The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Eikepark Self Catering | TravelGround
+15

Eikepark Self Catering

29 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 29 reviews for Eikepark Self Catering
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Mariette B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette B
With spouse/partner

Exceeded our expectations!

Veronica and Mike's guest house makes a holiday stay care free. The room/lounge/kitchen caters for all your needs. Kitchen is fully equipped and makes food preparation a bliss. Love the outside area where we could braai. The owners are helpful, attentive and friendly. The whole experience was pleasant.

Louis R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis R
With spouse/partner

Voorwaar 'n voorreg gewees om daar te kon bly. Baie rustig, veilig en skoon.

Ons is voorwaar deur die mees vriendelikste eienaars ontmoet en verwelkom. Woorde kan nie hul vriendelikheid en behulpsaamheid beskryf nie. Die plekkie is besonders netjies uitgelê en het als wat jy sal benodig vir 'n kort of lang verblyf. Alles is so duidelik gemerk en als is in 'n goeie werkende toestand. Ek het nog nooit beter as dit gekry nie, sal vir seker weer gebruik maak van hulle dienste. Baie dankie.

Roelf V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelf V
With spouse/partner

Ideale selfsorg-eenheid in Die Booord!

Dit was nie ons eerste besoek nie. Ook sekerlik nie die laaste nie. Eikepark is 'n heerlike, ruim, volledig toegeruste eenheid met 'n beskutte en private braaistoep (en die pragtigste tydskrifversameling!). Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig, maar gun gaste privaatheid. Terwyl ons daar is, is ons beswaarlik bewus dat daar nog mense op die eiendom bly. Terwyl ons daar was, was daar byvoorbeeld 'n wateronderbreking in die buurt. Die probleem is binne 'n paar minute deur Mike opgelos toe hy die eiendom se private watertoevoer gekoppel het. Ons voel baie veilig by Eikepark en dit is ook 'n bonus dat die motor onder 'n afdak en agter 'n veiligheidshek parkeer. Winkels en eetplekke is binne stapafstand. Daar is vir ons nie 'n beter selfsorg-eenheid in Stellenbosch nie!

Eikepark Self Catering's response

Baie dankie Roelf en Zelda vir die positiewe kommentaar, dit word baie waardeer. Dis altyd lekker om julle hier te he en ons sien weer eens uit na julle volgende kuier. Gaste soos julle kan maar elke dag kom kuier.
Warm groete,
Veronica

Eikepark Self Catering
Marlene E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene E
With spouse/partner

Lekker en baie aangenaam.

Skoon en baie vriendelik, sal weer daar bly.

Eikepark Self Catering's response

Baie dankie Marlene en Johan vir die positiewe kommentaar. Bly julle het lekker gebly en hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Veronica

Eikepark Self Catering
Roelf V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelf V
With spouse/partner

Drie dae in Die Boord, Stellenbosch!

Dit was ons eerste besoek aan Eikepark. Ek beskou Eikepark as een van die beste en lekkerste verblyfopsies wat ek in jare ervaar het. Veronica en Mike is vriendelike en hulpvaardige gashere, maar tree diskreet en met respek vir gaste se privaatheid op. Die woonstel is baie ruim, hiper netjies en skoon, volledig toegerus, privaat en veilig. Ons het die privaat ingang en braaigeriewe waardeer. Ons sal definitief terugkeer na Eikepark.

Eikepark Self Catering's response

Baie dankie Roelf en Zelda vir die mooi kommentaar, ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Veronica

Eikepark Self Catering
Michelle V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
Family with teenagers

Gerieflik, vriendelike gashere.

Sal sterk aanbeveel, uitstekende ligging.

Eikepark Self Catering's response

Baie dankie Michelle, waardeer dit baie.

Groete
Veronica

Eikepark Self Catering
Erika B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika B
With spouse/partner

Very nice stay.

Quiet place in a good and quiet neighbourhood.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Rustige blyplek in 'n goeie en stil woonbuurt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eikepark Self Catering's response

Dankie Nico, bly julle het lekker gebly.
Groete
Veronica

Eikepark Self Catering
Nardus G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nardus G
With spouse/partner

Heerlik.

Sien sterre.

Eikepark Self Catering's response

Dankie Nardus, jou resensie word waardeer en ek sou jou net soveel sterre gegee het. Baie lekker om jou hier te ontvang.

Eikepark Self Catering
Marisa F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa F
With spouse/partner

Heerlik gekuier! Die eenheid is veilig en baie goed toegerus.

Die eenheid is privaat en lyk presies soos op die foto. Dit is toegerus met alles wat 'n mens moontlik mag nodig kry. Dit is in 'n veilige woonbuurt geleë en is stapafstand vanaf die Boord Spar.

Abri D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abri D
With spouse/partner

Uitstekend! "A home away from home." Alles wat jy nodig het en nog meer met uitstekende diens van die gasvrou en gasheer.

Uitstekende selfsorg in 'n volledig toegeruste en veilige tuinwoonstel in 'n rustige buurt in Stellenbosch. Veronica en Mike gaan uit hulle pad uit om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die woonstel het alles wat jy nodig het en nog meer. Selfs die kleinste detail word na gekyk, van melk in die yskas tot ekstra stoele as jou vriende kom braai. Ek sal Eikepark selfsorg met 'n geruste hart vir enige iemand aanbeveel. Dit is 'n ideale basis om al die wynplase en besienswaardighede in die omgewing te besoek.

Eikepark Self Catering's response

Baie dankie Abri. Julle mooi kommentaar word uit die hart waardeer. Kom kuier gerus weer.
Groete
Veronica

Eikepark Self Catering
Reinders H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinders H
With spouse/partner

Beautiful location in Stellenbosch.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooie ligging in Stellenbosch.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eikepark Self Catering's response

Baie dankie Herman en Monica, kom kuier maar weer.

Eikepark Self Catering
Dr.guenther G - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dr.guenther G
With spouse/partner

We enjoyed the stay at Eikepark very much.

Mrs and Mr Reyneke did everything for us so that we should enjoy the stay in their house.

Eikepark Self Catering's response

Thank you Margareta and Guenther, we enjoyed having you here.
Regards,
Veronica

Eikepark Self Catering
Pieter G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter G
With spouse/partner

Very pleasant experience.

Location is ideal, facilities exceptionally complete, quiet area and a very friendly hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename ondervinding.

Die ligging is ideaal, fasiliteite besonder volledig, stil area en baie vriendelike gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eikepark Self Catering's response

Baie dankie, Pieter. Ek is baie bly dat julle lekker gebly het.
Groete
Veronica

Eikepark Self Catering
Aysha C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Aysha C
With spouse/partner

It was convenient!

Received a warm welcome and Veronica is superb. Thanks again.

Eikepark Self Catering's response

Thank you so much for your review. Next year we will run together. Regards Veronica

Eikepark Self Catering
Drik H - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drik H
With spouse/partner

Very spacious, clean, neat and walking distance from shopping centre.

Situated in quiet street, walking distance from Mediclinic and specialists. Very spacious with everything you need for self-catering. Friendly reception and will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie ruim, skoon, netjies en loopafstand van winkelsentrum.

Geleë in lekker stil straat, loopafstand van Mediclinic hospitaal en spesialiste. Baie ruim met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Ons is vriendelik ontvang en sal weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eikepark Self Catering's response

Dankie Drik vir die mooi kommentaar. Dit word baie waardeer en ons sien uit na die volgende kuier.
Warm groete.
Veronica

Eikepark Self Catering
Erna G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna G
With spouse/partner

Very comfortable.

Very nice stay! Great hospitality and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Baie lekker gebly! Baie gasvry en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eikepark Self Catering's response

Dankie Erna. Baie bly julle het lekker gebly. Sien uit na die volgende kuier.
Groete
Veronica

Eikepark Self Catering
Wilma K - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma K
With spouse/partner

Had a very nice stay.

Eikepark was so close to everything we needed and the owners went out of their way to ensure we were comfortable. Received us with warm hearts, no stone was left unturned to ensure that everything was fine. I will always recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Eikepark was so naby alles wat ons benodig het, die eienaars het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons was gemaklik, ons is met warm harte ontvang, geen moeite was te veel nie om seker te maak dat alles reg was nie. Ek sal dit altyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eikepark Self Catering's response

Baie dankie Wilma vir die mooi kommentaar. Ek hoop dit gaan baie goed met julle. Warm groete, Veronica.

Eikepark Self Catering
Louise K - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise K

Dit was so lekker dat ons sommer 'n ekstra dag gebly het.

Dit was so heerlik om so vriendelik deur Veronica ontvang te geword, dat ons direk tuis gevoel het. Alles is so keurig, skoon en netjies. Eikepark is sowaar 'n aanwins.

Eikepark Self Catering's response

Baie dankie Louis vir jou mooi kommentaar, dit word baie waardeer. Groete ook aan jou ma. Veronica

Eikepark Self Catering
Hans B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hans B
With spouse/partner

Al die geriewe was daar waaraan jy kon aan dink.

Ons sal definitief teruggaan na Eikepark toe. Baie modern en skoon.

Eikepark Self Catering's response

Dankie Hans, ek waardeer jou positive opmerking en dit was lekker om julle te ontmoet.

Groete,
Veronica

Eikepark Self Catering
Erwin Zwart A - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erwin Zwart A
With spouse/partner

Prettig verblijf.

Mooie ruime accommodatie op perfecte locatie. Supermarkt is erg dichtbij. Alle benodigdheden zijn aanwezig. En Veronica was erg vriendelijk en gastvrij!

Eikepark Self Catering's response

Baie dankie Erwin! Hoop om julle weer eendag hier te verwelkom.
Geniet jul tydjie in Suid-Afrika.

Groete
Veronica

Eikepark Self Catering
Jenny M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny M
With spouse/partner

Uitstekend! Besondere waarde vir geld. Netjies. Vriendelike ontvangs.

Ons is aangenaam verras met die ruim woonstel! Gasvrou Veronica het aan alles gedink wat 'n mens mag nodig kry. Ek beveel Eikepark met vrymoedigheid aan!

Willem S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willem S
With spouse/partner

Dit was 'n wonderlike ervaring en ons het elke oomblik daarvan geniet.

Baie dankie LekkeSlaap dat julle ons aan Eikepark bekendgestel het en ook vir julle goeie diens. Veronica het ons baie vriendelik ontvang en dadelik laat tuis voel. Al drie vertrekke was silwerskoon en pragtig gemeubileer. Dit is in 'n mooi en rustige woonbuurt met 'n puik inkopiesentrum binne loopafstand. Ons kon Stellenbosch en die omgewing maklik verken vanaf Eikepark. Ons beveel Eikepark sonder voorbehoud aan en sal baie graag weer daar wil tuisgaan.

Lilene S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lilene S
With spouse/partner

Gerieflik vir oornagverblyf.

Sien die sterre.

Carine K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carine K
With spouse/partner

Heerlik!

Veronica het ons vinnig tuis laat voel en die verblyf was gerieflik en sy het aan alles gedink. Sal Eikepark vir enige iemand aanbeveel!

Ben V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben V
With spouse/partner

Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Alles letterlik alles is daar. Onverbeterlik.

Sandra S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra S
With spouse/partner

Het Stellenbosch besoek vir gradeplegtigheid.

Na talle besoeke aan Stellenbosch oor die afgelope paar jaar met kinders op universiteit, was hierdie werklik een van die plekke waarmee ons die meeste tevrede was. Het soos huis gevoel met werklik alles wat jy nodig het vir 'n week se verblyf. Genoeg muurproppe, WiFi, lugreëling, veilige parkering by jou ingang, privaat braaiplek, goed toegeruste kombuis,volledige DStv en so kan ek aangaan ... sal nêrens anders in die toekoms wil bly nie.

Sakkie V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie V
With spouse/partner

Ons is baie hartlik verwelkom!

Selfs vir ons gasstofie en lampe gebring ingeval die krag afgaan.

Fanie O - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Fanie O
On business

Was aangenaam verras met die kwaliteit van die eenheid en die vriendelike ontvangs en belangstelling van die gasheer/vrou.

Net weg van die gejaag in en om Stellenbosch gee dit jou die geleentheid om te ontspan in 'n rustige en stil omgewing tog is dit 'n klipgooi geleë vanaf die sentrale besigheidsarea met die nodige besigheidsgeriewe binne loop afstand. Die eenheid is ruim en was netjies en skoon, smaakvol gemeubileer met 'n ten volle toegeruste kombuisie, DStv en WiFi. Wat meer kan mens vra as jy 'n kussing onder jou kop soek om net jou voete 'n ruskans te gee. Eikepark - 10/10

Hettie J - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hettie J

Eikepark was vir my gerieflik, aantreklik en mooi.

Aangename gasheer en -vrou, smaakvolle dekor en lekker privaat.

From R780
per night (sleeps 2)
From R780
per night (sleeps 2)
From R780
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 02:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Elberthaweg 15, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM6qQoDZ4Mo5WpMnpG7zp70AEg4nWqWj5xpGkwiKnk5bi9nFZc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R780  per night (sleeps 2) 29 5 1 5 Elberthaweg 15 Die Boord 7600 Western Cape 0860 022 102 02:00-19:00 10:00 -33.947676596446 18.848580121994
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!