The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Durham Road 31 | TravelGround
+20

Durham Road 31

3 reviews
Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 3 reviews for Durham Road 31
Cleanliness
4.3/5
Service
3.0/5
Location
4.0/5
Safety
4.7/5
Value for money
3.7/5
Sonja B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sonja B
Family with teenagers

Lekker kuierhuis met baie spasie vir ten minste twee gesinne, maar effens teleurstellende ondervinding prysgewys.

Ek voel daar is sekere dinge kort wat 'n frustrasie was - soos seep in die badkamer om hande mee te was, een kamer het nie handdoeke gehad nie en ons moes leen van die ander kamer, daar was nie afdrooglappe vir skottelgoed nie, die skottelgoedseep was baie min en dit het ook nie 'n besem gehad nie, daar was nie 'n rasper vir kaas nie. As 'n mens oral verblyf het dan is dit belangrik om die essentials te hê soos seep en handdoeke.

Durham Road 31's response

Beste Sonja,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer. Dit help ons om kwaliteit en diens te verbeter.

Ons het die kwessie intussen aangespreek.

Ons hoop om u terug te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete
Durham 31

Durham Road 31
Sonja J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja J
With friends

Dit was regtig 'n wonderlike naweek wat nooit vergeet sal word nie. Pragtige huis met swembad. Wat meer wil jy hê?

Ek en my vriende het ons gate uit geniet by 31 Durham Road. Dit het gevoel ons is by die huis is, so tuis het ons gevoel. Ons gaan definitief weer bespreek.

Christelle T - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Christelle T
Family with teenagers

Met ons aankoms was daar net 6 slaapplekke, nadat ek vir 8 mense bespreek het.

Die uittrekbank was glad nie opgemaak nie. Die agent wat ons ontvang het was uiters onprofessioneel. Die krag was af met ons aankoms, en sy het glad nie geweet hoe om dit te hanteer nie.

From R2 280
per night (sleeps 6)
From R2 280
per night (sleeps 6)
From R2 280
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 31 Durham Close, West Beach, Cape Town, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2YWRmZGEzLWRjYmEtNGYxNy1iZWE2LWJjYzc2Y2JiNjMxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 280  per night (sleeps 6) 3 5 1 4 31 Durham Close West Beach 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.807177660683 18.475751727819
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!