The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at EersteBosch | TravelGround
+75

EersteBosch

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 7 reviews for EersteBosch
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Carine C - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine C
With spouse/partner

Rustige en wonderlike plek.

Sal vir seker weer daar kuier.

EersteBosch 's response

Dankie Carine. Ons sien uit na julle volgende kuier.

EersteBosch
Charl G - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl G
With spouse/partner

Ons eerste keer by die EersteBosch. Aangenaam verras.

Pragtige, mooi verblyf met die beste toegeruste, moderne kombuis en ruim slaapkamer met glasdeure wat voor en agter oopmaak. Kan lekker privaat braai op die stoep met uitsig oor die wingerde. Kan lekker vuurmaak binne in die huis in die winter. Baie vriendelike bestuurder/eienaars. Veilig omhein. Baie goed geleë naby hoofroetes, winkels en Stellenbosch. Sal beslis weer daar bly.

Hendrik V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik V
With spouse/partner

Baie netjies en baie vriendelike eienaars.

EersteBosch is goed geleë en baie netjies. Ons was baie goed ontvang en baie goeie diens ontvang. Die uitsig is pragtig en dis baie rustig.

Mishka W - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mishka W
With spouse/partner

Very Relaxing. Perfect place for a mini getaway.

All you need to bring is yourself and food. Great location with a fully equipped kitchen!

Liza M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza M
With spouse/partner

Hemel op aarde.

Dit was 'n voorreg om hierdie stukkie hemel op aarde te kon ervaar. Ongelooflik mooi. Ons siele is verkwik.

Pierre V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre V
With friends

Ek het daar kom kuier saam met 'n paar vriende vir die Vrydagaand.

Dit was regtig great gewees. Ons het dit baie geniet. Die kamers het almal lekker kaggels gehad met meer as genoeg hout. Die beste deel van die kamers is die king-size beddens met die lekkerste duvets en beddegoed. My vrou het die naam en maak van die bed en beddegoed afgeneem sodat ons dit vir ons huis ook kan koop. Dit was nou regtig 'n lekker naweek weg.

Ronel M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel M
With spouse/partner

Absoluut salig, ligging is baie goed.

Afwerking en toerusting in die eenheid is van die beste gehalte. Dit het gevoel asof ons tuiskom. Eienaars is baie hulpvaardig en het goeie aanbevelings gemaak vir restaurante en wynplase in die omgewing wat op gaste se doenlys moet wees.

From
R950
per night, for 2 ppl
From
From R950
per night, for 2 ppl
From
R950
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 24 Annandale Road, Plaas Welmoed 468ptn9, Stellenbosch, 7599, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce207ac6672b7c1e3cbcdf91acfb9da9ebd8440df54e9c2bba35de7ed78681ebee4d5128ec9b46264e6b04fa8338b36a1ab4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R950  per night, for 2 ppl 7 5 1 5 24 Annandale Road Plaas Welmoed 468ptn9 7599 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.988974740904 18.776396965939
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!