Review Summary
Jacques Q - Oct 2020
Overall score
My favorite place to stay in Port Elizabeth
Eden Road Guest Suites's response
Thank you very much!
Zalhelia B - Dec 2019
Overall score
Dit was gerieflik.
Anneke L - Dec 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Baie dankie - ons het baie lekker gebly, als was netjies en skoon met vriendelike diens. Al het ons baie laat gearriveer, het ons heerlik geslaap. Sal definitief hulle aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Evette F - Sep 2019
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great.
Great plek, sal gou weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michael M - Sep 2019
Overall score
Relaxing and refreshing!
Liezl D - Aug 2019
Overall score
Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies.
Pragtige en netjiese plek. Baie spasie en kar mag 'n mens binne stop. Baie tevrede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mark M - Aug 2019
Overall score
Business trip, really enjoyable accommodation.
Barry V - Aug 2019
Overall score
Great value-for-money-guesthouse and would recommend it to every one travelling to PE.
Geraldine C - Jun 2019
Overall score
Gerieflike, ruim en aangename akkommodasie.
Jacques Q - Jun 2019
Overall score
An enjoyable stay in a comfortable and spacious unit
Leonard C - Jun 2019
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Baie mooi gastehuis en was vriendelik ontvang. Goeie waarde vir geld. Die kamer het net nie ontbyt ingesluit nie waarvan ek nie bewus was nie. Sal definitief aanbeveel, maak net seker dat als gekommunikeer word wat die kamer insluit en nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden Road Guest Suites's response
Good Morning,
Thank you so much for the lovely feedback. Please note that is stated in the quotation document that a Continental breakfast is available at an extra cost of R50.
Our apologies for the inconvenience.
Thank you
Cornelia D - May 2019
Overall score
Space, rest, peace and good, friendly and helpful service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruimte, rus, vrede en goeie, vriendelike en hulpvaardige diens.
'n Plek om op trots te wees. Ruimte, pragtige dekor, hulpvaardige en vriendelike gasvrou, sentraal geleë en voorsien van alle veiligheidsmaatreëls. Dit was 'n fees om daar te kon wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lida B - Apr 2019
Overall score
Will definitely recommend them, and go to sleep there again anytime.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal hul definitief aanbeveel, en enige tyd weer daar gaan slaap.
Dit was skoon, netjies, veilig, rustig en baie goeie diens. Sal hul definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jannie S - Apr 2019
Overall score
Baie gemaklik gewees.
Ori H - Mar 2019
Overall score
Nice place.
Monwabisi S - Jan 2019
Overall score
The place was homely, nice and quiet over the holidays and very peaceful.
Arnel V - Dec 2018
Overall score
Uitstekend. Gasvry.
Etienne P - Dec 2018
Overall score
Pragtig!
Marinda G - Nov 2018
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Ons sal beslis weer van Eden Road Guest Suites gebruik maak. Baie dankie vir die netheid en volledig toegeruste verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nelmarie V - Nov 2018
Overall score
Baie beïndruk, dis netjies, skoon, stil area en is baie vriendelik ontvang.
Lyn S - Oct 2018
Overall score
Very convenient and well-appointed room.
Eden Road Guest Suites's response
Dear Lyn,
As was discussed, it was never our intent to make you feel unwelcome the second evening. I gave your key to the same room and didn't feel the need to show you, your room again as you were familiar with it.
Please accept our apology, we are still trying to fulfil the needs of each individual that passes through our doors.
Kind regards,
Louise
Francois M - Sep 2018
Overall score
Baie netjies en gerieflik.
Elmarie V - Sep 2018
Overall score
Had a nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Was baie netjies en oulik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco V - Sep 2018
Overall score
Baie lekker vertoef en die geriewe is uitstekend.
Elsabe F - Sep 2018
Overall score
Ons het heerlik gebly.
Elanda S - Aug 2018
Overall score
Baie gerieflik en pragtig ingerig, goed geleë en hartlike eienaars. Ek kom weer terug!
Thys L - Aug 2018
Overall score
Stylvol en baie netjies.
Neels G - Jul 2018
Overall score
Was baie lekker gewees.
Hester Laetitia V - Jul 2018
Overall score
Netjiese kamers en als wat nodig is vir 'n vinnige oorslaap.
Adriana V - Jun 2018
Overall score
Uitstekend!
Hermann S - Jun 2018
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Net jammer daar was geen ontbyt nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise L - Jun 2018
Overall score
Hartlike warm ontvangs.
Sonja T - May 2018
Overall score
Home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis weg van die huis.
Ontvangs was vriendelik. Plek was baie netjies, het heerlik geslaap. Sal beslis weer teruggaan soontoe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Patrick H - May 2018
Overall score
Uitstekende waarde en gerief.
George A - Apr 2018
Overall score
Baie netjies en kan aanbeveel word.
Lizbe T - Mar 2018
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Louise en haar ma was baie vriendelik en behulpsaam. Gaan definitief weer by Eden Road Guest Suites gaan slaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan O - Mar 2018
Overall score
Heerlik en baie gasvry.
Eden Road Guest Suites's response
Beste Johan,
Dankie dat julle ons gekies het as julle bestemming. Ons vra omverskoning, dit is nie die norm nie en elke kamer word elke dag gediens. Jul kamer was heel moontlik perongeluk oorgesien.
Ons neem die kritiek en sal positef bou op dit om die volgende gaste gemaklik te laat voel.
Beste Groete
Louise
Alda D - Mar 2018
Overall score
Huis weg van jou eie.
Joey B - Feb 2018
Overall score
Baie baie lekker.
Amanda S - Jan 2018
Overall score
Aangenaam, rustig, uiters netjies.
Leroy C - Dec 2017
Overall score
Gasvry, netjies, plesierig. Dankie!
Michael H - Dec 2017
Overall score
Voldoen aan al die nodige verblyf vereistes.
Gerhard L - Nov 2017
Overall score
Uitstekend.
Luciano M - Nov 2017
Overall score
Ideal for you and your partner, comfy and cozy.
Sophie B - Oct 2017
Overall score
We had the most perfect stay!
Quinta W - Oct 2017
Overall score
Comfortable and luxurious.
Rika N - Sep 2017
Overall score
Professioneel, gasvry, luuks. Heerlik!
Lou P - Jul 2017
Overall score
Spacious and neat room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim en netjiese kamer.
Was 'n bietjie bekommerd omdat dit relatief goedkoop was, maar uitstekende skoon en ruim verblyf naby alles waar ons wou wees. Goeie en vriendelike diens. So iets tussen selfsorg en B&B; eintlik lekker om sommer eie muesli en joghurt aan te hou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rita M - May 2017
Overall score
Truly a pleasant experience and would definitely go there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was werklik 'n aangename ondervinding en ons sal beslis weer daar tuisgaan.
Vriendelike, behulpsame eienaars, wat uit hul pad gaan om dit vir mens aangenaam te maak. Sal beslis dit aanbeveel en ook weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rene E - Mar 2016
Overall score
Gasvryheid en verblyf uit die boonste rakke.
Elza D - Mar 2016
Overall score
Dit het ons verwagtinge oortref en word hoog aanbeveel.
Lelani K - Nov 2015
Overall score
Goeie organisasie en vriendelike diens.
Siyabulela B - Jul 2014
Overall score
Lovely accommodation
Hettie S - Nov 2013
Overall score
Die plek is baie netjies, en ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 11 Eden Road, Glendinningvale, Port Elizabeth, 6001, Eastern Cape
- All ages welcome