil en jy rus behoorlik uit. Plek binne is mooi netjies en skoon. Dit was die beste plek vir ons eerste vakansie saam. Sal regtig weer terug gaan soontoe!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Illonka V - Aug 2016
Overall score
Peaceful and calm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en kalm.
As jy opsoek is na kalmte en rustigheid, is dit die regte plek. Wonderlike naweek gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jubly V - Aug 2016
Overall score
Wonderfully peaceful and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik rustig en stil.
Ons het ons 2 kleuters by oupa gelos en vir 2 dae weggebreek. Die natuur en stilte was wonderlik. Die cottage was goed toegerus met alles wat ons nodig gekry het. Sal beslis aanbeveel vir mense wat sielsrus nodig het. Ons gaan dit 'n jaarlikse instelling maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marike G - Jul 2016
Overall score
Lovely destination where you can rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike bestemming waar jy kan rus.
'n Lieflike plek met 'n kaggel en ten volle toegerus. Die uitsig vanuit die eenheid is prentjiemooi en die heerlike bad 'n bonus. Kan heerlik op die plaas stap en die kaalvoetvrou-monument besoek. Ook nie ver van Royal Natal Drakensberg Park as jy in die berge wil gaan klouter nie. Sal weer besoek en aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Benjo L - Jun 2016
Overall score
Food for your soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kos vir die siel.
Dit was 'n ongelooflike rustige naweek, en die plek is kos vir die siel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mauritz B - Jun 2016
Overall score
Awesome view and a lovely home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende uitsig in 'n heerlike huisie.
Ongelooflike en rustige omgewing met jou eie private uitsig. Baie goeie toegeruste huisie waarin mens die natuur kan geniet. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Gaan vir seker weer kom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois T - Jun 2016
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie dankie vir 'n super lekker naweek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thea W - Jun 2016
Overall score
We celebrated our anniversary here.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het ons huweliksherdenking daar gevier.
Ek en my man het ons huweliksherdenking by Dumbe gaan vier. Dit is 'n romantiese wegbreekplek vir paartjies. Ons het ontspan en volkome uitgerus. Jy voel eens met die natuur. Sal Dumbe vir enige paartjie aanbeveel wat wil wegkom van die stad se geraas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicolene K - May 2016
Overall score
Die rustigste vakansie in 'n lang tyd. Vars lug, asemrowende uitsigte en voeding vir die siel.
Read moreShane E - May 2016
Overall score
Baie mooi plek, so rustig en stil.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: Scheepershoek, Harrismith, 9880, KwaZulu-Natal
- No children under 12