Eagles Ridge Country House
Review Summary
Andrew B - Aug 2019
Overall score
Very quiet and relaxing. Close enough to the town for any requirements.
Everd M - Jul 2017
Overall score
Foto's mislei 'n mens.
Jana V - Jul 2017
Overall score
Not very well organised and premises is run down.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Nie baie goed georganiseerd en perseel is verwaarloos.
Nie dieselfde as op die internet nie. Het nie 'n swembad nie. Eienaar en staff is baie vriendelik en lekker om mee te kuier. Kos is ook lekker. Verblyf was in 'n rondawel. Alles was mooi skoon maar die perseel is verwaarloos. Was daar in die winter en het lekker warm geslaap met 'n warm kombers op elke bed. Gesukkel met warm water. Baie veilig gevoel. Omgewing is bosbou-omgewing en baie mooi. As jy hou van stilte en geen luxury beveel ek aan 2 nagte verblyf. Kan dan vir die dag deur ry na Oos-Londen. Beveel aan om die omgewing ook in die somer te reis. Was baie droog in die wintertyd en dan kan jy nie die mooi werklik waardeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dalinda S - Dec 2015
Overall score
Beslis waarde vir geld.
Carin T - Dec 2015
Overall score
An unusual but very interesting place.
- Capacity: 34 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Kologha Forest Road, Kologha, Stutterheim, 4930, Eastern Cape
- All ages welcome