The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dumehlezi | TravelGround
+69

Dumehlezi

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 5 reviews for Dumehlezi
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.2/5
Safety
4.6/5
Value for money
5.0/5
Ruan D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan D
With friends

Baie lekker en netjies.

Die kamp terrein is beslis baie veilig en netjies. Dalk bietjie min badkamers vir die kampeerders, as die kamp vol is. Maar verder 'n baie lekker tyd gehad met vriendelike personeel. Word definitief aanbeveel.

Pierre B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre B

Lovely, will definitely visit again.

Was very nice, very helpful and very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, sal definitief weer besoek.

Was baie heerlik, baie behulpsaam en ook baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Naomi S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi S
Family with young children

Onsettend lekker gekuier en gebly en sal vir seker weer daar gaan bly!

Oom Dennis en sy vrou is fenomenaal. Hulle is baie besorg met hulle gaste en dit is lekker om te sien dat daar nog mense in ons wêreld is wat omgee. Ons kinders het dit veral geniet. Die trampolien en swembad is 'n groot plus punt en dan natuurlik die diertjies. Die hoendertjies en tarentale wat so in die bome slaap saans is iets om te aanskou! Baie dankie, dit was 'n lekker rus-naweek by julle en ons sien julle weer!

Jeanie S - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanie S
Family with young children

Beautiful spacious place, will return anytime!

We really enjoyed our stay. It was really great and our daughter had a lot of fun on the clean property. Will recommend this to any family. Great value for money. The owners were very helpful and friendly. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi plek met baie spasie. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.

Ons het dit baie geniet by Dumehlezi. Dit was vir ons 'n fees om daar te kuier, en die erf was so mooi skoon en ons dogtertjie het dit baie geniet. Sal dit aanbeveel vir enige gesin. Definitief waarde vir geld. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Pieter S
Family with teenagers

Ons is mal oor Sodwana en Dumehlezi is 'n ongelooflike plek om by te bly.

Dennis-hulle is op die bol met alles en mens sien hulle gereeld. Uitstekende plek met alles wat mens nodig het.

From R450
per night (sleeps 4)
From R450
per night (sleeps 4)
From R450
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 55 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Sodwana Main Road, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab919f54437bf307ec08b1680278308313ec450c5538561cab0995bcb0c17f4c83469d0c9c9901d26183920b3101fb02319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (sleeps 4) 5 5 1 5 Sodwana Main Road Sodwana 3974 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -27.500834647918 32.586886754958
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!