Dwarslêbos
Review Summary
Martie E - Feb 2021
Overall score
Pragtige netjiese vakansiehuis met alles wat jy benodig.
Dwarslêbos's response
Baie dankie vir die pragtige resensie. So bly julle het lekker gekuier. Dit is vir ons so n groot voorreg om gaste te kan ontvang en dat hulle gelukkig is en lekker kuier.
Julle is enige tyd weer welkom. Dankie ook dat julle die plek so mooi em netjies gelos het. Waardeer.
Veilig reis.
Sonya en Chris
Leon B - Feb 2021
Overall score
Very lovely place.
Dwarslêbos's response
Hi Leon, thank you so much for this lovely review. I am glad that you enjoyed the weekend. Thanks for leaving everything so clean and tidy. You are always welcome.
Stay safe.
Sonya
Blanche D - Nov 2020
Overall score
We had a lovely stay and everything was perfect. The house was nice and clean and the sea view was to die for.
Dwarslêbos's response
Haloda Blanche,
Baie dankie vir jou mooi en goeie resensie wat ek vandag ontvang het. Dit was n plesier om julle te kon ontvang en ek is bly dat julle lekker gekuier het. Julle is enige tyd welkom hier.
Veilig bly en groete,
Sonya
Paul M - Oct 2020
Overall score
Fantasties
Dwarslêbos's response
Haloda baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer en is baie bly om te weet dat julle en Ollie die naweek so geniet het.
Julle is altyd welkom en baie dankie dat julle ook die plek so netjies gelos het.
Veilig bly en groete.
Sonya
Andri K - Oct 2020
Overall score
Wat 'n juweel van Sonya en Chris. Onvergeetlike belewenis. Baie dankie vir julle gasvryheid.
Dwarslêbos's response
Baie dankie vir jou mooi en goeie resensie Andri. Ons waardeer dit.
Ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het en julle is altyd weer welkom.
Veilig bly.
Sonya en Chris
Mat W - Oct 2020
Overall score
A home away from home with everything one could need for a short or long stay. Time stands still here!
Read moreDwarslêbos's response
Hi Mat, thank you so much for this lovely message and feedback. It is much appreciated. You are always welcome here. So glad that you could have a peaceful time here.
Remember we are just a booking away.
Love Sonya and Chris.
Jaco V - Sep 2020
Overall score
Absoluut fantasties!
Dwarslêbos's response
Haloda Jaco, baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Ek is bly dat julle lekker kon ontspan by ons huisie.
Sonya
Charmaine P - Sep 2020
Overall score
Wonderlike naweek.
Dwarslêbos's response
Haloda Charmaine baie dankie vir hierdie mooi resensie. Waardeer dit baie. Altyd lekker as mens goeie terugvoering kry van gaste wat jou moeite waardeer.
Kom bly gerus weer hier.
Veilig bly.
Sonya
Chrileza S - Sep 2020
Overall score
110% awesome stay.
Dwarslêbos's response
Hi Chrileza many thanks for this lovely review. You are most welcome any time.
Thanks for leaving everything so neat and tidy. Hope to see you soon.
Stay safe.
Sonya
Pieter B - Sep 2020
Overall score
Puik, puik, puik.
Dwarslêbos's response
Haloda Pieter baie dankie vir so n goeie resensie. Dit was n plesier om julle hier te kon ontvang en dat die "dogtertjies" veilig was en lekker kon rond hardloop.
Baie dankie ook dat julle so mooi na ons plek gekyk het. Julle is altyd welkom.
Veilig bly.
Sonya
Dewet L - Aug 2020
Overall score
Saligheid by die see! 'Home away from home'
Dwarslêbos's response
Baie dankie vir hierdie goeie resensie. Ons waardeer dit en julle is altyd welkom by Dwarslebos. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves. Julle het so mooi omgesien na ons huis en so mooi netjies en skoon gelos. Baie dankie.
Kom kuier gerus weer.
Vriedelike groete. Sonya
Marius C - Aug 2020
Overall score
Was 'n fantasmagoriese naweek.
Dwarslêbos's response
Haloda Marius en ander gaste, ag hoe lekker om so 'n mooi resensie te kry.
Baie dankie ek waardeer baie. Julle is altyd baie welkom om hier te kom chill.
Groete en veilig bly. Sonya
Tinus V - Aug 2020
Overall score
Ontspannend, stil en baie lekker.
Dwarslêbos's response
Halo daar Tinus en gesin baie dankie . Dit was 'n plesier en voorreg om julle hier te kon ontvang.
Bly dat julle kon batterye herlaai na die moeilike tye wat julle ervaar het. Julle is altyd baie welkom om hier te kom dwars lê.
Wees veilig.
Groete. Sonya.
Sunelle O - Mar 2020
Overall score
Dwarslêbos het ons verwagtinge oortref!
Dwarslêbos's response
Haloda Sunelle baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeer baie.
Julle is enige tyd welkom hier by ons.
Groete Sonya Loubser van Dwarslêbos
Eduan L - Feb 2020
Overall score
Winning holiday.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wenner van 'n vakansie.
Wonderlike gasvrou Sonya het uit haar pad gegaan om ons tyd by Dwarslêbos so lekker as moontlik te maak. Die ligging is perfek vir 'n vinnige wegbreek uit die stad. Die verblyf is alles wat 'n mens sal verwag van 'n huisie by die see. Ons sal enige iemand aanbeveel om vir Sonya te ondersteun by Dwarslêbos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dwarslêbos's response
Haloda Eduan en Grant, baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Dit altyd lekker om die ektra myl te gaan vir my gaste want elkeen van julle is baie spesiaal.
Julle is enige tyd welkom by ons.
Vriendelike groete, Sonya
Lanese B - Jan 2020
Overall score
We loved our stay at Dwarslebos, a very nice house and so close to the beach.
Dwarslêbos's response
Haloda Lanese en familie, dit was 'n absolute plesier om julle te verwelkom en in Dwarslêbos te kon huisves.
Ons weet julle kon nie genoeg van die see en strand kry nie.
Julle is enige tyd welkom.
Groete
Dwarslêbos
Corne V - Dec 2019
Overall score
Fantastic, relaxing accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese, ontspannende verblyf.
Ongelooflike gasvryheid ervaar by Dwarslêbos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dwarslêbos's response
Haloda Corne baie dankie vir jou dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Baie bly dat jullle so lekker gerus en gekuier het.
Dankie dat ons plek so mooi opgepas was en netjies gelos is.
Kom kuier gerus weer.
Sonya
Gerrie S - Nov 2019
Overall score
Rest for the soul.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rus vir die siel.
As jy moeg is vir die druk, geraas en gewoel van ons haastige leefstyl, dan is Dwarslêbos die plek om stoom af te blaas. Om in die kombuis na die see te staar, terwyl jy kos maak, is meer as net kos vir die siel. Die braaikamer is mooi ingerig, sodat die gesin lekker te kan gesels en kuier, en weereens bring die mooi uitsigte oor die see weer rustigheid wat jy nie kan koop nie. Alles is netjies, en die huisie is mooi ingerig om alles net maklik te maak. Dankie Dwarslêbos, jy is my nuwe beste vriend, glo my ek sien jou gou weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dwarslêbos's response
Hallo Gerrie, baie dankie vir hierdie mooi resensie. Dit doen ons siel goed om te weet dat julle lekker en rustig hier kon kuier en alles geniet.
Julle ís enige tyd welkom. Baie dankie ook dat julle ons plek so mooi opgepas het.
Vriendelike groete
Dwarslêbos
A D - Nov 2019
Overall score
What a wonderful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n wonderlike plek.
Vriendelik ontvang, daar was 'n klein geskenkie. Goeie linne, skoon en netjies, see-uitsig, wonderlik gesus deur die golwe. 10/10.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dwarslêbos's response
Beste Ansie,
Baie dankie. Was heerlik om jou hier te kon ontvang. Vertrou ons sien jou weer gou. Dankie ook dat jy ons plek so netjies gelos het.
Vriendelike groete
Sonya
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 12:00 - Address: 21 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Western Cape
- All ages welcome