The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Eagles Wings | TravelGround
+25

Eagles Wings

33 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 33 reviews for Eagles Wings
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Bennum V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennum V

Lekker gerus en ontspan en saans met die gedruis van die see aan die slaap geraak. Ons het dit so geniet.

As hulle se op die see dan is dit regtig op die see, minder as 100 m tot jy op die sand stap. Uitsig asemrowend van alle kante en die lekker braaiplek. Goed ingerig met als wat jy nodig het en baie slaapplek. Johan en Sandra is wonderlike gashere en het gereeld kom inloer om seker te maak dat als reg is. Ons het die wegbreek so geniet. Baie dankie.

Eagles Wings's response

Baie dankie.

Eagles Wings
Hijn T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hijn T

Lekker gebly.

Op die see, maar jammer die strande was toe. Onthou jou Tabard.

Truia N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Truia N
With spouse/partner

See-uitsig en dierevriendelik.

Dit is 'n heerlike woonstel! Pragrige see-uitsig, op die strand. Pet friendly. Baie vriendelike ontvangs en hulpvaardige gasheer en gasvrou. Ons het al van te vore daar gebly en sal nêrens anders in Jeffrey's bly nie. Bekostigbaar en als wat jy nodig het!

Charles J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles J
With spouse/partner

Relaxing and peaceful

Had a lovely stay. Will definitely book again. Thank you for the warm and friendly service.

Janine J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janine J
Family with teenagers

Perfekte ligging en omgewing vir asem skep!!

LEKKER PLEKKIE BY DIE SEE!!

Lee-ann C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lee-ann C
Family with teenagers

Great place, value for your money.

Owners most caring people.

Eagles Wings's response

Many thanks

Eagles Wings
Cornelia M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia M

Beautiful view, clean apartment, friendly owners. Worth it.

Will recommend anytime.

Eagles Wings's response

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Eagles Wings
Delia N - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delia N
With friends

Gemaklik. Skoon en netjies. Baie vriendelike gasvrou en gasheer.

Sal definitief weer by julle kom bly. Hopelik gou!

Marietjie V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marietjie V
With spouse/partner

Baie lekker gekuier.

Asemrowende uitsigte, vriendelike mense en fantastiese vakansie-bestemming

Eagles Wings's response

Baie dankie.

Eagles Wings
Hennie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie D
With spouse/partner

Was the most wonderful stay ever.

We had a wonderful time, the access to the beach was one of the most outstanding things. We had a lot of privacy too. Thanks to Johann and his wife. The room was more outstanding as a backpackers room.

Japie D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Japie D
With spouse/partner

We had a great stay.

A very nice and safe place to stay. They can only put in more comfortable beds. We really enjoyed it, but slept badly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly.

'n Baie lekker en veilige plek om te bly. Hulle kan gerus net gemakliker beddens insit. Ons het dit baie geniet, maar sleg geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieranda K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieranda K
With friends

Lekker see-uitsig, vriendelike gasvrou, netjies en alles wat benodig word.

Dit is 'n lekker woonstel wat oor die see uitkyk, ons het 'n wonderlike tyd gehad. Ons het wel besef dat 'n ekstra venster of 2 baie welkom sou wees. Maar niks wat ons nie reeds voor die tyd geweet het nie. Dus is daar geen negatiewe terugvoering nie. Die eenheid wat ons gehad het sal ek voorstel is vir ouers en kinders, bied nie privaatheid vir bv. vriende wat in die voorhuis moet slaap, maar ons het dit ook vooraf geweet. En nog steeds so verkies, siende dat dit oor die see uitkyk.

Richard S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard S
Family with young children

Great location. Clean and neat.

The accommodation was great. Right on the beach. Clean and comfortable.

Amoné D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Amoné D
With spouse/partner

Geen waarde vir jou geld!

Ek was baie teleurgesteld in ons woonstel. Uit die 6 beddens wat in die woonstel gestaan het, het net die dubbelbed in die slaapkamer beddegoed opgehad. Hierdie bed se duvet was ook nie eers op die bed nie en was sommer opgerol en bo-op een van die ander enkelbeddens neergesit. Die eetgerei en breekware was erg teleurstellend. Min van die eetgerei het bymekaar gepas en was al aangeslaan. Daar was ook net 3 koffiebekers wat bymekaar gepas het en die res was sommer ou koppies wat jy sommer kan sien het uit die eienaars se huis gekom. Die woonstel kan 7 mense slaap, maar die eetgerei en breekware is te min om soveel mense te akkommodeer. Die lugverkoeling in die hoofslaapkamer was buitewerking en was daar vir ons gesê "om maar net die vensters oop te maak". Dankie tog vir die waaier wat ons saamgeneem het, ander sou ons gedood het van die hitte en bedompigheid. Alhoewel die woonstel 'n asemrowende uitsig op die see het, moes ons buite om die erf geloop het op 'n groot grasperk tot by ons motor wanneer woonstel 2 huurders gehad het. Daar is geen lig aan die buitekant van die erf nie en met bagasie is dit 'n hele ent om te loop. Ons kar moes ook buite in die eienaars se oprit parkeer geword het met geen afdak of veiligheidshek. Ek sal nie hierdie woonstel aanbeveel vir mense wat waarde vir hul geld wil hê nie.

Wynand V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand V
Family with young children

Absolutely amazing!

Very friendly reception. You immediately feel at home!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut amazing!

Baie vriendelike ontvangs. Jy voel dadelik tuis!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan M
With spouse/partner

Good, friendly people.

We had a good vacation. I'm in a wheelchair and that was difficult up and down the staircase after we did ask for a wheelchair friendly place.

Anna-marie V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie V
Family with teenagers

Regtig fantasties!

Ons het heerlik gebly. Ligging is baie goed.

Corneil O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corneil O
With friends

The unit are perfect and the owners very friendly.

We enjoyed our stay tremendously and will definitely stay there again. The owners are very friendly and the location perfect.

Beronicke B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beronicke B
Family with young children

My dream vacation came true with Eagles wings.

We have never been to the Eastern Cape and were a little scared, but when we first arrived at Eagles Wings, we forgot how scared we were. We were welcomed with open arms and felt part of the family. It was our dream vacation, the place is very safe and everyone is so friendly. We will definitely go back to Eagles Wings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

My droom vakansie het op Eagles wings waar geword.

Ons was nog nooit in die Oos-Kaap nie en was eers bietjie skrikkerig, maar toe ons eers by Eagles Wings aankom het ons skoon vergeet hoe skrikkerig ons was. Ons is met ope arms verwelkom en het deel gevoel van die familie. Dit was nou ons droom vakansie, die plek is baie veilig en almal is so vriendelik. Ons sal definitief weer Eagles Wings toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariska G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska G
Family with young children

We felt at home. Great view!

Reception was friendly, lovely view. Literally on the beach. Had a nice time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het tuis gevoel. Great view!

Ontvangs was vriendelik, lieflike uitsig. Letterlik op die strand. Lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eagles Wings's response

Baie dankie, ons hoop ons sien julle weer. Groete

Eagles Wings
Louis V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
With spouse/partner

Had a good time.

Value for money and pet friendly. Perfect location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gekuier.

Beslis waarde vir geld en troeteldiervriendelik. Ligging is perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard J
With friends

Lekker.

Baie lekker gebly. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Truia N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Truia N

The best.

Dit is op die strand, ons honde-kinders is met ope arms ontvang, en die ligging is absoluut perfek. Die gasvryheid en behulpsaamheid is als waarvoor ons kon vra. Sal nooit weer op enige ander plek in Jeffreys bly nie!

Rochelle K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle K
Family with teenagers

Friendly welcome, had a great time.

Safe and peaceful area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs, lekker gekuier.

Veilige en rustige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Saloom K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Saloom K
Family with young children

Absoluut die moeite werd.

Wat 'n ongelooflike ligging reg by die strand. Soggens maak die see se branders jou wakker. Stunning uitsig op die see en hoe gelukkig was ons nie om volmaan te beleef op die see in die aand. Die eienaars is baie aangenaam en ek kan die plek aanbeveel met lof.

Johan H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H
Family with young children

Dit is soos om jou eie strand te besit vir die tyd wat jy daar is.

Dit is soos om jou eie strand te besit vir die tyd wat jy daar is. Oom Johan en Tannie Sandrah laat jou voel of hul jou jare al ken, hul gesels te lekker saam met die gaste, amper of jy deel is van 'n familie. Dit is veilig, netjies en skoon. Mens kom met 'n swaar hart terug Gauteng toe nadat jy betower was met die J-Bay ligging. Ons sal beslis weer Eagles Wings toe gaan. Ek beveel Eagles Wings aan vir enige iemand, enige tyd van die jaar.

Dorene C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorene C
Family with young children

Excellent service and location.

Can definitely recommend this place to anyone, fantastic location and friendly service. Place was clean and equipped with all the necessities for a long stay. Very close to the beach.

Michelle L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Michelle L
With spouse/partner

Felt like part of the beach.

Very nice. Pet-friendly. Feels like old times, owning a piece of the beach!

Yvette M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette M
Family with young children

Beste ligging!

Ons is vriendelik ontvang deur die Eagles Wings se eienaars, het soos familie gevoel. Van die intrapslag was ons gelukkig. Die ligging is beslis die beste, op die swemstrand met lewensredders gedurende die vakansietyd. Soos om jou eie stukkie strand by jou voordeur te hê. Sal beslis weer daar gaan bly.

Pieter E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter E
Family with young children

Very nice place with friendly owners.

Very nice location on the beach!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plekkie met vriendelike eienaars!

Baie lekker ligging, op die strand!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezel K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel K
With spouse/partner

Worth every cent.

Eagles Wings is the ideal self catering accommodation and is located in the perfect location. We had a lovely stay and will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Elke sent werd.

Eagles Wings is die ideale selfsorgverblyf en is op die perfekte plek geleë. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Reinette V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Reinette V
With spouse/partner

Gemengde gevoelens.

By aankoms het ons gesukkel om die ontvangsarea te identifiseer waar ons moes rapporteer. Ook geen aanduiding van 'n klokkie wat ons kon lui nie. Te danke die agent se SMS met die plek se telefoonnommer kon ons gelukkig bel en was ons gou daarna gehelp. Die woonstel se uitleg was baie oulik met 'n private ingang. Die see uitsig was fantasties! Ons het gehou van die wilde groentetuin by ons kamervenster en die ryk voëltjie lewe in die omgewing. Die hond was ook baie vriendelik en liefdevol. Daar is genoegsame beligting in die aand om veilig tot by die deur te kom. Oppas net vir die gat reg voor die trap van die onderste hekkie, mens kan baie maklik seerkry daar as mens nie oppas nie. Beligting by die voorhek mag dalk help hier. Die badkamer was genoegsaam en mooi skoon. Ongelukkig was die kamertjie aan die hoofhuis gekoppel met 'n deur en het mens sigaret rook geruik die oomblik as mens instap. Ook later deur die dag na ons uit was en weer terug gekom het was die sigaretrook reuk in die kamer oorweldigend, selfs vir my kêrel wat 'n roker is. Ons moes die deur en al die vensters ooplaat om te ventileer. My asma het opgevlam tydens my verblyf hier, want ek is allergies vir sigaretrook. Die koffiebekers was vuil toe ons wou koffie maak, maar skottelgoedseep en waslappie was beskikbaar en probleem vinnig aangespreek. Die ketel was ook stukkend, maar was onmiddellik vervang met 'n werkende een toe ons dit rapporteer. Rooibostee was ook verskaf op versoek. Die een koffiebeker het 'n kraak in gehad wat die koffie op die bedkassie laat uitlek het. Die enkelbed se duvet was in die kas en die alleenlik die oortreksel was op die bed, nie oor die duvet nie. Die dubbelbed se bedliggie was nie in geplug nie (twee punt plug), want die vorige gas het dit agter die bed uitgehaal om hul selfoon mee te laai. Dit was baie moeilik om weer die liggie agter die bed ingeplug te kry. Die gordyn se stop was nie op die reëling nie, dus het die gordyn van die reëling af gehardloop toe ons die gordyn oop getrek het. Die bed het lekker geslaap as mens hou van 'n harder bed. Ons stappies op die strand elke oggend was wonderlik en die ligging van die plekkie is van so aard dat mens gemaklik by die see kan uitkom met die tuinpaadjie af strand toe. Dit is 'n heerlike rustige en ontspannende omgewing. Geen geraas naby gewees nie. Ten spyte van die klein jakkalsies wat bietjie aandag nodig het (attention to detail) sal ek nog steeds die woonstelletjie aanbeveel vir vakansiegangers, want die verblyf was andersins baie aangeneem.

Yolandi V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yolandi V
With spouse/partner

Baie lekker gebly, vriendelike eienaars. Super naby aan die see!

Die woonstel is ten volle toegerus met alles vir 'n selfsorg-eenheid en ons het baie lekker gebly!

From R500
per night (sleeps 3)
From R500
per night (sleeps 3)
From R500
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 47 Kadeljauws Road, Jeffrey's Bay, 6331, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0ZTYwMWJkLWE5ZjctNGYxYy1iNWNiLTNiY2IyMDkwZGRjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (sleeps 3) 33 5 1 5 47 Kadeljauws Road Jeffrey's Bay 6331 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.011968740245 24.928971362206
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!