Eddy Out
Review Summary
Frederick R - Oct 2021
Overall score
Fantasties, baie rustig en vrede vir die siel.
Gideon V - Jan 2020
Overall score
Dit was wonderlik! Ons kan nie wag om weer te gaan nie!
Read moreJohan D - Jul 2019
Overall score
Baie lekker gekuier, sal weer kom!
Lies V - Feb 2019
Overall score
Very nice house, very nice place!
Marelise S - May 2018
Overall score
Definitief waarde vir jou geld.
Carla D - May 2017
Overall score
Couldn't have asked for better.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kon nie vir 'n beter plek gevra het nie!
Nie een van ons was al ooit in Heroldsbaai nie so dit was een groot avontuur. Die huis is pragtig, die diens was 10 uit 10 en ons beplan al klaar weer 'n naweek Eddy Out toe. Sal nie sommer êrens anders bly nie. Dis luuks en groot genoeg vir 6 mense om gemaklik te bly. Alles was daar, al wat jy nodig het om te pak is klere en jou braaivleis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eddy Out 's response
Fantasties, baie dankie. Ons wag vir julle volgende kuiertjie.
Libre V - Nov 2016
Overall score
The house is spacious and exactly what we wanted in a house for the weekend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die huis is heerlik ruim en presies wat ons wou hê in 'n naweekhuisie.
Baie skoon en netjies, jy sal nie 'n fout maak om hier te gaan bly nie. Dstv was ingesluit. Kommunikasie was maklik en perfek en alles het goed gewerk. Al wat bietjie sleg was - daar was geen toiletpapier, handdoeke of 'n haardroër in die huis nie. Dit sou die bly net daardie bietjie gemakliker gemaak het as dit ingesluit was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eddy Out 's response
Ek waardeer die terugvoering. Te danke aan jou terugvoering, sal jy sien as julle weer kom kuier dat daar nou 'n haardroër en handdoeke is en natuurlik toiletpapier.
Danie J - Oct 2016
Overall score
Wonderful house in a wonderful little town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike huis in 'n wonderlike dorpie.
Baie dankie aan Marelize en Stephane vir die wonderlike tydjie by Eddy Out. Die huis is wonderlik, goed geleë en rustig. Die tydjie by julle was net te kort. Tot volgende keer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barend O - Jul 2016
Overall score
Value for money.
Antoinette D - Jul 2016
Overall score
Large house, ideal for a family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eddy Out is 'n groot leefhuis geskik vir 'n familie.
Eddy Out is 'n baie netjiese huis. Dis geskik vir familie met tieners of vriende. Sal weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rochelle V - Apr 2016
Overall score
Pragtige huis met als wat jy nodig het, mal oor die braaikamer.
Arnold T - Mar 2016
Overall score
Absoluut fantasties!
Corrine B - Oct 2015
Overall score
Baie modern en luuks.
Marzanne R - Oct 2015
Overall score
Die huis is baie gerieflik en ruim, ideaal vir 'n groot familie of 'n klomp vriende. Ons het alles gehad wat ons nodig het!
Charme T - Apr 2015
Overall score
Fantastic house offering wonderful views.
Gerhard D - Apr 2015
Overall score
Plek was netjies, skoon en pragtig!
Sias M - Mar 2015
Overall score
Fantasties!
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Vaalkom Street, Herolds Bay, George, 6530, Western Cape
- All ages welcome