Review Summary
Nicky B - Jan 2022
Overall score
Baie rustig en mooi.
Eendracht Hotel 's response
Beste Nicky
Baie dankie vir die terugvoer ontvang. Ons is gelukkig om so naby alles te wees, veral die restaurante.
Heelparty binne loopafstand.
Baie bly dat u die besoek geniet het en hoop ons sien u gou weer.
Vriendelike goete
Michelle en die res van die Eendracht Span
Bianca M - Jan 2022
Overall score
Was baie lekker. Net gesukkel met die aircons, maar was heerlik. Net bietjie warm.
Eendracht Hotel 's response
Beste Bianca
Baie dankie vir die bespreking by Eendracht en die terugvoer ontvang.
Die lugreelings werk oortyd die tyd van die jaar en Stellenbosch was besonder warm die laaste paar weke.
Jammer dat julle met die lugreelings gesukkel het.
Ons is bly dat julle die kuier steeds geniet het en hoop on u gou weer te sien.
Vriendelike groete
Michelle en die res van die Eendracht span
Deon S - Dec 2021
Overall score
Rooms are lovely with white linen.
Eendracht Hotel 's response
Dear Dean,
Thank you for staying at Eendracht during your visit to Stellenbosch.
We are so glad that you enjoyed your stay and we look forward to welcome you back again soon.
Kind regards,
Michelle and the rest of the Eendracht Team.
Joan V - Oct 2021
Overall score
Baie lekker kuiertjie.
Eendracht Hotel 's response
Beste Joan
Baie dankie vir die terugvoer ontvang. Ons is bly dat julle die kuier geniet het en hoop om julle sommer gou weer by Eendracht te verwelkom.
Vriendelike groete
Michelle en die res van die Eendracht Span
Anna H - Oct 2021
Overall score
Pleasant!
Eendracht Hotel 's response
Thank you for the feedback received.
We are happy that you enjoyed your visit with us.
Please advise how we can increase the rating on security, as we are always open to suggestions from our guests.
We look forward to welcoming you back sometime soon!
Lizanne H - Sep 2021
Overall score
Baie sentraal geleë.
Eendracht Hotel 's response
Beste Lizanne
Baie dankie vir die terugvoer ontvang. Ons is bly dat u die verblyf by ons geniet het.
Ons sien uit om u sommer gou weer terug te verwelkom!
Vriendelike groete
Michelle en die res van die Eendracht Span
Janine G - Sep 2021
Overall score
Lovely! Historical! Fantastic!
Eendracht Hotel 's response
Dear Janine,
Thank you for the positive feedback received.
We are glad that you enjoyed your visit with us, and hope to see you again soon.
Kind regards,
Michelle and the rest of the Eendracht Team
Rynette C - Aug 2021
Overall score
Absoluut 'n knus, fantastiese atmosfeer.
Eendracht Hotel 's response
Beste Rynette
Baie dankie vir die positiewe terugvoering van u ontvang. Ons is bly dat u die kuier geniet het.
Ons sal kyk na die lang spieel, daar is wel in van die kamers en in sommige kaste, maar ek volg op.
Ons sien uit om u sommer gou weer terug te verwelkom!
Vriendelike groete
Michelle en die res van die Eendracht Span
Malinda L - Aug 2021
Overall score
Genotvolle ondervinding
Eendracht Hotel 's response
Beste Malinda
Baie dankie vir u positiewe terugvoer ontvang!
Ons is bly dat u die besoek geniet het en die omgewing kon verken tydens u besoek.
Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Michelle en die res van die Eendracht Span.
Andre K - Mar 2021
Overall score
Heerlike en aangename plek
Eendracht Hotel 's response
Beste Andre, baie dankie vir die terugvoer ontvang. Ai jammer dat ons u geskuif het. Dit was eintlik 'n opgradering na een van die suidelike kamers, weg van enige straat lawaai. Maar ja, ongelukkig is dit verder van die swembad af! Ons vra om verskoning vir enige ongerief! Ons hoop dat u ons darem weer sal besoek in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Michelle en die Eendracht Span
Karen O - Jan 2020
Overall score
Tuis gevoel asof by eie huis was.
Koos K - Sep 2019
Overall score
Gevoel soos by die huis.
Ida P - Aug 2019
Overall score
Ons is baie vriendelik ontvang. Alhoewel die hotel nie aandetes bedien nie, is daar meer as genoeg omliggende restaurantjies stapafstand vanaf die hotel.
Annerie T - May 2019
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Baie gerieflik en skoon. Perfek vir een aand in Stellenbosch.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Veronica V - Feb 2019
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Goed geleë in 'n pragtige omgewing. Rustige hotel wat baie mooi in stand gehou word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carisa P - Jan 2019
Overall score
We had a lovely stay and the staff were very friendly!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlike verblyf en die personeel was so vriendelik!
Ons is met ope arms ontvang. Baie dankie vir heerlike verblyf. Die parkering is effens knap en dit bemoeilik in- en uitkom by voertuig, aangesien spasie vir voertuie so min is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Solly B - Dec 2018
Overall score
Good service, well located, very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie diens, goed geleë, baie netjies.
Die hotel is uitstekend geleë en die diens is baie goed. Kamers is baie skoon netjies. Al wat ons gepla het, is dat daar nie genoeg parkering is nie. Ek moes vroeg in more my huurmotor skuif na die straat en betaal vir parkering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boshof V - Nov 2018
Overall score
Acceptable.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Aanvaarbaar.
Ek het al 'n paar maal hier oornag en was nog altyd baie tevrede. Hierdie keer was slegs die klein kamer met stapelbedjies beskikbaar. Die prys is hoog vir wat jy kry. Groot probleem is die badkamer omdat, as deur toe is, jy nie uit die stort kan kom nie. Die kamer is ook reg langs die kombuis met gepaartgaande geraas. Daar was 'n klomp dronk toeriste wat tot half drie geraas het in die swembad en daar was geen hotelpersoneel teenwoordig om dit aan te spreek nie. Die mense het ook deure van hotel oopgelos wat 'n veiligheidsrisiko was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elmarie V - Oct 2018
Overall score
Luuks en stylvolle hotel.
Panie V - Aug 2018
Overall score
Will definitely stay there again!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal beslis weer daar bly!
Was alles wat ek verwag het sal vir seker weer daar bly. Skoon, vriendelik, bekostigbaar, fantastiese ligging en goeie kos!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jannie V - Jul 2018
Overall score
Friendly, comfortable and convenient accommodation. Feels like visiting family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike, gemaklike en gerieflike verblyf. Voel of jy by familie kuier.
'n Boetiekhotel gevoel, maar met die warmte en vriendelikheid van 'n familiehuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannatjie S - Jul 2018
Overall score
Comfortable and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en waarde vir geld.
Netjiese verblyf en vriendelike personeel. Heerlike ontbyt en goed geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andreas Kok H - Feb 2018
Overall score
Klein vriendelijk hotel met centrale ligging.
Jonathan W - Dec 2017
Overall score
Great stay, but for some minor details.
Eendracht Hotel 's response
Dear Jonathan,
I apologise again for the slip up in the cleaning of the balcony. This is definitely not our usual standard of service.
It has been brought to the attention of all concerned, to prevent it from happening again.
Kind regards,
Michelle
Boshof V - Nov 2017
Overall score
Fantastiese diens, puik waarde vir geld.
Eendracht Hotel 's response
Beste Boshof,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, sal aan al die personeel oordra.
Goeie diens bly 'n span poging.
Vriendelike groete,
Michelle
Martie V - Aug 2017
Overall score
Aangename verblyf, gasvrye ontvangs en baie goed geleë.
Riana A - Jul 2017
Overall score
Gem!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Juweel.
Nie net is Stellenbosch "magical" nie, hierdie cozy, intieme hotel is die beste plek om Stellenbosch te beleef! Alles, alles was foutloos. Die massiewe beddens, goeie gehalte linne en handdoeke. Vars heerlike ontbyt elke oggend. Die kaggeltjie het die heerlikste atmosfeer geskep by ontvangs. Ons het gestap oral waar ons wou wees omdat die hotel so sentraal geleë is. Buitendien wou niemand iets mis van hierdie awesome klein dorpie nie! Die feit dat Eendracht 'n daadwerklike poging aanwend om water te bespaar is ook 'n groot pluspunt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lm G - Jun 2017
Overall score
Peaceful, quiet and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, stil en mooi.
Het by Eendracht ingeboek na ek 'n baie bedrywige dag gehad het. Die tuinier het my sien stop en na my voertuig toe gesnel om my bagasie te neem. Die hotel was iets uit 'n ou storieboek. Pagtig versier en baie detail. Dit het eerder gevoel soos 'n vakansie in Switzerland en nie soos 'n sakereis in Suid-Afrika nie. Die ontbyt was heerlik en die mense onvergeetlik. Hoop om beslis weer terug te kan gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Irma K - Jun 2017
Overall score
3 Star hotel but 5 star value
This review has been translated,click hereto view the original version.
3 ster hotel met 5 ster waarde
Baie aangename verblyf! Heerlike ontbyt! Sentraal. Personeel baie hulpvaardig en baie vriendelik! Sal beslis as die geleentheid hom voordoen weer hier bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janel V - Jan 2017
Overall score
We felt very much at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie tuis gevoel.
Baie skoon kamer. Heerlike ligging. Ons het baie tuis gevoel en baie lekker ontbyt geëet. Die enigste ding wat ek kan aanbeveel is 'n persoon wat 'n mens moet help met tasse by die trappe op en af. Ons het net gesukkel sonder hulp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eendracht Hotel 's response
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is baie bly dat u tuis gevoel en die ontbyt geniet het. Ons het 'n portier aan diens wat help met die tasse. Ons vra gewoonlik vir ons gaste om ons te laat weet, vanaf die telefoon in die kamer, wanneer hulle hulp nodig het met bagasie en dan stuur ons dadelik iemand na hul kamer. Ek neem aan daardie boodskap het moontlik nie by u uitgekom nie. Jammer dat u self die tasse moes dra, dit is regtig nie ons bedoeling dat gaste hul eie tasse hoef te dra nie. Ons hoop om u weer spoedig hier by Eendracht te verwelkom.
Vriendelike groete
Wilmi de Villiers
Corrie B - Aug 2016
Overall score
Very neat and beautiful. Breakfast was delicious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en mooi. Ontbyt was ongelooflik lekker.
Goeie diens, lekker ontbyt, baie mooi. Ek sal beslis die hotel aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anja G - Aug 2016
Overall score
Cosy fires, beautiful flowers and friendly staff - makes you feel very much at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gesellige vure, vrolike blomme en vriendelike personeel - laat jou erg tuis voel.
Alles binne stapafstand. Baie akkommoderend. Regtig 'n huislike plek wat jou so tuis laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel S - Aug 2016
Overall score
Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Het baie lekker gebly. Skoon en gerieflik en vriendelike diens. Kan dit enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hester Christina M - Jun 2016
Overall score
Die hotel is uiters gesellig. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Read moreRetha V - May 2016
Overall score
We had a wonderful stay in this beautiful hotel with its friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gebly in die pragtige hotel met sy vriendelike personeel.
Eendracht Hotel en Gastehuis is 'n pragtige plek in die historiese Dorpstraat in Stellenbosch. Die kamer was gerieflik en baie mooi ingerig. Die gastehuis is wonderlik geleë, die diens is vriendelik en professioneel en die ontbyt aan te bevele. 'n Veiligheidswag en veilige parkering agter die gebou is 'n groot pluspunt. 'n Mens kry regtig die "home away from home"-gevoel hier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maria C - Apr 2016
Overall score
Wonderlike diens.
Yvette M - Mar 2016
Overall score
Rustige verblyf in die hartjie van Stellenbosch.
Germa B - Mar 2016
Overall score
Pragtige plek en perfek geleë.
Anneline N - Jul 2015
Overall score
Uitstekende verblyf. Vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt.
Leon W - May 2015
Overall score
Uitstekende verblyf.
Else S - Apr 2015
Overall score
Great stay.
Test - Travelground J - Feb 2015
Overall score
Value for Money
Thea M - Apr 2014
Overall score
Gerieflike skoon verblyf met vriendelike diens!
Tuli N - May 2013
Overall score
Excellent service and staff.
Jarred M - May 2013
Overall score
Excellent
Louise Y - Jun 2012
Overall score
Enjoyed our stay,
Sonja V - May 2012
Overall score
Thanks
Evelyn M - Jan 2012
Overall score
The accomodation is cosy and friendly.
Annali G - Aug 2011
Overall score
Excellent experience! Will recommend!
- Capacity: 25 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 161 Dorp Street, Stellenbosch, 7600, Western Cape
- All ages welcome